{"id":486,"date":"2013-12-18T15:00:00","date_gmt":"2013-12-18T13:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/"},"modified":"2021-07-21T09:51:59","modified_gmt":"2021-07-21T07:51:59","slug":"dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/","title":{"rendered":"DIEN DIE REGTERLIKE DIENSKOMMISSIE DIE BESTE BELANGE VAN SUID-AFRIKA, DIE GRONDWET EN \u2019N ONAFHANKLIKE REGBANK?"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Regterlike beamptes word aanbeveel en aangestel ingevolge artikel 174(1) en 174(2) van die Grondwet. Artikel 174(1) verklaar dat &#8220;enige toepaslik gekwalifiseerde vrou of man wat \u2019n geskikte en gepaste persoon is as regterlike beampte aangestel kan word.&#8221; Artikel 174(2) erken &#8220;die behoefte van die regbank om die rasse- en geslagsamestelling van Suid-Afrika in die bre\u00eb te weerspie\u00ebl&#8221;, aangesien daar duidelik \u2019n behoefte bestaan dat Suid-Afrikaners in staat moet wees om met die regbank te identifiseer en dat die regbank die geslag, rasse- en kulturele diversiteit van ons mense moet weerspie\u00ebl.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Artikel 174(2) is egter duidelik wat hierdie punt betref: Die regbank moet die rasse- en geslagsamestelling van Suid-Afrika in die bre\u00eb weerspie\u00ebl.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kandidate moet ook in staat wees om met algehele onafhanklikheid en sonder &#8220;vrees, begunstiging of vooroordeel&#8221; op te tree in ooreenstemming met artikel 165(2) van die Grondwet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Artikel 174 (2) moet gelees word saam met artikel 174(1) van die Grondwet. \u2019n Deeglike uitleg van hierdie artikels dui daarop dat hierdie uitermatige oorweging van die transformasie van die regbank deur die RDK \u2019n bron tot kommer is, aangesien dit beteken dat die RDK transformasie as die oorwegende faktor beskou &#8211; dikwels ten koste van uitstekende en meer toepaslik gekwalifiseerde kandidate vir regtersposte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dien die huidige struktuur en samestelling van die RDK &#8211; en die wys waarop dit kandidate vir regterlike ampte aanbeveel &#8211; werklik die beste belange van nie net Suid-Afrika nie, maar ook van \u2019n onafhanklike regbank?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die samestelling van die RDK word in artikel 178 van die Grondwet uiteengesit. Dit bestaan uit:<\/p>\n<ul>\n<li style=\"text-align: justify;\">Die Hoofregter;<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Die President van die App\u00e8lhof;<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">\u2019n Regter-president van een van die afdelings (aangewys deur ander Regters-president);<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Die kabinetslid wat vir die regspleging verantwoordelik is;<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Twee praktiserende advokate;<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Twee praktiserende prokureurs;<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Een dosent in die regte;<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Ses persone wat deur die Nasionale Vergadering aangewys is (van wie drie van die opposisiepartye moet wees);<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Vier vaste afgevaardigdes na die Nasionale Raad van Provinsies; en<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Vier persone wat aangewys is deur die President as hoof van die nasionale uitvoerende gesag.<\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die RDK bestaan gewoonlik uit 23 lede en uit 25 wanneer provinsiale premiers en regters-president sit oor aangeleenthede wat verband jou met \u2019n spesifieke afdeling van die Ho\u00eb Hof.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In wese is daar dus nege prokureurs of regspraktisyns op die RDK (Hoofregter, President van die App\u00e8lhof, Regter-president, twee advokate, twee prokureurs en een dosent in die regte). Die res (15 in totaal) is politici wat oor regservaring kan beskik of nie beskik nie. Tans dien daar soveel as 12 aanstellings uit 23 op die RDK met ANC-bande.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wie stel regters en regterlike beamptes aan in jurisdiksies anders as di\u00e9 van Suid-Afrika?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Australi\u00eb word regters van die Ho\u00eb Hof en die Australiese Federale Howe aangestel deur die Australiese kabinet en op advies van die Australiese Prokureur-generaal. Dit kom in wese neer op \u2019n aanstelling deur die uitvoerende regering, sonder inmenging deur die bestaande regbank.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die Verenigde State van Amerika (VS) word regters van die Rondgaande App\u00e8lhowe, sowel as die regters van die Distrikshowe (soos na verwys in die VS se Grondwet) almal deur die President van die VS aangestel (na oorlegpleging met die VS se Departement van Justisie en sy eie personeel in die Withuis) en op verdere advies en goedkeuring van die Amerikaanse Senaat. Die American Bar Association (ABA) is nou betrokke by die proses aangesien dit onderhoude voer met regters en prokureurs in die kandidaat se gemeenskap oor die kandidaat se kwalifikasies, met inbegrip van temperament, en dit voer ook onderhoude met die kandidate. Teen die einde van die proses adviseer die ABA die Departement van Justisie oor of \u2019n kandidaat goed gekwalifiseer, gekwalifiseer of nie gekwalifiseer is nie. Die Federale Buro van Ondersoek (FBI) stel ook ondersoek in na kandidate en wanneer die evaluasie van al drie hierdie liggame (die FBI, ABA en die Departement van Justisie) goedgunstig is, maak die Prokureur-generaal \u2019n formele aanbeveling aan die President.