{"id":446,"date":"2013-04-24T15:00:00","date_gmt":"2013-04-24T13:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/"},"modified":"2021-07-21T09:57:01","modified_gmt":"2021-07-21T07:57:01","slug":"wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/","title":{"rendered":"WETSONTWERP OP DIE LISENSI\u00cbRING VAN SAKEONDERNEMINGS 2013"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Wetsontwerp sal &#8220;die reg op vryheid van handel, beroep en professie&#8221; ernstig ondermyn deur dit moeiliker te maak vir mense om in diens geneem te word &#8211; veral in die informele, klein- en mediumsakeonderneming-sektore.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Wetsontwerp brei die getal sakeondernemings wat lisensies het, aansienlik uit, deur dit van toepassing te maak op &#8220;alle mense en sakeondernemings wat in die Republiek sake doen&#8221;. Die huidige wetgewing oor lisensies (die Wet op Besighede, Wet 71 van 1991) vereis lisensies slegs van sakeondernemings wat by die verkoop of verskaffing van vleis of bederfbare voedsel betrokke is; by die verskaffing van gesondheidsdienste of vermaak; en die smous van etes en bederfbare voedsel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Wetsontwerp bied geen logiese administratiewe rede vir die uitbreiding van lisensies na alle sakeondernemings nie. Die Wetsontwerp sal nie die ontwikkeling van Suid-Afrika se ekonomie bevorder nie aangesien dit verder sal bydra tot die las op die privaatsektor betreffende regulering. Dit is onversoenbaar met die regering se eie Nasionale Ontwikkelingsplan wat \u2019n beroep doen om &#8220;\u2019n vermindering in die koste van die regulering van nakoming, veral wat klein- en mediumsakeondernemings betref&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit sal ook heel moontlik ekonomiese ontwikkeling verder belemmer deur regulering deur die regering na die informele sektor uit te brei. Die informele sektor het tussen 2.1 miljoen en 3.9 miljoen mense in diens en dra ongeveer 10% by tot die nasionale inkomste. Teoreties gesproke sal almal wat \u2019n lewe probeer maak deur goedere in plakkerskampe of langs die straat te verkoop, in besit van \u2019n lisensie moet wees. D\u00edt sal die armste lede van die samelewing se vermo\u00eb om \u2019n lewe te maak, ondermyn, en sal &#8211; in praktyk &#8211; hul reg om ingevolge artikel 22 van die Grondwet hul bedryf, beroep en professie vrylik te kies, ondermyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel artikel 22 verklaar dat &#8220;die beoefening van \u2019n bedryf, beroep of professie deur die reg gereguleer kan word&#8221;, moet die uitwerking van sodanige regulering die reg wat in artikel 22 uiteengesit word, bevorder en nie ondermyn nie. Die uitwerking van die Wetsontwerp sal in die praktyk beteken dat baie Suid-Afrikaners die voordele van artikel 22 ontneem word &#8211; veral diegene wat by die informele ekonomie betrokke is. Dit sal ook die regte van mense wat deur klein- en mediumsakeondernemings in diens geneem sou word, raak indien die onnodige las betreffende regulering wat deur die staat ingestel is, nie \u2019n faktor was nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Wetsontwerp sal nie &#8220;\u2019n omgewing wat bydra tot die bevordering van nakoming en volhoubaarheid van sakeondernemings aanmoedig&#8221; nie. Die bepalings is so vaag, en die magte wat aan die lisensi\u00ebringsowerhede en -inspekteurs verleen word, so ongedefinieerd en wyd, dat dit onvermydelik tot wanadministrasie en korrupsie sal lei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Anders as die geval met die Wet op Besighede, Wet 71 van 1991, wat vereis dat lisensi\u00ebringsowerhede lisensies aan inskiklike sakeondernemings uitreik, bepaal die Wetsontwerp dat lisensi\u00ebringsowerhede \u2019n lisensie &#8220;kan&#8221; uitreik op &#8220;sodanige voorwaardes wat die lisensi\u00ebringsowerheid nodig af&#8221;. \u2019n Lisensi\u00ebringsowerheid kan ook &#8220;sekere persone of aansoeke om lisensies vrystel van die aansoek van een of meer bepalings in die Wet&#8221;. Geen maatstawwe vir vrystelling word uiteengesit nie, behalwe vir die bestaan van &#8220;gronde wat redelik en regverdigbaar is.&#8221; Dit skep weer eens die moontlikheid van misbruik en korrupsie deur die staat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Wetsontwerp verleen magte aan lisensi\u00ebringsowerhede en relatief jong beamptes wat as inspekteurs mag optree wat administratief vaag en grondwetlik onaanvaarbaar is. So mag \u2019n lisensi\u00ebringsowerheid byvoorbeeld ongedefinieerde boetes en strawwe opl\u00ea. Inspekteurs sal die vermo\u00eb h\u00ea om &#8220;enige perseel te sluit hangende verdere ondersoek&#8221; en &#8220;enige goedere te verwyder en daarop beslag te l\u00ea&#8221; &#8211; duidelik \u2019n oorskryding van die grondwetlike bepaling dat &#8220;geen wet arbitr\u00eare vervreemding van eiendom mag toelaat nie.