{"id":449,"date":"2013-04-30T15:00:00","date_gmt":"2013-04-30T13:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/"},"modified":"2021-07-21T09:56:50","modified_gmt":"2021-07-21T07:56:50","slug":"werkersdag-geen-rede-tot-feesviering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/","title":{"rendered":"WERKERSDAG: GEEN REDE TOT FEESVIERING"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfs hierdie syfers gee egter nie die ware stand van sake weer nie, aangesien dit slegs verband hou met die persentasie van die bevolking van werkende ouderdom wat ekonomies aktief is. Een van ons grootste onderliggende probleme is dat Suid-Afrika se arbeidsmag van 41.3% &#8211; dit is die persentasie van die bevolking van werkende ouderdom wat ekonomies aktief is &#8211; een van die laagste in die w\u00eareld is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Werkloosheid is weer die oorsaak van voortgesette en onaanvaarbare vlakke van ongelykheid. Dit lei tot misdaad en is die dryfkrag agter die daaglikse betogings teen swak dienslewering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat is die oorsake van werkloosheid &#8211; en hoe kan dit opgelos word? Die regering en COSATU blameer gereeld die \u2018nalatenskap van apartheid\u2019. Werkloosheidvlakke is egter oor die algemeen laer as voor 1994. Dit het toegeneem van 9.2% in 1980 tot 22.9% in 1994 &#8211; wat saamval met die skielike vermeerdering van vakbonde na die hervormings wat deur die Wiehahn-kommisie teen die einde van die 1970s voorgestel is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ander voer aan dat werkloosheid veroorsaak word deur neo-liberale ekonomiese beleide &#8211; wat Suid-Afrikaanse werkers aan onregverdige kompetisie van goedkoop invoere blootgestel het. Hulle redeneer dat fiskale dissipline en ho\u00eb rentekoerse die ekonomie kruppel. Soortgelyke beleide in ander dele van die w\u00eareld het egter tot indrukwekkende groei en volle indiensneming gelei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">So wat is die werklike oorsake van ons krisis rondom werkloosheid? Een daarvan is ongetwyfeld die mislukking van ons onderwysstelsel om behoorlik opgevoede werkers te lewer &#8211; veral met kwalifikasies in wiskunde en wetenskap. Slegs ongeveer een uit agt kinders wat die onderwysstelsel in 2000 binnegegaan het, het 12 jaar later matriek geslaag met universiteitsvrystelling &#8211; en slegs \u2019n gedeelte het wiskunde en wetenskap geslaag. Volgens die W\u00eareld Ekonomiese Forum se Global Competitiveness Report beklee Suid-Afrika die 138ste posisie uit 142 met betrekking tot die gehalte van onderrig in wiskunde en wetenskap.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hoofoorsaak van werkloosheid is egter byna sekerlik ons streng arbeidswette, militante vakbonde en beperkte reguleringsklimaat. Die feit dat COSATU \u2019n lid van die regerende ANC- alliansie is verleen aan die vakbond \u2019n de facto houvas op arbeidsbeleid, wat dit gebruik om roetine loonverhogings doeltreffend te bewerkstellig sonder om inflasie en verhogings van produktiwiteit in ag te neem. Nuwe beperkende arbeidwetgewing dien binnekort voor die Parlement, wat maatskappye wat werk wil skep, verder sal beperk. Sedert 2000 het die gesamentlike bedingingstelsel lone vir werkers wat lede van vakbonde is met 48% bo inflasie- en produktiwiteitsvlakke verhoog, in vergelyking met slegs 17% vir werkers wat nie aan vakbonde behoort nie. Wanneer werkgewers voor sulke verhogings te staan kom, het hulle geen keuse as om indiensneming te snoei nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vyandige beleggingsomgewing wat deur militante persone in die regering en COSATU geskep is, het ook verseker dat Suid-Afrika nie naastenby sy toepaslike aandeel uit buitelandse belegging gemaak het nie &#8211; veral gedurende die bloeitydperk van die kommoditeite tussen 2000 en 2008. Voortdurende dreigemente van nasionalisering en die openlik vyandige houding van Marxistiese vakbonde teenoor die maatskappye waar hul lede werksaam is, het belegging en indiensneming verder ontmoedig. Dit alles is vererger deur een van die ergste stakingsrekords in die w\u00eareld &#8211; 2.8 miljoen werksdae in 2011 &#8211; en (danksy SADOU) meer as 14.6 miljoen mandae in 2010. G\u2019n wonder dus dat die WEF se Global Competitiveness Report Suid-Afrika die 138ste plek uit 142 plekke toegeken het ten opsigte van samewerking in werkgewer-werknemer verhoudinge nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering ontmoedig voorts klein- en mediumgrootte ondernemings &#8211; wat in die meeste lande die grootste werkskeppers is &#8211; deur hulle te belas met onnodige