{"id":3346,"date":"2012-10-12T13:30:00","date_gmt":"2012-10-12T11:30:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/"},"modified":"2021-05-24T01:08:35","modified_gmt":"2021-05-23T23:08:35","slug":"om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: OM \u2019N ADVERTENSIE TE PLAAS OF NIE &#8211; D\u00cdT IS DIE VRAAG"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\">&nbsp;<\/span><span>\u2018n Duidelike voorbeeld hiervan is ge\u00efllustreer deur \u2018n advertensie wat deur die Departement van Basiese Onderwys (DBO) geplaas is in antwoord op wat nou bekend is as die &#8216;Limpopo-\u00ad handboekskandaal&#8217; (die DBO se versuim om handboeke vir die akademiese jaar 2012 af te lewer). Ten spyte van verskeie bewerings deur die DBO en die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, het die regering se ondersoek (wat uitgeloop het op die Metcalfe\u2010verslag) bevind dat die DBO slegs 15% van die vereiste boeke teen 3 Julie -\u00ad halfpad deur die akademiese jaar -\u00ad afgelewer het. Die DBO beweer egter telkens dat 98% afgelewer is. Toe die media groter klem gel\u00ea het op die volle omvang van die probleem, het die onderwysdrukgroep Section27 die DBO in die hof uitgedaag oor die versuim om handboeke aan Limpopo\u2010leerders te verskaf, en as sulks versuim het om uitvoering te gee aan die grondwetlike reg op onderwys. N\u00e1 beduidende nienakoming deur die DBO wat hierdie kwessie betref, het Section27 die DBO weer in September 2012 hof toe gevat. (Die Noord-\u00ad Gautengse Ho\u00eb Hof het gevolglik die DBO beveel om &#8216;n be\u00ebdigde verklaring op 31 Oktober 2012 in te dien -\u00ad en hulle het -\u00ad oor die besonderhede van die stappe wat geneem is om te verseker dat die DBO handboeke behoorlik aflewer.)<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\">Op 5 Oktober 2012 het die DBO \u2018n advertensie geplaas in verskeie Sondag\u2010koerante, in antwoord op hierdie hofbevel, met die titel &#8220;Facts about the Limpopo textbooks High Court ruling: Don\u2019t be misled&#8221;. Die advertensies was volkleur en die koste daarvan beloop in die omgewing van R900 000. Dalk is die koste -\u00ad sowel as die manier waarop die DBO die advertensie oorgebring het -\u00ad vererger deur die feit dat die Ouditeur\u00ad\u2010generaal bevind het dat die provinsiale onderwysdepartemente R167m in die boekjaar 2011 vermors het, ten spyte van die gruwelike versuim om hul teikens te bereik. Die Ouditeur\u2010generaal het voorts bevind dat Limpopo verantwoordelik is vir die meeste van die totale vermorste uitgawes van alle departemente. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\">Die publisering van hierdie advertensie bring twee belangrike punte na vore: <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\">Eerstens, die advertensie van die DBO het moontlik twee bepalings van die Gesagsliggaam vir Reklamestandaarde van Suid\u2010Afrika se Advertensiekode oortree, naamlik artikel 2.2 (Eerlikheid) so wel as artikel 2.4.2.1 (Misleidende bewerings). Hierdie artikels maak dit duidelik dat &#8220;advertensies nie so opgestel moet wees om die vertroue van die verbruikers te misbruik of sy gebrek aan ervaring of kennis of sy liggelowigheid uit te buit nie&#8221; en &#8220;advertensies moenie &#8216;n verklaring of &#8216;n visuele aanbieding bevat wat regstreeks of by implikasie, weglating, dubbelsinnigheid, onakkuraatheid, oordrewe bewering of andersins, geneig is om die verbruiker te mislei nie&#8221;. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\">Die bogenoemde DBO advertensie het so gelees: &#8220;The department of education wishes to state that the decision by Section27 to litigate on the perceived non-\u00addelivery of Grade 10 textbooks, which were reported as shortages by schools in Limpopo, was unnecessary and a waste of valuable time and resources.&#8221; <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\">Verskeie kommentators is van mening dat die DBO die publiek mislei het deur die gebruik van die woorde &#8220;perceived non-\u00addelivery&#8221; toe dit in die advertensie gepraat het van die &#8220;perceived non-\u00addelivery of Grade 10 textbooks&#8221; en die &#8220;so-\u00adcalled failure of the Department to meet the delivery targets&#8221;. Die redes hiervoor is dat die DBO deur die advertensie nie net impliseer het dat dit bloot \u2019n persepsie is dat die departement versuim het om handboeke af te lewer en om sy teikens te behaal nie, maar ook homself ernstig weerspreek deur te s\u00ea dat die DBO &#8220;conceded to the Court that a percentage of Grade 10 textbooks was still to be delivered to schools and that the DBE would complete these outstanding deliveries by 12 October 2012.