&#8221; Inspekteurs wat op goedere beslag l\u00ea hoef nie eers kwitansies uit te reik nie aangesien die Wetsontwerp s\u00ea dat hulle dit &#8220;kan&#8221; en nie \u201cmoet\u201d doen nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die lisensi\u00ebringsowerheid het ook algehele diskresie om die lisensievoorwaardes na goeddunke te wysig op grond van sy arbitr\u00eare interpretasie van &#8220;die nasionale belang&#8221;. D\u00edt kan \u2019n onmoontlike las en onsekerheid vir sakeondernemings skep wat behoorlik gelisensieer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die meeste munisipaliteite is nie in staat om hul huidige verantwoordelikhede doeltreffend aan te pak nie &#8211; wat nog te s\u00ea van die enorme bykomende las wat op hulle afgedwing sal word ingevolge die Wetsontwerp. Stilswyende erkenning van hierdie onvermo\u00eb blyk is duidelik in \u2019n bepaling van die Wetsontwerp dat indien die lisensi\u00ebringsowerheid nie \u2019n lisensie waarvoor aansoek gedoen is, binne 30 dae uitreik nie, &#8220;sodanige lisensie geag uitgereik te wees.&#8221; Dit maak \u2019n bespotting van die belangrikste doel van die Wetsontwerp en baan die weg vir administratiewe chaos &#8211; aangesien daar steeds van sakeondernemings vereis sal word om lisensies te kan wys &#8211; onderhewig aan ernstige boetes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Wetsontwerp bevorder nie die doelwitte waarna dit klaarblyklik te streef nie. Wat is dan die ware doelwit? Afgesien van die uitbreiding van burokratiese beheer oor die privaatsektor, kan dit ook wees om buitelandse burgers wat sake sonder lisensies doen, te beheer. Alhoewel regerings die reg het om buitelandse burgers in hul gebied te reguleer, is dit \u2019n aangeleentheid wat versigtig aangepak moet word. Daar is moontlik miljoene buitelanders wat onwettig in Suid-Afrika woon en werk, en baie van hulle is betrokke by informele sakeondernemings. Voor die regering sodanige mense van hul lewensbestaan ontneem, moet hy verseker dat hy alle gepaste stappe gedoen het om vir hulle te sorg voordat hulle na hul lande van herkoms gedeporteer word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alle wetgewing moet aan die Grondwet voldoen en spesifiek aan die kernwaardes van menswaardigheid, die behaling van gelykheid en vryhede. Die bevordering van vryheid vereis van die regering om te verseker dat die regulering van regmatige aktiwiteite beperk word tot die minimum wat vir goeie administrasie in die openbare belang vereis word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die burokrate wat konsepwetgewing opstel moet onthou dat die regering en openbare administrasie die dienaars &#8211; en nie die meesters &#8211; van die mense is nie. In \u2019n samelewing wat toegewyd is tot die bevordering van gelykheid moet daar versigtig omgegaan word ten einde nie skade te berokken aan die belange van minderbevoorregtes in ons samelewing wat by die informele ekonomie betrokke is en daarop aangewese is nie. Daar moet ook onthou word dat die Grondwet en Suid-Afrika se internasionale verdragooreenkomste beskerming bied aan alle mense wat in Suid-Afrika woon &#8211; met inbegrip van buitelanders wat moontlik onwettig hier woon en werk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em style=\"text-align: justify;\">Deur Dave Steward, uitvoerende direkteur, FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<hr \/>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/'>WETSONTWERP OP DIE LISENSI\u00cbRING VAN SAKEONDERNEMINGS 2013<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 110.99K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/?wpdmdl=4042&refresh=6a88ab47c59ab1787341639\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-444\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/businessman.jpg\" alt=\"businessman\" width=\"150\" height=\"106\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/businessman.jpg 403w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/businessman-300x211.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/> Die Departement van Handel en Nywerheid het onlangs die publiek genooi om kommentaar te lewer oor die Wetsontwerp op die Lisensi\u00ebring van Sakeondernemings. In sy kommentaar aan die Departement het die Stigting daarop gewys dat die Wetsontwerp, na die Stigting se mening, nie daarin slaag om die hoofdoelwitte waarvoor dit opgestel is, te bevorder nie. Hierdie doelwitte bevorder die reg op vryheid van handel, beroep en professie; om die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse ekonomie te bevorder; en &#8220;om \u2019n omgewing aan te moedig wat bydra tot die bevordering van nakoming en volhoubaarheid van sakeondernemings&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":444,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,303],"tags":[],"class_list":["post-446","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-opmerkings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>WETSONTWERP OP DIE LISENSI\u00cbRING VAN SAKEONDERNEMINGS 2013 - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"WETSONTWERP OP DIE LISENSI\u00cbRING VAN SAKEONDERNEMINGS 2013 - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Departement van Handel en Nywerheid het onlangs die publiek genooi om kommentaar te lewer oor die Wetsontwerp op die Lisensi\u00ebring van Sakeondernemings. In sy kommentaar aan die Departement het die Stigting daarop gewys dat die Wetsontwerp, na die Stigting se mening, nie daarin slaag om die hoofdoelwitte waarvoor dit opgestel is, te bevorder nie. Hierdie doelwitte bevorder die reg op vryheid van handel, beroep en professie; om die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse ekonomie te bevorder; en &quot;om \u2019n omgewing aan te moedig wat bydra tot die bevordering van nakoming en volhoubaarheid van sakeondernemings&quot;.