{"id":3113,"date":"2014-12-03T13:32:00","date_gmt":"2014-12-03T11:32:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/"},"modified":"2021-05-24T01:07:58","modified_gmt":"2021-05-23T23:07:58","slug":"artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: DIE PRESIDENT, DIE PARLEMENT EN DIE DRINGENDE VRAAG"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Presidensi\u00eble vraetyd, soos voorgeskryf deur die <em>Re\u00ebls van die Nasionale Vergadering<\/em> (die Re\u00ebls), is onvoldoende (soos voorheen deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte uitgewys is in \u2019n voorlegging aan die Parlement). Maar na afloop van \u2019n onlangse begeesterde vertoning deur die Ekonomiese Vryheidsvegters (die EVV) waartydens hulle parlement\u00eare verrigtinge verontwrig het met hul dreunsang dat President Zuma die geld moet terug betaal (met betrekking tot die opgraderings aan Nkandla), is al wat van vraetyd oorbly retoriek en gerugte. Volgens berigte het die Adjunkpresident selfs na bewering aangevoer dat die verhouding tussen die President en die Nasionale Vergadering nie meer goed genoeg is vir hom om enige mondelinge vrae te beantwoord nie.<\/p>\n<p>Kragtens Re\u00ebl 111(1)(a) van die Re\u00ebls hoef dae waarop die President vrae moet beantwoord slegs een keer per parlement\u00eare termyn geskeduleer te word. Soos Pierre de Vos egter daarop wys moet die woord \u201ctermyn\u201d nie op dieselfde wyse uitgel\u00ea word as die betekenis van die woord in artikel 49(1) van die Grondwet nie &#8211; wat bepaal dat die Nasionale Vergadering vir \u2019n termyn van vyf jaar verkies word. Dit sal \u201c<em>baie van die re\u00ebls onverstaanbaar en absurd laat<\/em>\u201d en sal ook beteken dat die President slegs een keer elke vyf jaar mondelinge vrae in die Nasionale Vergadering hoef te beantwoord. De Vos voer met reg aan dat dit duidelik teenstrydig sou wees met artikel 55(2) van die Grondwet. Sodanige uitleg sal ook teenstrydig wees met die grondliggende waardes van \u2019n verantwoordbare, responsiewe en oop regering, asook met die President en sy kabinet se plig om die Parlement van volledige en gereelde verslae te voorsien.<\/p>\n<p>Selfs wanneer die woord \u201ctermyn\u201d uitgel\u00ea word as \u2019n jaarlikse parlement\u00eare sitting (die Parlement se interpretasie), word dae waarop die President vrae moet beantwoord slegs vier keer per jaar geskeduleer. Vrae word, kragtens Re\u00ebl 111(1)(b), beperk tot aangeleenthede van \u201c<em>nasionale en internasionale belang<\/em>\u201d (alle ander vrae moet, kragtens Re\u00ebl 111(2), aan die Adjunkpresident of Minister in die Presidensie gerig word) en moet, volgens Re\u00ebl 111(3), ten minste 16 dae voor die dag waarop vrae beantwoord moet word, ingedien word.<\/p>\n<p>Selfs d\u00edt is egter onbevredigend:<\/p>\n<ul>\n<li>Eerstens is dit te maklik vir die President om slegs vier keer per jaar vrae hoef te beantwoord;<\/li>\n<li>Tweedens noop die feit dat vrae beperk word tot aangeleenthede van \u201cnasionale en internasionale belang\u201d die vraag: belangrik vir wie? In \u2019n demokrasie behoort daardie bepaling deur die mense gemaak te word, nie die President nie.<\/li>\n<li>Derdens is dit steeds \u2019n goeie vraag waarom die President 16 dae nodig het om \u2019n antwoord ten opsigte van beleid of uitvoerende besluite voor te berei terwyl hy dit onmiddellik moet kan beantwoord sonder enige voorbereiding of waarskuwing; en<\/li>\n<li>Vierdens moet die Sekretaris van die Parlement alle vrae aan die President aan die Speaker voorl\u00ea vir \u201cgoedkeuring\u201d (d\u00edt is \u2019n afsonderlike bespreking op sy eie) en dat die getal vrae aan die President beperk is tot ses vrae per dag waarop vrae beantwoord word.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Hieruit kan dit afgelei word dat die re\u00ebls met betrekking tot mondelinge vrae aan die President heeltemal onvoldoende is indien dit aan grondwetlike vereistes gemeet word.<\/p>\n<p>Artikel 1 van die Grondwet stel \u2019n veelparty-stelsel van demokratiese regering daar wat tot verantwoordingspligtigheid, \u2019n responsiewe ingesteldheid en openheid moet aanleiding gee. Dit beteken in beginsel dat die Grondwet, sy amptenare en instellings in staat moet wees om hul besluite, optrede en wette aan die mense te verduidelik en regverdig; om mense te antwoord en vir hulle toeganklik moet wees; en om hul bedrywighede op \u2019n oop en deursigtige wyse uit te voer.<\/p>\n<p>Daarbenewens bepaal artikel 42(3) dat die Nasionale Vergadering optrede van die uitvoerende gesag na moet gaan en daaroor toesig moet uitoefen en moet, kragtens artikel 55(2)(a), \u201c<em>verseker dat alle uitvoerende staatsorgane in die nasionale regeringsfeer aan hom verantwoording doen.<\/em>\u201d Die Nasionale Vergadering moet ook, kragtens 55(2)(b), toesig hou oor \u201c<em>die uitoefening van die nasionale uitvoerende gesag, met inbegrip van die uitvoering van wetgewing en enige staatsorgaan.