&#8221; <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\">In die advertensie het die departement volgehou dat die hof nie bevind het dat die departement skuldig is nie. Die advertensie het aangevoer: &#8220;In fact, the Court did not attribute fault to the department for the incomplete nature of the delivery of books to Limpopo. The Court indeed accepted that it was not the fault of the department.&#8221; <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\">Die Ho\u00eb Hof het nooit bevind dat daag geen skuld aan die kant van die departement was nie, maar eerder geen bevinding oor skuld gemaak nie. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\">Die nie\u2010aflewering van handboeke deur die DBO en die gevolglike versuim om sperdatums na te kom is presies waarom die Hof die derde bevel toegestaan het vir \u2018n nuwe sperdatum vir die aflewering van die boeke. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\">Tweedens is die DBO veronderstel om die gevolge van die plasing van s\u00f3 \u2018n advertensie, eerder as om dit as \u2018n persverklaring uit te reik, in ag te neem. Die rasionaal agter dit is die beginsel dat die media veronderstel is om &#8216;n objektiewe en gebalanseerde platform te bied vir alle partye om hul menings te lug, te voorsien -\u00ad ten minste in nuusverslaggewing. As die media \u2018n objektiewe en onpartydige platform bied, is dit onaanvaarbaar vir die regering om misleidende advertensies wat onakkurate feite bevat te plaas, soos in hierdie geval van die DBO. Dit sou ook onaanvaarbaar wees vir die regering om belastinggeld te gebruik om te betaal vir &#8216;n advertensie waar die inligting deur middel van &#8216;n persverklaring oorgedra kon word. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\">Aan die ander kant, as media &#8216;n platform bied wat subjektief of stuksgewys in sy benadering is, kan dit geargumenteer word dat dit verstaanbaar sou wees vir die regering om alternatiewe kanale &#8211; soos advertensies &#8211; te kies om sy mening te lug: maar dan behoort die feite daarin wat daarin vervat word waar en korrek te wees, want daar kan geen regverdiging wees vir die bevordering van misleidende en onakkurate feite nie. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\">Dit gee aanleiding tot die vraag: as regering kommunikeer -\u00ad hoekom publiseer die media nie hul persverklarings nie? Is dit omdat die media partydig is, of omdat feite wat deur die regering verskaf word onakkuraat of misleidend is? As die media partydig is, is die regering waarskynlik geregtig om te adverteer. Maar as die feite onakkuraat of misleidend is, is dit onaanvaarbaar om belastingbetalers se geld te gebruik om advertensies te plaas.<\/span><\/p>\n<p><em>Deur Adv Jacques du Preez, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt;\">Foto: <a href=\"http:\/\/www.flickr.com\/photos\/light_seeker\/6779884645\/\">Viewminder<\/a> \/ <a href=\"http:\/\/foter.com\/re\/0531e0\">Foter.com<\/a> \/ <a href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by-nc-nd\/2.0\/\">CC BY-NC-ND<\/a><\/span><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/jpg.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/foto-2005\/'>Foto: 2005<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 2.47M<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/foto-2005\/?wpdmdl=4079&refresh=6a8661fe88d471787191806\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-3344\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/speech-stop.jpg\" alt=\"speech-stop\" width=\"200\" height=\"148\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/speech-stop.jpg 600w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/speech-stop-300x222.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 200px) 100vw, 200px\" \/> Publiseer die media onvolledige regeringskommunikasie omdat die inligting daarin vervat onakkuraat of misleidend is, of omdat dit (die media) te subjektief in sy verslaggewing is? <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\">Die regering het eerstens geen reg om onakkurate of verdraaide feite weer te gee deur middel van advertensies met die gebruik van belastingbetalers se geld nie. In hierdie geval is die media verpligting om eerlike en akkurate kommunikasie van die regering te publiseer, sonder selektiewe redigering. Dit sal verseker dat die regering geen verskoning het om belastingbetalers se geld te gebruik om advertensiespasie te koop om \u2018n boodskap oor te dra wat deur middel van \u2018n mediaverklaring oorgedra kon word nie.