{"id":3219,"date":"2014-07-21T13:36:00","date_gmt":"2014-07-21T11:36:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/"},"modified":"2021-05-24T01:08:15","modified_gmt":"2021-05-23T23:08:15","slug":"artikel-heroorweging-van-eiendomsregte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: HEROORWEGING VAN EIENDOMSREGTE"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Artikel 25 van die Grondwet, die eiendomsklousule, beskerm bestaande eiendomsregte teen ongrondwetlike ingryping en bied ook \u2019n grondslag vir die staat om met grond- en ander verbandhoudende hervorming voort te gaan. Deur te verwys na sommige van hierdie wette, behoort \u2019n mens bekommerd te wees oor die algemene rigting waarin eiendomsregte beweeg.<\/p>\n<p>Artikel 25 bepaal onder andere as volg:<\/p>\n<p style=\"margin-left: 30px;\">&#8220;<em>(1) Niemand mag eiendom ontneem word nie behalwe ingevolge &#8216;n algemeen geldende regsvoorskryf, en geen regsvoorskrif mag arbitr\u00eare ontneming van eiendom veroorloof nie. <\/em><\/p>\n<p style=\"margin-left: 30px;\"><em>(2) Eiendom mag slegs ingevolge &#8216;n algemeen geldende regsvoorskrif onteien word-<\/em><\/p>\n<p style=\"margin-left: 60px;\"><em>(a) vir &#8216;n openbare doel of in die openbare belang; en <\/em><\/p>\n<p style=\"margin-left: 60px;\"><em>(b) van betaling \u00f3f deur diegene wat geraak word, aanvaar is \u00f3f deur &#8216;n hof bepaal \u00f3f goedgekeur is.<\/em><\/p>\n<p style=\"margin-left: 30px;\"><em>(4) By die toepassing van hierdie artikel-<\/em><\/p>\n<p style=\"margin-left: 60px;\"><em>(a) beteken die openbare belang ook die nasie se verbintenis tot grondhervorming, en tot hervormings om billike toegang tot al Suid- Afrika se natuurlike hulpbronne te bewerkstellig; en <\/em><\/p>\n<p style=\"margin-left: 60px;\"><em>(b) is eiendom nie tot grond beperk nie.<\/em>&#8221;&nbsp;<\/p>\n<p>Gevolglik word die volgende wette evalueer op grond van die bepalings van die Grondwet. Die <em>Wet op Eiendomswaardasie<\/em>, Wet 17 van 2014 wat onlangs onderteken is, stel die Kantoor van die Waardeerder-generaal daar wat, volgens die beginsels soos uiteengesit deur die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, die waarde van grond sal bepaal wat om grondhervormingsdoeleiendes benodig word. Die Wet brei nie uit oor die rolle van die howe in hierdie waardasieproses nie, wat moontlik teenstrydig is met artikel 25(2)(b), wat die howe aanwys as die finale arbiter ten opsigte van vergoeding.<\/p>\n<p>Die <em>Wet op Infrastruktuur-ontwikkeling<\/em>, Wet 23 van 2014, wat ook onlangs onderteken is, het ten doel om die inwerkingstelling van strategies ge\u00efntegreerde projekte te bespoedig. Die Presidensi\u00eble Kommissie vir Infrastruktuurko\u00f6rdinering wat dit daargestel het, beskik oor die vermo\u00eb om grond of ander grondregte te onteien. Dit is nog onduidelik hoe hierdie Wet sal verband hou met die Onteieningswet, Wet 63 van 1975, wat eienaars teen die volle markwaarde en vir verdere verlies weens die vergoeding sal vergoed. Hierdie mag om te onteien word moontlik ook deur die <em>Wetsontwerp op die Bevordering en Beskerming van Beleggings<\/em> beheer, wat problematies is weens die volgende redes.<\/p>\n<p>Die <em>Wetsontwerp op die Bevordering en Beskerming van Beleggings<\/em> sal die staat in staat stel om eiendom te bekom as kurator van die benadeeldes. Hierdie kuratorskap verskil van \u2019n onteiening en dus sal eienaars wie se eiendom onder kuratorskap van die staat geplaas word, nie geregtig wees op vergoeding vir die onteiening soos deur die Grondwet vereis word nie.<\/p>\n<p>Die <em>Wysigingswetsontwerp op die Regulering van die Private Sekuriteitsbedryf<\/em>, wat ook deur die Parlement aanvaar is, vereis dat \u2019n minimum van 51% van die eienaarskap en beheer van sekuriteitsmaatskappye in die hande van Suid-Afrikaners moet wees &#8211; alhoewel die Minister steeds op \u2019n ho\u00ebr syfer kan besluit. Die ministerie van polisie het bekommernisse oor sekuriteit uitgewys as die belangrikste faktor wat hierdie wetsontwerp aandryf. Soos die Instituut vir Sekuriteitstudies (ISS) egter op gewys het, word minder as 10% van die plaaslike private sekuriteitsbedryf deur buitelanders besit, en die res van die geregistreerde sekuriteitspersoneel is almal Suid-Afrikaanse burgers of beskik oor permanente inwonerstatus. Die ISS voer aan dat hulle nie \u2019n sekuriteitsbedreiging inhou nie, aangesien hulle nie naastenby \u2019n mag is wat goed georganiseerd of toegerus is vir oorlogvoering nie. Gevolglik is die sekuriteitsredes wat aangevoer is betreffende die beperking van buitelandse eienaarskap nie juis oortuigend nie. Die wetgewing kan ook s\u00f3 uitgel\u00ea word dat die plaaslike eienaarskapsvereiste die vervaardigers en verspreiders van sekuriteitstoerusting, soos Sony en Bosch, raak. Hierdie gedwonge verkope is \u2019n voorbeeld van uitermatige regulering deur die staat, wat moontlik ongrondwetlik is.