{"id":440,"date":"2013-04-11T15:00:00","date_gmt":"2013-04-11T13:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/"},"modified":"2021-07-21T09:57:27","modified_gmt":"2021-07-21T07:57:27","slug":"amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/","title":{"rendered":"AMPTELIKE TAALGEBRUIK IN SUID\u2010AFRIKAANSE HOWE: GRONDWETLIKE REGTE VERSUS DIE PERSOONLIKE VOORKEUR VAN DIE VOORSITTENDE BEAMPTE"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die grondliggende bepalings van die Grondwet is duidelik wat die gebruik van Suid-Afrika se 11 amptelike tale betref &#8211; met inbegrip van Afrikaans. Die regbank &#8211; wat geregtigheid uitoefen as &#8216;n afdeling van die regering &#8211; word gebind deur artikel 6(3) van die Grondwet wat verklaar dat &#8220;nasionale en provinsiale regerings enige bepaalde amptelike tale vir regeringsdoeleindes [kan] aanwend, met inagneming van gebruik, doenlikheid, koste, streeksomstandighede en die ewewig van die behoeftes en voorkeure van die bevolking as geheel of in die betrokke provinsie\u2026&#8221;. Daar is egter &#8216;n gebiedende bepaling dat &#8220;die nasionale regering en elke provinsiale regering\u2026minstens twee amptelike tale [moet] gebruik.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel die gebruik van &#8216;n enkele taal hofverrigtinge sou bevorder, sal dit ongrondwetlik wees. Dit sal die grondwetlik bepaalde veeltalige- en multikulturele karakter van Suid-Afrika verder erodeer, sowel as die grondwetlike vereiste dat alle amptelike tale gelykheid van aansien moet geniet. Die gebruik van ons amptelike tale behoort nie bepaal te word deur administratiewe gerief nie &#8211; maar wel deur die feit dat die grondwetlike erkenning van die taal en kultuur van al ons burgers ten nouste met hul menswaardigheid verband hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Regter Pretorius is reg &#8211; Afrikaans behoort nie &#8216;n meer begunstigde status te geniet as enige van die ander amptelike tale nie. Die oplossing is egter nie om Afrikaans te verwyder nie, maar om die voorwaarde in artikel 6(2) van die Grondwet uit te voer, wat die regering gebied om &#8220;praktiese en daadwerklike maatre\u00ebls [te] tref om die status van die inheemse tale van Suid-Afrika te verhoog en hul gebruik te bevorder.&#8221; Eerder as die aftakeling van die billike behandeling en gelykheid van aansien van Engels en Afrikaans as hoftale, moet meer gedoen word wat die bevordering van al ons amptelike tale as hoftale betref. Engels &#8211; in vergelyking met Afrikaans en die ander amptelike tale &#8211; is nie &#8216;n inheemse Suid-Afrikaanse taal nie. Om dit op te hef as die enkele taal van prosesreg en oorkonde in die howe sal onversoenbaar wees met die Grondwet. Dit sal nie &#8216;n veeltalige en multikulturele regbank bevorder nie, en ook nie die veeltalige en multikulturele gees van ons nasie nie.lagte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>Deur Adv Jacques du Preez, FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<hr \/>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/'>AMPTELIKE TAALGEBRUIK IN SUID-\u00ad\u2010AFRIKAANSE HOWE: GRONDWETLIKE REGTE VERSUS DIE PERSOONLIKE VOORKEUR VAN DIE VOORSITTENDE BEAMPTE<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 96.29K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/?wpdmdl=4040&refresh=6aaf0f78ec4e81789857656\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-438\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/book.jpg\" alt=\"book\" width=\"150\" height=\"109\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/book.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/book-300x218.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Die FW de Klerk Stigting neem met kommer kennis dat regter Cynthia Pretorius &#8211; &#8216;n onsuksesvolle kandidaat vir die pos van adjunk-regterpresident van die Noord-Gautengse Ho\u00eb Hof &#8211; aan die Regterlike Dienskommissie ges\u00ea het dat Afrikaans nie meer as hoftaal gebruik moet word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pretorius het ges\u00ea dat Engels die enigste hoftaal vir regspraktisyns moet wees. Sy het aan die kommissie &#8211; wat regterlike aanstellings aan President Jacob Zuma aanbeveel &#8211; ges\u00ea dat Afrikaans nie spesiale behandeling in die howe moet ontvang nie en as hoftaal vir mondelinge beto\u00eb laat vaar moet word. Sy deel blykbaar di\u00e9 mening met die ander twee kandidate wat aansoek gedoen het vir die pos van adjunk-regterspresident. Pretorius het aangevoer dat Afrikaans ten gunste van Engels afgeskaf moet word omdat Engels die tweede taal is van meeste regterlike amptenare en ander regspraktisyns.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":438,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,303],"tags":[],"class_list":["post-440","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-opmerkings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>AMPTELIKE TAALGEBRUIK IN SUID\u2010AFRIKAANSE HOWE: GRONDWETLIKE REGTE VERSUS DIE PERSOONLIKE VOORKEUR VAN DIE VOORSITTENDE BEAMPTE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"AMPTELIKE TAALGEBRUIK IN SUID\u2010AFRIKAANSE HOWE: GRONDWETLIKE REGTE VERSUS DIE PERSOONLIKE VOORKEUR VAN DIE VOORSITTENDE BEAMPTE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die FW de Klerk Stigting neem met kommer kennis dat regter Cynthia Pretorius - &#039;n onsuksesvolle kandidaat vir die pos van adjunk-regterpresident van die Noord-Gautengse Ho\u00eb Hof - aan die Regterlike Dienskommissie ges\u00ea het dat Afrikaans nie meer as hoftaal gebruik moet word nie. Pretorius het ges\u00ea dat Engels die enigste hoftaal vir regspraktisyns moet wees. Sy het aan die kommissie - wat regterlike aanstellings aan President Jacob Zuma aanbeveel - ges\u00ea dat Afrikaans nie spesiale behandeling in die howe moet ontvang nie en as hoftaal vir mondelinge beto\u00eb laat vaar moet word. Sy deel blykbaar di\u00e9 mening met die ander twee kandidate wat aansoek gedoen het vir die pos van adjunk-regterspresident. Pretorius het aangevoer dat Afrikaans ten gunste van Engels afgeskaf moet word omdat Engels die tweede taal is van meeste regterlike amptenare en ander regspraktisyns.