{"id":3265,"date":"2014-03-07T13:36:00","date_gmt":"2014-03-07T11:36:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/"},"modified":"2021-05-24T01:08:24","modified_gmt":"2021-05-23T23:08:24","slug":"artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: DISPARATE TYE &#8211; INTERNASIONALE VROUEDAG"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Behalwe vir die feit dat Suid-Afrika die Konvensie vir die <em>Uitskakeling van Alle Vorme van Geweld teen Vroue<\/em> (CEDAW) en ander streeksverdrae soos die SAOG se <em>Deklarasie oor Geslag en Ontwikkeling<\/em> en die <em>Afrika-handves oor Vroueregte<\/em> bekragtig het, word Suid-Afrika verder gebind deur sy bepalings betreffende die beskerming van vroueregte en die behaling van formele sowel en substantiewe geslagsgelykheid.<\/p>\n<p>Alhoewel Suid-Afrika groot vooruitgang gemaak het ten opsigte van die behaling van geslagsgelykheid n\u00e1 apartheid, is daar steeds \u2019n verskil tussen geslagsgelykheid in stedelike en landelike gebiede. Vroue in stedelike gebiede is, eenvoudig gestel, meer geneig om \u2019n ho\u00ebr lewenstandaard te h\u00ea en om meer bewus te wees van hul regte. Dit is nog oop vir bespreking of &#8220;Vooruitgang vir Almal&#8221; behaal word gegewe die ongelyke speelveld.<\/p>\n<p>Die Opname vir Suid-Afrikaanse Huishoudings dui daarop dat 52% van die bevolking vroue is, van wie 47% in landelike gebiede woon, of in gebiede wat nie in stedelike gebiede gele\u00eb is nie. Die werkloosheidskoers onder landelike vroue is 53% in vergelyking met 37% ten opsigte van hul manlike eweknie\u00eb. D\u00edt wys daarop dat landelike vroue steeds in uiterste armoede leef, wat gekenmerk word deur beperkte toegang tot maatstawwe om hulself te verbeter, soos onderwys- of vaardigheidsopleiding.<\/p>\n<p>Toegang tot gesondheidsorg is steeds \u2019n uitdaging vir baie landelike vroue, wat dikwels oor lang afstande moet reis om by klinieke uit te kom. Met 269 moedersterftes per 100 000 lewende geboortes in 2010 (met landelike vroue wat in ongelyke mate verteenwoordig word), is Suid-Afrika steeds agter ten opsigte van die behaling van die Millennium-ontwikkelingsdoelwit om die koers van moedersterftes van 38 moedersterftes per 100 000 te laat afneem teen 2015. Die geboortes wat deur vaardige gesondheidspersoneel behartig is staan op 85% in landelike gebiede in teenstelling met 94% in die stedelike gebiede. Suid-Afrika het die hoogste voorkoms van MIV\/Vigs wat aangevuur word deur faktore soos armoede, ongelykheid en die lae status van vroue. Die Voedsel- en Landbou-organisasie het in sy verslag in 2009 daarop gewys dat meer as twee-derdes van die bevolking wat die meeste geraak word, in landelike gebiede woon.<\/p>\n<p>Histories gesproke is vroue se toegang tot grond beperk deur hul geslag en sosiale posisie in die gemeenskap, en dit blyk dat d\u00edt ook gedupliseer is in sommige van die programme ten opsigte van grondhervorming. Die herstelprogram het ongeveer 91% mans en 9% vroue gedurende die boekjaar 2008 tot 2009 bevoordeel. Sedert 1994 is 1 miljoen mense van plase gesit en 75% van hierdie mense was vroue en kinders met baie min opvoeding en werkservaring. Dit is nog \u2019n voorbeeld van die verdere weerloosheid van landelike vroue.<\/p>\n<p>Daar is duidelike verskille tussen landelike en stedelike huishoudings, soos die feit dat 28% van landelike huishoudings nie toegang tot enige vorm van toiletfasiliteite het nie, in teenstelling met slegs 5% in stedelike gebiede. Vroue word op ongelyke wyse geraak deur die gebrek aan sanitasie, aangesien dit neerkom op \u2019n gebrek aan privaatheid en veiligheid.<\/p>\n<p>Wetgewing het verder bygedra tot die marginalisering van landelike vroue. Die Handves van Regte verklaar dat die gees, betekenis en doelwitte van die Handves van Regte in ontwikkelende gewoontereg bevorder moet word. Dit is egter \u2019n stryd om grondwetlike waardes met gewoontereg te harmoniseer. Die <em>Wet op Gemeenskaplike Grondregte <\/em>(CLARA) is herroep op grond daarvan dat dit aan onverkose tradisionele leiers en die Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling die magte verleen om besluite te neem wat bestaande eiendomsreg en erfpag ondermyn in plaas daarvan om dit te beskerm soos deur die Grondwet vereis word. Die CLARA sou van toepassing wees op ten minste 16 miljoen mense wat in die voormalige tuislande gewoon het. Dit sou die stemme van tradisionele leiers bo di\u00e9 van enige iemand anders geplaas het. Die <em>Wetsontwerp op Tradisionele Howe<\/em>, wat onlangs teruggetrek is, wat klaarblyklik ten doel gehad het om toegang tot howe te verhoog, sou \u2019n negatiewe uitwerking gehad het op vroue aangesien baie tradisionele howe nie vroue toelaat om te praat of hulself te verteenwoordig nie.