{"id":3222,"date":"2014-07-03T13:56:00","date_gmt":"2014-07-03T11:56:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/"},"modified":"2021-05-24T01:08:15","modified_gmt":"2021-05-23T23:08:15","slug":"artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: VERSTERKING VAN DIE RELATIEWE REGTE VAN MENSE WAT DIE GROND BEWERK: HEROORWEGING GENOODSAAK"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die opvallendste eienskap is die voorgestelde aandelestelsel op plase, waarvan die grondwetlikheid bevraagteken kan word.&nbsp;<\/p>\n<p>Ter regverdiging van die behoefte aan die beleid, beskryf die Departement die Grondwet, die Vryheidsmanifes, die Nasionale Ontwikkelingsplan en &#8220;Agenda 21&#8221; van die Verenigde Nasies as die &#8220;<em>bre\u00eb konteks vir alle landelike ontwikkelings- en grondhervormingsbeleide<\/em>&#8220;. Daarbenewens voer die Departement aan dat die &#8220;<em>spanning waarop hierdie bepalings [soos vervat in die bogenoemde dokumente as deel van die bre\u00eb konteks] spesifiek betrekking het&#8230;die noodsaaklikheid is om die historiese smagting na grond aan te pak, wat in die meeste gevalle absoluut kan wees; en uitermatige konsentrasie van grondeienaarskap en -beheer in \u2019n paar se hande, aan die ander kant<\/em>.&#8221; Gevolglik, in \u2019n poging om die bogenoemde reg te stel en om &#8220;<em>Suid-Afrika se landelike ekonomie te de-rassifisieer, die toewysing van gebruik van grond te demokratiseer en om voedselsekuriteit asook voedselsoewereiniteit vir die land te verseker<\/em>&#8220;, stel die beleid \u2019n aandeleskema op kommersi\u00eble plase voor. Dit beteken dat elke plaaseienaar 50% van die eienaarskap van die plaas sal behou en 50% sal afstaan aan die plaaswerkers. Die werkers sal, volgens die beleidsdokument, aandele in die plaas bekom afhangend van hoe lank hul reeds op die plaas in diens is. Werkers wat vir langer as 10 jaar in diens is, kry 10% van die werkers se helfte van die besigheid, dit wil s\u00ea 5% wat gedeel word tussen die hoeveelheid werknemers wat daar is. Diegene wat vir 25 jaar in diens is, kry 25% van die werkers se helfte, dit wil s\u00ea 12.5%, werkers wat vir 50 jaar in diens is kry 50% van die werkers se helfte, dit wil s\u00ea 25%, en diegene wat vir minder as 10 jaar in diens is kry niks nie.<\/p>\n<p>Dit is nie duidelik hoe di\u00e9 beleid in wetgewing vervat sal word nie. Soos die beleid nou lyk, beskik dit nie oor \u2019n regsgrondslag nie en is dit dus nie uitvoerbaar nie, veral gegewe artikel 25(1) van die Grondwet, wat bepaal dat niemand eiendom ontneem mag word nie, behalwe ingevolge \u2019n algemeen geldende regsvoorskrif, en geen regsvoorskrif mag arbitr\u00eare ontneming van eiendom veroorloof nie. Sal nuwe wetgewing ingestel word ten einde \u2019n mate van regsgesag aan die vereistes van die beleid te verleen? Die beleid verwys na die <em>Wet op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg<\/em>, Wet 62 van 1997, sy huidige wetsontwerp van 2013 en die <em>Wet op Grondhervorming<\/em> (Huurarbeiders), Wet 3 van 1996, maar dit is nie duidelik of die beleid se bepalings in enige van die bogenoemde opgeneem sal word nie. Desnieteenstaande is dit moeilik om te dink dat die beleid, indien dit ooit in die reg vervat sal woord, die grondwetlikheidstoets sal slaag gegewe die doelwit om 50% aandele te bekom sonder enige verwysing na vergoeding. Artikel 25(2) van die Grondwet maak voorsiening vir onteiening kragtens \u2019n algemeen geldende regsvoorskrif vir \u2019n openbare doel of indien dit in die openbare belang is &#8211; en onderhewig aan vergoeding.