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Indi\u00eb is Regters van die App\u00e8lhof voorheen deur die President van Indi\u00eb aangestel (op advies van die Unie se kabinet). Na aanleiding van \u2019n aantal beslissing bekend as die Three Judges Cases in 1982, 1993 en 1998, moet die President regters aanstel wat deur die collegium &#8211; \u2019n geslote groep bestaande uit die Hoofregter van Indi\u00eb en die vier mees senior regters van die hof, van die App\u00e8lhof in Indi\u00eb gekies is. Die Indiese kabinet en die Parlement het \u2019n rol om te speel in die aanstelling van regters in die Indiese App\u00e8lhof of enige van Indi\u00eb se 24 Ho\u00eb Howe. Die collegium van die App\u00e8lhof stel regters op sy eie regbank aan, in die Ho\u00eb Howe en stel ook die Hoofregters in die verskeie Ho\u00eb Howe aan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Nasionale Ontwikkelingsplan het \u2019n beroep gedoen om die herstrukturering van die RDK sodat dit vry van politieke belange sal wees. Minister van Justisie, Jeff Radebe, het op volgehoue wyse beroepe om \u2019n verandering in die samestelling van die RDK en \u2019n inperking van magte met betrekking tot presidensi\u00eble aanstellings verwerp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2019n Liggaam soos die RDK en die prosedures wat dit volg wanneer regterlike kandidate aanbeveel word behoort hoog geag te word. In lig van die huidige situasie moet die struktuur van lidmaatskap van die RDK hersien en uitgedaag te word &#8211; alhoewel dit \u2019n grondwetlike wysiging sou behels.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar word dikwels geargumenteer dat die howe die bre\u00ebr evolusie van die samelewing moet weerspie\u00ebl en dat dit om hierdie rede gepas is vir politici om \u2019n rol in die aanstelling van regters te maak. Die idee is dat in lande met \u2019n sterk tweepartystelsel, soos die Verenigde Nasies, \u2019n balans gehandhaaf sal word tussen liberaal en konserwatief omdat die regering dikwels verander. In samelewings soos Suid-Afrika met \u2019n dominante regerende party en permanente minderhede, sal geregtigheid dalk beter se\u00ebvier deur te verseker dat \u2019n groter rol aan regters en die regsprofessie toegeken word om regterlike beamptes aan te stel. Gevolglik behoort lidmaatskap van die RDK beperk te word tot nie meer as 15 lede nie, van wie ten minste 9 of 10 uit regters en praktiserende prokureurs moet bestaan. Aanbevelings deur die balieraad sal dan \u2019n meer bepalende rol speel. Die Kommissie moet ook, op volgehoue en deursigtige wyse, verantwoording doen (aan die Parlement byvoorbeeld) oor sy prosedures en besluitnemingsprosesse ten opsigte van sy aanbeveling van kandidate vir regterlike aanstellings. Voorsiening kan ook gemaak word vir die insluiting van aansoek om app\u00e8l of ho\u00ebr maatre\u00ebls vir hersiening deur kandidate wat nie aangestel is nie. Die rol van politici in hierdie proses moet soveel as moontlik ingeperk word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoe dit ook al saamgestel is, is dit die RDK se hooftaak om die aanstelling van toepaslik gekwalifiseerde mans en vroue aan te beveel wat geskikte en gepaste persone as regterlike beamptes sal wees. Dit beteken dat hulle moet aanvaar dat die howe onafhanklik is en slegs aan artikel 165(2) van die Grondwet afhanklik is. Dit beteken ook dat hulle in staat moet wees om die reg op onpartydige wyse en sonder vrees, begunstiging of vooroordeel toe te pas. Die huidige doeltreffende beheer van die RDK deur verteenwoordigers\u00a0 van \u2019n enkele politieke party ondermyn duidelik hierdie doelwit. Die regbank moet as \u2019n wag van ons Grondwet en demokrasie optree. Politieke inmenging &#8211; veral op die wyse waarop die RDK artikels 174(1) en 174(2) uitl\u00ea &#8211; dreig om afbreuk te doen aan die fondasies van ons grondwetlike demokrasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>Adv Jacques du Preez, FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt;\">Graeme Williams,\u00a0<a href=\"http:\/\/www.mediaclubsouthafrica.com\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">MediaClubSouthAfrica.com<\/a><\/span><\/p>\n<hr \/>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/'>DIEN DIE REGTERLIKE DIENSKOMMISSIE DIE BESTE BELANGE VAN SUID-AFRIKA, DIE GRONDWET EN \u2019N ONAFHANKLIKE REGBANK?<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 127.13K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/?wpdmdl=4142&refresh=6a88ac65b1bae1787341925\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-474\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/Supreme_Court_MCSA.jpg\" alt=\"Supreme Court MCSA\" width=\"150\" height=\"111\" \/>Die wyse waarop die Regterlike Dienskommissie (RDK) van Suid-Afrika tans aanbevelings aan die President maak van kandidate vir regterlike aanstellings is \u2019n kontroversi\u00eble aangeleentheid en het wydverspreide kritiek ontlok. Dit wek kommer dat uitermatige oorweging aan ras geskenk word, en nie genoeg oorweging aan die vraag oor of kandidate geskik, gepas en toepaslik gekwalifiseer is nie.