{"id":3418,"date":"2013-05-24T20:21:07","date_gmt":"2013-05-24T18:21:07","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/"},"modified":"2013-05-24T20:21:07","modified_gmt":"2013-05-24T18:21:07","slug":"geskiedenis-van-ons-grondwet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/","title":{"rendered":"Geskiedenis van ons Grondwet"},"content":{"rendered":"<h4 style=\"text-align: justify;\">Hoe het die Grondwet ontstaan?<\/h4>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gedurende die laat 1980s het die Nasionale Party-regering voorlopige gesprekke met mnr Nelson Mandela gevoer en gevolglik met die ANC self.&nbsp;<strong>Op 2 Februarie 1990 het President FW de Klerk die aankondiging in die Parlement gemaak wat die weg gebaan het na die onderhandelings oor die grondwetlike toekoms van Suid-Afrika<\/strong>. Hy het ook die vrylating van mnr Mandela aangekondig en het alle politieke organisasies ontban. &nbsp;<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><img fetchpriority=\"high\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-3416\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FW_de_Klerk_and_Nelson_Mandela_first_meeting_1990.jpg\" alt=\"FW de Klerk and Nelson Mandela first meeting 1990\" width=\"250\" height=\"338\" style=\"border: 5px solid #efefef; margin-bottom: 15px; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FW_de_Klerk_and_Nelson_Mandela_first_meeting_1990.jpg 473w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FW_de_Klerk_and_Nelson_Mandela_first_meeting_1990-222x300.jpg 222w\" sizes=\"(max-width: 250px) 100vw, 250px\" \/><\/h3>\n<p style=\"text-align: justify;\">Formele onderhandelings het begin by die veelparty <strong>Konvensie vir \u2019n Demokratiese Suid-Afrika<\/strong>. Hierdie gesprekke, meer bekend as <strong>KODESA<\/strong>, het op 21 Desember 1991 \u2019n aanvang geneem. KODESA het egter op 17 Junie 1992 ineengestort omdat partye nie kon ooreenkom op die persentasie stemme wat in die Wetgewer nodig sou wees voordat die finale Grondwet aanvaar sou word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die partye wat aan die onderhandelings deelgeneem het het verskillende menings gehad oor hoe en wanneer die nuwe Grondwet aanvaar sou word. &nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het daarop aangedring dat die finale Grondwet, ten einde dit meer verteenwoordigend te maak vir alle Suid-Afrikaners, slegs geskryf en aanvaar kon word deur \u2019n behoorlik verkose liggaam bekend as die <strong>Grondwetlike Vergadering<\/strong>. Die Nasionale Party, die IVP en ander kleiner partye het daarop aangedring dat die eerste verkiesings slegs gehou moet word nadat \u2019n ooreenkoms bereik is oor die Grondwet. Hierdie probleem is opgelos op die volgende briljante manier: die partye wat aan die onderhandelings deelgeneem het sou ooreenkom op \u2019n <strong>tussentydse Grondwet (die Tussentydse Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, Wet 103 van 1993, wat sedertdien herroep is)<\/strong>, en sodoende kon die eerste demokratiese verkiesing van <strong>27 April 1994<\/strong> plaasvind. Daarna sou die nuut verkose Parlement as \u2019n Grondwetlike Vergadering saamkom, met die taak om die finale Grondwet te skryf en aanvaar. Die finale Grondwet sou egter moes voldoen aan <strong>34 grondwetlike beginsels<\/strong> waarop ooreengekom is deur die partye wat aan die onderhandelings deelgeneem het en wat in die tussentydse grondwet verskans is. Die tussentydse grondwet het ook die oorgangsmaatstawwe uiteengesit wat daargestel is voordat die finale Grondwet van krag sou word, asook die vereistes wat sou verseker dat die eerste nasionale demokratiese verkiesings op 27 April 1994 vry en regverdig sou wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuut verkose Parlement, as die <strong>Grondwetlike Vergadering<\/strong>, het toe die <strong>Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996<\/strong>, opgestel. Dit was die gevolg van lang en moeilike onderhandelings waarby alle Suid-Afrikaners betrokke was. Almal is die geleentheid gegee om hul s\u00ea te s\u00ea by wyse van openbare deelname wat deur die Grondwetlike Vergadering daargestel is. Op <strong>4 Februarie 1997<\/strong> is die finale Grondwet, die <a href=\"index.php?option=com_phocadownload&amp;view=category&amp;id=19&amp;Itemid=1229&amp;lang=afr\">Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika<\/a>, 1996, aanvaar en het dit in werking getree. Voordat dit kon gebeur moes een belangrike stap gedoen word. \u2019n Sertfiseringsproses van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-166\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FWDK_Mandela_hands.jpg\" alt=\"FWDK Mandela hands\" width=\"250\" height=\"310\" style=\"border: 5px solid #efefef; margin-bottom: 15px; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FWDK_Mandela_hands.jpg 600w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FWDK_Mandela_hands-242x300.jpg 242w\" sizes=\"(max-width: 250px) 100vw, 250px\" \/><\/h3>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op <strong>10 Mei 1996<\/strong>, nadat daar op die teks ooreengekom is, het die Grondwetlike Vergadering die eerste konsepweergawe van die finale Grondwet aan die <strong>Konstitusionele Hof<\/strong> van Suid-Afrika voorgel\u00ea vir \u201c<strong>sertifisering<\/strong>&#8220;. Hierdie sertifiseringsproses was om twee redes belangrik vir ons nuwe demokrasie. Eerstens was dit die eerste saak wat die nuut gestigte Konstitusionele Hof aangehoor het as \u2019n hof. Tweedens, in \u2019n stap wat daarop gewys het dat die Konstitusionele Hof werklik onafhanklik was van die uitvoerende gesag en die Wetgewer, het die Hof geweier om die eerste konsepweergawe van die finale Grondwet te sertifiseer.