{"id":431,"date":"2013-05-03T15:00:00","date_gmt":"2013-05-03T13:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/die-einde-van-nie-rassigheid\/"},"modified":"2021-07-21T09:56:41","modified_gmt":"2021-07-21T07:56:41","slug":"die-einde-van-nie-rassigheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/","title":{"rendered":"DIE EINDE VAN NIE\u2010RASSIGHEID?"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Toespraak wat Jeff Radebe verlede maand aan die Parlement gelewer het bied &#8216;n paar insigte ten opsigte van die wyse waarop die regering sy retoriek verskerp. Dit is nogal &#8216;n kort toespraak, maar hy het nietemin sewe keer na die probleme van die verlede verwys &#8211;<\/p>\n<ul>\n<li style=\"text-align: justify;\">&#8220;apartheid-kolonialisme&#8221;;<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">&#8220;die stryd teen kolonialisme en apartheid&#8221;;<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">&#8220;die magte van kolonialisme en later van apartheid aan die een kant, teenoor die magte van vryheid en demokrasie aan die ander kant&#8221;;<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">&#8220;\u2026 die brawe standpunt wat deur die Verenigde Nasies ingeneem is toe hy apartheid as &#8216;n misdaad teen die mensdom en &#8216;n bedreiging vir w\u00eareldvrede verklaar het&#8221;;<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">&#8220;\u2026die stille lyding, twis en rassehaat wat deur apartheid veroorsaak is\u2026&#8221;; en<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">&#8220;\u2026die greep van armoede en die siklus van ongelykheid wat deur die nalatenskap van apartheid en kolonialisme veroorsaak is\u2026&#8221;<\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sulke verwysings kom in meeste van die ANC se beleidsverklarings voor. Ongeag die historiese geldigheid &#8211; of gebrek aan geldigheid &#8211; sal &#8216;n mens verbaas wees as hulle nie een of ander vorm van rassevyandigheid aanblaas nie &#8211; of ten minste die persepsies ten opsigte van wit morele minderwaardigheid en swart aanspraak herbevestig nie. Hulle blaas eise vir herverdeling aan &#8211; veral die herverdeling van grond &#8211; wat die meeste swart Suid-Afrikaners vas glo van hul voorvaders gesteel is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die boodskap karakteriseer wit mense as &#8220;die ander&#8221; en sluit hulle uit van die idee van &#8220;ons&#8221;, want hulle word uitgebeeld as \u00f3f direk verantwoordelik vir &#8220;apartheid-kolonialisme&#8221;, \u00f3f dat hulle die huidige erfgename en begunstigdes is. Wit mense is onuitwisbaar bevlek met die verlede &#8211; terwyl swart mense identifiseer word met die magte van vryheid en demokrasie. Die &#8220;nalatenskap van apartheid en kolonialisme&#8221; word gereeld uitgewys as die oorsaak van die meeste van Suid-Afrika se probleme &#8211; en veral die drievoudige krisis van armoede, werkloosheid en ongelykheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die toenemende gebruik van die term &#8220;apartheid-kolonialisme&#8221; insinueer dat wit mense uitlanders en indringers is. Die Groenskrif oor Grondhervorming verklaar byvoorbeeld dat &#8220;alle anti-koloniale stryde twee dinge ten doel het, die terugvat van grond en om die belangrikheid van die inheemse kultuur weer te hervestig&#8221; (dit wil s\u00ea om die fokus op swart mense te plaas en minderhede op die buitewyke &#8220;in te kamp&#8221; en as &#8220;die ander&#8221; te sien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die boodskap s\u00ea voorts dat, in die tweede fase van die nasionale oorgang, die tyd aangebreek het om op te tree teen hierdie oorblyfsels van apartheid en kolonialisme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit alles opper vrae oor die mate waarin nie-rassigheid steeds &#8216;n kernwaarde in ons nuwe samelewing is, in ons regering en die regerende alliansie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is &#8216;n vraag wat onlangs deur die Ahmed Kathrada-stigting aangepak is in &#8216;n studie oor rassepersepsies in &#8216;n aantal ANC-takke in Gauteng. Die bevindings wys daarop dat daar &#8220;&#8216;n toenemende gevoel is van isolasie en skeuring tussen kiesafdelings van nie-Afrikane, wat reuse uitwerkings kan h\u00ea vir die party [ANC] se identiteit as &#8216;n nie-rassige party.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel deelnemers aan die opname daarop gewys het dat die ANC &#8220;teoreties die ideaal van nie-rassigheid ondersteun&#8221;, hulle voel dat daar groot probleme binne die ANC op alle vlakke is&#8221; &#8211; veral in takke met sterk minderheidslidmaatskap &#8211; soos Eldorado Park, Sandton en Lenasia. Hierdie probleme is onder andere die persepsies van rassisme en die gevoel dat nie-Afrikane uitgesluit word van leierskapsposisies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die outeurs van die studie bespreek voorts die ANC se doktrine dat die vasgestelde rassisme van &#8220;&#8216;n spesiale soort kolonialisme&#8221; oorbrug kan word slegs deur die &#8220;bemagtiging van swart mense oor die algemeen en spesifiek Afrikane&#8221;. Dit sal \u201cdie radikale herstrukturering van belangrike aspekte van die ekonomie&#8221; vereis &#8220;ten einde die basis van die wit rassistiese magstelsel te vernietig.