{"id":414,"date":"2013-08-21T15:00:00","date_gmt":"2013-08-21T13:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/"},"modified":"2021-07-21T09:55:47","modified_gmt":"2021-07-21T07:55:47","slug":"die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/","title":{"rendered":"DIE UITDAGING WAT DEMOKRASIE IN VERDEELDE SAMELEWINGS INHOU"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die stelsel slaag egter nie so goed in samelewings wat diep verdeeld is wat ras, geloof en linguistiek betref nie. In sodanige samelewings bevind minderhede hulself dikwels in \u2019n situasie van stelselmatige uitsluiting van die regering weens hul onvermo\u00eb om parlement\u00eare meerderhede in algemene verkiesings te verseker. Dominante meerderhede &#8211; wat dikwels aangepor word deur hubris of oeroue griewe tussen faksies &#8211; is te dikwels geneig om die belange van minderhede te ignoreer en hom hul eie wil en agenda op die samelewing in sy geheel af te dwing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">D\u00edt is presies wat in Egipte onder Mohamed Morsi gebeur het na afloop van sy verkiesing as president verlede jaar met \u2019n klein meerderheid van 51.7% bo die 48.3% van sy teenstander, Ahmed Shafiq &#8211; wat Mubarak se laaste Eerste Minister was. Een van die eerste prioriteite van die nuut aangewese Parlement is om \u2019n grondwetgewende vergadering saam te stel ten einde \u2019n nuwe grondwet op te stel. 66% van die lede van die vergadering was egter Islamiete. Die grondwetgewende vergadering is verlede jaar in Mei deur die hof ongrondwetlik verklaar en ontbind omdat dit nie oor voldoende verteenwoordiging beskik het nie. \u2019n Nuwe grondwetgewende vergadering is saamgestel wat bestaan het uit \u2019n bre\u00ebr samevatting uit die samelewing &#8211; maar wat steeds \u2019n ingeboude Islamitiese meerderheid ingesluit het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gevolglik het verskeie opposisiepartye &#8211; sowel as verteenwoordigers uit die land se agt miljoen Koptiese Christene &#8211; uit die vergadering gestap of dit geboikot. Die leier van een van die partye was van mening dat &#8220;die grondwet nie die meerderheid moet weerspie\u00ebl nie, maar alle magte in die samelewing \u2026 Daar is \u2019n poging om alles te besit \u2026 Om die grondwet te besit is uiters gevaarlik.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Morsi het die vrese van nie-Islamiete bevestig toe hy op 22 Desember verlede jaar aan homself magte toegeken het wat basies op diktatorskap neerkom, ten einde &#8220;revolusie te beskerm&#8221;. Hy het verklaar dat sy besluite gevrywaar is van regterlike hersiening en het die howe verbied om die grondwetgewende vergadering en die boonste huis van die Parlement te ontbind. Sodoende het hy die onderliggende konvensie van demokrasie onherstelbaar geskend, wat gevolglik beteken het dat sy regering onregmatig was &#8211; ten spyte daarvan dat \u00a0hy \u2019n klein meerderheid tydens die presidensi\u00eble demokrasie verseker het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel Morsi gevolglik probeer het om afstand van sy diktatoriale mag te doen, was dit te laat. Hy het sterk reaksies van nie-Islamiete ontketen &#8211; met inbegrip van die weermag &#8211; wat hom uiteindelik van sy mag ontneem het. Nou blyk dit of die nuwe regime, wat deur die weermag gesteun word, ten doel het om die verdeeldheid in die Egiptiese samelewing te versterk deur die Islamiete te probeer onderdruk &#8211; Islamiete maak deel uit van meer as die helfte van die samelewing. Die prognose is swak &#8211; toenemende verdeeldheid in die samelewing &#8211; met groter verdeeldheid langs die snylyne van die samelewing &#8211; soortgelyk aan die bose kringloop wat in 1992 in Algeri\u00eb van stapel gestuur is toe die weermag \u2019n demokraties verkose Islamitiese regering ontsetel het. 100 000 mense is dood tydens die daaropvolgende burgeroorlog.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die probleem spruit moontlik uit die wyse waarop die Egiptenare besluit het om hul nuwe grondwet te skryf. In \u2019n artikel wat FW de Klerk in Februarie 2011 vir die invloedryke Amerikaanse joernaal, Foreign Policy, geskryf het, het hy gesuggereer dat ontluikende Arabiese demokrasie\u00eb dalk kan leer by die Suid-Afrikaanse ervaring ten opsigte van die opstel van \u2019n grondwet. Hy het in die artikel gevra hoe hierdie post-revlusion\u00eare state kan oorgaan van die outorit\u00eare regimes uit die ou orde na nuwe, demokratiese dispensasies waarop mense regoor die streek aandring. Die vanselfsprekende antwoord is dat \u2019n verkiesing gehou moet word &#8211; maar met watter deelnemers, op watter gronde en binne watter grondwetlike raamwerk?