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2013-04-24T13:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-21T07:57:01+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/businessman.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"403\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"284\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Dave Steward\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"WETSONTWERP OP DIE LISENSI\u00cbRING VAN SAKEONDERNEMINGS 2013\",\"datePublished\":\"2013-04-24T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-21T07:57:01+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/\"},\"wordCount\":1071,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/businessman.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Opmerkings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/\",\"name\":\"WETSONTWERP OP DIE LISENSI\u00cbRING VAN SAKEONDERNEMINGS 2013 - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/businessman.jpg\",\"datePublished\":\"2013-04-24T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-21T07:57:01+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/businessman.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/businessman.jpg\",\"width\":403,\"height\":284,\"caption\":\"businessman\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Opmerkings\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/opmerkings\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"WETSONTWERP OP DIE LISENSI\u00cbRING VAN SAKEONDERNEMINGS 2013\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"WETSONTWERP OP DIE LISENSI\u00cbRING VAN SAKEONDERNEMINGS 2013 - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"WETSONTWERP OP DIE LISENSI\u00cbRING VAN SAKEONDERNEMINGS 2013 - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Departement van Handel en Nywerheid het onlangs die publiek genooi om kommentaar te lewer oor die Wetsontwerp op die Lisensi\u00ebring van Sakeondernemings. In sy kommentaar aan die Departement het die Stigting daarop gewys dat die Wetsontwerp, na die Stigting se mening, nie daarin slaag om die hoofdoelwitte waarvoor dit opgestel is, te bevorder nie. Hierdie doelwitte bevorder die reg op vryheid van handel, beroep en professie; om die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse ekonomie te bevorder; en \"om \u2019n omgewing aan te moedig wat bydra tot die bevordering van nakoming en volhoubaarheid van sakeondernemings\".","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2013-04-24T13:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-21T07:57:01+00:00","og_image":[{"width":403,"height":284,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/businessman.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Dave Steward","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"WETSONTWERP OP DIE LISENSI\u00cbRING VAN SAKEONDERNEMINGS 2013","datePublished":"2013-04-24T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-21T07:57:01+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/"},"wordCount":1071,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/businessman.jpg","articleSection":["Nuus","Opmerkings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/","name":"WETSONTWERP OP DIE LISENSI\u00cbRING VAN SAKEONDERNEMINGS 2013 - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/businessman.jpg","datePublished":"2013-04-24T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-21T07:57:01+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/businessman.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/businessman.jpg","width":403,"height":284,"caption":"businessman"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wetsontwerp-op-die-lisensiering-van-sakeondernemings-2013\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Opmerkings","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/opmerkings\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"WETSONTWERP OP DIE LISENSI\u00cbRING VAN SAKEONDERNEMINGS 2013"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/446","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=446"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/446\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8192,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/446\/revisions\/8192"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/444"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=446"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=446"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=446"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}