&#8221; Hierdie proses &#8211; wat aan die kern is van die ANC se Nasionale Demokratiese Revolusie &#8211; word deur Firoz Cachalia beskryf as &#8220;anti-rassisme-rassisme&#8221;. Pallo Jordan het ges\u00ea:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>&#8220;Die beweging het die bewustelike en doelbewuste de-rassifikasie van Suid-Afrika as beleid aanvaar deur verskeie maatre\u00ebls in te stel, onder andere regstellende aksie, ten einde te verseker dat die gevolge van dekades van sistematiese diskriminasie en weerhouding van werkgeleenthede omgekeer word. Met ander woorde, die doelwit van regstellende aksie is om omstandighede te skep waar regstellende aksie nie meer nodig sal wees nie.&#8221; <\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC se opgedateerde Strategie en Taktieke-dokument vir 2012 verklaar dat &#8220;die behoefte aan regstellende aksie sal afneem soos wat die sentrums van mag en invloed en ander belangrike sfere van sosiale ondernemings in die bre\u00eb verteenwoordigend is van die land se demografie\u00eb. In die proses moet alle ongelykhede wat steeds bestaan of ontwikkel aangepak word.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die &#8220;de-rassifikasie&#8221; van Suid-Afrika neem momentum aan. Die regering ken poste in die staatsdiens toe volgens demografie\u00eb &#8211; tot op die eerste desimale punt &#8211; ongeag verdienste, objektiewe omstandighede of ongeregtighede waaraan die betrokke individue blootgestel word. Bruin werkers van die Departement van Korrektiewe Dienste in die Wes-Kaap is ingelig dat hulle nie bevorder sal word nie &#8211; omdat hulle hul nasionale rassekwota van 8.8% oorskry het. 1 500 wit lede in die SAPD word nie in vakante poste bevorder nie omdat hulle hul kwota van 9% oorskry het. Verlede jaar het Minister Rob Davies ges\u00ea dat demografiese verteenwoordiging ook in die privaatsektor toegepas behoort te word: &#8220;Ons moet seker maak dat die land se ekonomie, beheer, eienaarskap en leierskap in die demografie\u00eb van die samelewing weerspie\u00ebl word nes dit in die politieke sfeer gedoen word.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons ervaar tans sosiale manipulasie op grond van ras op &#8216;n Verwoerdiaanse skaal, waar Suid- Afrikaners se lewens weer eens bepaal word deur hul ras en nie op grond van individuele verdienste nie. Omdat dit geslagte sal neem om &#8220;bre\u00eb demografiese verteenwoordiging op alle gebiede van mag en invloed te behaal&#8221; kan minderheidsgemeenskappe verwag om aan &#8220;anti-rassistiese rassisme&#8221; onderwerp te word vir die voorsienbare toekoms. Suid-Afrika is vir alle praktiese doeleindes nie meer &#8216;n nie-rassige samelewing nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die &#8220;de-rassifikasie&#8221; van Suid-Afrika is die teenoorgestelde van die grondwetlike waardes van menswaardigheid, gelykheid en nie-rassigheid waarop ons nuwe samelewing gegrond is. Dit skend Suid-Afrika se pligte ingevolge internasionale verdrae &#8211; en dit sal beslis enige hoop van nasionale eenheid vernietig. Sonder nasionale eenheid sal ons min geleentheid h\u00ea om die Nasionale Ontwikkelingsplan suksesvol in werking te stel of om die vele uitdagings wat ons die hoof moet bied, aan te pak &#8211; met inbegrip van die dringende behoefte aan &#8216;n rasionele, werkbare en nie-rassistiese transformasieproses.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>Deur Dave Steward, uitvoerende direkteur van die FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<hr \/>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"index.php\/afr\/doks-artikels?download=173:die-einde-van-nie-rassigheid\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-einde-van-nie-rassigheid\/'>DIE EINDE VAN NIE\u00ad\u2010RASSIGHEID?<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 114.08K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-einde-van-nie-rassigheid\/?wpdmdl=4038&refresh=6aaf1174d9e611789858164\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-429\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/stop.jpg\" alt=\"stop\" width=\"150\" height=\"100\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/stop.jpg 600w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/stop-300x200.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/> In sy onlangse toespraak aan die Cape Town Press Club het Hlumelo Biko daarop gewys dat daar &#8216;n toenemende neiging in die ANC is om nie-swart gemeenskappe &#8211; en veral wit mense &#8211; te &#8220;objektiveer&#8221;, om hulle as die &#8220;ander&#8221; te sien en hulle &#8220;in te kamp&#8221;. Hy het gewaarsku dat dit nie goeie nuus is vir diegene wat geobjektiveer word nie. Wat het hy bedoel?