{"id":2834,"date":"2016-03-15T08:36:00","date_gmt":"2016-03-15T06:36:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/"},"modified":"2021-05-24T01:07:15","modified_gmt":"2021-05-23T23:07:15","slug":"sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/","title":{"rendered":"SGR VERWELKOM APP\u00c8LHOF SE BESLISSING IN AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK"},"content":{"rendered":"<\/p>\n<p>Voorts is Suid-Afrika grondwetlik verplig deur die bepalings van die <em>Wet op die Implementering van die Statuut van Rome van die Internasionale Strafhof, Wet 27 van 2002 <\/em>(die ICC-wet), wat die land se Internasionale Reg-verpligtinge kragtens die <em>Statuut van Rome van die Internasionale Strafhof <\/em>(die Statuut van Rome) inkorporeer.<\/p>\n<p>As gevolg van die ondersoeke deur die Internasionale Strafhof (ICC) word President al-Bashir beskuldig van ernstige internasionale misdade, met inbegrip van oorlogsmisdade, misdade teen die mensdom en aanklagte van volksmoord. Die voorverhoorkamer van die ICC het lasbriewe vir arrestasie uitgereik, wat gestuur is aan alle lande wat partye tot die Statuut van Rome is, met inbegrip van Suid-Afrika, met &lsquo;n versoek dat hulle saamwerk ingevolge die Statuut van Rome, dat President al-Bashir in hegtenis geneem word en aan die ICC uitgelewer word.<\/p>\n<p>Daar is drie belangrike oorwegings wat uit die besluit spruit. Eerstens is dit die ondubbelsinnige verwerping van immuniteit as verweer. Die regering het aangevoer dat President al-Bashir in Suid-Afrika aangekom het om die Afrika-unie se vergadering in Junie 2015 by te woon, en immuun was teen arrestasie. In hierdie verband het die App&egrave;lhof bevind dat toe die ICC-wet aanvaar is, dit met die verstande was dat geen vorm van immuniteit, met inbegrip van immuniteit vir staatshoofde, vervolging van internasionale misdade in die land kan verhoed nie. Suid-Afrika moet ook met die Internasionale Strafhof saamwerk ten opsigte van die arrestasie en uitlewering van persone wat van sodanige misdade deur die Internasionale Strafhof aangekla word, waar &lsquo;n lasbrief uitgereik is en &lsquo;n versoek om samewerking gerig is.<\/p>\n<p>Tweedens is dit rede tot kommer dat dit wil voorkom of die Noord-Gautengse Ho&euml; Hof in die aanvanklike aansoek om lasbrief vir arrestasie vir die aanhouding van President al-Bashir, doelbewus mislei is. Die App&egrave;lhof het daarop gewys dat President al-Bashir toegelaat is om die land in die geheim vanaf die Waterkloof-milit&ecirc;re basis te verlaat, terwyl die Ho&euml; Hof ter selfde tyd die versekering van die staat se regsverteenwoordiger gehad het dat hy steeds in die land was. Daar is &lsquo;n lang lys van regsuitsprake in Suid-Afrikaanse howe wat die idee herbevestig dat regsverteenwoordigers, as Beamptes van die Howe, &lsquo;n plig het om eerlik, bewustelik en openlik op te tree. Hulle is ook verplig om nie die howe te mislei nie en om belangrike inligting te verstrek. Die Hof waarsku egter dat die verteenwoordigers van die Regering &oacute;f ten doel gehad het om die Hof te mislei en sy regsverteenwoordigers mislei het in sy instruksies, &oacute;f die regsverteenwoordigers het die Hof mislei. In ieder geval het die Hof bevind dat hierdie doelbewuste misleiding van die Hof neerkom op skandelike gedrag.<\/p>\n<p>Derdens beteken dit dat Suid-Afrika oor &lsquo;n lasbrief om arrestasie vir die Soedanese President beskik, wat ongetwyfeld deur die Regering in ag geneem sal moet word ten opsigte van sy voortgesette diplomatieke verhoudinge met Soedan. Die App&egrave;lhof se beslissing stel &lsquo;n bindende presedent daar betreffende die laer howe, sou &lsquo;n soortgelyke saak voorkom.<\/p>\n<p>Die besluit bring groter duidelikheid oor hoe internasionale reg in Suid-Afrika toegepas moet word. In lig van o&euml;nskynlik teenstrydige bepalings oor immuniteit, wat wissel van internasionale gewoontereg tot regspraak van internasionale tribunaal, met inbegrip van die Internasionale Hof van Justisie, was dit nodig vir die App&egrave;lhof om te beslis oor of President al-Bashir immuniteit geniet het of nie. Die Hof het besluit dat omdat die Parlement Suid-Afrika se verpligtinge kragtens die <em>Statuut van Rome van die Internasionale Strafhof<\/em> in ons plaaslike reg inkorporeer het, President al-Bashir nie immuniteit geniet nie. Dit is &lsquo;n belangrike bevestiging van die Oppergesag van die Reg.<\/p>\n<p><em>Me Phephelaphi Dube, Regsbeampte: Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/luister-2\/'>LUISTER\u2026<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 71.26K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/luister-2\/?wpdmdl=4416&refresh=6a88d0d50dc281787351253\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2832\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg\" alt=\"al bashir sml\" width=\"150\" height=\"84\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml-300x169.