{"id":3114,"date":"2014-11-17T13:56:00","date_gmt":"2014-11-17T11:56:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/"},"modified":"2021-05-24T01:07:58","modified_gmt":"2021-05-23T23:07:58","slug":"verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/","title":{"rendered":"VERKLARING: ONTWIKKELINGS IN DIE PARLEMENT BEDREIG VEELPARTY-, GRONDWETLIKE DEMOKRASIE"},"content":{"rendered":"<p>Hierdie tendense, waaroor wyd berig gelewer is &#8211; of dit nou werklike of vermeende tendense is &#8211; sluit in:<\/p>\n<ul>\n<li>\u2019n O\u00ebnskynlik toenemende tendens deur die Speaker en ander voorsittende beamptes om op s\u00f3 \u2019n wyse op te tree dat hul vermo\u00eb om op objektiewe wyse oor die Huis en sy komitees waar te neem, ernstig bevraagteken kan word;<\/li>\n<li>\u2019n Versuim deur die Nasionale Vergadering en sy komitees om die optrede deur die uitvoerende gesag doeltreffend na te gaan en om die uitvoerende gesag tot verantwoording te roep oor verskeie aangeleenthede soos wanbesteding wat deur die Ouditeur-generaal uitgewys is, wanadministrasie soos deur die Openbare Beskermer uitgewys is, en menseregteskendings soos deur die SA Menseregtekommissie uitgewys is;<\/li>\n<li>\u2019n Algemene versuim deur die Nasionale Vergadering om te debatteer oor aangeleenthede van grondwetlike en openbare belang;<\/li>\n<li>\u2019n Toenemende versuim deur die uitvoerende gesag &#8211; met inbegrip van die President &#8211; om aan die Parlement se toesighoudende funksie onderhewig te wees en om dit te respekteer, met inbegrip van die plig om in die Huis en voor komitees te verskyn om vrae te beantwoord en om hul optrede en besluite te verduidelik; en<\/li>\n<li>\u2019n Kommerwekkende ontwikkeling met betrekking tot die uitvoerende gesag wat inmeng by aangeleenthede wat met die Parlement en die werksaamhede van die Nasionale Vergadering verband hou &#8211; wat duidelik teenstrydig is met die Grondwet en die beginsel van die skeiding van magte.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Die Parlement &#8211; en spesifiek sy Nasionale Vergadering &#8211; is \u2019n hoeksteen van ons veelparty-stelsel van demokratiese regering. Gevolglik is die Nasionale Vergadering, kragtens artikel 42(3) van die Grondwet, aangewys om die mense te verteenwoordig en om \u2019n verantwoordelike en oop regering met \u2019n responsiewe ingesteldheid te verseker. Dit word verwesenlik deur, onder andere, \u2019n nasionale forum daar te stel vir die openbare oorweging van aangeleenthede en deur optrede deur die uitvoerende gesag na te gaan en daaroor toesig uit te oefen. Gevolglik moet die Nasionale Vergadering in beginsel &#8211; en ten minste &#8211; aangeleenthede van nasionale belang debatteer en moet verseker dat die uitvoerende gesag steeds daaraan verantwoording doen. Die uitvoerende gesag moet op sy beurt die Parlement respekteer en homself onderwerp aan die Parlement se toesighoudende funksies.<\/p>\n<p>Ten einde vir die Nasionale Vergadering om \u2019n forum vir debat te wees en om sy toesighoudende magte uit te voer soos deur die Grondwet vereis word, beskik die kabinetslede, Adjunkministers en lede van die Nasionale Vergadering, kragtens artikel 58, oor vryheid van spraak in die Nasionale Vergadering en in sy komitees (onderhewig aan sy re\u00ebls en orders). Gevolglik is hulle in beginsel nie is nie \u201c<em>blootgestel aan siviele of strafregtelike verrigtinge, inhegtenisneming, gevangesetting of skadevergoeding&#8230;vir enigiets wat hulle in of voor of aan die Vergadering of enige van sy komitees ges\u00ea, blootgel\u00ea of voorgel\u00ea het nie.&#8221;<\/em><\/p>\n<p>Tydens die onlangse ingryping deur die SA Polisiediens se eenheid vir openbare orde het lede van die SAPD egter die Huis binne gegaan en \u2019n lid van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) verwyder en lede van die amptelike opposisie, die DA, hardhandig behandel. Hierdie is klaarblyklik gedoen \u00f3f op aanbeveling van die Speaker, \u00f3f ten minste met haar toestemming. Die jongste voorval het gevolg nadat \u2019n mediakonferensie vroe\u00ebr vanjaar gehou is deur ministers van die groep sekuriteit, waartydens die Minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, met betrekking tot die Nasionale Vergadering ges\u00ea het dat sekere maatre\u00ebls deur die groep sekuriteit daargestel is betreffende die Nasionale Vergadering wat onmiddellik van krag is ten einde te verseker dat die staat en die gesag van die Parlement nie ondermyn sal word nie.<\/p>\n<p>Die Parlement moet ook, in beginsel, sy werk doen en sy sittings en die sittings van sy komitee op \u2019n oop wyse uitvoer. Gevolglik mag die Nasionale Vergadering nie die publiek, met inbegrip van die media, van sy sittings of vergaderings van Komitees uitsluit nie, tensy dit redelik en regverdig is in \u2019n oop en demokratiese samelewing. Nietemin is die regstreekse uitsending van die parlement\u00eare televisiekanaal vir \u2019n tweede keer in twee maande opgeskort, klaarblyklik omdat die Speaker se beslissing deur die opposisiepartye uitgedaag is.<\/p>\n<p>Die selektiewe manier waarop die Speaker en die uitvoerende gesag die <em>Wet op die Bevoegdhede, Voorregte en Immuniteite van die Parlement en Provinsiale Wetgewers<\/em> en die re\u00ebls en gebruike van die Nasionale Vergadering gebruik, klaarblyklik ten einde behoorlike debat en toesighouding te onderdruk, is uiters kommerwekkend. Daarbenewens rig die meerderheidsmentaliteit wat deur die regerende party in die Nasionale Vergadering ten toon gestel word, en die wyse waarop die prosedures van die Parlement klaarblyklik gemanipuleer word ten einde die uitvoerende gesag te beskerm, ernstige skade aan die geloofwaardigheid van die Parlement, ons veelparty-stelsel van demokratiese regering en die idee van grondwetlike demokrasie aan.