<\/p>\n<p>Die <em>Wetsontwerp op die Bemagtiging van Vroue en Geslagsgelykheid<\/em> wat onlangs in die Parlement aanvaar is, het ten doel om die 50% verteenwoordiging van vroue in liggame wat besluite neem, toe te pas. Alhoewel dit goeie bedoelings het, pak die Wetsontwerp moontlik nie werklik die kwessies aan wat landelike vroue raak nie. Dit verwys na die sosio-ekonomiese bemagtiging van vroue in landelike gebiede, maar di\u00e9 verwysing is van toepassing op vroue wat op plase bly, en ignoreer vroue wat elders woon. Die Wetsontwerp verklaar voorts dat maatre\u00ebls aansluit by tradisionele rade ten einde gelyke verteenwoordiging en betekenisvolle deelname deur vroue in tradisionele rade te verseker. Dit sal landelike vroue dwing om hulself aan die patriargale tradisionele leiers te onderwerp. Alhoewel landelike vroue in staat is om oor erfpag te onderhandel, vind dit altyd plaas binne die konteks van die mag van die patriargale hoofman. In wese versuim hierdie Wetsontwerp om die ervarings wat landelike vroue ervaar het, te oorweeg. Dit is slegs gemik op die vroue wat formeel indiens geneem is en versuim om die onbetaalde werk van vroue te erken op die gebied van die bestuur van huishoudings, die versorging van kinders en ander mense in die huishouding asook gemeenskapswerk.<\/p>\n<p>Terwyl daar noemenswaardige vooruitgang ten opsigte van vroueregte plaasgevind het oor die afgelope 20 jaar, wil dit blyk asof dit hoofsaaklik op vroue in stedelike gebiede van toepassing is. Die reg op gelykheid vorm die grondslag van die Grondwet en diskriminasie op grond van geslag word uitgewys as een van die gronde waarop daar nie teen iemand gediskrimineer mag word nie. Die werklikheid wys op \u2019n sistemiese ontkenning van gelyke regte regoor die spektrum &#8211; met inbegrip van toegang tot gesondheidsorg en erfpag &#8211; veral vir landelike vroue. Ten spyte van die bestaande wetgewing en beleide wat ten doel het om \u2019n gelyke samelewing te behaal, wil dit blyk asof daar \u2019n skakel ontbreek tussen die wetgewing se voornemens en die ervarings wat landelike vroue beleef. &#8220;Vooruitgang vir Almal&#8221; is nog nie ten volle verwesenlik nie.<\/p>\n<p><em>Deur Phephelaphi Dube: Regsbeampte, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt;\">[Foto:<\/span><span style=\"color: #000000; font-size: 8pt;\">&nbsp;<a href=\"http:\/\/www.flickr.com\/photos\/gatesfoundation\/5506933355\/\" rel=\"nofollow\"><span style=\"color: #000000;\">Gates Foundation<\/span><\/a>&nbsp;\/&nbsp;<a href=\"http:\/\/foter.com\/\"><span style=\"color: #000000;\">Foter<\/span><\/a>&nbsp;\/&nbsp;<a href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by-nc-nd\/2.0\/\" rel=\"nofollow\"><span style=\"color: #000000;\">CC BY-NC-ND<\/span><\/a><\/span><span style=\"font-size: 8pt;\">]<\/span><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/50-50-op-die-plase\/'>50\/50 OP DIE PLASE<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 111.23K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/50-50-op-die-plase\/?wpdmdl=4172&refresh=6a88708aee6041787326602\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2740\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/international-womens-day-foter.jpg\" alt=\"international-womens-day-foter\" width=\"150\" height=\"84\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/international-womens-day-foter.jpg 611w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/international-womens-day-foter-300x169.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Op 8 Maart sal Suid-Afrika saam met die res van die w\u00eareld Internasionale Vrouedag vier. Hierdie jaar se tema, soos op besluit deur United Nations Women, is &#8220;Gelykheid vir Vroue is Vooruitgang vir almal&#8221;. Die Gronwet waarborg die regte van alle burgers en stel menswaardigheid, die behaling van gelykheid en die bevordering van menseregte en&nbsp;-vryhede as grondliggende waardes daar.