<\/p>\n<p>Die beleid is nie duidelik oor die ware motief en doelwit agter die voorstelle nie. Ten spyte van verwysings na gemarginaliseerde lewens- en werksomstandighede in kommersi\u00eble boerderygebiede, word die beskerming van plaaswerkers en hul families (klaarblyklik in die konteks van arbeidsregte, verblyfsekuriteit en grondregte) voorgehou as die prim\u00eare doelwit. Het die beleid dan ten doel om arbeidsregte van plaaswerkers te verbeter? Beteken die verwysing na die <em>Wet op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg<\/em> en die <em>Wet op Grondhervorming <\/em>(Huurarbeiders) (wat beide verband hou met sekerheid van verblyf op plase) dat die aandeelskema ten doel het om die werksomstandighede van plaaswerkers aan te pak? Insinueer die beleid dat die reg op regverdige arbeidspraktyke s\u00f3 uitgel\u00ea word dat dat werknemers \u2019n reg het op hul werkgewer se sakeonderneming? Is dit die enigste wyse waarop regverdige arbeidspraktyke vir plaaswerkers uitgel\u00ea kan word?<\/p>\n<p>Die beleid noem ook dat die aandeleskema gegrond moet wees op die &#8220;<em>huidige konsepwetsontwerp<\/em>&#8221; &#8211; moontlik die <em>Wysigingswet op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg<\/em>. Dit het ten doel om die regering by te staan met die bestuur van onbedoelde gevolge van die heropening van grondeise en die bekendstelling van die uitsonderings van die afsnydatum van 1913 vir Khoi- en San-afstammelinge se historiese bakens en erfenisgebiede. Weer eens is die beleid nie duidelik oor of sy fokus is op grondhervorming of sekerheid van verblyfreg nie. Daar is \u2019n verskil tussen die begunstigdes van grondhervoming en sekerheid van verblyfreg. Grondhervorming maak voorsiening vir individue wat eens eiendom besit het, maar wat van hulle ontneem is n\u00e1 19 Junie 1913. Sekerheid van verblyfreg is gemik op mense wat op grond woon wat behoort aan grondeienaars in landelike en semi-stedelike gebiede. Die <em>Wet op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg<\/em> beskerm basiese menseregte van sodanige mense, onderhewig aan redelike beperkings.<\/p>\n<p>Die beleidsvoorstel bepaal voorts dat families slegs op plase kan woon indien hulle sekere &#8220;<em>pligte en verantwoordelikhede<\/em>&#8221; nakom. Dit neem die sekerheid van verblyfregte weg wat in die Grondwet in artikel 25(6) verskans word en wat bepaal dat:<\/p>\n<p style=\"margin-left: 30px;\">&#8220;<em>&#8216;n Persoon of gemeenskap wie se besitreg van grond regsonseker is as gevolg van wette of praktyke van die verlede wat op grond van ras gediskrimineer het, is geregtig, in die mate wat deur &#8216;n Parlementswet bepaal word, op \u00f3f besitreg wat regseker is \u00f3f gelykwaardige vergoeding<\/em>.&#8221;<\/p>\n<p>Volgens die beleid is di\u00e9 verblyfreg dus voorwaardelik op grond van hierdie onbekende stel pligte en verantwoordelikhede, ten spyte van die Grondwet wat \u2019n grondslag bied vir geregtigheid op sekerheid van verblyf. Dit blyk ongrondwetlik te wees, afgesien van die feit dat dit boere sal aanmoedig om huurooreenkomste en indiensnemingskontrakte n\u00e1 nege jaar op te skort sodat werknemers nie vir hierdie aandeleskema kwalifiseer nie.<\/p>\n<p>Dit is egter nie te s\u00ea dat aandeleskemas as \u2019n konsep nie kan slaag nie. Soortgelyke skemas wat suksesvol is word egter gesteun deur &#8220;<em>voorbereidingswerk, met inbegrip van die opening van kommunikasielyne, die bestuur van verwagtinge, finansi\u00eble onderrig en die bevordering van produktiwiteit en mededingendheid<\/em>&#8220;, volgens kenners. Waar aandeleskemas geslaag het, het dit wesenlike private beleggings behels. Die Solms-Delta-wynlandgoed spog byvoorbeeld met \u2019n aandeleskema wat armoede en \u2019n siklus van afhanklikheid onder sy plaaswerkers aanpak. Dit word eksklusief gefinansier uit private finansies sonder die betrokkenheid van die regering en dit neem die vorm van \u2019n trust aan, wat opvoeding en gesondheidsorg aan die plaaswerkers bied. Die trust maak ook voorsiening vir vaardigheids- en lewensvaardigheidsopleiding vir die werkers. In die geval van Solms-Delta, is die plaaswerkers as aandeelhouers geregtig op \u2019n deel van watter wins die sakeonderneming ook al maak. Daar is ander voorbeelde van suksesvolle aandeleskemas, hoofsaaklik in die Wes-Kaap. Sommige het staatsubsidies ontvang terwyl ander privaat gefinansier word, maar dit werk heeltemal anders as die model wat in hierdie beleid voorgestel word. Grondhervorming is \u2019n grondwetlike noodsaaklikheid, maar beleide wat ondoeltreffend in werking gestel word sal moontlik lei tot werksverliese en voedselsekuriteit bedreig.