{"id":2932,"date":"2015-09-16T12:30:00","date_gmt":"2015-09-16T10:30:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/"},"modified":"2021-05-24T01:07:30","modified_gmt":"2021-05-23T23:07:30","slug":"verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/","title":{"rendered":"VERKLARING: SGR VERWELKOM BESLISSING DEUR HO\u00cb HOF OOR AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK"},"content":{"rendered":"<p>Gevolglik, en kragtens die bepalings van die <em>Superior Courts Act<\/em>, kan die aansoek om verlof tot app&egrave;l nie suksesvol wees nie. Die Hof het gevolglik beklemtoon dat President Al-Bashir, om die redes soos in sy vroe&euml;r beslissing in Julie 2015 in hierdie verband uiteengesit is, as Staatshoof nie immuniteit teen inhegtenisname of vervolging ingevolge internasionale gewoontereg het nie &#8211; soos wat verkeerdelik en onsuksesvol deur die regering aangevoer is nie.<\/p>\n<p>Suid-Afrika is grondwetlik gebind deur die bepalings van die <em>Rome Statute of the International Criminal Court Act 27 of 2002<\/em> (die ICC-wet), wat die land se verpligtinge ten opsigte van die Internasionale Reg kragtens die Roomse Statuut van die Internasionale Strafhof (die Roomse Statuut) inkorporeer het. In hierdie verband het die Hof beklemtoon dat &ldquo;<em>dit duidelik is dat die bepalings van die [ICC-wet] die re&euml;ls van die internasionale gewoonte reg, wat deur die Immunities Act ingebring is, oorheers, en daaraan ondergeskik is&#8230;Dit [die ICC-wet] sluit duidelik Staatshoofde van immuniteit van jurisdiksie en van vervolging uit.<\/em>&rdquo; Daarbenewens het die Hof, deur na die presedent te verwys wat deur die Konstitusionele Hof daargestel is, daarop gewys dat die Suid-Afrikaanse regering verbind word deur die beginsel van die wetgewing wat internasionale verpligtinge in werking stel &#8211; in hierdie geval die ICC-wet &#8211; en aan sy beginsels <em>moet<\/em> uitvoering gee.<\/p>\n<p>Die Staat mag hom nou tot die App&egrave;lhof en die Konstitusionele Hof wend, wat weens die dieselfde redes wat deur die Ho&euml; Hof aangevoer is, waarskynlik nie suksesvol sal wees nie. Selfs indien die Staat hom suksesvol tot een van die Howe wend, is dit moeilik om te sien hoe enige van hierdie ho&euml;r howe tot &lsquo;n ander besluit sal kom. Dit is miskien tyd vir die regering om toe te gee dat hy onwettig opgetree het.<\/p>\n<p>Daarbenewens blyk dit of die Internasionale Strafhof met hierdie idee saamstem. In &lsquo;n onlangse bevel wat deur die Internasionale Strafhof uitgereik is, is verklaar dat al die kwessies wat deur Suid-Afrika geopper is &#8211; dieselfde feite en redes wat voor die Ho&euml; Hof aangevoer is &#8211; reeds deur die Internasionale Strafhof oor beslis is en dat daar &ldquo;<em>geen dubbelsinnigheid in die reg bestaan nie<\/em>&rdquo;. Die Suid-Afrikaanse regering het &lsquo;n regsplig gehad om aan die Internasionale Strafhof se versoek om samewerking te voldoen.<\/p>\n<p>Met betrekking tot die bevel wat deur die Internasionale Strafhof uitgereik is, moet &lsquo;n mens daarop let dat die Internasionale Strafhof kennis geneem het van die beslissing en bevele van die Noord-Gautengse Ho&euml; Hof, maar ook van die Suid-Afrikaanse regering se versuim om aan die Ho&euml; Hof se bevel te voldoen. Gevolglik het die Internasionale Strafhof aangevoer dat hy van mening is dat die regering se versuim om aan &lsquo;n versoek te voldoen om met die Internasionale Strafhof saam te werk, die instelling van verrigtinge ingevolge artikel 87(7) van die Roomse Statuur regverdig. Laasgenoemde artikel bepaal dat waar &lsquo;n Staat, in teenstelling met die bepalings van die Roomse Statuut, versuim om aan &lsquo;n versoek van die Internasionale Strafhof te voldoen om met die Hof saam te werk, die Internasionale Strafhof dienooreenkomstig &lsquo;n bevinding kan maak en die aangeleentheid na die Vergadering van Staatspartye kan verwys, of, waar die Verenigde Nasies (VN) se Veiligheidsraad die aangeleentheid na die Internasionale Strafhof verwys het, na die VN se Veiligheidsraad. Gevolglik het die Internasionale Strafhof &lsquo;n bevel uitgereik wat eis dat die Suid-Afrikaanse regering teen 5 Oktober 2015 &lsquo;n voorlegging moet indien voordat die Hof &lsquo;n bevinding maak oor of die aangeleentheid na die VN se Veiligheidsraad verwys moet word (aangesien die Soedan-geval deur die VN se Sekuriteitsraad na die Internasionale Strafhof verwys is). Gevolglik sal die Suid-Afrikaanse regering dalk binnekort sy optrede aan die VN se Sekuriteitsraad moet verduidelik.<\/p>\n<p>Ironies genoeg het die Noord-Gautengse Ho&euml; Hof dalk tot die verkeerde gevolgtrekking gekom. Sy bewering dat daar nie meer &lsquo;n bestaande omstredenheid tussen die partye bestaan nie (aangesien President Al-Bashir strydig met die Ho&euml; Hof se bevel toegelaat is om Suid-Afrika te verlaat) kon ietwat optimisties gewees het. Suid-Afrika bied in die Desember die tweede spitsberaad van die Forum oor Samewerking tussen China en Afrika aan &#8211; en Soedan is uitgenooi.