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":3344,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-3346","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: OM \u2019N ADVERTENSIE TE PLAAS OF NIE - D\u00cdT IS DIE VRAAG - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: OM \u2019N ADVERTENSIE TE PLAAS OF NIE - D\u00cdT IS DIE VRAAG - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Publiseer die media onvolledige regeringskommunikasie omdat die inligting daarin vervat onakkuraat of misleidend is, of omdat dit (die media) te subjektief in sy verslaggewing is? Die regering het eerstens geen reg om onakkurate of verdraaide feite weer te gee deur middel van advertensies met die gebruik van belastingbetalers se geld nie. In hierdie geval is die media verpligting om eerlike en akkurate kommunikasie van die regering te publiseer, sonder selektiewe redigering. Dit sal verseker dat die regering geen verskoning het om belastingbetalers se geld te gebruik om advertensiespasie te koop om \u2018n boodskap oor te dra wat deur middel van \u2018n mediaverklaring oorgedra kon word nie.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2012-10-12T11:30:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:08:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/speech-stop.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"600\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"443\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: OM \u2019N ADVERTENSIE TE PLAAS OF NIE &#8211; D\u00cdT IS DIE VRAAG\",\"datePublished\":\"2012-10-12T11:30:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:08:35+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/\"},\"wordCount\":1029,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/speech-stop.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/\",\"name\":\"ARTIKEL: OM \u2019N ADVERTENSIE TE PLAAS OF NIE - D\u00cdT IS DIE VRAAG - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/speech-stop.jpg\",\"datePublished\":\"2012-10-12T11:30:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:08:35+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/speech-stop.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/speech-stop.jpg\",\"width\":600,\"height\":443,\"caption\":\"speech-stop\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: OM \u2019N ADVERTENSIE TE PLAAS OF NIE &#8211; D\u00cdT IS DIE VRAAG\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: OM \u2019N ADVERTENSIE TE PLAAS OF NIE - D\u00cdT IS DIE VRAAG - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: OM \u2019N ADVERTENSIE TE PLAAS OF NIE - D\u00cdT IS DIE VRAAG - FW de Klerk Foundation","og_description":"Publiseer die media onvolledige regeringskommunikasie omdat die inligting daarin vervat onakkuraat of misleidend is, of omdat dit (die media) te subjektief in sy verslaggewing is? Die regering het eerstens geen reg om onakkurate of verdraaide feite weer te gee deur middel van advertensies met die gebruik van belastingbetalers se geld nie. In hierdie geval is die media verpligting om eerlike en akkurate kommunikasie van die regering te publiseer, sonder selektiewe redigering. Dit sal verseker dat die regering geen verskoning het om belastingbetalers se geld te gebruik om advertensiespasie te koop om \u2018n boodskap oor te dra wat deur middel van \u2018n mediaverklaring oorgedra kon word nie.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2012-10-12T11:30:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:08:35+00:00","og_image":[{"width":600,"height":443,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/speech-stop.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: OM \u2019N ADVERTENSIE TE PLAAS OF NIE &#8211; D\u00cdT IS DIE VRAAG","datePublished":"2012-10-12T11:30:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:08:35+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/"},"wordCount":1029,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/speech-stop.jpg","articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/","name":"ARTIKEL: OM \u2019N ADVERTENSIE TE PLAAS OF NIE - D\u00cdT IS DIE VRAAG - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/speech-stop.jpg","datePublished":"2012-10-12T11:30:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:08:35+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/speech-stop.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/speech-stop.jpg","width":600,"height":443,"caption":"speech-stop"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/om-n-advertensie-te-plaas-of-nie-dit-is-die-vraag\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: OM \u2019N ADVERTENSIE TE PLAAS OF NIE &#8211; D\u00cdT IS DIE VRAAG"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3346","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3346"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3346\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6456,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3346\/revisions\/6456"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3344"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3346"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3346"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3346"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}