{"id":2837,"date":"2016-02-26T13:36:00","date_gmt":"2016-02-26T11:36:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/"},"modified":"2021-05-24T01:07:15","modified_gmt":"2021-05-23T23:07:15","slug":"artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: LAAT DIE ONTEIENINGSWET OORDRAGTE DEUR DERDE PARTYE TOE? \u2018N HEROORWEGING VAN DIE OPENBARE BELANG"},"content":{"rendered":"<p>Dit opper die voor die hand liggende vraag: het die <em>Onteieningswetsontwerp<\/em> ten doel om oordragte deur derde partye toe te laat? Met ander woorde &#8211; kan daar &lsquo;n regmatige openbare doelwit wees wat die oordrag van eiendom van een private party na &lsquo;n ander behels? Die soort oordrag deur &lsquo;n derde party wat hier in die vooruitsig gestel word sal nie deur die staat of die derde party benodig word vir die bou van infrastruktuur soos spoorlyne en hawens nie. Die eiendom moet ook nie benodig word om hoofsaaklik tot voordeel van die die publiek te wees nie, soos omgewingsensitiewe vleilande.<\/p>\n<p>Die Grondwet definieer openbare belang as &ldquo;<em>die nasie se verbintenis tot grondhervorming, en tot hervormingsmaatre&euml;ls wat billike toegang tot al Suid-Afrika se natuurlike bronne sal verwesenlik<\/em>&rdquo;, en die Wetsontwerp gee eenvoudig weer net die Grondwet, sonder verdere insig. Die Wetsontwerp definieer &lsquo;openbare doelwit&rsquo; as enige doelwitte wat met die administrasie van die bepalings van enige wet deur &lsquo;n staatsorgaan verbind word. Beide definisies, wat wyd genoeg is sodat dit nie regmatige grondhervorming of ander doelwitte wat die publiek sal bevoordeel, beperk nie, verleen egter nie veel leiding betreffende die bepaling of &lsquo;n oordrag deur &lsquo;n derde party van onteiende eiendom vir die uitsluitlike doel van ekonomiese ontwikkeling aan die vereiste van openbare doel of openbare belang voldoen nie.<\/p>\n<p>Die vereiste dat onteiening vir &lsquo;n openbare doelwit of in openbare belang moet plaasvind dien as &lsquo;n wig teen die staat se mag om te reguleer &#8211; dus kan &lsquo;n verdere vraag wees of &lsquo;n oordrag deur &lsquo;n derde party vir ekonomiese ontwikkeling op voldoende wyse aan hierdie vereiste vir openbare doelwit of openbare belang voldoen. Ander soortgelyke jurisdiksies, soos uitgewys deur akademici soos Van der Walt, met inbegrip van Trinidad en Tobago, asook Australi&euml;, het ges&ecirc; dat onteiening waar die eiendom aan &lsquo;n ander persoon oorgedra is nie aan die vereiste van openbare doel voldoen nie en dus ongrondwetlik is.&nbsp;<\/p>\n<p>Natuurlik is grondhervorming, in die Suid-Afrikaanse konteks en in ooreenstemming met die Grondwet, een sodanige gebied waar private eiendom van een private party na &lsquo;n ander oorgedra word. Maar dit is reeds &lsquo;n grondwetlike vereiste en dit is nie nodig dat dit weer in die <em>Onteieningswetsontwerp<\/em> genoem word nie. Die insluiting van oordragte deur derde persone in die nuwe onteieningsproses blyk eerder om &lsquo;n berekende skuif te wees om voorsiening te maak vir die onteiening van private eiendom tot voordeel van private persone. Dit kan moontlik aanleiding gee tot onre&euml;lmatighede in die onteieningsproses.<\/p>\n<p>Alhoewel die App&egrave;lhof in <em>Offit Enterprises (Pty) Ltd v Coega Development Corporation (Pty)<\/em> bevind het dat die onteiening van grond sodat &lsquo;n private ontwikkelaar goedkoop behuising kan bou, aan die vereiste van openbare doel voldoen, is dit nie so duidelik of ekonomiese ontwikkeling aan die vereiste van openbare doel voldoen nie. Kortliks ges&ecirc; kan hierdie insluiting van die oordrag van derde partye in die <em>Onteieningswetsontwerp<\/em> moontlik toelaat dat private ontwikkelaars private eiendom om ekonomiese redes onteien, soos vir die bou van &lsquo;n winkelsentrum. In die Verenigde State in <em>Kelo v City of New London<\/em> het die Hooggeregshof die oordrag van grond van een private eienaar na &lsquo;n ander ten einde ekonomiese ontwikkeling te bevorder &#8211; naamlik werkskepping &#8211; toegelaat en dus die belastingbasis begroot. In wese beteken dit dat families o&euml;nskynlik vir ekonomiese ontwikkeling uit hul huise gedwing is. Is dit wat die <em>Onteieningswetsontwerp<\/em> ten doel het &#8211; hierdie ernstige skending van eiendomsregte?