regulasies en BSEB- vereistes. Die mees onlangse voorbeeld is die voorgestelde vereiste dat alle sakeondernemings in die formele en informele sektore moet aansoek doen om lisensies. Klein- en mediumgrootte sakeondernemings is toenemend onderhewig aan gesamentlike mededinging loonverhogings wat hulle nie kan bekostig nie &#8211; en wat onderhandel is tydens \u2019n proses waar hulle geen inspraak het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar alles gaan nie voor die wind in die land van COSATU nie:<\/p>\n<ul>\n<li style=\"text-align: justify;\">Vakbondlede neem af. Dit het sy toppunt in 2002 bereik met meer as 4 miljoen lede. Teen 2010 het lidmaatskap gekrimp tot \u2019n bietjie meer as 3 miljoen &#8211; met 2.2 miljoen wat behoort aan vakbonde wat aan COSATU geaffilieer is;<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Sommige vakbonde raak toegewend en afsydig teenoor hul lede &#8211; vandaar die toename van nuutgestigte vakbonde soos AMCU. Die liefdevolle verhouding tussen groot besighede en vakbondleierskap is onlangs aan die lig gebring deur Greg Marinovich, wat bekendgemaak het dat groot maatskappy gereeld ruimhartige salarisse aan vakbondleiers betaal het wat in hul maatskappy werk. Sommiges het jaarlikse salarisse van soveel as R1.4 miljoen ontvang. Die sakesektor wil die verhouding be\u00ebindig, maar vakbonde wil, heel verstaanbaar, daarmee voortgaan;<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Daar is ernstige verdeeldhede in COSATU &#8211; met sommige faksies wat die uitgesproke Sekretaris-generaal, Zwelinzima Vavi, wil uitwerk &#8211; terwyl ander hom vir nou ondersteun;<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Verhoudings in die ANC is stram as gevolg van voortdurende kritiek &#8211; veral deur Vavi &#8211; oor korrupsie in die ANC, die Geheimhoudingswet, tolpaaie en die Nasionale Ontwikkelingsplan (wat NUMSA met DA-beleid vergelyk).<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Verhoudings het ook versuur met die tradisionele kamerade in die SAKP. COSATU beweer dat die SAKP se projek om President Zuma se hoofondersteuningsbasis te bly &#8211; en die verstrikking van sy leierskap in regeringsposte &#8211; tot die verwatering van sy tradisionele revolusion\u00eare beginsels gelei het.<\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"text-align: justify;\">Niks hiervan sal moontlik gou verander nie. Daar is nie \u2019n Maggie Thatcher wat in die skadu\u2019s wag met die wilskrag, mag of vermo\u00eb om die vakbonde te tem nie. COSATU sal heel moontlik vir die voorsienbare toekoms op sy huidige koers bly &#8211; tot groot nadeel van die land, die ekonomie en veral werkloosheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is waarom Werkersdag \u2019n geleentheid is om diep oor na te dink, en nie om fees te vier nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>Deur Dave Steward, uitvoerende direkteur: FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<hr \/>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/'>WERKERSDAG: GEEN REDE TOT FEESVIERING<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 113.47K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/?wpdmdl=4043&refresh=6a88958770e7b1787336071\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-447\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg\" alt=\"worker\" width=\"150\" height=\"104\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg 368w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker-300x209.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/> \u2019n Noemenswaardige meerderheid Suid-Afrikaners &#8211; en die meeste van ons jeug &#8211; sal nie veel h\u00ea om te vier op Werkersdag nie. Hulle het nie werk nie &#8211; en vir baie jong mense is daar weinige of geen vooruitsigte dat hulle ooit in diens geneem sal word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die situasie is veel erger as wat die amptelike werkloosheidsyfer van 24.9% aandui. Die syfer sluit nie diegene in wat opgegee het om werk te soek nie. Indien hulle bygevoeg word, staan die werkloosheidsyfer op byna 36%. Onder swart Suid-Afrikaners styg die syfer tot meer as 40.7% &#8211; in vergelyking met die formele werkloosheidkoers van 23.5% vir bruin mense, 13% vir Indi\u00ebrs en 5.6% vir wit mense.