{"id":3362,"date":"2013-06-15T13:27:00","date_gmt":"2013-06-15T11:27:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/jeugdag-n-wekroep\/"},"modified":"2021-05-24T01:08:37","modified_gmt":"2021-05-23T23:08:37","slug":"jeugdag-n-wekroep","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: JEUGDAG &#8211; \u2019N WEKROEP"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\">&nbsp;<\/span><span>Op 16 Junie 2013 herdenk ons die lewens van die jeug wat op daardie dag opgestaan het teen ongelykheid. Ons vier die vryheid en gelyke regte wat ons vandag geniet deur middel van ons Grondwet en almal wat \u2019n regverdige en demokratiese samelewing nagejaag het. Ons kyk terug na daardie verskriklike tye en, gesien in konteks met meer onlangse gebeure soos die Arabiese Lente, verstaan waarom die jeug van 1976 genoeg gehad het van \u2019n stelsel wat hul ontneem het van \u2019n ware en wesenlik gelyke samelewing. Pallo Jordan, voormalige Minister van Kuns en Kultuur, het onlangs geskryf dat &#8220;agterna beskou, ons besef dat die Soweto-\u00adopstand van 1976 \u2019n waterskeidingsoomblik was, toe die strategiese inisiatiewe beweeg het van die apartheidsregering na sy teenstanders&#8230;Nuwe generasies van vasberade vegters het alle bevrydingsbewegings wat sedert 1976 na vore gekom het, versterk&#8221;. Die gebeure van 1976 het inderdaad \u2019n nuwe generasie van vasberade aktiviste gevorm en gewys hoe ongelykheid diegene wat deur ongelykheid geraak is, kan verenig en dryf.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\">Vandag -\u00ad 19 jaar sedert die aanbreek van ons grondwetlike demokrasie -\u00ad is Suid-\u00adAfrika steeds \u2019n hoogs ongelyke samelewing. Alhoewel die land 18 jaar van ekonomiese groei ervaar het en wesenlike vordering gemaak het ten opsigte van die verligting van armoede, behuising en toegang tot water, sanitasie en elektrisiteit, het die regering se versuim om sosio-\u00adekonomiese regte ten volle te verwesenlik direk aanleiding gegee tot \u2019n toenemende aantal betogings teen swak dienslewering, wat gepaardgegaan het met geweld regoor die land. Hierdie tekortkominge is verder vererger deur korrupsie in die staatsdiens, finansi\u00eble wanbestuur, die ontplooiing van onbevoegde kaders in belangrike posisies op alle vlakke van die regering en die hernude karakterisering van die samelewing op grond van ras. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\">Een van die grootste bekommernisse is egter die onvermo\u00eb van die regering om basiese gehalte onderwys aan almal te verskaf. Die mislukte stand van basiese onderwys en die verband daarmee met die vooruitsigte van toekomstige indiensneming, het daartoe gelei dat die jeug van vandag ongelykheid van \u2019n ander soort in die gesig staar. President Zuma moet geprys word vir \u2019n onlangse verklaring waarin hy weer die belangrikheid van onderwys beklemtoon het. Die retoriek is egter ver verwyderd van die werklikheid in verhouding tot basiese onderwys. Deur die verklaar dat &#8220;mens vandag kan hoor dat mense die regering kritiseer&#8230;.hulle het vergeet dat die regering probeer om probleme aan te pak wat al vir eeue bestaan&#8230;hulle maak asof ons eers in 1994 begin het om onderwys op te mors&#8221;, wil dit voorkom asof die President, tot \u2019n sekere mate, erken dat die regering wel &#8220;onderwys opmors&#8221;. In ieder geval sal daardie leerders wat \u2019n jaar wag vir handboeke, daardie leerders wat onder bome klas gaan en daardie leerders wat vertel word dat \u2019n 30% slaagsyfer gelykstaande is aan gehalte onderwys, moontlik minder omgee oor die probleme van die verlede nie, en meer omgee oor die vooruitsigte vir die toekoms. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\">Volgens StatsSA se onlangse middeljaar-\u00adraming is 65% van die bevolking 34 jaar of jonger terwyl 48% onder die ouderdom van 25 is. Hierdie jong Suid-\u00adAfrikaners bestaan uit 72% van die land se werkloses. Meer as 36% van diegene onder die ouderdom van 34 -\u00ad en 48% van diegene tussen 15 en 24 -\u00ad is sonder werk. Dit is moeilik om nie bekommerd te wees wanneer \u2019n mens hierdie statistieke in ag neem wat dui op die aantal werklose jongmense wat moontlik vervreemd en sonder hoop vir die toekoms is.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\">Dit is nie duidelik of ons nog nie die ernstige aard van die saak ten volle verstaan nie, of ons miskien die potensi\u00eble toekomstige uitwerking ignoreer nie, of ons werklik die politieke retoriek glo nie. Desnieteenstaande, tensy die jeug van vandag -\u00ad en veral diegene wat ontneem word van geskikte onderwys en toekomstige vooruitsigte van indiensneming -\u00ad hoop en die vooruitsig van \u2019n werklike en gelyke toekoms gegee word, kan ons heel moontlik weer \u2019n ander generasie sien wat genoeg gehad het van \u2019n stelsel wat hulle ontneem van voldoende onderwys, geskikte skoolinstellings, moedertaalonderwys en toepaslik opgeleide en toegewyde onderwysers. Sonder ten minste \u2019n verwagting van merkwaardig verbeterde basiese onderwys van gehalte, sowel as die vooruitsig van toekomstige indiensneming, sal hierdie voortdurende ongelykhede heel moontlik ook \u2019n waterskeidingsoomblik vir vandag se generasie wees.