{"id":2931,"date":"2015-06-14T13:30:00","date_gmt":"2015-06-14T11:30:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/"},"modified":"2021-05-24T01:07:30","modified_gmt":"2021-05-23T23:07:30","slug":"verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/","title":{"rendered":"VERKLARING: SUID-AFRIKA VERPLIG OM INTERNASIONALE LASBRIEF VAN STRAFHOF NA TE KOM"},"content":{"rendered":"<p>Volgens die Internasionale Strafhof se akte van beskuldiging word President Al-Bashir beskuldig van vyf klagtes van misdade teen die mensdom (met inbegrip van moord, uitwissing, gedwonge verskuiwing, marteling en verkragting), twee klagtes van oorlogsmisdade (die doelbewuste aanvalle op &lsquo;n burgerlike bevolking of teen individuele burgers wat nie aan die oorlog en plundering deelgeneem het nie), en drie klagtes van volksmoord (volksmoord deur dood te maak, ernstige liggaamlike of geestelike leed aan te doen en die doelbewuste onderwerping van elke teikengroep aan lewensomstandighede wat ten doel het om die groep fisies te vernietig).<\/p>\n<p>Die SGR neem ook met kommer kennis van die regering van Suid-Afrika se onwilligheid om te voldoen aan grondwetlike en internasionale verpligtinge deur nie hierdie lasbrief uit te voer nie.<\/p>\n<p>Kragtens artikel 231 van die Grondwet word Suid-Afrika, in beginsel, gebind deur &lsquo;n internasionale ooreenkoms wat deur die nasionale uitvoerende gesag aangegaan word wanneer sodanige ooreenkoms deur &lsquo;n resolusie in beide die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies goedgekeur is. Sodanige ooreenkoms (afgesien van self-uitvoerende beginsels wat deur die Parlement goedgekeur is) is slegs wettig wanneer dit deur nasionale wetgewing verorden word. In hierdie geval is Suid-Afrika &lsquo;n party tot die <em>Statuut van Rome van die Internasionale Strafhof <\/em>(die Statuut van Rome), wat op 17 Julie 1998 onderteken is en op 27 November 2000 bekragtig is. Daarbenewens het Suid-Afrika hierdie verdrag in Suid-Afrikaanse wetgewing inkorporeer by wyse van die <em>Implementation of the Rome Statute of the International Criminal Court, Act 27 of 2002<\/em> (die ISH-wet).In die aanhef van die laasgenoemde Wet, het Suid-Afrika sy verbintenis verklaar om persone wat sodanige gruweldade gepleeg het, tot verantwoording te roep, &oacute;f in &lsquo;n hof van die Republiek kragtens sy plaaslike wette waar moontlik, op grond van sy internasionale verpligtinge om dit te doen toe die Republiek &lsquo;n party van die Statuut van Rome geword het, &oacute;f in die geval van die nasionale vervolgingsgesag van die Republiek wat weier om dit te doen of nie in staat is om dit te doen nie, in ooreenstemming met die beginsel van komplementariteit soos in die Statuut beoog word.<\/p>\n<p>Kragtens artikel 4(3) van die ISH-wet sal die Suid-Afrikaanse howe jurisdiksie h&ecirc; wanneer &lsquo;n persoon &lsquo;n misdaad kragtens die Wet buite die grondgebied van Suid-Afrika pleeg, maar indien die beweerde oortreder in die land is nadat die oortreding gepleeg is. In 2014 het die Konstitusionele Hof in <em>National Commissioner of the South African Police Service v Southern African Human Rights Litigation Centre and Another<\/em> bevind dat Suid-Afrika gebonde is deur sy verpligtinge kragtens beide die Statuut van Rome en sy eie ISH-wet. Gevolglik het die ISH bevind dat dit duidelik is dat dit &lsquo;n hoofdoelwit van die ISH-wet is om die vervolging moontlik te maak van persone &#8211; in Suid-Afrikaanse howe of die ISH &#8211; wat daarvan beskuldig word dat hulle gruweldade buite die grense van Suid-Afrika gepleeg het.<\/p>\n<p>Kragtens artikel 2 van die Grondwet moet verpligtinge wat deur die Grondwet opgel&ecirc; word, uitgevoer word &#8211; en enige optrede wat strydig met die Grondwet is, is ongeldig. Daarbenewens moet alle grondwetlike verpligtings kragtens artikel 237 getrou en sonder versuim nagekom word. Die President, as hoof van die Staat en hoof van die nasionale uitvoerende gesag, moet die Grondwet onderhou, verdedig en respekteer as die hoogste reg van Suid-Afrika, en moet saam met ander kabinetslede in ooreenstemming met die Grondwet &#8211; en dus ook met Internasionale Reg &#8211; optree.<\/p>\n<p>Volgens mediaberigte het die regering snaaks genoeg onlangs immuniteit verleen aan enige leier, afgevaardigde en selfs mense wat verbind word met die afvaardigings wat die Afrika-unie se spitsberaad in Suid-Afrika bywoon, by wyse van &lsquo;n proklamasie in die Staatskoerant kragtens die <em>Wet op Diplomatieke Immuniteite en Voorregte<\/em>. Sodanige proklamasie sal ongetwyfeld nie aan die Grondwet voldoen indien die doel daarvan is om President Al-Bashir van vervolging of uitlewering te beskerm nie.<\/p>\n<p>Suid-Afrika is duidelik verplig &#8211; kragtens beide die Grondwet en Internasionale Reg &#8211; om uitvoering te gee aan sy grondwetlike en internasionale verpligtinge om op te tree teen menseregteskendings, veral wanneer dit internasionale misdade insluit. Nie die Grondwet of die ISH-wet maak voorsiening vir &lsquo;n diskresie of uitsondering om verpligtinge wat in die Grondwet of ISH-wet verskans word, om enige rede ni&eacute; uit te voer nie. Eenvoudig gestel, diplomatieke verhoudings geniet nie voorkeur bo grondwetlike verpligtings nie. Gevolglik is Suid-Afrika verplig om President Omar Al-Bashir in hegtenis te neem en hom te vervolg kragtens die ISH-wet, of om hom aan die ISH uit te lewer vir vervolging. Indien Suid-Afrika ernstig is daaroor om sy regmatige plek in die gemeenskap van nasies met sy gepaardgaande verpligtinge te behou, is dit raadsaam om na die Konstitusionele Hof se raad te luister: &ldquo;<em>Ons durf nie &lsquo;n veilige hawe wees vir diegene wat misdade teen die mensdom gepleeg het nie<\/em>&rdquo;.