{"id":3349,"date":"2013-01-15T12:51:00","date_gmt":"2013-01-15T10:51:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/"},"modified":"2021-05-24T01:08:35","modified_gmt":"2021-05-23T23:08:35","slug":"samewerkende-regering-en-die-owerhede","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: SAMEWERKENDE REGERING EN DIE OWERHEDE"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Nadat die kommissie ingestel is, het die minister van polisie, Nathi Mthethwa, dokumente by die Ho\u00eb Hof ingedien ten einde \u2018n interdik te bekom om die Kommissie op te skort. Een van Mthethwa se belangrikste argumente was dat die Premier se besluit om die Kommissie in te stel, \u2018n uitwerking sou h\u00ea op die onafhanklikheid van die SA Polisiediens.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Wes-\u00adKaapse Ho\u00eb Hof het Maandag, 14 Januarie 2013, Mthethwa se aansoek van die hand gewys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die tweede is die Wes-\u00adKaapse Wetsontwerp op Gemeenskapsveiligheid (die Wetsontwerp). Die Wetsontwerp is vir kommentaar en voorlegging op 29 Januarie 2013 oopgestel. Premier Zille het die Wetsontwerp tydens haar provinsiale rede in 2012 ingestel. Dit het ten doel om meer mag aan die provinsiale regering en gemeenskapspolisi\u00ebringsforumste verleen, sowel as \u2018n groter oorsigmandaat oor die SAPD.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met \u2018n soortgelyke reaksie as di\u00e9 teenoor die kommissie van ondersoek, het die minister van polisie, Nathi Mthethwa, ges\u00ea dat die Wetsontwerp buite die mandaat van die Wes-\u00adKaapse uitvoerende gesag is en dat hy dit tot in die Konstitusionele Hof sou teenstaan. Mthethwa maak staat op artikel 206(1) van die Grondwet wat verklaar dat \u2018n lid van die kabinet verantwoordelik moet wees vir polisi\u00ebring en nasionale polisi\u00ebringbeleid moet bepaal in oorleg met die provinsiale regerings en met inagneming van die polisi\u00ebringbehoeftes en -\u00ad prioriteite van die provinsies, soos bepaal deur die provinsiale uitvoerende gesagte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Waar die instelling van \u2018n kommissie van ondersoek \u2018n funksie van die provinsiale uitvoerende gesag is, ingevolge artikel 206(3), 206(4) en 206(5) van die Grondwet, is die instelling van die Wes-\u00adKaapse Wetsontwerp op Gemeenskapsveiligheid \u2018n provinsiale wetgewende funksie ingevolge artikels 104 en 125 van die Grondwet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Artikel 104(1)(b)(i) van die Grondwet plaas die wetgewende gesag van \u2018n provinsie in sy provinsiale wetgewer en verleen aan die provinsiale wetgewer die bevoegdheid om vir sy provinsie wetgewing aan te neem met betrekking tot enige aangeleentheid binne \u2018n funksionele gebied vermeld in Bylae 4 van die Grondwet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bylae 4 van die Grondwet -\u00ad \u2018n lys van funksionele gebiede van konkurrente nasionale en provinsiale wetgewende bevoegdheid -\u00ad noem polisi\u00ebring in die provinsie as \u2018n gebied van konkurrente nasionale en provinsiale wetgewende bevoegdheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verder plaas artikel 125(2)(e) van die Grondwet die uitvoerende gesag van \u2018n provinsie by die Premier -\u00ad gesamentlik met die ander lede van die Uitvoerende Raad -\u00ad en daardie bevoegdheid word, inter alia, uitgevoer deur die uitvoering van provinsiale wetgewing in die provinsie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 artikels van die Grondwet plaas Premier Zille se voorstel van die Wetsontwerp onmiskenbaar binne die beskerming van die Grondwet en ken duidelik die wetgewende bevoegdheid aan die provinsiale wetgewer van die Wes-\u00adKaap toe om die Wetsontwerp in te stel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Artikel 40(1) van die Grondwet verklaar dat die regering in die Republiek uit nasionale, provinsiale en plaaslike sfere van regering bestaan wat onderskeidend, onderling afhanklik en onderling verbonde is. Artikel 40(2) verklaar verder dat alle regeringsfere die Grondwet en sy perke moet handhaaf en nakom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">N\u00e1 oorweging van die verskillende sfere van die regering, het die Konstitusionele Hof in die saak van Independent Electoral Commission v Langeberg Municipality beslis dat \u201chul onderlinge verband en onderlinge afhanklikheid van sulks is dat hul moet verseker dat, terwyl hul nie op mekaar se tone trap nie, hul verstaan dat almal van hulle regeringsfunksies verrig ten voordeel van al die land se mense.