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":447,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,303],"tags":[],"class_list":["post-449","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-opmerkings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>WERKERSDAG: GEEN REDE TOT FEESVIERING - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"WERKERSDAG: GEEN REDE TOT FEESVIERING - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u2019n Noemenswaardige meerderheid Suid-Afrikaners - en die meeste van ons jeug - sal nie veel h\u00ea om te vier op Werkersdag nie. Hulle het nie werk nie - en vir baie jong mense is daar weinige of geen vooruitsigte dat hulle ooit in diens geneem sal word nie. Die situasie is veel erger as wat die amptelike werkloosheidsyfer van 24.9% aandui. Die syfer sluit nie diegene in wat opgegee het om werk te soek nie. Indien hulle bygevoeg word, staan die werkloosheidsyfer op byna 36%. Onder swart Suid-Afrikaners styg die syfer tot meer as 40.7% - in vergelyking met die formele werkloosheidkoers van 23.5% vir bruin mense, 13% vir Indi\u00ebrs en 5.6% vir wit mense.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2013-04-30T13:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-21T07:56:50+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"368\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"256\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"WERKERSDAG: GEEN REDE TOT FEESVIERING\",\"datePublished\":\"2013-04-30T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-21T07:56:50+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/\"},\"wordCount\":950,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Opmerkings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/\",\"name\":\"WERKERSDAG: GEEN REDE TOT FEESVIERING - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg\",\"datePublished\":\"2013-04-30T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-21T07:56:50+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg\",\"width\":368,\"height\":256,\"caption\":\"worker\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Opmerkings\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/opmerkings\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"WERKERSDAG: GEEN REDE TOT FEESVIERING\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"WERKERSDAG: GEEN REDE TOT FEESVIERING - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"WERKERSDAG: GEEN REDE TOT FEESVIERING - FW de Klerk Foundation","og_description":"\u2019n Noemenswaardige meerderheid Suid-Afrikaners - en die meeste van ons jeug - sal nie veel h\u00ea om te vier op Werkersdag nie. Hulle het nie werk nie - en vir baie jong mense is daar weinige of geen vooruitsigte dat hulle ooit in diens geneem sal word nie. Die situasie is veel erger as wat die amptelike werkloosheidsyfer van 24.9% aandui. Die syfer sluit nie diegene in wat opgegee het om werk te soek nie. Indien hulle bygevoeg word, staan die werkloosheidsyfer op byna 36%. Onder swart Suid-Afrikaners styg die syfer tot meer as 40.7% - in vergelyking met die formele werkloosheidkoers van 23.5% vir bruin mense, 13% vir Indi\u00ebrs en 5.6% vir wit mense.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2013-04-30T13:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-21T07:56:50+00:00","og_image":[{"width":368,"height":256,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"FW de Klerk Foundation","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"WERKERSDAG: GEEN REDE TOT FEESVIERING","datePublished":"2013-04-30T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-21T07:56:50+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/"},"wordCount":950,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg","articleSection":["Nuus","Opmerkings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/","name":"WERKERSDAG: GEEN REDE TOT FEESVIERING - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg","datePublished":"2013-04-30T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-21T07:56:50+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg","width":368,"height":256,"caption":"worker"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/werkersdag-geen-rede-tot-feesviering\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Opmerkings","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/opmerkings\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"WERKERSDAG: GEEN REDE TOT FEESVIERING"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/449","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=449"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/449\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8191,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/449\/revisions\/8191"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/447"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=449"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=449"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=449"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}