{"id":3312,"date":"2013-07-05T13:56:00","date_gmt":"2013-07-05T11:56:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/"},"modified":"2013-07-05T13:56:00","modified_gmt":"2013-07-05T11:56:00","slug":"verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/","title":{"rendered":"VERKLARING: AANSTELLING VAN \u2019N PERMANENTE NASIONALE DIREKTEUR VAN OPENBARE VERVOLGING"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Artikel 179 van die Grondwet maak voorsiening vir die instelling van \u2019n enkele vervolgingsgesag saamgestel ingevolge \u2019n wet van die Parlement. Dit maak ook voorsiening vir die President om \u2019n NDOV aan te stel as hoof van sodanige vervolgingsgesag. Gevolglik bepaal die Wet op die Nasionale Vervolgingsgesag, Wet 32 van 1998 (die Wet), dat die President, in ooreenstemming met artikel 179 van die Grondwet, die NDOV moet aanstel. Saamgelees met artikel 237 van die Grondwet, wat bepaal dat alle grondwetlike verpligtinge \u2013 met inbegrip van die pligte van die President \u2013 &#8220;getrou en sonder versuim nagekom [moet] word&#8221;, moet die President \u2019n NDOV binne \u2019n redelike tydperk aanstel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) is egter reeds sedert Desember 2011, toe die App\u00e8lhof beslis het dat die aanstelling van Simelane nie met die Grondwet versoenbaar was nie en dus ongeldig was, sonder \u2019n permanente NDOV. Hierdie beslissing is gevolglik in Oktober 2012 deur die Konstitusionele Hof beaam en het gelei tot die aanstelling van Nomgcobo Jiba as waarneembare NDOV sedert Desember 2011.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As \u2019n mens die ongeldigheid van die President se aanstelling van Simelane oorweeg -\u00ad wat deur laasgenoemde Hof as onredelik en irrasioneel beskou is -\u00ad het die NVG, ten minste teoreties, \u2019n waarneembare hoof gehad sedert die aanstelling van Mokotedi Mpshe as waarneembare NDOV na afloop van die skorsing en daaropvolgende afdanking van Vusi Pikoli in September 2007.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die NVG -\u00ad en spesifiek die NDOV as hoof van die NVG -\u00ad is die wagte van die kriminele regstelsel. Alhoewel die Suid-\u00adAfrikaanse Polisiediens en ander departemente ondersoeke loods en onderneem, bepaal die NVG, ingevolge die Grondwet, of \u2019n saak vervolg sal word of nie. Daarbenewens, ingevolge artikel 179(5) van die Grondwet, is dit uiteindelik die NDOV wat daardie besluit maak -\u00ad of dit nou gegrond is op die nakoming van beleid en riglyne ten opsigte van vervolging, \u00f3f gegrond is op die aanhoor van die beskuldigde, die klaer of ander tersaaklike partye. In hierdie verband het die Konstitusionele Hof, in Democratic Alliance v The President of the Republic of South Africa &amp; Others, aangevoer dat ten opsigte van die bepaling van vervolgingsbeleid, die besluit om te vervolg of nie te vervolg nie en die plig om te verseker dat vervolgingsbeleid nagekom word, \u2019n grondliggende beginsel van ons demokrasie is. Gevolglik het die Hof verklaar dat die posisie van NDOV &#8220;nou verband hou met die funksie van die regbank om geregtigheid in die bre\u00eb te behaal en dat dit uiters belangrik is vir die toepassing van die strafreg&#8221;. Om hierdie rede moet die NDOV, as hoof van die NVG, nie slegs doeltreffende en professionele vervolgingsdienste verseker nie, maar het hy of sy ook \u2019n plig om te verseker dat die onafhanklikheid van die vervolgingsproses gehandhaaf word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is dus te bevraagteken waarom die President versuim om \u2019n permanente NDOV aan te stel, nege maande nadat die Konstitusionele Hof beslis het dat sy aanstelling van Menzi Simelane ongeldig was. Dit is ook nie heeltemal duidelik waarom die President vir Nomgcobo Jiba aangestel het as waarnemende NDOV, gegewe haar beweerde duistere verlede. Dit is selfs meer kommerwekkend dat die President, in plaas daarvan om \u2019n gepaste en geskikte permanente hoof van die NVG aan te stel, besluit het om CASAC se aansoek om die President te dwing om \u2019n aanstelling te maak, teen te staan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ingevolge artikel 9 van die Wet, moet enige persoon wat as NDOV aangestel word oor die nodige regskwalifikasies beskik wat hom of haar in staat sal stel om in alle howe in Suid-\u00ad Afrika te kan praktiseer. Sodanige persoon moet ook &#8220;&#8216;n gepaste en geskikte persoon wees, met behoorlike inagneming van sy of haar ondervinding, pligsgetrouheid en integriteit, om met die verantwoordelikhede van die betrokke amp toevertrou te word&#8221;. Alhoewel die Konstitusionele Hof in die Simelane-\u00adsaak nie \u2019n bevinding gemaak het oor of hy \u2019n geskikte en gepaste persoon is om as hoof van die NVG aangestel te word nie (en of die President \u2019n bepaalde motief gehad het toe hy die aanstelling gemaak het), het die Hof wel die belangrike opmerking gemaak dat desnieteenstaande die feit dat die NDOV deur die President aangestel word, dit nie beteken dat daardie aanstelling \u2019n &#8220;politieke aanstelling&#8221; moet wees nie. Aldus die Hof mot die NDOV onpartydig wees en nie &#8216;n polities-\u00ad gemotiveerde aanstelling wees nie. Hy of sy moet eerder &#8220;\u2019n nie-\u00adpolitiese hoof uitvoerende beampte [wees] wat direk deur die President aangestel word&#8221;. \u2019n NDOV moet voorts in staat wees om, in praktyk, die vereistes van professionaliteit en onafhanklikheid ten opsigte van vervolging uit te leef -\u00ad sonder vrees, begunstiging of vooroordeel. Dalk is die laasgenoemde leiding deur die Hof die rede waarom die President nog nie \u2019n permanente aanstelling gemaak het nie: nie net moet die volgende NDOV \u2019n persoon wees wat gekwalifiseerd, geskik en gepas is nie, maar ook \u2019n geskikte en gepaste persoon in di\u00e9 sin dat hy of sy onpartydig en nie &#8216;n polities-\u00adgemotiveerde aanstelling behoort te wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>Deur&nbsp;Adv&nbsp;Johan&nbsp;Kruger,&nbsp;Direkteur:&nbsp;Sentrum&nbsp;vir&nbsp;Grondwetlike&nbsp;Regte<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">{phocadownload view=file|id=240|text=Laai die PDF af|target=s}<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-3310\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/CASAC_logo.jpg\" alt=\"CASAC logo\" width=\"200\" height=\"150\" \/>Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) verwelkom en steun die beroep van die Raad vir die Bevordering van die Suid-\u00adAfrikaanse Grondwet (CASAC) en andere om die aanstelling van \u2019n gekwalifiseerde en geskikte Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging (NDOV). In hierdie verband neem ons kennis van \u2019n beslissing deur die Konstitusionele Hof teen CASAC se aansoek, waarin gevra is dat die aanstelling van \u2019n permanente NDOV dringend aangehoor moet word. Ons glo egter dat die Hof se beslissing geensins \u2019n weerspie\u00ebling is van die belangrikheid van die saak nie.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":3310,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[134,152,145],"class_list":["post-3312","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-education","tag-judges","tag-nasionale-vervolgingsgesag"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: AANSTELLING VAN \u2019N PERMANENTE NASIONALE DIREKTEUR VAN OPENBARE VERVOLGING - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: AANSTELLING VAN \u2019N PERMANENTE NASIONALE DIREKTEUR VAN OPENBARE VERVOLGING - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) verwelkom en steun die beroep van die Raad vir die Bevordering van die Suid-\u00adAfrikaanse Grondwet (CASAC) en andere om die aanstelling van \u2019n gekwalifiseerde en geskikte Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging (NDOV). In hierdie verband neem ons kennis van \u2019n beslissing deur die Konstitusionele Hof teen CASAC se aansoek, waarin gevra is dat die aanstelling van \u2019n permanente NDOV dringend aangehoor moet word. Ons glo egter dat die Hof se beslissing geensins \u2019n weerspie\u00ebling is van die belangrikheid van die saak nie.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2013-07-05T11:56:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/CASAC_logo.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"256\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"192\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: AANSTELLING VAN \u2019N PERMANENTE NASIONALE DIREKTEUR VAN OPENBARE VERVOLGING\",\"datePublished\":\"2013-07-05T11:56:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/\"},\"wordCount\":852,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/CASAC_logo.jpg\",\"keywords\":[\"education\",\"judges\",\"Nasionale Vervolgingsgesag\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/\",\"name\":\"VERKLARING: AANSTELLING VAN \u2019N PERMANENTE NASIONALE DIREKTEUR VAN OPENBARE VERVOLGING - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/CASAC_logo.jpg\",\"datePublished\":\"2013-07-05T11:56:00+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/CASAC_logo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/CASAC_logo.jpg\",\"width\":256,\"height\":192,\"caption\":\"CASAC logo\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"VERKLARING: AANSTELLING VAN \u2019N PERMANENTE NASIONALE DIREKTEUR VAN OPENBARE VERVOLGING\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: AANSTELLING VAN \u2019N PERMANENTE NASIONALE DIREKTEUR VAN OPENBARE VERVOLGING - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: AANSTELLING VAN \u2019N PERMANENTE NASIONALE DIREKTEUR VAN OPENBARE VERVOLGING - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) verwelkom en steun die beroep van die Raad vir die Bevordering van die Suid-\u00adAfrikaanse Grondwet (CASAC) en andere om die aanstelling van \u2019n gekwalifiseerde en geskikte Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging (NDOV). In hierdie verband neem ons kennis van \u2019n beslissing deur die Konstitusionele Hof teen CASAC se aansoek, waarin gevra is dat die aanstelling van \u2019n permanente NDOV dringend aangehoor moet word. Ons glo egter dat die Hof se beslissing geensins \u2019n weerspie\u00ebling is van die belangrikheid van die saak nie.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2013-07-05T11:56:00+00:00","og_image":[{"width":256,"height":192,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/CASAC_logo.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: AANSTELLING VAN \u2019N PERMANENTE NASIONALE DIREKTEUR VAN OPENBARE VERVOLGING","datePublished":"2013-07-05T11:56:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/"},"wordCount":852,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/CASAC_logo.jpg","keywords":["education","judges","Nasionale Vervolgingsgesag"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/","name":"VERKLARING: AANSTELLING VAN \u2019N PERMANENTE NASIONALE DIREKTEUR VAN OPENBARE VERVOLGING - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/CASAC_logo.jpg","datePublished":"2013-07-05T11:56:00+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/CASAC_logo.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/CASAC_logo.jpg","width":256,"height":192,"caption":"CASAC logo"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanstelling-van-n-permanente-nasionale-direkteur-van-openbare-vervolging\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"VERKLARING: AANSTELLING VAN \u2019N PERMANENTE NASIONALE DIREKTEUR VAN OPENBARE VERVOLGING"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3312","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3312"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3312\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3310"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3312"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3312"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3312"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}