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":474,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-486","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>DIEN DIE REGTERLIKE DIENSKOMMISSIE DIE BESTE BELANGE VAN SUID-AFRIKA, DIE GRONDWET EN \u2019N ONAFHANKLIKE REGBANK? - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"DIEN DIE REGTERLIKE DIENSKOMMISSIE DIE BESTE BELANGE VAN SUID-AFRIKA, DIE GRONDWET EN \u2019N ONAFHANKLIKE REGBANK? - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die wyse waarop die Regterlike Dienskommissie (RDK) van Suid-Afrika tans aanbevelings aan die President maak van kandidate vir regterlike aanstellings is \u2019n kontroversi\u00eble aangeleentheid en het wydverspreide kritiek ontlok. Dit wek kommer dat uitermatige oorweging aan ras geskenk word, en nie genoeg oorweging aan die vraag oor of kandidate geskik, gepas en toepaslik gekwalifiseer is nie.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2013-12-18T13:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-21T07:51:59+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/Supreme_Court_MCSA.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"445\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"640\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"DIEN DIE REGTERLIKE DIENSKOMMISSIE DIE BESTE BELANGE VAN SUID-AFRIKA, DIE GRONDWET EN \u2019N ONAFHANKLIKE REGBANK?\",\"datePublished\":\"2013-12-18T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-21T07:51:59+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/\"},\"wordCount\":1242,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/Supreme_Court_MCSA.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/\",\"name\":\"DIEN DIE REGTERLIKE DIENSKOMMISSIE DIE BESTE BELANGE VAN SUID-AFRIKA, DIE GRONDWET EN \u2019N ONAFHANKLIKE REGBANK? - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/Supreme_Court_MCSA.jpg\",\"datePublished\":\"2013-12-18T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-21T07:51:59+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/Supreme_Court_MCSA.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/Supreme_Court_MCSA.jpg\",\"width\":445,\"height\":640,\"caption\":\"Supreme Court\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"DIEN DIE REGTERLIKE DIENSKOMMISSIE DIE BESTE BELANGE VAN SUID-AFRIKA, DIE GRONDWET EN \u2019N ONAFHANKLIKE REGBANK?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"DIEN DIE REGTERLIKE DIENSKOMMISSIE DIE BESTE BELANGE VAN SUID-AFRIKA, DIE GRONDWET EN \u2019N ONAFHANKLIKE REGBANK? - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"DIEN DIE REGTERLIKE DIENSKOMMISSIE DIE BESTE BELANGE VAN SUID-AFRIKA, DIE GRONDWET EN \u2019N ONAFHANKLIKE REGBANK? - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die wyse waarop die Regterlike Dienskommissie (RDK) van Suid-Afrika tans aanbevelings aan die President maak van kandidate vir regterlike aanstellings is \u2019n kontroversi\u00eble aangeleentheid en het wydverspreide kritiek ontlok. Dit wek kommer dat uitermatige oorweging aan ras geskenk word, en nie genoeg oorweging aan die vraag oor of kandidate geskik, gepas en toepaslik gekwalifiseer is nie.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2013-12-18T13:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-21T07:51:59+00:00","og_image":[{"width":445,"height":640,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/Supreme_Court_MCSA.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"FW de Klerk Foundation","Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"DIEN DIE REGTERLIKE DIENSKOMMISSIE DIE BESTE BELANGE VAN SUID-AFRIKA, DIE GRONDWET EN \u2019N ONAFHANKLIKE REGBANK?","datePublished":"2013-12-18T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-21T07:51:59+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/"},"wordCount":1242,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/Supreme_Court_MCSA.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/","name":"DIEN DIE REGTERLIKE DIENSKOMMISSIE DIE BESTE BELANGE VAN SUID-AFRIKA, DIE GRONDWET EN \u2019N ONAFHANKLIKE REGBANK? - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/Supreme_Court_MCSA.jpg","datePublished":"2013-12-18T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-21T07:51:59+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/Supreme_Court_MCSA.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/12\/Supreme_Court_MCSA.jpg","width":445,"height":640,"caption":"Supreme Court"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/dien-die-regterlike-dienskommissie-die-beste-belange-van-suid-afrika-die-grondwet-en-n-onafhanklike-regbank\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"DIEN DIE REGTERLIKE DIENSKOMMISSIE DIE BESTE BELANGE VAN SUID-AFRIKA, DIE GRONDWET EN \u2019N ONAFHANKLIKE REGBANK?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/486","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=486"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/486\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8178,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/486\/revisions\/8178"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/474"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=486"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=486"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=486"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}