<\/em>\u201d<\/p>\n<p>Daarbenewens bepaal artikels 92(2) en (3) dat lede van die Kabinet (bestaande uit die President as hoof van die Kabinet, \u2019n adjunkpresident en Ministers) \u201c<em>gesamentlik en afsonderlik teenoor die Parlement aanspreeklik is vir die uitoefening van hul bevoegdhede en die verrigting van hul funksies.<\/em>\u201d Gevolglik moet lede van die Kabinet \u201c<em>die Parlement voorsien van volledige en gereelde verslae oor aangeleenthede onder hulle beheer<\/em>\u201d.<\/p>\n<p>Artikel 57 van die Grondwet bemagtig die Nasionale Vergadering om sy eie interne re\u00eblings, verrigtinge, prosedures, re\u00ebls en orders wat met sy werksaamhede verband hou, te bepaal en beheer. Die Konstitusionele Hof het in <em>Oriani-Ambrosini v Sisulu <\/em>bevind dat artikel 57 s\u00f3 uitgel\u00ea moet word dat die Nasionale Vergadering nie by magte is om substantiewe of inhoud-gebaseerde beperkings op die grondwetlike pligte of magte van sy lede toe te pas nie, maar om ten minste re\u00ebls te aanvaar wat prosedureel van aard is. Dit beteken dat die Re\u00ebls, met inagneming van grondwetlike waardes, magte en verantwoordelikhede, voorsiening moet maak vir \u2019n doeltreffende maatre\u00ebl om toesig uit te oefen ten einde te verseker dat die President volledige en gereelde verslae by die Parlement indien oor aangeleenthede onder sy beheer.<\/p>\n<p>Die Parlement verkondig met reg dat die ware toets van demokrasie die mate is waarin die Parlement kan verseker dat die regering verantwoordelik is teenoor die mense. Gevolglik verduidelik dit dat dit sy pligte is om onwettige of ongrondwetlike optrede deur die nasionale uitvoerende gesag te identifiseer en te voorkom; om die regte en vryhede van burgers te beskerm en om die regering verantwoordelik te hou vir die wyse waarop belastinggeld bestee word; en om te verseker dat werksaamhede deur die regering meer deursigtig is ten einde openbare vertroue in die Regering te verhoog. Ten opsigte van Nkandla en die ondersoek na onre\u00eblmatige uitgawes betreffende die President se private woning alleen, blyk dit of die Parlement versuim om elkeen van sy verklaarde pligte na te kom.<\/p>\n<p>In hul huidige vorm beperk die Re\u00ebls die Nasionale Vergadering &#8211; en veral opposisiepartye &#8211; om hul toesighoudende funksie doeltreffend uit te oefen, in plaas daarvan om voorsiening te maak vir \u2019n platform vir doeltreffende toesighouding van die nasionale uitvoerende gesag. Anders as wat die regerende party sou wou glo, het die Konstitusionele Hof in <em>Oriani-Ambrosini<\/em> daarop gelet dat hierdie toesighoudende verantwoordelikheid \u2019n gesamentlike verantwoordelikheid is van beide die meerderheids- en minderheidspartye en hul individuele lede om krities en ernstig te besin oor wetgewende voorstelle en ander aangeleenthede van nasionale belang.<\/p>\n<p>Gevolglik moet die Re\u00ebls, ten einde gevolg te gee aan die letter en gees van die Grondwet, voorsiening daarvoor maak dat \u2019n behoorlike sitting vir vrae aan die President ten minste maandeliks geskied, indien nie twee keer per maand nie. Die Re\u00ebls moet ook voorsiening maak vir \u2019n vasgestelde aantal vrae betreffende enige onderwerp van Lede van die Nasionale Vergadering wat sonder kennisgewing aan die President in die Huis gerig kan word. Die Re\u00ebls moet ook voorsiening maak vir behoorlike interpellasie en aanvullende vrae.<\/p>\n<p>Intussen sal die lede wat die EVV in die Nasionale Vergadering verteenwoordig, hul skorsing uit die Huis omdat hulle die President luidkeels, te aanhoudend en miskien te skerp ondervra het, in die Ho\u00eb Hof beveg. Terselfdertyd moet die President steeds \u2019n toenemende aantal vrae beantwoord wat die verteenwoordigers van die kiesers aan hom in die Parlement wil stel &#8211; wat ongetwyfeld hul reg is kragtens die Grondwet.<\/p>\n<p><em>Adv Johan Kruger, Direkteur: Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"color: #000000; font-size: 8pt;\">&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><strong>Vir kommentaar oor verklaring:<\/strong><br \/>Adv Johan Kruger: Direkteur, Sentrum vir Grondwetlike Regte<br \/>E-pos: tjkruger@cfcr.org.za<a href=\"mailto:tjkruger@cfcr.org.za\"><br \/><\/a><a href=\"mailto:tjkruger@cfcr.org.za\">&nbsp;<\/a>Telefoon: 27 21 (0) 930 3622&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Navrae:<\/strong><br \/>Megan Dick: Kommunikasiebeampte, FW de Klerk Stigting<br \/>E-pos: megan@fwdeklerk.org<a href=\"mailto:megan@fwdeklerk.org\"><br \/><\/a>Telefoon: 27 21 (0) 930 3622<\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"color: #000000; font-size: 8pt;\">&nbsp;Foto<\/span><span style=\"color: #000000; font-size: 8pt;\">:&nbsp;<a href=\"https:\/\/www.flickr.com\/photos\/governmentza\/14997580055\/\"><span style=\"color: #000000;\">GovernmentZA<\/span><\/a>&nbsp;\/&nbsp;<a href=\"http:\/\/foter.com\/\"><span style=\"color: #000000;\">Foter<\/span><\/a>&nbsp;\/&nbsp;<span style=\"color: #000000;\"><a href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by-nd\/2.0\/\">CC BY-ND<\/a><\/span><\/span><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/universele-kinderdag\/'>UNIVERSELE KINDERDAG<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 120.40K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/universele-kinderdag\/?wpdmdl=4266&refresh=6a882faf169db1787309999\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-3111\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/12\/zuma-foter.jpg\" alt=\"zuma-foter\" width=\"150\" height=\"225\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/12\/zuma-foter.jpg 427w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/12\/zuma-foter-200x300.jpg 200w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Wanneer sal die President weer vrae in die Nasionale Vergadering beantwoord?<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":3111,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[141],"class_list":["post-3113","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-verantwoordbaarheid"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: DIE PRESIDENT, DIE PARLEMENT EN DIE DRINGENDE VRAAG - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: DIE PRESIDENT, DIE PARLEMENT EN DIE DRINGENDE VRAAG - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Wanneer sal die President weer vrae in die Nasionale Vergadering beantwoord?\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2014-12-03T11:32:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:07:58+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/12\/zuma-foter.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"427\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"640\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: DIE PRESIDENT, DIE PARLEMENT EN DIE DRINGENDE VRAAG\",\"datePublished\":\"2014-12-03T11:32:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:07:58+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/\"},\"wordCount\":1289,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/12\/zuma-foter.jpg\",\"keywords\":[\"Verantwoordbaarheid\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/\",\"name\":\"ARTIKEL: DIE PRESIDENT, DIE PARLEMENT EN DIE DRINGENDE VRAAG - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/12\/zuma-foter.jpg\",\"datePublished\":\"2014-12-03T11:32:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:07:58+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/12\/zuma-foter.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/12\/zuma-foter.jpg\",\"width\":427,\"height\":640,\"caption\":\"zuma-foter\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: DIE PRESIDENT, DIE PARLEMENT EN DIE DRINGENDE VRAAG\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: DIE PRESIDENT, DIE PARLEMENT EN DIE DRINGENDE VRAAG - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: DIE PRESIDENT, DIE PARLEMENT EN DIE DRINGENDE VRAAG - FW de Klerk Foundation","og_description":"Wanneer sal die President weer vrae in die Nasionale Vergadering beantwoord?","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2014-12-03T11:32:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:07:58+00:00","og_image":[{"width":427,"height":640,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/12\/zuma-foter.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: DIE PRESIDENT, DIE PARLEMENT EN DIE DRINGENDE VRAAG","datePublished":"2014-12-03T11:32:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:07:58+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/"},"wordCount":1289,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/12\/zuma-foter.jpg","keywords":["Verantwoordbaarheid"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/","name":"ARTIKEL: DIE PRESIDENT, DIE PARLEMENT EN DIE DRINGENDE VRAAG - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/12\/zuma-foter.jpg","datePublished":"2014-12-03T11:32:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:07:58+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/12\/zuma-foter.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/12\/zuma-foter.jpg","width":427,"height":640,"caption":"zuma-foter"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-president-die-parlement-en-die-dringende-vraag\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: DIE PRESIDENT, DIE PARLEMENT EN DIE DRINGENDE VRAAG"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3113","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3113"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3113\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6345,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3113\/revisions\/6345"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3111"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3113"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3113"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3113"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}