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2740,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[138],"class_list":["post-3265","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-geslagsgelykheid"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: DISPARATE TYE - INTERNASIONALE VROUEDAG - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: DISPARATE TYE - INTERNASIONALE VROUEDAG - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Op 8 Maart sal Suid-Afrika saam met die res van die w\u00eareld Internasionale Vrouedag vier. Hierdie jaar se tema, soos op besluit deur United Nations Women, is &quot;Gelykheid vir Vroue is Vooruitgang vir almal&quot;. Die Gronwet waarborg die regte van alle burgers en stel menswaardigheid, die behaling van gelykheid en die bevordering van menseregte en&nbsp;-vryhede as grondliggende waardes daar.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2014-03-07T11:36:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:08:24+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/international-womens-day-foter.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"611\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"344\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: DISPARATE TYE &#8211; INTERNASIONALE VROUEDAG\",\"datePublished\":\"2014-03-07T11:36:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:08:24+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/\"},\"wordCount\":1002,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/international-womens-day-foter.jpg\",\"keywords\":[\"Geslagsgelykheid\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/\",\"name\":\"ARTIKEL: DISPARATE TYE - INTERNASIONALE VROUEDAG - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/international-womens-day-foter.jpg\",\"datePublished\":\"2014-03-07T11:36:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:08:24+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/international-womens-day-foter.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/international-womens-day-foter.jpg\",\"width\":611,\"height\":344,\"caption\":\"international-womens-day-foter\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: DISPARATE TYE &#8211; INTERNASIONALE VROUEDAG\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: DISPARATE TYE - INTERNASIONALE VROUEDAG - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: DISPARATE TYE - INTERNASIONALE VROUEDAG - FW de Klerk Foundation","og_description":"Op 8 Maart sal Suid-Afrika saam met die res van die w\u00eareld Internasionale Vrouedag vier. Hierdie jaar se tema, soos op besluit deur United Nations Women, is \"Gelykheid vir Vroue is Vooruitgang vir almal\". Die Gronwet waarborg die regte van alle burgers en stel menswaardigheid, die behaling van gelykheid en die bevordering van menseregte en&nbsp;-vryhede as grondliggende waardes daar.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2014-03-07T11:36:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:08:24+00:00","og_image":[{"width":611,"height":344,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/international-womens-day-foter.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: DISPARATE TYE &#8211; INTERNASIONALE VROUEDAG","datePublished":"2014-03-07T11:36:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:08:24+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/"},"wordCount":1002,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/international-womens-day-foter.jpg","keywords":["Geslagsgelykheid"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/","name":"ARTIKEL: DISPARATE TYE - INTERNASIONALE VROUEDAG - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/international-womens-day-foter.jpg","datePublished":"2014-03-07T11:36:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:08:24+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/international-womens-day-foter.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/international-womens-day-foter.jpg","width":611,"height":344,"caption":"international-womens-day-foter"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-disparate-tye-internasionale-vrouedag\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: DISPARATE TYE &#8211; INTERNASIONALE VROUEDAG"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3265","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3265"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3265\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6422,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3265\/revisions\/6422"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2740"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3265"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3265"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3265"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}