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">De Klerk het daarop gewys dat die Suid-Afrikaanse grondwetlike onderhandelinge gedurende die vroe\u00eb 1990\u2019s dalk van toepassing kan wees. Gedurende die Suid-Afrikaanse proses kom partye wat histories as verdag en vyandig beskou is, bymekaar en vorm \u2019n nuwe grondwetlike dispensasie onder uiters moeilike omstandighede. Die krag van die Suid- Afrikaanse benadering spruit uit sy inklusiwiteit, sy eerlike poging om die redelike belange van alle partye in te sluit, met inbegrip van minderhede; asook die bepalings wat daargestel is ten einde die posisie van die Grondwet as die hoogste reg te vestig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Egiptenare moet spesifiek al geleer het uit die slim maatstaf wat deur ons onderhandelaars ontwikkel is ten einde, aan die een kant, te verseker dat die belange van die minderhede voldoende beskerming in die nuwe grondwet sal geniet, terwyl die finale grondwet deur \u2019n verkose owerheid aanvaar sal word. D\u00edt is behaal deur alle partye met noemenswaardige steun in staat te stel om ooreen te kom oor \u2019n tussentydse grondwet ingevolge waarvan die eerste ten volle verteenwoordigde verkiesings gehou sou word. Die verkose verteenwoordigers, as \u2019n grondwetgewende vergadering, het toe die finale grondwet aanvaar &#8211; maar binne die beperkings van 34 beginsels wat in die tussentydse grondwet, wat deur die minderhede goedgekeur is, aanvaar is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit was hierdie historiese kompromie wat die raamwerk vir ons nuwe nie-rassige demokrasie daargestel het. Ongelukkig is dit nou onder druk. Die doelwit van die &#8220;tweede fase&#8221; van die Nasionale Demokratiese Revolusie wat verlede jaar deur die ANC aangekondig is, is om af te sien van die kompromie\u00eb wat aan die kern van die 1993-1996-skikking is. Daar is \u2019n kommerwekkende neiging deur die meerderheid om minderhede uit te sluit; om hul redelike bekommernisse te ignoreer en om die grondwetlike instellings wat hul belange beskerm, te ondermyn. Dit alles gaan hand-in-hand met die toenemende pogings om die ideologiese voorskrifte en radikale agenda van die meerderheid op die land se permanente minderhede af te dwing. Sodoende doen die meerderheid afbreek aan die konvensies onderliggend aan ons demokrasie, en verdiep die verdeeldheid wat soveel ander multikulturele, multi-linguistiese samelewings met verskeie etnisiteite in die wiele gery het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die les wat die Egiptenare uit ons ervaring kan leer is die behoefte aan inklusiwiteit, verdraagsaamheid, kompromie, en sterk en doeltreffende instellings wat die oppergesag van die grondwet en die reg handhaaf. D\u00edt is lesse wat Suid-Afrika die w\u00eareld tussen 1993 en 1996 geleer het &#8211; en wat dit nou besig is om te vergeet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em style=\"text-align: justify;\">Dave Steward: Uitvoerende Direkteur, FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<hr \/>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\"><em style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/'>DIE UITDAGING WAT DEMOKRASIE IN VERDEELDE SAMELEWINGS INHOU<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 109.13K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/?wpdmdl=4047&refresh=6a88a42fd74e01787339823\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-197\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/voting.png\" alt=\"voting\" width=\"150\" height=\"113\" \/> Ons kan belangrike lesse uit die groeiende onrus in Egipte leer ten opsigte van die slaggate van demokrasie\u00eb wat die-wenner-vat-alles-benaderings in diep verdeelde samelewings navolg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Demokrasie is in wese \u2019n konvensie in terme waarvan mededinging om politieke mag deur verkiesings opgelos word &#8211; eerder as deur geweld. Deelnemers kom ooreen dat die party of partye wat die verkiesing wen die regering kan vorm en die land vir \u2019n voorgeskrewe tydperk tot met die nuwe verkiesing kan regeer. Dit is egter net so \u2019n belangrike vereiste van demokrasie dat die se\u00ebvierende party die siviele en politieke regte van die verloorders moet respekteer en handhaaf &#8211; met inbegrip van hul reg om op vrye en regverdige wyse aan toekomstige verkiesings deel te neem.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":197,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,300],"tags":[],"class_list":["post-414","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-verklarings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>DIE UITDAGING WAT DEMOKRASIE IN VERDEELDE SAMELEWINGS INHOU - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"DIE UITDAGING WAT DEMOKRASIE IN VERDEELDE SAMELEWINGS INHOU - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ons kan belangrike lesse uit die groeiende onrus in Egipte leer ten opsigte van die slaggate van demokrasie\u00eb wat die-wenner-vat-alles-benaderings in diep verdeelde samelewings navolg. Demokrasie is in wese \u2019n konvensie in terme waarvan mededinging om politieke mag deur verkiesings opgelos word - eerder as deur geweld. Deelnemers kom ooreen dat die party of partye wat die verkiesing wen die regering kan vorm en die land vir \u2019n voorgeskrewe tydperk tot met die nuwe verkiesing kan regeer. Dit is egter net so \u2019n belangrike vereiste van demokrasie dat die se\u00ebvierende party die siviele en politieke regte van die verloorders moet respekteer en handhaaf - met inbegrip van hul reg om op vrye en regverdige wyse aan toekomstige verkiesings deel te neem.