{"id":437,"date":"2013-03-20T15:00:00","date_gmt":"2013-03-20T13:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/"},"modified":"2021-07-21T09:57:36","modified_gmt":"2021-07-21T07:57:36","slug":"die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/","title":{"rendered":"DIE DOELTREFFENDE BESTUUR VAN SUID\u00ad\u2010AFRIKA SE WATERBRONNE: \u2019N GRONDWETLIKE VEREISTE"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Water is natuurlik noodsaaklik vir die voortbestaan van die mensdom en alle ander lewensvorme. Dit is van kardinale belang vir voedselproduksie en speel &#8216;n onmisbare rol ten opsigte van die w\u00eareldekonomie en vervoer. Dit dien as oplosmiddel vir &#8216;n wye verskeidenheid chemikalie\u00eb en word ook gebruik as n industri\u00eble koelmiddel. Op W\u00eareldwaterdag in 2013 sal \u2018n groot aantal lande onder geweldige druk wees om hul beperkte en kwynende waterbronne doeltreffend te bestuur. In die ontwikkelende lande word die doeltreffende bestuur van waterbronne nog verder bemoeilik weens \u2018n behoefte aan die volhoubare gebruik van water, die regverdige verdeling van water onder die verskillende gebruikers daarvan met inagneming van ekonomiese groei en maatskaplike gelykheid, sowel as bedreigings soos algemene besoedeling, suurdreinering en kwikvergiftiging wat die hoof gebied moet word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-\u00adAfrika -\u00ad \u2019n semi-\u00addor land met lae re\u00ebnval, beperkte ondergrondse waterreserwes en wat van buurlande afhanklik is vir water -\u00ad het sy eie uitdagings: die onvoldoende beskikbaarheid van water is nou \u2018n \u2018n demper op nasionale ontwikkeling. Beide die Nasionale Waterhulpbronstrategie van 2004 en die 2011-\u00adDiagnostiese Verslag van die Nasionale Beplanningskommissie beklemtoon die potensi\u00eble striemende beperking wat \u2019n tekort aan water op ontwikkeling kan h\u00ea indien watergebruik 40% van die jaarlikse beskikbaarheid oorskry. Die Diagnostiese Verslag wys verder daarop dat die inwerkingstelling van die nodige maatre\u00ebls vir die bewaring van water &#8216;n uitdaging is, gegewe die diverse en komplekse aard van die land se waterhulpbronne en die gebruik daarvan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Water, en die bewaring daarvan, geniet erkenning in die Suid-\u00adAfrikaanse Grondwet: artikel 24(a) en (b) bepaal dat elkeen die reg het &#8220;op \u2019n omgewing wat nie skadelik vir hul gesondheid of welsyn is nie&#8221; en &#8220;op die beskerming van die omgewing, ter wille van huidige en toekomstige geslagte&#8221;. Toegang tot water word ook erken as \u2018n beregbare sosio-\u00ad ekonomiese reg in artikel 27 (1)(b) en 27(2), aangesien dit verklaar dat elkeen die reg het op toegang tot voldoende water, wat die staat verplig om redelike wetgewing en ander maatre\u00ebls in te stel om binne sy beskikbare middele, met die huidige hulpbronne tot sy beskikking, die toenemende verwesenliking van hierdie reg te bereik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-\u00adAfrika moet hierdie kosbare hulpbron behoorlik bestuur indien ons die agteruitgang van \u2019n situasie wat alreeds katastrofies van aard is, wil vermy. Met die bogenoemde in gedagte, is die volgende stappe egter bemoedigend:<\/p>\n<ul>\n<li style=\"text-align: justify;\">Die Kabinet het op 10 Augustus 2012 die Wetsontwerp op die Nasionale Waterhulpbronstrategie (NWRS-\u00ad2) goedgekeur vir insette en kommentaar. Die strategie dien as riglyn vir die bestuur van waterhulpbronne in die land oor die volgende 20 jaar en plaas besondere klem op prioriteite en doelwitte vir die tydperk vanaf 2013 tot 2017. Dit dien derhalwe as raamwerk vir die beskerming, gebruik, ontwikkeling, bewaring, bestuur en beheer van waterhulpbronne in Suid-\u00adAfrika en verbind alle regeringsinstellings met uitvoerende magte en pligte tot die Nasionale Waterwet van 1998.<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Volgens die Begroting vir 2013 wat deur Pravin Gordhan, die Minister van Finansies, ter tafel gel\u00ea is, gaan \u2019n bykomende R6.5 miljard oor die volgende drie jaar opsy gesit word vir die Departement van Waterwese. Die meeste van hiedie fondse word opsy gesit vir waterinfrastruktuur en die bestuur daarvan, vir streeksimplementering en steun vir opgaarwaterprogramme; en<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Mega-\u00adinfrastruktuurprojekte wat deur die regering aangekondig is, wat die bou van die De Hoop-\u00addam en gepaardgaande verspreidingstelsels van opgegaarde ongesuiwerde water in Limpopo, asook die rehabilitasie van 315 opgaardamme insluit. Die waarde van hierdie rehabilitasie-\u00adprojek is R2.8 miljoen.