<\/p>\n<p><em>Adv Johan Kruger, Direkteur: Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-size: 8pt;\">Foto:&nbsp;<\/span><span style=\"font-size: 8pt;\"><a href=\"http:\/\/www.icc-cpi.int\/en_menus\/icc\/Pages\/default.aspx\"><span style=\"color: #000000;\">http:\/\/www.icc-cpi.int<\/span><\/a><\/span><\/span><span style=\"color: #000000; font-size: 8pt;\"><a href=\"https:\/\/www.flickr.com\/photos\/governmentza\/9893963424\/\"><span style=\"color: #000000;\"><br \/><\/span><\/a><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/fw-de-klerk-addresses-the-institute-of-economic-affairs-in-accra-on-the-challenges-of-change-in-africa\/'>FW DE KLERK ADDRESSES THE INSTITUTE OF ECONOMIC AFFAIRS IN ACCRA ON THE CHALLENGES OF CHANGE IN AFRICA<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 118.83K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/fw-de-klerk-addresses-the-institute-of-economic-affairs-in-accra-on-the-challenges-of-change-in-africa\/?wpdmdl=4364&refresh=6aaedefb655fe1789845243\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 13px;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2525\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg\" alt=\"icc logo sml\" width=\"150\" height=\"74\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml-300x148.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) verwelkom &lsquo;n tussentydse bevel deur die Ho&euml; Hof in Pretoria wat die Soedanese President, Omar Al-Bashir, verhoed om Suid-Afrika te verlaat totdat die Hof &lsquo;n aansoek vir sy inhegtenisname kragtens &lsquo;n lasbrief van die Internasionale Strafhof (ISH) aangehoor het.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2525,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[137],"class_list":["post-2931","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-ander"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: SUID-AFRIKA VERPLIG OM INTERNASIONALE LASBRIEF VAN STRAFHOF NA TE KOM - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: SUID-AFRIKA VERPLIG OM INTERNASIONALE LASBRIEF VAN STRAFHOF NA TE KOM - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) verwelkom &lsquo;n tussentydse bevel deur die Ho&euml; Hof in Pretoria wat die Soedanese President, Omar Al-Bashir, verhoed om Suid-Afrika te verlaat totdat die Hof &lsquo;n aansoek vir sy inhegtenisname kragtens &lsquo;n lasbrief van die Internasionale Strafhof (ISH) aangehoor het.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-06-14T11:30:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:07:30+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"197\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: SUID-AFRIKA VERPLIG OM INTERNASIONALE LASBRIEF VAN STRAFHOF NA TE KOM\",\"datePublished\":\"2015-06-14T11:30:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:07:30+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/\"},\"wordCount\":828,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg\",\"keywords\":[\"Ander\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/\",\"name\":\"VERKLARING: SUID-AFRIKA VERPLIG OM INTERNASIONALE LASBRIEF VAN STRAFHOF NA TE KOM - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg\",\"datePublished\":\"2015-06-14T11:30:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:07:30+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg\",\"width\":400,\"height\":197,\"caption\":\"icc logo sml\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"VERKLARING: SUID-AFRIKA VERPLIG OM INTERNASIONALE LASBRIEF VAN STRAFHOF NA TE KOM\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: SUID-AFRIKA VERPLIG OM INTERNASIONALE LASBRIEF VAN STRAFHOF NA TE KOM - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: SUID-AFRIKA VERPLIG OM INTERNASIONALE LASBRIEF VAN STRAFHOF NA TE KOM - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) verwelkom &lsquo;n tussentydse bevel deur die Ho&euml; Hof in Pretoria wat die Soedanese President, Omar Al-Bashir, verhoed om Suid-Afrika te verlaat totdat die Hof &lsquo;n aansoek vir sy inhegtenisname kragtens &lsquo;n lasbrief van die Internasionale Strafhof (ISH) aangehoor het.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2015-06-14T11:30:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:07:30+00:00","og_image":[{"width":400,"height":197,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: SUID-AFRIKA VERPLIG OM INTERNASIONALE LASBRIEF VAN STRAFHOF NA TE KOM","datePublished":"2015-06-14T11:30:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:07:30+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/"},"wordCount":828,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg","keywords":["Ander"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/","name":"VERKLARING: SUID-AFRIKA VERPLIG OM INTERNASIONALE LASBRIEF VAN STRAFHOF NA TE KOM - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg","datePublished":"2015-06-14T11:30:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:07:30+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg","width":400,"height":197,"caption":"icc logo sml"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-suid-afrika-verplig-om-internasionale-lasbrief-van-strafhof-na-te-kom\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"VERKLARING: SUID-AFRIKA VERPLIG OM INTERNASIONALE LASBRIEF VAN STRAFHOF NA TE KOM"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2931","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2931"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2931\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6256,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2931\/revisions\/6256"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2525"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2931"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2931"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2931"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}