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Artikel 41(1) van die Grondwet vereis ook dat alle regeringsfere en alle staatsorgane binne elke sfeer:<\/p>\n<ul>\n<li style=\"text-align: justify;\">die vrede, die nasionale eenheid en die onverdeelbaarheid van die Republiek moet bewaar;<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">die welsyn van die mense van die Republiek moet verseker;<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">doeltreffende, deursigtige, verantwoordingspligte en samehangende regering vir die Republiek as geheel moet voorsien;<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">moet getrou wees aan die Grondwet, die Republiek en sy mense;<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">in wedersydse vertroue en goeie trou met mekaar moet saamwerk deur, inter alia, regsverrigtinge teen mekaar te vermy.<\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die saak van Permanent Secretary, Department of Welfare, Eastern Cape &amp; Another v Ngxusa &amp; Others het die App\u00e8lhof beslis dat \u201cwanneer \u2018n staatsorgaan regstappe instel om die wettige regte van sy burgers te belemmer, dit nie net die Grondwet ondermyn wat vereis dat alle staatsorgane getrou moet wees aan die Grondwet en dat die openbare administrasie uitgevoer moet word op grond daarvan dat aandag geskenk moet word aan die mense se behoeftes nie. Dit misbruik ook die regsmeganismes, wat die howe se verantwoordelik is om te beskerm.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien &#8216;n mens die bogenoemde grondwetlike raamwerk vir die Wes-\u00adKaapse provinsiale wetgewing en Premier Zille se voorstel ten opsigte van die Wes-\u00adKaapse Wetsontwerp op Gemeenskapsveiligheid as grondig beskou -\u00ad teen die agtergrond van minister Mthethwa se mislukte aansoek in die Ho\u00eb Hof om die kommissie van ondersoek in Khayelitsha op te skort -\u00ad moet vrae gevra word. Byvoorbeeld, tot watter mate bevorder minister Mthethewa die voordeel van die mense van Suid-\u00adAfrika, sowel as samewerkende regering en tussenregeringsverhoudings in die Republiek, deur albei hierdie vorms van provinsiale regeringsoptrede, wat grondwetlik gemandateer is, teen te staan?<\/p>\n<p><em>Deur Adv Jacques du Preez, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt;\">Photo credit: <a href=\"http:\/\/www.flickr.com\/photos\/safari_vacation\/6260723020\/\">SalFalko<\/a> \/ <a href=\"http:\/\/foter.com\/re\/ff1e93\">Foter.com<\/a> \/ <a href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by-nc\/2.0\/\">CC BY-NC<\/a><\/span><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/jpg.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/foto-2006\/'>Foto: 2006<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 1.34M<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/foto-2006\/?wpdmdl=4080&refresh=6a87b7b3959fa1787279283\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-3347\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/01\/judge-hand-with-gavel_l.jpg\" alt=\"judge-hand-with-gavel\" width=\"200\" height=\"134\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/01\/judge-hand-with-gavel_l.jpg 423w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/01\/judge-hand-with-gavel_l-300x201.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 200px) 100vw, 200px\" \/> Twee onlangse verwikkelinge in die Wes-\u00adKaap het die noodsaaklikheid beklemtoon van samewerkende regering en tussenregeringsverhoudings ten opsigte van ons Grondwet -\u00ad nie net in die algemeen nie, maar spesifiek met betrekking tot polisi\u00ebring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eerste is die kommissie van ondersoek wat deur die Premier van die Wes-\u00adKaap, Helen Zille, ingestel is om bewerings van ondoeltreffendheid in die polisie in Khayelitsha te ondersoek, n\u00e1 bewerings deur die burgerlike samelewing oor &#8216;n stelselmatige mislukking deur die SA Polisiediens om misdaad te voorkom, te bestry en ondersoek, verklarings te neem en misdadigers in hegtenis te neem in di\u00e9 gebied.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":3347,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-3349","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: SAMEWERKENDE REGERING EN DIE OWERHEDE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: SAMEWERKENDE REGERING EN DIE OWERHEDE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Twee onlangse verwikkelinge in die Wes-\u00adKaap het die noodsaaklikheid beklemtoon van samewerkende regering en tussenregeringsverhoudings ten opsigte van ons Grondwet -\u00ad nie net in die algemeen nie, maar spesifiek met betrekking tot polisi\u00ebring. Die eerste is die kommissie van ondersoek wat deur die Premier van die Wes-\u00adKaap, Helen Zille, ingestel is om bewerings van ondoeltreffendheid in die polisie in Khayelitsha te ondersoek, n\u00e1 bewerings deur die burgerlike samelewing oor &#039;n stelselmatige mislukking deur die SA Polisiediens om misdaad te voorkom, te bestry en ondersoek, verklarings te neem en misdadigers in hegtenis te neem in di\u00e9 gebied.