<\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-\u00adAfrika moet egter ook grondwetlike regte ten opsigte van water en die gebruik daarvan respekteer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">93% van Suid-\u00adAfrikaanse huishoudings het in 2010 toegang tot veilige water gehad. Teen 30 April 2012 het meer as 11.2 miljoen huishoudings toegang tot gratis water gehad (dit wil s\u00ea 6 000 liter per huishouding per maand, wat deur die plaaslike regering befonds word vir huishoudings met &#8216;n inkomste van minder as R800 per maand). Die volgende is egter rede tot kommer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">-\u00ad Burgers en belastingbetalers het gedurende 2012 hulself tot die howe gewend om regte rakende watervoorsiening op te eis (Carolina-\u00admunisipaliteit en talle ander soortgelyke gevalle); en<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">-\u00ad Die Suid-\u00adAfrikaanse Menseregtekommissie het 114 klagtes tussen 2010 en 2012 ontvang wat verband hou met die voorsiening en gehalte van water in SA.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons regering moet voortdurend ook in gedagte hou dat -\u00ad alhoewel daar alreeds baie gedoen is -\u00ad elkeen die reg het op toegang tot voldoende voedsel en water en dat dit onlosmaaklik verband hou met regte soos byvoorbeeld menswaardigheid en gesondheidsorg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is &#8216;n gesegde wat lei dat ons nooit sal weet wat die waarde van water is totdat die put opgedroog het nie. Suid-\u00adAfrika is die 30ste droogste land op aarde en volgens die Departement van Waterwese gaan byna een derde van ons skoon drinkwater verlore weens lekkende krane en pype asook onwettige wateraansluitings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In hierdie opsig is die tema vir W\u00eareldwaterdag 2013 -\u00ad Watersamewerking&#8221; -\u00ad gepas aangesien die samewerking van alle Suid-\u00adAfrikaners -\u00ad burgers, die regering, besighede en landbou -\u00ad noodsaaklik sal wees indien ons ons beperkte waterbronne voldoende en doeltreffend wil bestuur as \u2019n volhoubare hulpbron en as \u2019n grondwetlike reg. Indien ons hierin slaag, sal ons dalk moontlik in staat wees om ons put vol te hou met drinkbare en bruikbare water vir die volgende geslagte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>Deur Adv Jacques du Preez, FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<hr \/>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/'>DIE DOELTREFFENDE BESTUUR VAN SUID-\u00ad\u2010AFRIKA SE WATERBRONNE: \u2019N GRONDWETLIKE VEREISTE<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 111.90K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/?wpdmdl=4053&refresh=6aaf052388e621789855011\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\">\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-435\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/03\/waterdrop.jpg\" alt=\"waterdrop\" width=\"150\" height=\"100\" \/> Met W\u00eareldwaterdag 2013 om die draai, behoort ons dalk die groot waarde van hierdie helder, lewensonderhoudende stof, wat so dikwels as vanselfsprekend aanvaar word, in aanskou te neem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meer as 71% van die aarde se oppervlak word deur water bedek. 96.5% van ons planeet se watervoorraad kom in oseane voor terwyl 1.7% uit grondwater bestaan. Die gletsers en yskappe van Antarktika, Groenland en ander gebiede verteenwoordig ook 1.7% van die aarde se watervoorraad.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":435,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,303],"tags":[],"class_list":["post-437","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-opmerkings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>DIE DOELTREFFENDE BESTUUR VAN SUID\u00ad\u2010AFRIKA SE WATERBRONNE: \u2019N GRONDWETLIKE VEREISTE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"DIE DOELTREFFENDE BESTUUR VAN SUID\u00ad\u2010AFRIKA SE WATERBRONNE: \u2019N GRONDWETLIKE VEREISTE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Met W\u00eareldwaterdag 2013 om die draai, behoort ons dalk die groot waarde van hierdie helder, lewensonderhoudende stof, wat so dikwels as vanselfsprekend aanvaar word, in aanskou te neem. Meer as 71% van die aarde se oppervlak word deur water bedek. 96.5% van ons planeet se watervoorraad kom in oseane voor terwyl 1.7% uit grondwater bestaan. Die gletsers en yskappe van Antarktika, Groenland en ander gebiede verteenwoordig ook 1.7% van die aarde se watervoorraad.