{"id":3369,"date":"2013-05-16T13:56:00","date_gmt":"2013-05-16T11:56:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/"},"modified":"2021-05-24T01:08:38","modified_gmt":"2021-05-23T23:08:38","slug":"nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/","title":{"rendered":"NOG BAIE SKAAFWERK NODIG AAN KONSEPWETSONTWERP OP ONTEIENING"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die gevolg van hierdie onderhandelinge word vandag weerspie\u00ebl in artikel 25 van die Grondwet. Laasgenoemde is noukeurig geformuleer ten einde, aan die een kant, die belangrike reg om eiendom te besit in ag te neem, en, aan die ander kant, om voorsiening te maak vir die behoefte vir die staat om eiendom te onteien in openbare belang of vir \u2019n openbare doel. Artikel 25 maak ook voorsiening daarvoor dat enige onteieningsproses &#8220;regverdig en billik [moet] wees, en &#8216;n billike ewewig [moet] toon tussen die openbare belang en die belange van diegene wat geraak word, met inagneming van alle tersaaklike omstandighede&#8221;. Daarbenewens vereis dit vergoeding waarop diegene wat daardeur geraak word, ooreenkom; of wat deur \u2019n hof vasgestel of goedgekeur sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bepalings van artikel 25 verskil van die vorige onteieningsproses deur nie slegs onteiening vir \u2019n openbare doel toe te laat nie, maar ook in openbare belang. Laasgenoemde sluit spesifiek in &#8220;die nasie se toewyding tot grondhervorming, en tot hervorming wat sal lei tot gelyke toegang tot al die natuurlike bronne van Suid-\u00adAfrika&#8221; en verklaar dat &#8220;eiendom nie tot grond beperk is nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is alom bekend dat dit die doelwit van die konsepwetsontwerp is om, in die konteks van die transformatiewe aard van die Grondwet, uitvoering te gee aan artikel 25 van die Grondwet. Desnieteenstaande is daar verskeie redes tot kommer in die konsepwetsontwerp, wat deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) in \u2019n onlangse voorlegging onder die aandag van die DOW gebring is. \u2019n Voorbeeld hiervan is dat alhoewel dit in ooreenstemming is met artikel 25 van die Grondwet, die insluiting van &#8220;openbare belang&#8221; as gronde vir onteiening -\u00ad sonder om die betekenis van hierdie konsep voldoende en duidelik te definieer -\u00ad kan lei tot onbeplande en negatiewe gevolge vir eienaars en houers van eiendom wanneer dit aan die subjektiewe uitleg van die Minister of ander gesagte ten opsigte van onteiening onderwerp is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wetsontwerp se definisie van &#8220;openbare belang&#8221; sluit bewoording in die Grondwet in wat bepaal dat, vir die doel van artikel 25, die &#8220;openbare belang die nasie se toewyding tot grondhervorming, en hervorming ten einde gelyke toegang tot al die natuurlike bronne in Suid-\u00adAfrika teweeg te bring&#8221; insluit. Die opstellers het toe egter \u2019n verreikende en potensieel aanvegbare uitbreiding tot die definisie gevoeg deur die woorde &#8220;en ander verbandhoudende hervomings ten einde die gevolg van historiese wette of praktyke ten opsigte van rassediskriminasie reg te stel&#8221;. Die betekenis van &#8220;ander verbandhoudende hervormings&#8221;, wat steeds gedefinieer moet word, is vaag en onbepaald, en laat dit aan die Minister oor om die besluit te neem. So verregaande as wat dit mag klink, kan dit maklik die grondslag wees vir die regverdiging van die onteiening van feitlik enige eiendom -\u00ad met inbegrip van aandele, maatskappye en selfs huise -\u00ad wat deur enige persoon of entiteit besit word wat voorheen bevoordeel is of op een of ander wyse verbind kan word met &#8220;wette en praktyke ten opsigte van rassediskriminasie uit die verlede&#8217;. Dit is duidelik op meer as een vlak onverdedigbaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wetsontwerp het ten doel om die tersaaklike dele van artikel 25 in werking te stel en moet dus redelik, regverdigbaar en presies wees. Dus is \u2019n heelwat meer presiese definisie van &#8220;openbare belang&#8221; nodig ten einde te verseker dat die aard van enige onteiening van eiendom nie teenstrydig is met die beginsel dat &#8220;geen wet op arbitr\u00eare wyse eiendom mag onteien nie&#8221; -\u00ad nie op direkte wyse nie en ook nie deur onbedoelde gevolge nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DOW was reg om aan te voer dat onteiening \u2019n administratiewe stap is wat onderhewig is aan regverdige administratiewe optrede -\u00ad wat dus vereis dat dit redelik regverdigbaar moet wees wanneer eiendom onteien word in die openbare belang. \u2019n Administratiewe stap kan vir alle doeleindes slegs hersien word wanneer dit afgehandel is, wat die onteiende eienaar met geen ander opsie los as om die regverdigbaarheid van die besluit dan uit te daag nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wanneer \u2019n meer presiese definisie van &#8220;openbare belang&#8221; oorweeg word, moet die opstellers daarop let dat ervaring regoor die w\u00eareld en regdeur die geskiedenis ongetwyfeld daarop wys dat eiendomsreg noodsaaklik is vir ekonomiese stabiliteit, groei en die welstand van enige samelewing. Dit is ongetwyfeld \u2019n belangrike eienskap van &#8220;openbare belang&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voorts is die wyse waarop vergoeding bepaal word, wanneer dit betaal word en wanneer eiendom onteien kan word voordat die volle vergoeding aan die eienaar betaal is, verdere rede tot kommer. Ingevolge die wetsontwerp kan besit geneem word van onteiende eiendom voordat die eienaar daarvoor vergoed is. Daarbenewens kan vergoeding slegs betaalbaar wees wanneer die staat oor die bedrag ooreengekom het of die howe daaroor besluit het. Indien eienaars van onteiende eiendom besluit om die vergoeding wat deur \u2019n onteieningsgesag aangebied word, teen te staan, kan hulle hul sonder hul eiendom bevind en sonder die inkomste wat daardeur bekom kan word totdat die hof \u2019n beslissing ten opsigte van vergoeding gelewer het. Aangesien die proses jare kan neem om af te handel, sal die eienaars van sodanige eiendom onder geweldige druk wees om enige aanbod deur die onteieningsgesag te aanvaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Laastens, alhoewel die Grondwet ingevolge artikel 25 bepaal dat &#8220;eiendom nie beperk is tot grond nie&#8221;, is die definisie van eiendom wyd en vaag, wat tot die gevolg kan h\u00ea dat alle soorte eiendom onteien kan word, met inbegrip van grond, ander onroerende goedere, roerende goedere, aandele en mynregte. Die wetsontwerp verleen ook nie slegs aan die nasionale regering uitgebreide magte om te onteien nie, maar ook aan provinsiale regerings, munisipaliteite en staatsorgane &#8220;wat deur \u2019n wet of algemene toepassing bemagtig is&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Port Elizabeth Municipality v Various Occupiers het die Konstitusionele Hof \u2019n paar riglyne geformuleer vir die uitleg van artikel 25 in die konteks van historiese diskriminerende wetgewing ten opsigte van grond, waarvolgens teenstrydige regte met mekaar gebalanseer moet word. Volgens die hof moet dit die begin-\u00ad en eindpunt van die uitleg van artikel 25 wees om die waardes van menswaardigheid, gelykheid en vryheid te bevestig. In die konteks van beide die beskerming van bestaande private eiendomsreg sowel as die voldoening aan die openbare belang, moet die voorgestelde Wetsontwerp op Onteiening die reg op die besit van private eiendom versigtig opweeg teen die reg om die vermelde reg te ondermyn, soos waarvoor artikel 25 voorsiening maak, deur \u2019n balans tussen die twee teenstrydige regte te handhaaf. Hierdie balans kan nie behaal word sonder \u2019n meer presiese definisie van die &#8220;openbare belang&#8221; nie, \u2019n meer beperkte definisie van wat eiendom uitmaak; en \u2019n duideliker idee van die rol en magte van onteieningsgesagte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na aanleiding van die huidige stand van die wetsontwerp is \u2019n onteieningsgesag op enige vlak van die regering in staat om die onteieningsproses in werking te stel ten opsigte van enige persoon of eiendom wat, na hul mening, in openbare belang sal wees. Hulle kan onmiddellik van die eiendom besit neem nadat kennis gegee is en voordat enige vergoeding wat volgens hulle geskik is, betaal is. Dit sal beteken dat die party wie se eiendom onteien word, sal moet wag tot \u2019n hof regverdige en gelyke vergoeding bepaal -\u00ad wat jare kan neem om af te handel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na afloop van die aanvanklike openbare kommentaar, moet die konsepwetsontwerp weer deur die kabinet goedgekeur word voordat dit op formele wyse by die Parlement ingedien sal word. Dit is egter onwaarskynlik dat dit ter tafel gel\u00ea sal word sonder enige wesenlike veranderinge. Die parlement\u00eare proses sal egter ongetwyfeld \u2019n verdere geleentheid bied vir bekommerde burgers, die burgerlike samelewing en besighede om kommentaar te lewer, wat hopelik gevolg sal word deur openbare verhore en \u2019n eerlike bespreking oor die aangeleentheid.