<\/p>\n<p>Indien hierdie huidige weergawe onderteken sou word en dus die huidige<em> Onteieningswet<\/em> vervang, sal daar &lsquo;n behoefte vir die howe wees om nog groter beheer uit te oefen betreffende die evaluering van die regmatigheid van &lsquo;n oordrag deur &lsquo;n derde party. Daar sal van die howe vereis word om te oorweeg of die oordrag van eiendom deur derde partye vir ekonomiese ontwikkeling &lsquo;n geldige openbare doel is en of die onteiening van die eiendom vir die verwesenliking van die openbare belang vereis word. Dit is nie duidelik wat as onteiening in openbare belang sal kwalifiseer nie &#8211; in die afwesigheid van daardie duidelikheid kan daar heel moontlik skendings van eiendomsregte plaasvind. Gevolglik sal daar van die howe vereis word om &lsquo;n streng toets toe te pas om die regmatigheid van &lsquo;n onteiening te bepaal.<\/p>\n<p><em>Deur Phephelaphi Dube: Regsbeampte, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/luister\/'>LUISTER\u2026<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 72.01K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/luister\/?wpdmdl=4415&refresh=6a8c624d9dfa41787585101\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2835\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/pepsi_sml.jpg\" alt=\"pepsi sml\" width=\"150\" height=\"100\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/pepsi_sml.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/pepsi_sml-300x200.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Die <em>Onteieningswetsontwerp<\/em> (die Wetsontwerp) is deur die Nasionale Vergadering aanvaar en is op pad na die Nasionale Raad van Provinsies, wat dit &oacute;f kan aanvaar soos dit is, &oacute;f dit met veranderinge kan aanvaar, &oacute;f dit selfs kan verwerp. Indien dit aanvaar word, is al wat nog nodig sal wees vir &lsquo;n nuwe onteieningsproses om in werking te tree, die President se handtekening en &lsquo;n aanvangsdatum.<\/p>\n<p>Maar dit is waar dinge interessant raak. Volgens die huidige weergawe van klousule 9(1)(a): &ldquo;<em>Die uitwerking van &lsquo;n onteiening van eiendom is dat die eienaarskap van die eiendom wat in die kennisgewing van onteiening beskryf word, berus in die onteieningsowerheid of in die persoon namens wie die eiendom onteien is&hellip;<\/em>&rdquo;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2835,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[137],"class_list":["post-2837","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-ander"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: LAAT DIE ONTEIENINGSWET OORDRAGTE DEUR DERDE PARTYE TOE? \u2018N HEROORWEGING VAN DIE OPENBARE BELANG - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: LAAT DIE ONTEIENINGSWET OORDRAGTE DEUR DERDE PARTYE TOE? \u2018N HEROORWEGING VAN DIE OPENBARE BELANG - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Onteieningswetsontwerp (die Wetsontwerp) is deur die Nasionale Vergadering aanvaar en is op pad na die Nasionale Raad van Provinsies, wat dit &oacute;f kan aanvaar soos dit is, &oacute;f dit met veranderinge kan aanvaar, &oacute;f dit selfs kan verwerp. Indien dit aanvaar word, is al wat nog nodig sal wees vir &lsquo;n nuwe onteieningsproses om in werking te tree, die President se handtekening en &lsquo;n aanvangsdatum. Maar dit is waar dinge interessant raak. Volgens die huidige weergawe van klousule 9(1)(a): &ldquo;Die uitwerking van &lsquo;n onteiening van eiendom is dat die eienaarskap van die eiendom wat in die kennisgewing van onteiening beskryf word, berus in die onteieningsowerheid of in die persoon namens wie die eiendom onteien is&hellip;&rdquo;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-02-26T11:36:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:07:15+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/pepsi_sml.