{"id":3218,"date":"2014-07-22T13:30:00","date_gmt":"2014-07-22T11:30:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/"},"modified":"2021-05-24T01:08:15","modified_gmt":"2021-05-23T23:08:15","slug":"verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/","title":{"rendered":"VERKLARING: DIE SGR VERWELKOM MINISTER VAN POLISIE SE VERBINTENIS TOT GRONDWET"},"content":{"rendered":"<p>Die SGR verwelkom ook die Minister se versekering tydens sy Begrotingsrede dat die SAPD op aanbeveling van die Nasionale Ontwikkelingsplan demilitariseer sal word. Dit is sekerlik in die belang van almal in Suid-Afrika om oor \u2019n doeltreffende, professionele en toegewyde polisiediens te beskik &#8211; \u2019n polisiediens wat deur die samelewing gewaardeer, gerespekteer en gesteun word.<\/p>\n<p>Ten einde vir \u2019n samelewing om geloof en vertroue in hul polisiediens en ander wetstoepassingsagentskappe te h\u00ea, moet hierdie agentskappe nie slegs doeltreffend en professioneel wees nie, maar moet dit ook as beskermers van menseregte beskou word. Die respek vir en die beskerming van menseregte &#8211; soos vereis deur artikel 7 van die Grondwet &#8211; is uiters noodsaaklik vir \u2019n demokratiese samelewing wat op die oppergesag van die reg gegrond is. Dit is ook \u2019n voorvereiste vir werklike en blywende wet en orde in \u2019n samelewing. Gevolglik bepaal die Grondwet dat die veiligheidsdienste &#8211; met inbegrip van die SAPD &#8211; &#8220;<em>moet optree, en [dat hulle] hul lede [moet] oplei en van hulle vereis om op te tree, ooreenkomstig die Grondwet en die reg, met inbegrip van die volkeregtelike gewoontereg en van internasionale ooreenkomste wat die Republiek bind<\/em>.&#8221; Die Minister se aankondiging dat \u2019n &#8220;<em>omvattende hersiening van die Wet op die SA Polisiediens ten einde dit in ooreenstemming met die Grondwet te bring<\/em>&#8221; (alhoewel enige wet wat nie met die Grondwet ooreenstem nie, ongeldig is) die ideale geleentheid kan wees om sodanige bepalings in die <em>Wet op die SA Polisiediens<\/em> in te sluit wat doeltreffende, omvattende en voortdurende opleiding in menseregte vir alle beamptes van die SAPD verpligtend te maak.<\/p>\n<p>Soos die Minister uitgewys het, vereis die Grondwet van die polisiediens &#8220;<em>om misdaad te voorkom, te bestry en te ondersoek, die openbare orde te handhaaf, die inwoners van die Republiek en hul eiendom te beskerm en te beveilig, en die reg te handhaaf en toe te pas<\/em>&#8220;. Polisiebeamptes wat menseregte ondermyn wanneer hulle aan hierdie mandaat uitvoering gee, dra nie by tot die handhawing van openbare orde en sekuriteit nie, maar ondermyn en vernietig dit deur die vertroue van die publiek te erodeer. Dit belemmer doeltreffende vervolging, isoleer en vervreem die polisiediens van die gemeenskap en vererger burgerlike verset. Daarbenewens lei dit dikwels tot skuldiges wat vrygestel word en die onskuldiges wat geviktimiseer word deur \u2019n kriminele regstelsel wat veronderstel is om die samelewing te beskerm.<\/p>\n<p>Volgens die <em>Universele Verklaring van Menseregte<\/em> is dit belangrik dat menseregte deur die oppergesag van die reg beskerm word sodat die mens nie genoodsaak word om, as \u2019n laaste uitweg, hom tot opstand te wend nie. Die SAPD en ander wetstoepassingsagentskappe sal slegs as suksesvol en betroubaar beskou word indien hulle binne die konteks van \u2019n kultuur van menseregte optree, soos deur die Grondwet vereis word &#8211; \u2019n kultuur wat hopelik deur die Minister prioritiseer sal word as \u2019n fundamentele vereiste vir die bepaling van doeltreffende polisi\u00ebring in Suid-Afrika.<\/p>\n<p><em>Deur Adv Johan Kruger, Direkteur: Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"color: #000000; font-size: 8pt;\">Foto:&nbsp;<a href=\"https:\/\/www.flickr.com\/photos\/governmentza\/9893963424\/\"><span style=\"color: #000000;\">GovernmentZA<\/span><\/a>&nbsp;\/&nbsp;<a href=\"http:\/\/foter.com\/\"><span style=\"color: #000000;\">Foter<\/span><\/a>&nbsp;\/&nbsp;<a href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by-nd\/2.0\/\"><span style=\"color: #000000;\">Creative Commons Attribution-NoDerivs 2.0 Generic (CC BY-ND 2.0)<\/span><\/a><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/death-of-nadine-gordimer\/'>DEATH OF NADINE GORDIMER<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 82.28K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/death-of-nadine-gordimer\/?wpdmdl=4204&refresh=6a877f2c816281787264812\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-3216\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/FOTER-SAPS.jpg\" alt=\"FOTER-SAPS\" width=\"150\" height=\"126\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/FOTER-SAPS.jpg 500w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/FOTER-SAPS-300x253.