<\/p>\n<p><em>Adv Johan Kruger, Direkteur: Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt;\">Foto: <a href=\"http:\/\/www.flickr.com\/photos\/ecstaticist\/1157522162\/\">ecstaticist<\/a> \/ <a href=\"http:\/\/foter.com\/re\/152cf9\">Foter.com<\/a> \/ <a href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by-nc-sa\/2.0\/\">CC BY-NC-SA<\/a><\/span><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/toespraak-2-februarie-2010\/'>Toespraak: 2 Februarie 2010<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 142.12K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/toespraak-2-februarie-2010\/?wpdmdl=4084&refresh=6ac8fa872d1c61791556231\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-3367\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/landscape.jpg\" alt=\"landscape\" width=\"200\" height=\"150\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/landscape.jpg 600w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/landscape-300x225.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 200px) 100vw, 200px\" \/>Vroe\u00ebr hierdie jaar het die Departement van Openbare Werke (DOW) die jongste weergawe van die konsepwetsontwerp op onteiening vir kommentaar gepubliseer. Die konsepwetsontwerp is tot \u2019n sekere mate \u2019n verbetering op die opspraakwekkende weergawe van 2008. Eerstens het die jongste weergawe van die wetsontwerp ten minste nie meer ten doel om die vereiste te omseil dat vergoeding vir onteiende eiendom, indien geen ooreenkoms tussen die partye bereik kan word nie, deur \u2019n hof vasgestel of goedgekeur moet word nie. Volgens die wetsontwerp se memorandum ter verduideliking, is sy doel om die Wet op Onteiening in ooreenstemming te bring met die Grondwet en om \u2019n algemene raamwerk daar te stel ten einde die prosesse en prosedures ten opsigte van die onteiening van eiendom deur staatsorgane te lei. In beginsel is hierdie doelwit eerbaar. Die nuwe wetsontwerp is egter besmoontlik so losweg geformuleer dat die uitvoering daarvan de facto kan lei tot die ernstige erodering van eiendomsregte soos dit beskerm word ingevolge artikel 25 van die Grondwet. Die kwessie rondom eiendomsregte was een van die mees betwiste kwessies tydens die grondwetlike onderhandelinge.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":3367,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[134,152],"class_list":["post-3369","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-education","tag-judges"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>NOG BAIE SKAAFWERK NODIG AAN KONSEPWETSONTWERP OP ONTEIENING - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"NOG BAIE SKAAFWERK NODIG AAN KONSEPWETSONTWERP OP ONTEIENING - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Vroe\u00ebr hierdie jaar het die Departement van Openbare Werke (DOW) die jongste weergawe van die konsepwetsontwerp op onteiening vir kommentaar gepubliseer. Die konsepwetsontwerp is tot \u2019n sekere mate \u2019n verbetering op die opspraakwekkende weergawe van 2008. Eerstens het die jongste weergawe van die wetsontwerp ten minste nie meer ten doel om die vereiste te omseil dat vergoeding vir onteiende eiendom, indien geen ooreenkoms tussen die partye bereik kan word nie, deur \u2019n hof vasgestel of goedgekeur moet word nie. Volgens die wetsontwerp se memorandum ter verduideliking, is sy doel om die Wet op Onteiening in ooreenstemming te bring met die Grondwet en om \u2019n algemene raamwerk daar te stel ten einde die prosesse en prosedures ten opsigte van die onteiening van eiendom deur staatsorgane te lei. In beginsel is hierdie doelwit eerbaar. Die nuwe wetsontwerp is egter besmoontlik so losweg geformuleer dat die uitvoering daarvan de facto kan lei tot die ernstige erodering van eiendomsregte soos dit beskerm word ingevolge artikel 25 van die Grondwet. Die kwessie rondom eiendomsregte was een van die mees betwiste kwessies tydens die grondwetlike onderhandelinge.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2013-05-16T11:56:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:08:38+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/landscape.