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2013-08-21T13:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-21T07:55:47+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/voting.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"300\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"225\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Dave Steward\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"DIE UITDAGING WAT DEMOKRASIE IN VERDEELDE SAMELEWINGS INHOU\",\"datePublished\":\"2013-08-21T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-21T07:55:47+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/\"},\"wordCount\":1048,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/voting.png\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Verklarings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/\",\"name\":\"DIE UITDAGING WAT DEMOKRASIE IN VERDEELDE SAMELEWINGS INHOU - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/voting.png\",\"datePublished\":\"2013-08-21T13:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-21T07:55:47+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/voting.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/voting.png\",\"width\":300,\"height\":225,\"caption\":\"voting\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"DIE UITDAGING WAT DEMOKRASIE IN VERDEELDE SAMELEWINGS INHOU\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"DIE UITDAGING WAT DEMOKRASIE IN VERDEELDE SAMELEWINGS INHOU - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"DIE UITDAGING WAT DEMOKRASIE IN VERDEELDE SAMELEWINGS INHOU - FW de Klerk Foundation","og_description":"Ons kan belangrike lesse uit die groeiende onrus in Egipte leer ten opsigte van die slaggate van demokrasie\u00eb wat die-wenner-vat-alles-benaderings in diep verdeelde samelewings navolg. Demokrasie is in wese \u2019n konvensie in terme waarvan mededinging om politieke mag deur verkiesings opgelos word - eerder as deur geweld. Deelnemers kom ooreen dat die party of partye wat die verkiesing wen die regering kan vorm en die land vir \u2019n voorgeskrewe tydperk tot met die nuwe verkiesing kan regeer. Dit is egter net so \u2019n belangrike vereiste van demokrasie dat die se\u00ebvierende party die siviele en politieke regte van die verloorders moet respekteer en handhaaf - met inbegrip van hul reg om op vrye en regverdige wyse aan toekomstige verkiesings deel te neem.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2013-08-21T13:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-21T07:55:47+00:00","og_image":[{"width":300,"height":225,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/voting.png","type":"image\/png"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Dave Steward","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"DIE UITDAGING WAT DEMOKRASIE IN VERDEELDE SAMELEWINGS INHOU","datePublished":"2013-08-21T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-21T07:55:47+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/"},"wordCount":1048,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/voting.png","articleSection":["Nuus","Verklarings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/","name":"DIE UITDAGING WAT DEMOKRASIE IN VERDEELDE SAMELEWINGS INHOU - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/voting.png","datePublished":"2013-08-21T13:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-21T07:55:47+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/voting.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/voting.png","width":300,"height":225,"caption":"voting"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-uitdaging-wat-demokrasie-in-verdeelde-samelewings-inhou\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"DIE UITDAGING WAT DEMOKRASIE IN VERDEELDE SAMELEWINGS INHOU"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/414","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=414"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/414\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8186,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/414\/revisions\/8186"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/197"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=414"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=414"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=414"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}