<\/p>\n<p><em>Deur adv Johan Kruger, Direkteur: Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"color: #000000;\"><small>Foto : <a href=\"https:\/\/www.flickr.com\/photos\/governmentza\/8379327385\/\"><span style=\"color: #000000;\">GovernmentZA<\/span><\/a> \/ <a href=\"http:\/\/foter.com\/\"><span style=\"color: #000000;\">Foter<\/span><\/a> \/ <a href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by-nd\/2.0\/\"><span style=\"color: #000000;\">CC BY-ND<\/span><\/a><\/small><\/span><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/vigs-in-suid-afrika-uit-die-oog-van-die-media-uit-die-hart\/'>VIGS IN SUID-AFRIKA: UIT DIE OOG VAN DIE MEDIA, UIT DIE HART<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 112.15K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/vigs-in-suid-afrika-uit-die-oog-van-die-media-uit-die-hart\/?wpdmdl=4264&refresh=6a8b998a48ee81787533706\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" size-full wp-image-2816\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/na-foter.jpg\" alt=\"na-foter\" width=\"200\" height=\"151\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/na-foter.jpg 466w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/na-foter-300x225.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 200px) 100vw, 200px\" \/><\/p>\n<p>Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) neem met kommer kennis van onlangse ontwikkelings in die Nasionale Vergadering wat die onafhanklikheid en magte van die Parlement, wat in die Grondwet verskans word, duidelik ondermyn.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2816,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[134,152,141],"class_list":["post-3114","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-education","tag-judges","tag-verantwoordbaarheid"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: ONTWIKKELINGS IN DIE PARLEMENT BEDREIG VEELPARTY-, GRONDWETLIKE DEMOKRASIE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: ONTWIKKELINGS IN DIE PARLEMENT BEDREIG VEELPARTY-, GRONDWETLIKE DEMOKRASIE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) neem met kommer kennis van onlangse ontwikkelings in die Nasionale Vergadering wat die onafhanklikheid en magte van die Parlement, wat in die Grondwet verskans word, duidelik ondermyn.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2014-11-17T11:56:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:07:58+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/na-foter.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"466\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"350\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: ONTWIKKELINGS IN DIE PARLEMENT BEDREIG VEELPARTY-, GRONDWETLIKE DEMOKRASIE\",\"datePublished\":\"2014-11-17T11:56:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:07:58+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/\"},\"wordCount\":801,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/na-foter.jpg\",\"keywords\":[\"education\",\"judges\",\"Verantwoordbaarheid\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/\",\"name\":\"VERKLARING: ONTWIKKELINGS IN DIE PARLEMENT BEDREIG VEELPARTY-, GRONDWETLIKE DEMOKRASIE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/na-foter.jpg\",\"datePublished\":\"2014-11-17T11:56:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:07:58+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/na-foter.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/na-foter.jpg\",\"width\":466,\"height\":350,\"caption\":\"na-foter\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"VERKLARING: ONTWIKKELINGS IN DIE PARLEMENT BEDREIG VEELPARTY-, GRONDWETLIKE DEMOKRASIE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: ONTWIKKELINGS IN DIE PARLEMENT BEDREIG VEELPARTY-, GRONDWETLIKE DEMOKRASIE - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: ONTWIKKELINGS IN DIE PARLEMENT BEDREIG VEELPARTY-, GRONDWETLIKE DEMOKRASIE - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) neem met kommer kennis van onlangse ontwikkelings in die Nasionale Vergadering wat die onafhanklikheid en magte van die Parlement, wat in die Grondwet verskans word, duidelik ondermyn.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2014-11-17T11:56:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:07:58+00:00","og_image":[{"width":466,"height":350,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/na-foter.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: ONTWIKKELINGS IN DIE PARLEMENT BEDREIG VEELPARTY-, GRONDWETLIKE DEMOKRASIE","datePublished":"2014-11-17T11:56:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:07:58+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/"},"wordCount":801,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/na-foter.jpg","keywords":["education","judges","Verantwoordbaarheid"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/","name":"VERKLARING: ONTWIKKELINGS IN DIE PARLEMENT BEDREIG VEELPARTY-, GRONDWETLIKE DEMOKRASIE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/na-foter.jpg","datePublished":"2014-11-17T11:56:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:07:58+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/na-foter.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/na-foter.jpg","width":466,"height":350,"caption":"na-foter"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ontwikkelings-in-die-parlement-bedreig-veelparty-grondwetlike-demokrasie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"VERKLARING: ONTWIKKELINGS IN DIE PARLEMENT BEDREIG VEELPARTY-, GRONDWETLIKE DEMOKRASIE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3114","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3114"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3114\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6346,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3114\/revisions\/6346"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2816"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3114"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3114"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3114"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}