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2013-01-15T10:51:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:08:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/01\/judge-hand-with-gavel_l.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"423\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"283\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: SAMEWERKENDE REGERING EN DIE OWERHEDE\",\"datePublished\":\"2013-01-15T10:51:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:08:35+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/\"},\"wordCount\":833,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/01\/judge-hand-with-gavel_l.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/\",\"name\":\"ARTIKEL: SAMEWERKENDE REGERING EN DIE OWERHEDE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/01\/judge-hand-with-gavel_l.jpg\",\"datePublished\":\"2013-01-15T10:51:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:08:35+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/01\/judge-hand-with-gavel_l.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/01\/judge-hand-with-gavel_l.jpg\",\"width\":423,\"height\":283,\"caption\":\"judge-hand-with-gavel\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: SAMEWERKENDE REGERING EN DIE OWERHEDE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: SAMEWERKENDE REGERING EN DIE OWERHEDE - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: SAMEWERKENDE REGERING EN DIE OWERHEDE - FW de Klerk Foundation","og_description":"Twee onlangse verwikkelinge in die Wes-\u00adKaap het die noodsaaklikheid beklemtoon van samewerkende regering en tussenregeringsverhoudings ten opsigte van ons Grondwet -\u00ad nie net in die algemeen nie, maar spesifiek met betrekking tot polisi\u00ebring. Die eerste is die kommissie van ondersoek wat deur die Premier van die Wes-\u00adKaap, Helen Zille, ingestel is om bewerings van ondoeltreffendheid in die polisie in Khayelitsha te ondersoek, n\u00e1 bewerings deur die burgerlike samelewing oor 'n stelselmatige mislukking deur die SA Polisiediens om misdaad te voorkom, te bestry en ondersoek, verklarings te neem en misdadigers in hegtenis te neem in di\u00e9 gebied.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2013-01-15T10:51:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:08:35+00:00","og_image":[{"width":423,"height":283,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/01\/judge-hand-with-gavel_l.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: SAMEWERKENDE REGERING EN DIE OWERHEDE","datePublished":"2013-01-15T10:51:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:08:35+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/"},"wordCount":833,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/01\/judge-hand-with-gavel_l.jpg","articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/","name":"ARTIKEL: SAMEWERKENDE REGERING EN DIE OWERHEDE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/01\/judge-hand-with-gavel_l.jpg","datePublished":"2013-01-15T10:51:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:08:35+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/01\/judge-hand-with-gavel_l.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/01\/judge-hand-with-gavel_l.jpg","width":423,"height":283,"caption":"judge-hand-with-gavel"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/samewerkende-regering-en-die-owerhede\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: SAMEWERKENDE REGERING EN DIE OWERHEDE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3349","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3349"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3349\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6457,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3349\/revisions\/6457"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3347"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3349"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3349"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3349"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}