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) verwelkom die uitslag in die regering se app&egrave;laansoek in die al-Bashir-saak, wat deur die App&egrave;lhof van die hand gewys is, as as &lsquo;n belangrike bevestiging van die oppergesag van die reg. Artikel 2 van die Grondwet bevestig die Oppergesag van die Grondwet en bepaal dat enige wet of optrede wat nie met die Grondwet ooreenstem nie, ongeldig is, en voorts dat verpligtinge wat deur die Grondwet daargestel word, uitgevoer moet word. Daar is geen uitsondering op hierdie verpligting nie.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2832,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[137,143],"class_list":["post-2834","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-ander","tag-oppergesag-van-die-reg"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>SGR VERWELKOM APP\u00c8LHOF SE BESLISSING IN AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"SGR VERWELKOM APP\u00c8LHOF SE BESLISSING IN AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) verwelkom die uitslag in die regering se app&egrave;laansoek in die al-Bashir-saak, wat deur die App&egrave;lhof van die hand gewys is, as as &lsquo;n belangrike bevestiging van die oppergesag van die reg. Artikel 2 van die Grondwet bevestig die Oppergesag van die Grondwet en bepaal dat enige wet of optrede wat nie met die Grondwet ooreenstem nie, ongeldig is, en voorts dat verpligtinge wat deur die Grondwet daargestel word, uitgevoer moet word. Daar is geen uitsondering op hierdie verpligting nie.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-03-15T06:36:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:07:15+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"225\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"SGR VERWELKOM APP\u00c8LHOF SE BESLISSING IN AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK\",\"datePublished\":\"2016-03-15T06:36:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:07:15+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/\"},\"wordCount\":631,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg\",\"keywords\":[\"Ander\",\"Oppergesag van die Reg\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/\",\"name\":\"SGR VERWELKOM APP\u00c8LHOF SE BESLISSING IN AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg\",\"datePublished\":\"2016-03-15T06:36:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:07:15+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg\",\"width\":400,\"height\":225,\"caption\":\"al-bashir sml\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"SGR VERWELKOM APP\u00c8LHOF SE BESLISSING IN AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"SGR VERWELKOM APP\u00c8LHOF SE BESLISSING IN AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"SGR VERWELKOM APP\u00c8LHOF SE BESLISSING IN AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) verwelkom die uitslag in die regering se app&egrave;laansoek in die al-Bashir-saak, wat deur die App&egrave;lhof van die hand gewys is, as as &lsquo;n belangrike bevestiging van die oppergesag van die reg. Artikel 2 van die Grondwet bevestig die Oppergesag van die Grondwet en bepaal dat enige wet of optrede wat nie met die Grondwet ooreenstem nie, ongeldig is, en voorts dat verpligtinge wat deur die Grondwet daargestel word, uitgevoer moet word. Daar is geen uitsondering op hierdie verpligting nie.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-03-15T06:36:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:07:15+00:00","og_image":[{"width":400,"height":225,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"SGR VERWELKOM APP\u00c8LHOF SE BESLISSING IN AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK","datePublished":"2016-03-15T06:36:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:07:15+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/"},"wordCount":631,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg","keywords":["Ander","Oppergesag van die Reg"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/","name":"SGR VERWELKOM APP\u00c8LHOF SE BESLISSING IN AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg","datePublished":"2016-03-15T06:36:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:07:15+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/al-bashir_sml.jpg","width":400,"height":225,"caption":"al-bashir sml"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/sgr-verwelkom-appelhof-se-beslissing-in-al-bashir-appelaansoek\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"SGR VERWELKOM APP\u00c8LHOF SE BESLISSING IN AL-BASHIR-APP\u00c8LAANSOEK"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2834","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2834"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2834\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6208,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2834\/revisions\/6208"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2832"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2834"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2834"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2834"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}