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2013-03-20T13:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-21T07:57:36+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/03\/waterdrop.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"474\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"DIE DOELTREFFENDE BESTUUR VAN SUID\u00ad\u2010AFRIKA SE WATERBRONNE: \u2019N GRONDWETLIKE VEREISTE\",\"datePublished\":\"2013-03-20T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-21T07:57:36+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/\"},\"wordCount\":879,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/03\/waterdrop.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Opmerkings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/\",\"name\":\"DIE DOELTREFFENDE BESTUUR VAN SUID\u00ad\u2010AFRIKA SE WATERBRONNE: \u2019N GRONDWETLIKE VEREISTE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/03\/waterdrop.jpg\",\"datePublished\":\"2013-03-20T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-21T07:57:36+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/03\/waterdrop.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/03\/waterdrop.jpg\",\"width\":474,\"height\":500,\"caption\":\"waterdrop\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Opmerkings\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/opmerkings\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"DIE DOELTREFFENDE BESTUUR VAN SUID\u00ad\u2010AFRIKA SE WATERBRONNE: \u2019N GRONDWETLIKE VEREISTE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"DIE DOELTREFFENDE BESTUUR VAN SUID\u00ad\u2010AFRIKA SE WATERBRONNE: \u2019N GRONDWETLIKE VEREISTE - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"DIE DOELTREFFENDE BESTUUR VAN SUID\u00ad\u2010AFRIKA SE WATERBRONNE: \u2019N GRONDWETLIKE VEREISTE - FW de Klerk Foundation","og_description":"Met W\u00eareldwaterdag 2013 om die draai, behoort ons dalk die groot waarde van hierdie helder, lewensonderhoudende stof, wat so dikwels as vanselfsprekend aanvaar word, in aanskou te neem. Meer as 71% van die aarde se oppervlak word deur water bedek. 96.5% van ons planeet se watervoorraad kom in oseane voor terwyl 1.7% uit grondwater bestaan. Die gletsers en yskappe van Antarktika, Groenland en ander gebiede verteenwoordig ook 1.7% van die aarde se watervoorraad.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2013-03-20T13:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-21T07:57:36+00:00","og_image":[{"width":474,"height":500,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/03\/waterdrop.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"FW de Klerk Foundation","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"DIE DOELTREFFENDE BESTUUR VAN SUID\u00ad\u2010AFRIKA SE WATERBRONNE: \u2019N GRONDWETLIKE VEREISTE","datePublished":"2013-03-20T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-21T07:57:36+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/"},"wordCount":879,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/03\/waterdrop.jpg","articleSection":["Nuus","Opmerkings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/","name":"DIE DOELTREFFENDE BESTUUR VAN SUID\u00ad\u2010AFRIKA SE WATERBRONNE: \u2019N GRONDWETLIKE VEREISTE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/03\/waterdrop.jpg","datePublished":"2013-03-20T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-21T07:57:36+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/03\/waterdrop.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/03\/waterdrop.jpg","width":474,"height":500,"caption":"waterdrop"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-doeltreffende-bestuur-van-suid-afrika-se-waterbronne-n-grondwetlike-vereiste\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Opmerkings","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/opmerkings\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"DIE DOELTREFFENDE BESTUUR VAN SUID\u00ad\u2010AFRIKA SE WATERBRONNE: \u2019N GRONDWETLIKE VEREISTE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/437","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=437"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/437\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8195,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/437\/revisions\/8195"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/435"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=437"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=437"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=437"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}