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"267\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: LAAT DIE ONTEIENINGSWET OORDRAGTE DEUR DERDE PARTYE TOE? \u2018N HEROORWEGING VAN DIE OPENBARE BELANG\",\"datePublished\":\"2016-02-26T11:36:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:07:15+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/\"},\"wordCount\":766,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/pepsi_sml.jpg\",\"keywords\":[\"Ander\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/\",\"name\":\"ARTIKEL: LAAT DIE ONTEIENINGSWET OORDRAGTE DEUR DERDE PARTYE TOE? \u2018N HEROORWEGING VAN DIE OPENBARE BELANG - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/pepsi_sml.jpg\",\"datePublished\":\"2016-02-26T11:36:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:07:15+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/pepsi_sml.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/pepsi_sml.jpg\",\"width\":400,\"height\":267,\"caption\":\"pepsi sml\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: LAAT DIE ONTEIENINGSWET OORDRAGTE DEUR DERDE PARTYE TOE? \u2018N HEROORWEGING VAN DIE OPENBARE BELANG\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: LAAT DIE ONTEIENINGSWET OORDRAGTE DEUR DERDE PARTYE TOE? \u2018N HEROORWEGING VAN DIE OPENBARE BELANG - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: LAAT DIE ONTEIENINGSWET OORDRAGTE DEUR DERDE PARTYE TOE? \u2018N HEROORWEGING VAN DIE OPENBARE BELANG - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Onteieningswetsontwerp (die Wetsontwerp) is deur die Nasionale Vergadering aanvaar en is op pad na die Nasionale Raad van Provinsies, wat dit &oacute;f kan aanvaar soos dit is, &oacute;f dit met veranderinge kan aanvaar, &oacute;f dit selfs kan verwerp. Indien dit aanvaar word, is al wat nog nodig sal wees vir &lsquo;n nuwe onteieningsproses om in werking te tree, die President se handtekening en &lsquo;n aanvangsdatum. Maar dit is waar dinge interessant raak. Volgens die huidige weergawe van klousule 9(1)(a): &ldquo;Die uitwerking van &lsquo;n onteiening van eiendom is dat die eienaarskap van die eiendom wat in die kennisgewing van onteiening beskryf word, berus in die onteieningsowerheid of in die persoon namens wie die eiendom onteien is&hellip;&rdquo;","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-02-26T11:36:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:07:15+00:00","og_image":[{"width":400,"height":267,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/pepsi_sml.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: LAAT DIE ONTEIENINGSWET OORDRAGTE DEUR DERDE PARTYE TOE? \u2018N HEROORWEGING VAN DIE OPENBARE BELANG","datePublished":"2016-02-26T11:36:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:07:15+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/"},"wordCount":766,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/pepsi_sml.jpg","keywords":["Ander"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/","name":"ARTIKEL: LAAT DIE ONTEIENINGSWET OORDRAGTE DEUR DERDE PARTYE TOE? \u2018N HEROORWEGING VAN DIE OPENBARE BELANG - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/pepsi_sml.jpg","datePublished":"2016-02-26T11:36:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:07:15+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/pepsi_sml.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/pepsi_sml.jpg","width":400,"height":267,"caption":"pepsi sml"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-laat-die-onteieningswet-oordragte-deur-derde-partye-toe-n-heroorweging-van-die-openbare-belang\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: LAAT DIE ONTEIENINGSWET OORDRAGTE DEUR DERDE PARTYE TOE? \u2018N HEROORWEGING VAN DIE OPENBARE BELANG"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2837","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2837"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2837\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6209,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2837\/revisions\/6209"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2835"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2837"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2837"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2837"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}