<\/p>\n<p><em>Adv Johan Kruger, Direkteur: Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt; color: #000000;\">Foto:&nbsp;<a href=\"http:\/\/www.ft.com\/\"><span style=\"color: #000000;\">ft.com<\/span><\/a><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/fw-de-klerk-addresses-the-challenge-of-inequality-in-the-annual-barry-streek-lecture-to-the-cape-town-press-club\/'>FW DE KLERK ADDRESSES THE CHALLENGE OF INEQUALITY IN THE ANNUAL BARRY STREEK LECTURE TO THE CAPE TOWN PRESS CLUB<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 116.71K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/fw-de-klerk-addresses-the-challenge-of-inequality-in-the-annual-barry-streek-lecture-to-the-cape-town-press-club\/?wpdmdl=4363&refresh=6a88d0d9690991787351257\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2832\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg\" alt=\"al-bashir sml\" width=\"150\" height=\"84\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml-300x169.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) verwelkom &lsquo;n beslissing deur die Noord-Gautengse Ho&euml; Hof om nie die Staat se aansoek om verlof tot app&egrave;l toe te staan met betrekking tot &lsquo;n vroe&euml;r beslissing deur &lsquo;n volbank in die Al-Bashir-saak nie.<\/span><\/p>\n<p>&lsquo;n Volbank van die Ho&euml; Hof het verklaar dat dit nie van mening is dat die app&egrave;laansoek &lsquo;n redelike vooruitsig sou h&ecirc; om te slaag nie.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2832,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[143],"class_list":["post-2932","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-oppergesag-van-die-reg"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: SGR VERWELKOM BESLISSING DEUR HO\u00cb HOF OOR AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: SGR VERWELKOM BESLISSING DEUR HO\u00cb HOF OOR AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) verwelkom &lsquo;n beslissing deur die Noord-Gautengse Ho&euml; Hof om nie die Staat se aansoek om verlof tot app&egrave;l toe te staan met betrekking tot &lsquo;n vroe&euml;r beslissing deur &lsquo;n volbank in die Al-Bashir-saak nie. &lsquo;n Volbank van die Ho&euml; Hof het verklaar dat dit nie van mening is dat die app&egrave;laansoek &lsquo;n redelike vooruitsig sou h&ecirc; om te slaag nie.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-09-16T10:30:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:07:30+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"225\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: SGR VERWELKOM BESLISSING DEUR HO\u00cb HOF OOR AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK\",\"datePublished\":\"2015-09-16T10:30:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:07:30+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/\"},\"wordCount\":734,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg\",\"keywords\":[\"Oppergesag van die Reg\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/\",\"name\":\"VERKLARING: SGR VERWELKOM BESLISSING DEUR HO\u00cb HOF OOR AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg\",\"datePublished\":\"2015-09-16T10:30:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:07:30+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg\",\"width\":400,\"height\":225,\"caption\":\"al-bashir sml\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"VERKLARING: SGR VERWELKOM BESLISSING DEUR HO\u00cb HOF OOR AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: SGR VERWELKOM BESLISSING DEUR HO\u00cb HOF OOR AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: SGR VERWELKOM BESLISSING DEUR HO\u00cb HOF OOR AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) verwelkom &lsquo;n beslissing deur die Noord-Gautengse Ho&euml; Hof om nie die Staat se aansoek om verlof tot app&egrave;l toe te staan met betrekking tot &lsquo;n vroe&euml;r beslissing deur &lsquo;n volbank in die Al-Bashir-saak nie. &lsquo;n Volbank van die Ho&euml; Hof het verklaar dat dit nie van mening is dat die app&egrave;laansoek &lsquo;n redelike vooruitsig sou h&ecirc; om te slaag nie.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2015-09-16T10:30:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:07:30+00:00","og_image":[{"width":400,"height":225,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: SGR VERWELKOM BESLISSING DEUR HO\u00cb HOF OOR AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK","datePublished":"2015-09-16T10:30:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:07:30+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/"},"wordCount":734,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg","keywords":["Oppergesag van die Reg"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/","name":"VERKLARING: SGR VERWELKOM BESLISSING DEUR HO\u00cb HOF OOR AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg","datePublished":"2015-09-16T10:30:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:07:30+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg","width":400,"height":225,"caption":"al-bashir sml"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sgr-verwelkom-beslissing-deur-hoe-hof-oor-al-bashir-appelaansoek\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"VERKLARING: SGR VERWELKOM BESLISSING DEUR HO\u00cb HOF OOR AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2932","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2932"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2932\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6257,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2932\/revisions\/6257"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2832"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2932"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2932"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2932"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}