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>by Adv Johan Kruger, Direkteur: Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt;\">[Foto: Emily Visser \/<a href=\"http:\/\/www.mediaclubsouthafrica.com\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">MediaClubSouthAfrica<\/a>]<\/span><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/toespraak-2-februarie-1990\/'>Toespraak: 2 Februarie 1990<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 190.97K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/toespraak-2-februarie-1990\/?wpdmdl=4086&refresh=6a881e7f4e9bd1787305599\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-3360\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/06\/schoolchildren_mcsa.jpg\" alt=\"schoolchildren mcsa\" width=\"150\" height=\"225\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/06\/schoolchildren_mcsa.jpg 373w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/06\/schoolchildren_mcsa-200x300.jpg 200w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/> Op die oggend van 16 Junie 1976, n\u00e1 maande van toenemende frustrasie, het duisende swart skoolkinders van hul skole in Soweto na Orlando-\u00adstadion gestap in protes teen onderrig in Afrikaans. Die daaropvolgende optrede deur die polisie het gelei tot 23 sterftes. Byna 700 mense, baie van hulle kinders, is dood gedurende die geweld wat vir weke daarna voortgeduur het. Alhoewel die kwessie van taal die dryfkrag agter die byeenkoms was, was dit byna sekerlik bloot \u2019n katalisator vir die ware rede agter daardie noodlotsdag: ongelykheid -\u00ad in hierdie geval, ongelykheid wat verskans is in die eertydse stelsel van &#8220;Bantoe-\u00adonderwys&#8221;.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":3360,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-3362","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: JEUGDAG - \u2019N WEKROEP - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: JEUGDAG - \u2019N WEKROEP - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Op die oggend van 16 Junie 1976, n\u00e1 maande van toenemende frustrasie, het duisende swart skoolkinders van hul skole in Soweto na Orlando-\u00adstadion gestap in protes teen onderrig in Afrikaans. Die daaropvolgende optrede deur die polisie het gelei tot 23 sterftes. Byna 700 mense, baie van hulle kinders, is dood gedurende die geweld wat vir weke daarna voortgeduur het. Alhoewel die kwessie van taal die dryfkrag agter die byeenkoms was, was dit byna sekerlik bloot \u2019n katalisator vir die ware rede agter daardie noodlotsdag: ongelykheid -\u00ad in hierdie geval, ongelykheid wat verskans is in die eertydse stelsel van &quot;Bantoe-\u00adonderwys&quot;.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2013-06-15T11:27:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:08:37+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/06\/schoolchildren_mcsa.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"373\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"560\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: JEUGDAG &#8211; \u2019N WEKROEP\",\"datePublished\":\"2013-06-15T11:27:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:08:37+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/\"},\"wordCount\":713,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/06\/schoolchildren_mcsa.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/\",\"name\":\"ARTIKEL: JEUGDAG - \u2019N WEKROEP - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/06\/schoolchildren_mcsa.jpg\",\"datePublished\":\"2013-06-15T11:27:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:08:37+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/06\/schoolchildren_mcsa.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/06\/schoolchildren_mcsa.jpg\",\"width\":373,\"height\":560,\"caption\":\"schoolchildren mcsa\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: JEUGDAG &#8211; \u2019N WEKROEP\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: JEUGDAG - \u2019N WEKROEP - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: JEUGDAG - \u2019N WEKROEP - FW de Klerk Foundation","og_description":"Op die oggend van 16 Junie 1976, n\u00e1 maande van toenemende frustrasie, het duisende swart skoolkinders van hul skole in Soweto na Orlando-\u00adstadion gestap in protes teen onderrig in Afrikaans. Die daaropvolgende optrede deur die polisie het gelei tot 23 sterftes. Byna 700 mense, baie van hulle kinders, is dood gedurende die geweld wat vir weke daarna voortgeduur het. Alhoewel die kwessie van taal die dryfkrag agter die byeenkoms was, was dit byna sekerlik bloot \u2019n katalisator vir die ware rede agter daardie noodlotsdag: ongelykheid -\u00ad in hierdie geval, ongelykheid wat verskans is in die eertydse stelsel van \"Bantoe-\u00adonderwys\".","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2013-06-15T11:27:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:08:37+00:00","og_image":[{"width":373,"height":560,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/06\/schoolchildren_mcsa.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: JEUGDAG &#8211; \u2019N WEKROEP","datePublished":"2013-06-15T11:27:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:08:37+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/"},"wordCount":713,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/06\/schoolchildren_mcsa.jpg","articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/","name":"ARTIKEL: JEUGDAG - \u2019N WEKROEP - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/06\/schoolchildren_mcsa.jpg","datePublished":"2013-06-15T11:27:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:08:37+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/06\/schoolchildren_mcsa.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/06\/schoolchildren_mcsa.jpg","width":373,"height":560,"caption":"schoolchildren mcsa"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/jeugdag-n-wekroep\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: JEUGDAG &#8211; \u2019N WEKROEP"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3362","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3362"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3362\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6462,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3362\/revisions\/6462"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3360"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3362"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3362"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3362"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}