<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":429,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,303],"tags":[],"class_list":["post-431","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-opmerkings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>DIE EINDE VAN NIE\u2010RASSIGHEID? - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"DIE EINDE VAN NIE\u2010RASSIGHEID? - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"In sy onlangse toespraak aan die Cape Town Press Club het Hlumelo Biko daarop gewys dat daar &#039;n toenemende neiging in die ANC is om nie-swart gemeenskappe - en veral wit mense - te &quot;objektiveer&quot;, om hulle as die &quot;ander&quot; te sien en hulle &quot;in te kamp&quot;. Hy het gewaarsku dat dit nie goeie nuus is vir diegene wat geobjektiveer word nie. Wat het hy bedoel?\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2013-05-03T13:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-21T07:56:41+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/stop.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"600\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"399\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"DIE EINDE VAN NIE\u2010RASSIGHEID?\",\"datePublished\":\"2013-05-03T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-21T07:56:41+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/\"},\"wordCount\":1062,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/stop.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Opmerkings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/\",\"name\":\"DIE EINDE VAN NIE\u2010RASSIGHEID? - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/stop.jpg\",\"datePublished\":\"2013-05-03T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-21T07:56:41+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/stop.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/stop.jpg\",\"width\":600,\"height\":399,\"caption\":\"stop\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Opmerkings\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/opmerkings\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"DIE EINDE VAN NIE\u2010RASSIGHEID?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"DIE EINDE VAN NIE\u2010RASSIGHEID? - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"DIE EINDE VAN NIE\u2010RASSIGHEID? - FW de Klerk Foundation","og_description":"In sy onlangse toespraak aan die Cape Town Press Club het Hlumelo Biko daarop gewys dat daar 'n toenemende neiging in die ANC is om nie-swart gemeenskappe - en veral wit mense - te \"objektiveer\", om hulle as die \"ander\" te sien en hulle \"in te kamp\". Hy het gewaarsku dat dit nie goeie nuus is vir diegene wat geobjektiveer word nie. Wat het hy bedoel?","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2013-05-03T13:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-21T07:56:41+00:00","og_image":[{"width":600,"height":399,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/stop.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"FW de Klerk Foundation","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"DIE EINDE VAN NIE\u2010RASSIGHEID?","datePublished":"2013-05-03T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-21T07:56:41+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/"},"wordCount":1062,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/stop.jpg","articleSection":["Nuus","Opmerkings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/","name":"DIE EINDE VAN NIE\u2010RASSIGHEID? - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/stop.jpg","datePublished":"2013-05-03T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-21T07:56:41+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/stop.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/stop.jpg","width":600,"height":399,"caption":"stop"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-einde-van-nie-rassigheid\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Opmerkings","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/opmerkings\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"DIE EINDE VAN NIE\u2010RASSIGHEID?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/431","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=431"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/431\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8190,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/431\/revisions\/8190"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/429"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=431"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=431"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=431"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}