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) verwelkom die verbintenis van die Minister van Polisie, Nathi Nhleko, om &#8220;<em>burgers se geloof en vertroue in ons wetstoepassingsagentskappe en die kriminele regstelsel te herstel<\/em>&#8221; en sy erkenning dat daar \u2019n behoefte is om die doeltreffendheid en professionaliteit van die SA Polisiediens (SAPD) te bevorder.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":3216,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[137,143,141],"class_list":["post-3218","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-ander","tag-oppergesag-van-die-reg","tag-verantwoordbaarheid"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: DIE SGR VERWELKOM MINISTER VAN POLISIE SE VERBINTENIS TOT GRONDWET - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: DIE SGR VERWELKOM MINISTER VAN POLISIE SE VERBINTENIS TOT GRONDWET - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) verwelkom die verbintenis van die Minister van Polisie, Nathi Nhleko, om &quot;burgers se geloof en vertroue in ons wetstoepassingsagentskappe en die kriminele regstelsel te herstel&quot; en sy erkenning dat daar \u2019n behoefte is om die doeltreffendheid en professionaliteit van die SA Polisiediens (SAPD) te bevorder.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2014-07-22T11:30:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:08:15+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/FOTER-SAPS.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"421\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: DIE SGR VERWELKOM MINISTER VAN POLISIE SE VERBINTENIS TOT GRONDWET\",\"datePublished\":\"2014-07-22T11:30:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:08:15+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/\"},\"wordCount\":516,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/FOTER-SAPS.jpg\",\"keywords\":[\"Ander\",\"Oppergesag van die Reg\",\"Verantwoordbaarheid\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/\",\"name\":\"VERKLARING: DIE SGR VERWELKOM MINISTER VAN POLISIE SE VERBINTENIS TOT GRONDWET - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/FOTER-SAPS.jpg\",\"datePublished\":\"2014-07-22T11:30:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:08:15+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/FOTER-SAPS.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/FOTER-SAPS.jpg\",\"width\":500,\"height\":421,\"caption\":\"FOTER-SAPS\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"VERKLARING: DIE SGR VERWELKOM MINISTER VAN POLISIE SE VERBINTENIS TOT GRONDWET\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: DIE SGR VERWELKOM MINISTER VAN POLISIE SE VERBINTENIS TOT GRONDWET - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: DIE SGR VERWELKOM MINISTER VAN POLISIE SE VERBINTENIS TOT GRONDWET - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) verwelkom die verbintenis van die Minister van Polisie, Nathi Nhleko, om \"burgers se geloof en vertroue in ons wetstoepassingsagentskappe en die kriminele regstelsel te herstel\" en sy erkenning dat daar \u2019n behoefte is om die doeltreffendheid en professionaliteit van die SA Polisiediens (SAPD) te bevorder.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2014-07-22T11:30:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:08:15+00:00","og_image":[{"width":500,"height":421,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/FOTER-SAPS.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: DIE SGR VERWELKOM MINISTER VAN POLISIE SE VERBINTENIS TOT GRONDWET","datePublished":"2014-07-22T11:30:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:08:15+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/"},"wordCount":516,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/FOTER-SAPS.jpg","keywords":["Ander","Oppergesag van die Reg","Verantwoordbaarheid"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/","name":"VERKLARING: DIE SGR VERWELKOM MINISTER VAN POLISIE SE VERBINTENIS TOT GRONDWET - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/FOTER-SAPS.jpg","datePublished":"2014-07-22T11:30:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:08:15+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/FOTER-SAPS.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/FOTER-SAPS.jpg","width":500,"height":421,"caption":"FOTER-SAPS"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-sgr-verwelkom-minister-van-polisie-se-verbintenis-tot-grondwet\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"VERKLARING: DIE SGR VERWELKOM MINISTER VAN POLISIE SE VERBINTENIS TOT GRONDWET"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3218","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3218"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3218\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6394,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3218\/revisions\/6394"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3216"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3218"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3218"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3218"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}