&nbsp;(NB. Daar was baie brawe regters in die ou bedeling wat onafhanklike denke gekoester het. Die probleem was dat onder vorige grondwette, die Parlement, en nie die howe nie, oppermagtig was.) Die Konstitusionele Hof het geweier om die konsepweergawe van die finale Grondwet te sertifiseer omdat die konsepweergawe, na die Hof se mening, nie ten volle aan sommige van die <strong>34 grondwetlike beginsels<\/strong> voldoen het wat in die tussentydse grondwet verskans is nie. Die Grondwetlike Vergadering het die besluit aanvaar en weer aan die finale teks gaan werk totdat daar ten volle aan al 34 grondwetlike beginsels voldoen is. Hierdie nuwe teks is toe in Oktober 1996 weer aan die Konstitusionele Hof voorgel\u00ea vir sertifisering. Na \u2019n deeglike oorsig van elke afdeling het die Hof die teks gesertifiseer en die <a href=\"index.php?option=com_phocadownload&amp;view=category&amp;id=19&amp;Itemid=1229&amp;lang=afr\">Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996<\/a>, het op <strong>4 Februarie 1997<\/strong> in werking getree.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hoe het die Grondwet ontstaan? Gedurende die laat 1980s het die Nasionale Party-regering voorlopige gesprekke met mnr Nelson Mandela gevoer en gevolglik met die ANC self.&nbsp;Op 2 Februarie 1990 het President FW de Klerk die aankondiging in die Parlement gemaak wat die weg gebaan het na die onderhandelings oor die grondwetlike toekoms van Suid-Afrika. Hy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":3416,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[55],"tags":[],"class_list":["post-3418","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-grondwet-rsa"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Geskiedenis van ons Grondwet - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Geskiedenis van ons Grondwet - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hoe het die Grondwet ontstaan? Gedurende die laat 1980s het die Nasionale Party-regering voorlopige gesprekke met mnr Nelson Mandela gevoer en gevolglik met die ANC self.&nbsp;Op 2 Februarie 1990 het President FW de Klerk die aankondiging in die Parlement gemaak wat die weg gebaan het na die onderhandelings oor die grondwetlike toekoms van Suid-Afrika. Hy [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2013-05-24T18:21:07+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FW_de_Klerk_and_Nelson_Mandela_first_meeting_1990.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"473\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"640\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"Geskiedenis van ons Grondwet\",\"datePublished\":\"2013-05-24T18:21:07+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/\"},\"wordCount\":679,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FW_de_Klerk_and_Nelson_Mandela_first_meeting_1990.jpg\",\"articleSection\":[\"Die Grondwet van Suid-Afrika\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/\",\"name\":\"Geskiedenis van ons Grondwet - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FW_de_Klerk_and_Nelson_Mandela_first_meeting_1990.jpg\",\"datePublished\":\"2013-05-24T18:21:07+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FW_de_Klerk_and_Nelson_Mandela_first_meeting_1990.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FW_de_Klerk_and_Nelson_Mandela_first_meeting_1990.jpg\",\"width\":473,\"height\":640,\"caption\":\"FW de Klerk and Nelson Mandela first meeting 1990\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Grondwet van Suid-Afrika\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/grondwet-rsa\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Geskiedenis van ons Grondwet\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Geskiedenis van ons Grondwet - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Geskiedenis van ons Grondwet - FW de Klerk Foundation","og_description":"Hoe het die Grondwet ontstaan? Gedurende die laat 1980s het die Nasionale Party-regering voorlopige gesprekke met mnr Nelson Mandela gevoer en gevolglik met die ANC self.&nbsp;Op 2 Februarie 1990 het President FW de Klerk die aankondiging in die Parlement gemaak wat die weg gebaan het na die onderhandelings oor die grondwetlike toekoms van Suid-Afrika. Hy [&hellip;]","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2013-05-24T18:21:07+00:00","og_image":[{"width":473,"height":640,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FW_de_Klerk_and_Nelson_Mandela_first_meeting_1990.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"Geskiedenis van ons Grondwet","datePublished":"2013-05-24T18:21:07+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/"},"wordCount":679,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FW_de_Klerk_and_Nelson_Mandela_first_meeting_1990.jpg","articleSection":["Die Grondwet van Suid-Afrika"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/","name":"Geskiedenis van ons Grondwet - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FW_de_Klerk_and_Nelson_Mandela_first_meeting_1990.jpg","datePublished":"2013-05-24T18:21:07+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FW_de_Klerk_and_Nelson_Mandela_first_meeting_1990.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FW_de_Klerk_and_Nelson_Mandela_first_meeting_1990.jpg","width":473,"height":640,"caption":"FW de Klerk and Nelson Mandela first meeting 1990"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/geskiedenis-van-ons-grondwet\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Grondwet van Suid-Afrika","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/grondwet-rsa\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Geskiedenis van ons Grondwet"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3418","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3418"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3418\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3416"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3418"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3418"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3418"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}