{"id":2957,"date":"2015-06-29T13:18:00","date_gmt":"2015-06-29T11:18:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/"},"modified":"2021-05-24T01:07:33","modified_gmt":"2021-05-23T23:07:33","slug":"verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/","title":{"rendered":"VERKLARING: AANVALLE OP REGBANK ONAANVAARBAAR"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Hy het na bewering verklaar dat daar &lsquo;n dryfkrag in dele van die Regbank is wat chaos vir regeringsbestuur skep, en dat wanneer dit nie in die Wes-Kaapse Ho&euml; Hof gebeur nie, dan gebeur dit in die Noord-Gautengse Ho&euml; Hof &#8211; en dat dit daardie twee howe is waar die narratief negatief is en teenstrydig skep. Mnr Mantashe is ook van mening dat die Hof se voorstel dat lede van die Kabinet verantwoordelik is vir die beweerde skending van Regter Dunstan Mlambo se hofbevel betreffende die al-Bashir-saak aangekla moet word, soortgelyk is aan &lsquo;n staatsgreep. Die Minister van Polisie, Nkosinathi Nhleko, het die onafhanklikheid van die Regbank in die openbaar bevraagteken en regters daarvan beskuldig dat hulle met mense konkel om <em>&ldquo;sekere beslissings<\/em>&#8221;&nbsp;te lewer. Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) en die ANC-jeugliga (ANCYL) organiseer na bewering massa-betogings teen die Regbank, wat hulle beskuldig van vooroordeel en partydigheid. Volgens Solly Mapaila, tweede Sekretaris van die SAKP, het die Regbank ontaard in &ldquo;<em>&rsquo;n super-instelling wat aan niemand verantwoording doen nie &hellip; wat die reg uitl&ecirc; asof hulle werk vanuit &lsquo;n eiland buite die land<\/em>.&#8221; Soortgelyke sentimente is uitgespreek deur Minister Blade Nzimande en die Hoofsweep van die ANC, Stone Sizani, wat klaarblyklik nie saamstem met die idee dat nie die Parlement &oacute;f die Uitvoerende Gesag aan geregtelike hersiening onderworpe is nie.<\/p>\n<p>Kragtens artikel 1 van die Grondwet is ons demokrasie gegrond op spesifieke grondwetlike waardes, met inbegrip van die Grondwet en die Oppergesag van die Reg.<\/p>\n<p>Artikel 2 bevestig dat die Grondwet die hoogste reg in Suid-Afrika is en bepaal dat wetgewing of optrede wat strydig is daarmee ongeldig is, en dat die verpligtinge wat daardeur opgel&ecirc; word, uitgevoer moet word. Daarbenewens bepaal artikel 165 dat die geregtelike gesag van Suid-Afrika in die howe gesetel is, wat onafhanklik is en slegs aan die Grondwet en die reg onderworpe is, wat hulle op onpartydige wyse en sonder vrees, begunstiging en vooroordeel moet toepas. Artikel 165 bepaal ook dat geen persoon of staatsorgaan met die bedrywighede van die howe mag inmeng nie en dat staatsorgane deur wetgewende en ander maatre&euml;ls die howe moet bystaan en beskerm ten einde die onafhanklikheid, onpartydigheid, waardigheid, toeganklikheid en doeltreffendheid van die howe te verseker. Wanneer daar kragtens artikel 172 beslis moet word oor &lsquo;n grondwetlike aangeleentheid binne sy magte, moet &lsquo;n hof verklaar dat enige wetgewing of optrede wat strydig met die Grondwet is, ongeldig is tot die mate van die teenstrydigheid, en enige bevel kan uitreik wat in daardie verband regverdig en billik is. Volgens artikel 165(5) van die Grondwet bind enige bevel of beslissing wat deur &lsquo;n hof uitgereik is alle persone en staatsorgane op wie dit van toepassing is.<\/p>\n<p>Die leerstelling van die Oppergesag van die Reg vereis dat almal aan die reg onderhewig is en dat die reg op gelyke wyse op almal toegepas moet word, en dat die reg deur &lsquo;n onafhanklike regbank bepaal moet word. Dit beteken dat regters oor die vermo&euml; moet beskik om te beslis oor sake slegs op grond van die meriete van die saak &#8211; beskerm van enige invloed van die Uitvoerende Gesag, deur politici of enige iemand anders. Dit beteken ook dat die mense vertroue moet h&ecirc; dat regters die reg billik teen die regering en magtige politici, finansi&euml;le en ander belange moet toepas, sonder vrees of begunstiging.<\/p>\n<p>Die Regbank het &lsquo;n grondwetlike verpligting om die Grondwet te handhaaf en om die wet kragtens die Grondwet uit te l&ecirc;. Artikels 167 en 172 van die Grondwet is duidelik: die Uitvoerende Gesag en die Parlement is onderhewig aan en gebind deur die besluite en bevele van ons howe. Dit is die Regbank se uitsluitlike grondwetlike plig om te verseker dat wat ook al die Uitvoerende Gesag en die Parlement doen, in ooreenstemming met die Grondwet en die Oppergesag van die Reg is. So nie is dit die plig van die howe om enige wetgewing of optrede wat strydig met die Grondwet of die reg is, ongeldig te verklaar, en toepaslike bevele uit te reik.<\/p>\n<p>Die ANC en sy alliansie-vennote is woedend dat beslissings teen die regering en die Parlement gemaak is, en beskou dit klaarblyklik as bewys dat die Regbank bevooroordeeld moet wees. Hulle is bekommerd dat die howe hul magte oorskry met betrekking tot waarna hulle verwys as politieke vraagstukke. Dit is inderdaad kommerwekkend dat so baie &ldquo;<em>politieke<\/em>&rdquo; vraagstukke nou voor die howe dien. Die probleem l&ecirc; egter nie by die howe of by diegene wat gedwing word om hul regte te verdedig deur litigasie teen die regering in te stel nie. Dit l&ecirc; by beide die regering en die Parlement omdat hulle nie verseker dat al sy dade en konsepwetgewing in ooreenstemming met die Grondwet en die reg is nie. Minister Blade Nzimande se stelling dat ons nie ons grondwetlike staat in teenstelling met die meerderheidsregering moet definieer nie, som die kern van die probleem op. Mnr Nzimande en ander neig om te vergeet dat ons veelpartystelsel van demokratiese regering &#8211; met inbegrip van die idee van &ldquo;<em>meerderheidsregering<\/em>&rdquo; &#8211; onderhewig aan die Grondwet en die Oppergesag van die Reg is.<\/p>\n<p>In plaas daarvan dat die senior lede van die ANC en hul alliansie-vennote &#8211; met inbegrip van Kabinetslede &#8211; ons howe bystaan en beskerm ten einde hul onafhanklikheid, onpartydigheid, waardigheid en doeltreffendheid te beskerm, doen hulle presies die teenoorgestelde. Die probleem l&ecirc; nie by die Regbank nie, maar by diegene wat nie ag slaan op die Grondwet en die beperking van magte wat noodsaaklik vir ons grondwetlike demokrasie is nie. Politici, hul politiek en beleide is onderhewig aan die Grondwet en die Oppergesag van die Reg. Ons Regbank word deur die Grondwet vereis om te verseker dat dit wel die geval is. Dit is nie soortgelyk aan &lsquo;n staatsgreep nie, &lsquo;n mens noem dit geregtigheid.