<\/p>\n<p>Die <em>Wysigingswet op die Herstel van Grondregte <\/em>van 2014 wat onlangs gepubliseer is, stel die sperdatum om grondhersteleise in te stel, uit van Desember 1998 tot Desember 2018. Dr Anthea Jeffrey, wat skryf vir die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudings, verbind die <em>Wysigingswet op die Herstel van Grondregte<\/em> met die bogenoemde <em>Wetsontwerp op die Bevordering en Beskerming van Beleggings<\/em>. Sy wys daarop dat die staat grond by wyse van \u2019n hersteleis as &#8220;kurator&#8221; kan bekom, en, aangesien geen onteiening plaasvind nie, die eienaar nie geregtig sal wees op vergoeding nie.<\/p>\n<p>Die <em>Wysigingswetsontwerp vir die Ontwikkeling van Minerale- en Petroleumhulpbronne<\/em> ken aan die staat \u2019n 20%- vry karweierbelang in alle nuwe aflandige olie- en gasproduksie toe. Ingevolge hiervan is die staat ook geregtig op \u2019n verdere deelnemingsbelang van \u2019n ongespesifiseerde persentasie wat \u00f3f deur &#8220;verkryging teen \u2019n vasgestelde prys bekom word&#8221;, \u00f3f deur ooreenkomste betreffende produksie-deling&nbsp;wat die petroleummaatskappy verplig om die ontginde bronne met die staat te deel. Alhoewel die Grondwet wette erken wat \u2019n las op eienaarskap van eiendom plaas, moet hierdie wette op regverdige wyse toegepas word en regmatige openbare doelwitte bevorder. Dit is te betwyfel of die verpligte verkope van minerale en petroleumbronne aan die staat teen \u2019n prys waaroor ooreengekom is, regverdig is.<\/p>\n<p>Die vraag wat gestel moet word, is wat nog onder die definisie van &#8220;openbare doel&#8221; of &#8220;openbare belang&#8221; kan val, en wat gevolglik onder kuratorskap geplaas kan word? Watter bedryf sal volgende geteiken word, o\u00ebnskynlik in \u2019n poging om \u2019n meer inklusiewe en billike samelewing daar te stel? Wil die staat voortgaan met die bekendstelling van \u2019n vry karweierbelang in die finansiesektor? Artikel 25(4)(a) van die Grondwet definie\u00ebr die openbare belang of openbare doel met inbegrip van die bevolking se verbintenis tot grondhervorming en hervorming wat billike toegang tot al Suid-Afrika se natuurlike bronne ten doel het. Hierdie inklusiewe definisie beperk nie die terme &#8220;openbare belang&#8221; of &#8220;doel&#8221; nie, wat moontlik kan beteken dat private eiendom onteien kan word, op direkte wyse \u00f3f as onbedoelde gevolg. Die <em>Wetsontwerp op die Bevordering en Beskerming van Beleggings<\/em> sit beleggings uiteen met inbegrip van sekuriteite, aandele, kontrakregte, roerende en onroerende eiendom, intellektuele eiendom en regte wat deur wetgewing voorgeskryf word. Hierdie beleggings kan onteien word in ooreenstemming met artikel 25 en die staat hoef nie markwaarde te betaal nie. Artikel 25(3) sit die faktore uiteen wat oorweeg moet word wanneer die vergoeding vir onteiening bepaal word, en markwaarde is slegs een van die faktore. Kragtens die <em>Wetsontwerp op die Bevordering en Beskerming van Beleggings<\/em>, byvoorbeeld, kan jou spaargeld wat in aandele bel\u00ea is, onteien word, met vergoeding wat minder as markwaarde kan beloop.<\/p>\n<p>Artikel 25 in sy geheel lei tot die gevolgtrekking dat die eiendomsklousule gemik is op grondhervorming en regverdige en billike toegang tot grond en minerale bronne. Dit is onduidelik tot watter mate, indien enige, die onteiening van sekuriteite, aandele, kontrakregte, roerende en onroerende eiendom, intellektuele eiendom en regte wat deur die wet voorgeskryf word, aan die vereiste van &#8220;openbare doel&#8221; of &#8220;openbare belang&#8221; voldoen. Artikel 36(1)(e) van die Grondwet bepaal dat die regte in die Handves van Regte beperk mag word &#8220;in die mate waarin die beperking redelik en regverdigbaar is in &#8216;n oop en demokratiese samelewing gebaseer op menswaardigheid, gelykheid en vryheid, met inagneming van alle tersaaklike faktore, met inbegrip van (e) &#8216;n minder beperkende wyse om die doel te bereik.&#8221; Daar is sekerlik minder beperkende maatre\u00ebls om ekonomiese groei te behaal en staatsveiligheid te verhoog &#8211; maatre\u00ebls wat nie \u2019n bedreiging vir private eienaarskap van eiendom behels nie?