<\/p>\n<p>Soos die beleid nou lyk, versuim dit om objektiewe regte vir plaaswerkers uit te beeld en is dit onduidelik watter kwessies wat plaaswerkers raak, deur die beleid aangepak moet word. Politieke partye regoor die spektrum het hul teenstand teen die beleid aangedui, sowel as sakeondernemings en boere se landbouvakbonde. Selfs die regerende ANC het na bewering die grondwetlikheid van die beleid se voorstelle bevraagteken. Gevolglik is dit onwaarskynlik dat die voorstelle verwesenlik sal word. Daar moet op die ou einde van die dag in gedagte gehou word dat Suid-Afrika, as \u2019n grondwetlike demokrasie wat gegrond is op fundamentele vryhede, voorsiening maak vir die sekuriteit van regte teen onwettige en moontlik onnodige ingryping deur die staat. Alle wetgewing wat deur die Parlement aanvaar word moet die toets van grondwetlikheid slaag. Dit is onwaarskynlik dat die &#8220;<em>Strengthening the Relative Rights of People Working the Land<\/em>&#8220;-beleid, indien dit in wetgewing opgeneem sou word, met die vereistes van artikel 25 van die Grondwet ooreen sal stem.<\/p>\n<p><em>Opsomming van toespraak gelewer aan die Akademiese Seminaar oor Grondhervorming en Voedselsekuriteit wat deur die Konrad Adenauer Stiftung en die Regsfakulteit van die Noordwes-Universiteit (Potchefstroom-kampus), 19 &#8211; 20 Junie 2014, Muldersdrift.<\/em><\/p>\n<p><em>Deur Phephelaphi Dube, Regsbeampte: Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"color: #000000; font-size: 8pt;\">[Foto: <a href=\"https:\/\/www.flickr.com\/photos\/worldbank\/1129034786\/\"><span style=\"color: #000000;\">World Bank Photo Collection<\/span><\/a>&nbsp;\/<a href=\"http:\/\/foter.com\/\"><span style=\"color: #000000;\">Foter<\/span><\/a>&nbsp;\/&nbsp;<a href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by-nc-nd\/2.0\/\"><span style=\"color: #000000;\">Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivs 2.0 Generic (CC BY-NC-ND 2.0)<\/span><\/a>]<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 8pt;\">Private File - Access Forbidden<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-3220\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-farmworker.jpg\" alt=\"foter-farmworker\" width=\"150\" height=\"100\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-farmworker.jpg 500w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-farmworker-300x200.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming (die Departement) het onlangs \u2019n nuwe beleidsdokument gepubliseer, getiteld &#8220;<em>Strengthening the Relative Rights of People Working the Land<\/em>&#8220;, wat drastiese veranderinge betreffende eienaarstrukture op kommersi\u00eble plase voorstel.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":3220,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[132],"class_list":["post-3222","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-other"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: VERSTERKING VAN DIE RELATIEWE REGTE VAN MENSE WAT DIE GROND BEWERK: HEROORWEGING GENOODSAAK - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: VERSTERKING VAN DIE RELATIEWE REGTE VAN MENSE WAT DIE GROND BEWERK: HEROORWEGING GENOODSAAK - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming (die Departement) het onlangs \u2019n nuwe beleidsdokument gepubliseer, getiteld &quot;Strengthening the Relative Rights of People Working the Land&quot;, wat drastiese veranderinge betreffende eienaarstrukture op kommersi\u00eble plase voorstel.