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2013-04-11T13:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-21T07:57:27+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/book.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"290\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"AMPTELIKE TAALGEBRUIK IN SUID\u2010AFRIKAANSE HOWE: GRONDWETLIKE REGTE VERSUS DIE PERSOONLIKE VOORKEUR VAN DIE VOORSITTENDE BEAMPTE\",\"datePublished\":\"2013-04-11T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-21T07:57:27+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/\"},\"wordCount\":382,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/book.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Opmerkings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/\",\"name\":\"AMPTELIKE TAALGEBRUIK IN SUID\u2010AFRIKAANSE HOWE: GRONDWETLIKE REGTE VERSUS DIE PERSOONLIKE VOORKEUR VAN DIE VOORSITTENDE BEAMPTE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/book.jpg\",\"datePublished\":\"2013-04-11T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-21T07:57:27+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/book.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/book.jpg\",\"width\":400,\"height\":290,\"caption\":\"book\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Opmerkings\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/opmerkings\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"AMPTELIKE TAALGEBRUIK IN SUID\u2010AFRIKAANSE HOWE: GRONDWETLIKE REGTE VERSUS DIE PERSOONLIKE VOORKEUR VAN DIE VOORSITTENDE BEAMPTE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"AMPTELIKE TAALGEBRUIK IN SUID\u2010AFRIKAANSE HOWE: GRONDWETLIKE REGTE VERSUS DIE PERSOONLIKE VOORKEUR VAN DIE VOORSITTENDE BEAMPTE - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"AMPTELIKE TAALGEBRUIK IN SUID\u2010AFRIKAANSE HOWE: GRONDWETLIKE REGTE VERSUS DIE PERSOONLIKE VOORKEUR VAN DIE VOORSITTENDE BEAMPTE - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die FW de Klerk Stigting neem met kommer kennis dat regter Cynthia Pretorius - 'n onsuksesvolle kandidaat vir die pos van adjunk-regterpresident van die Noord-Gautengse Ho\u00eb Hof - aan die Regterlike Dienskommissie ges\u00ea het dat Afrikaans nie meer as hoftaal gebruik moet word nie. Pretorius het ges\u00ea dat Engels die enigste hoftaal vir regspraktisyns moet wees. Sy het aan die kommissie - wat regterlike aanstellings aan President Jacob Zuma aanbeveel - ges\u00ea dat Afrikaans nie spesiale behandeling in die howe moet ontvang nie en as hoftaal vir mondelinge beto\u00eb laat vaar moet word. Sy deel blykbaar di\u00e9 mening met die ander twee kandidate wat aansoek gedoen het vir die pos van adjunk-regterspresident. Pretorius het aangevoer dat Afrikaans ten gunste van Engels afgeskaf moet word omdat Engels die tweede taal is van meeste regterlike amptenare en ander regspraktisyns.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2013-04-11T13:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-21T07:57:27+00:00","og_image":[{"width":400,"height":290,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/book.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"FW de Klerk Foundation","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"AMPTELIKE TAALGEBRUIK IN SUID\u2010AFRIKAANSE HOWE: GRONDWETLIKE REGTE VERSUS DIE PERSOONLIKE VOORKEUR VAN DIE VOORSITTENDE BEAMPTE","datePublished":"2013-04-11T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-21T07:57:27+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/"},"wordCount":382,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/book.jpg","articleSection":["Nuus","Opmerkings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/","name":"AMPTELIKE TAALGEBRUIK IN SUID\u2010AFRIKAANSE HOWE: GRONDWETLIKE REGTE VERSUS DIE PERSOONLIKE VOORKEUR VAN DIE VOORSITTENDE BEAMPTE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/book.jpg","datePublished":"2013-04-11T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-21T07:57:27+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/book.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/book.jpg","width":400,"height":290,"caption":"book"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/amptelike-taalgebruik-in-suid-afrikaanse-howe-grondwetlike-regte-versus-die-persoonlike-voorkeur-van-die-voorsittende-beampte\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Opmerkings","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/opmerkings\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"AMPTELIKE TAALGEBRUIK IN SUID\u2010AFRIKAANSE HOWE: GRONDWETLIKE REGTE VERSUS DIE PERSOONLIKE VOORKEUR VAN DIE VOORSITTENDE BEAMPTE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/440","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=440"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/440\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8194,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/440\/revisions\/8194"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/438"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=440"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=440"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=440"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}