<\/p>\n<p><em>Adv Johan Kruger, Direkteur: Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"color: #000000; font-size: 8pt;\">Foto:&nbsp;RosarioEsquivel&nbsp;\/&nbsp;<a href=\"http:\/\/foter.com\/\"><span style=\"color: #000000;\">Foter<\/span><\/a>&nbsp;\/&nbsp;<a href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by-nc-sa\/2.0\/\"><span style=\"color: #000000;\">CC BY-NC-SA<\/span><\/a><\/span><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/department-of-correctional-services-undermines-employee-s-language-rights\/'>DEPARTMENT OF CORRECTIONAL SERVICES UNDERMINES EMPLOYEE\u2019S LANGUAGE RIGHTS<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 107.54K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/department-of-correctional-services-undermines-employee-s-language-rights\/?wpdmdl=4352&refresh=6aafcb66d91241789905766\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2120\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg\" alt=\"gavel small\" width=\"150\" height=\"99\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" \/>Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) neem met kommer kennis van die toenemende aanvalle op die onafhanklikheid, onpartydigheid, waardigheid en doeltreffendheid van die howe deur senior lede van die ANC en sy alliansie-vennote.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, beskuldig die Regbank daarvan dat hulle hul magte oorskry en teenstrydigheid skep wat die belang van die staat versus die Regbank betref.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2120,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[135,147,134,143],"class_list":["post-2957","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-constitution","tag-die-regbank","tag-education","tag-oppergesag-van-die-reg"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: AANVALLE OP REGBANK ONAANVAARBAAR - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: AANVALLE OP REGBANK ONAANVAARBAAR - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) neem met kommer kennis van die toenemende aanvalle op die onafhanklikheid, onpartydigheid, waardigheid en doeltreffendheid van die howe deur senior lede van die ANC en sy alliansie-vennote. Sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, beskuldig die Regbank daarvan dat hulle hul magte oorskry en teenstrydigheid skep wat die belang van die staat versus die Regbank betref.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-06-29T11:18:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:07:33+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"240\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: AANVALLE OP REGBANK ONAANVAARBAAR\",\"datePublished\":\"2015-06-29T11:18:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:07:33+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/\"},\"wordCount\":1011,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg\",\"keywords\":[\"constitution\",\"Die Regbank\",\"education\",\"Oppergesag van die Reg\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/\",\"name\":\"VERKLARING: AANVALLE OP REGBANK ONAANVAARBAAR - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg\",\"datePublished\":\"2015-06-29T11:18:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:07:33+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg\",\"width\":240,\"height\":159,\"caption\":\"gavel small\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"VERKLARING: AANVALLE OP REGBANK ONAANVAARBAAR\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: AANVALLE OP REGBANK ONAANVAARBAAR - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: AANVALLE OP REGBANK ONAANVAARBAAR - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) neem met kommer kennis van die toenemende aanvalle op die onafhanklikheid, onpartydigheid, waardigheid en doeltreffendheid van die howe deur senior lede van die ANC en sy alliansie-vennote. Sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, beskuldig die Regbank daarvan dat hulle hul magte oorskry en teenstrydigheid skep wat die belang van die staat versus die Regbank betref.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2015-06-29T11:18:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:07:33+00:00","og_image":[{"width":240,"height":159,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: AANVALLE OP REGBANK ONAANVAARBAAR","datePublished":"2015-06-29T11:18:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:07:33+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/"},"wordCount":1011,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg","keywords":["constitution","Die Regbank","education","Oppergesag van die Reg"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/","name":"VERKLARING: AANVALLE OP REGBANK ONAANVAARBAAR - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg","datePublished":"2015-06-29T11:18:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:07:33+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg","width":240,"height":159,"caption":"gavel small"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-aanvalle-op-regbank-onaanvaarbaar\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"VERKLARING: AANVALLE OP REGBANK ONAANVAARBAAR"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2957","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2957"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2957\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6267,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2957\/revisions\/6267"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2120"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2957"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2957"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2957"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}