<\/p>\n<p><em>Deur Phephelaphi Dube: Regsbeampte, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"color: #000000; font-size: 8pt;\">[Foto:<span style=\"font-family: Roboto; line-height: 20px; text-align: right;\">&nbsp;<\/span><a href=\"http:\/\/www.dailymaverick.co.za\/article\/2012-11-23-parliament-2013-a-fight-for-the-soul-of-south-africa-beckons\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><span style=\"color: #000000;\">Daily Maverick<\/span><\/a>]<\/span><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/comment-on-eugene-de-kock-s-parole\/'>COMMENT ON EUGENE DE KOCK\u2019S PAROLE<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 104.88K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/comment-on-eugene-de-kock-s-parole\/?wpdmdl=4203&refresh=6a887fbf30b441787330495\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2821\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg\" alt=\"parliament\" width=\"150\" height=\"101\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament-300x203.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Tydens die vorige parlement\u00eare termyn is \u2019n reeks wette wat eiendomsregte raak, gedebatteer of aanvaar, waarvan sommige onderteken is.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2821,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[132],"class_list":["post-3219","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-other"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: HEROORWEGING VAN EIENDOMSREGTE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: HEROORWEGING VAN EIENDOMSREGTE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Tydens die vorige parlement\u00eare termyn is \u2019n reeks wette wat eiendomsregte raak, gedebatteer of aanvaar, waarvan sommige onderteken is.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2014-07-21T11:36:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:08:15+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"270\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: HEROORWEGING VAN EIENDOMSREGTE\",\"datePublished\":\"2014-07-21T11:36:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:08:15+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/\"},\"wordCount\":1201,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg\",\"keywords\":[\"Other\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/\",\"name\":\"ARTIKEL: HEROORWEGING VAN EIENDOMSREGTE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg\",\"datePublished\":\"2014-07-21T11:36:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:08:15+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg\",\"width\":400,\"height\":270,\"caption\":\"parliament\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: HEROORWEGING VAN EIENDOMSREGTE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: HEROORWEGING VAN EIENDOMSREGTE - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: HEROORWEGING VAN EIENDOMSREGTE - FW de Klerk Foundation","og_description":"Tydens die vorige parlement\u00eare termyn is \u2019n reeks wette wat eiendomsregte raak, gedebatteer of aanvaar, waarvan sommige onderteken is.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2014-07-21T11:36:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:08:15+00:00","og_image":[{"width":400,"height":270,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: HEROORWEGING VAN EIENDOMSREGTE","datePublished":"2014-07-21T11:36:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:08:15+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/"},"wordCount":1201,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg","keywords":["Other"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/","name":"ARTIKEL: HEROORWEGING VAN EIENDOMSREGTE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg","datePublished":"2014-07-21T11:36:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:08:15+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg","width":400,"height":270,"caption":"parliament"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-heroorweging-van-eiendomsregte\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: HEROORWEGING VAN EIENDOMSREGTE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3219","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3219"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3219\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6395,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3219\/revisions\/6395"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2821"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3219"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3219"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3219"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}