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"600\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"450\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"NOG BAIE SKAAFWERK NODIG AAN KONSEPWETSONTWERP OP ONTEIENING\",\"datePublished\":\"2013-05-16T11:56:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:08:38+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/\"},\"wordCount\":1282,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/landscape.jpg\",\"keywords\":[\"education\",\"judges\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/\",\"name\":\"NOG BAIE SKAAFWERK NODIG AAN KONSEPWETSONTWERP OP ONTEIENING - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/landscape.jpg\",\"datePublished\":\"2013-05-16T11:56:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:08:38+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/landscape.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/landscape.jpg\",\"width\":600,\"height\":450,\"caption\":\"landscape\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"NOG BAIE SKAAFWERK NODIG AAN KONSEPWETSONTWERP OP ONTEIENING\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"NOG BAIE SKAAFWERK NODIG AAN KONSEPWETSONTWERP OP ONTEIENING - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"NOG BAIE SKAAFWERK NODIG AAN KONSEPWETSONTWERP OP ONTEIENING - FW de Klerk Foundation","og_description":"Vroe\u00ebr hierdie jaar het die Departement van Openbare Werke (DOW) die jongste weergawe van die konsepwetsontwerp op onteiening vir kommentaar gepubliseer. Die konsepwetsontwerp is tot \u2019n sekere mate \u2019n verbetering op die opspraakwekkende weergawe van 2008. Eerstens het die jongste weergawe van die wetsontwerp ten minste nie meer ten doel om die vereiste te omseil dat vergoeding vir onteiende eiendom, indien geen ooreenkoms tussen die partye bereik kan word nie, deur \u2019n hof vasgestel of goedgekeur moet word nie. Volgens die wetsontwerp se memorandum ter verduideliking, is sy doel om die Wet op Onteiening in ooreenstemming te bring met die Grondwet en om \u2019n algemene raamwerk daar te stel ten einde die prosesse en prosedures ten opsigte van die onteiening van eiendom deur staatsorgane te lei. In beginsel is hierdie doelwit eerbaar. Die nuwe wetsontwerp is egter besmoontlik so losweg geformuleer dat die uitvoering daarvan de facto kan lei tot die ernstige erodering van eiendomsregte soos dit beskerm word ingevolge artikel 25 van die Grondwet. Die kwessie rondom eiendomsregte was een van die mees betwiste kwessies tydens die grondwetlike onderhandelinge.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2013-05-16T11:56:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:08:38+00:00","og_image":[{"width":600,"height":450,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/landscape.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"NOG BAIE SKAAFWERK NODIG AAN KONSEPWETSONTWERP OP ONTEIENING","datePublished":"2013-05-16T11:56:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:08:38+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/"},"wordCount":1282,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/landscape.jpg","keywords":["education","judges"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/","name":"NOG BAIE SKAAFWERK NODIG AAN KONSEPWETSONTWERP OP ONTEIENING - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/landscape.jpg","datePublished":"2013-05-16T11:56:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:08:38+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/landscape.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/landscape.jpg","width":600,"height":450,"caption":"landscape"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/nog-baie-skaafwerk-nodig-aan-konsepwetsontwerp-op-onteiening\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"NOG BAIE SKAAFWERK NODIG AAN KONSEPWETSONTWERP OP ONTEIENING"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3369","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3369"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3369\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6464,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3369\/revisions\/6464"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3367"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3369"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3369"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3369"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}