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2014-07-03T11:56:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:08:15+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-farmworker.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"333\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: VERSTERKING VAN DIE RELATIEWE REGTE VAN MENSE WAT DIE GROND BEWERK: HEROORWEGING GENOODSAAK\",\"datePublished\":\"2014-07-03T11:56:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:08:15+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/\"},\"wordCount\":1339,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-farmworker.jpg\",\"keywords\":[\"Other\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/\",\"name\":\"ARTIKEL: VERSTERKING VAN DIE RELATIEWE REGTE VAN MENSE WAT DIE GROND BEWERK: HEROORWEGING GENOODSAAK - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-farmworker.jpg\",\"datePublished\":\"2014-07-03T11:56:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:08:15+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-farmworker.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-farmworker.jpg\",\"width\":500,\"height\":333,\"caption\":\"foter-farmworker\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: VERSTERKING VAN DIE RELATIEWE REGTE VAN MENSE WAT DIE GROND BEWERK: HEROORWEGING GENOODSAAK\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: VERSTERKING VAN DIE RELATIEWE REGTE VAN MENSE WAT DIE GROND BEWERK: HEROORWEGING GENOODSAAK - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: VERSTERKING VAN DIE RELATIEWE REGTE VAN MENSE WAT DIE GROND BEWERK: HEROORWEGING GENOODSAAK - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming (die Departement) het onlangs \u2019n nuwe beleidsdokument gepubliseer, getiteld \"Strengthening the Relative Rights of People Working the Land\", wat drastiese veranderinge betreffende eienaarstrukture op kommersi\u00eble plase voorstel.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2014-07-03T11:56:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:08:15+00:00","og_image":[{"width":500,"height":333,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-farmworker.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"7 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: VERSTERKING VAN DIE RELATIEWE REGTE VAN MENSE WAT DIE GROND BEWERK: HEROORWEGING GENOODSAAK","datePublished":"2014-07-03T11:56:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:08:15+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/"},"wordCount":1339,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-farmworker.jpg","keywords":["Other"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/","name":"ARTIKEL: VERSTERKING VAN DIE RELATIEWE REGTE VAN MENSE WAT DIE GROND BEWERK: HEROORWEGING GENOODSAAK - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-farmworker.jpg","datePublished":"2014-07-03T11:56:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:08:15+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-farmworker.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/foter-farmworker.jpg","width":500,"height":333,"caption":"foter-farmworker"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versterking-van-die-relatiewe-regte-van-mense-wat-die-grond-bewerk-heroorweging-genoodsaak\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: VERSTERKING VAN DIE RELATIEWE REGTE VAN MENSE WAT DIE GROND BEWERK: HEROORWEGING GENOODSAAK"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3222","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3222"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3222\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6396,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3222\/revisions\/6396"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3220"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3222"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3222"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3222"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}