{"id":2823,"date":"2016-02-18T13:36:00","date_gmt":"2016-02-18T11:36:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/"},"modified":"2021-05-24T01:07:12","modified_gmt":"2021-05-23T23:07:12","slug":"article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/","title":{"rendered":"ARTICLE: MOSIE VAN WANTROUE IN DIE PRESIDENT: WAT OM IN GEDAGTE TE HOU"},"content":{"rendered":"<p>Geen sodanige poging het al ooit in Suid-Afrika se grondwetlike demokrasie geslaag nie, gegewe dat ten einde vir die besluit om aanvaar te word, die mosie deur &lsquo;n eenvoudige meerderheid van die lede van die Nasionale Vergadering gesteun moet word. Aangesien die President kom uit die range van die regerende party, wie se lede die meerderheid in die Nasionale Vergadering is, is dit hoogs onwaarskynlik dat hierdie selfde lede &lsquo;n mosie van wantroue in hul leier sal steun. Dit opper natuurlik die vraag oor of Lede van die Parlement verantwoordbaar is teenoor hul party-base, eerder as teenoor die Grondwet.<\/p>\n<p>Artikel 102(2) van die Grondwet maak voorsiening daarvoor dat die Nasionale Vergadering, by wyse van stemming, &lsquo;n mosie van wantroue in die President in kan stel. Indien die meerderheid daarvoor stem, moet die President bedank. Die Parlement maak gevolglik voorsiening vir sodanige verrigtinge deur sy Re&euml;ls.<\/p>\n<p>Daar moet onderskei word tussen &lsquo;n mosie van wantroue en die verwydering van &lsquo;n President volgens artikel 89 van die Grondwet. Die verwydering kan plaasvind deur &lsquo;n besluit van die Nasionale Vergadering wat aanvaar is met &lsquo;n ondersteunende stem van ten minste twee-derdes van sy lede, en slegs op grond van &lsquo;n ernstige skending van die Grondwet, ernstige wangedrag of die onvermo&euml; om ampsfunksies uit te voer. Die President se ampstermyn kan ook tot &lsquo;n einde kom indien die President nie meer die steun van die meerderheid van die Nasionale Vergadering geniet nie.<\/p>\n<p>Eenvoudig gestel, &lsquo;n mosie van wantroue is &lsquo;n morele toets, terwyl verrigtinge betreffende &lsquo;n staat van beskuldiging &lsquo;n feitlike toets is. Byvoorbeeld &#8211; indien die Konstitusionele Hof &lsquo;n negatiewe bevinding teen die President maak betreffende sy optrede waar die reg of die Grondwet geskend is &#8211; dan kan dit waarskynlik neerkom op feitlike gronde om verrigtinge betreffende &lsquo;n staat van beskuldiging in te stel.<\/p>\n<p>Ons moet onthou dat die uitvoerende gesag van die nasie in die President gesetel is, wat op sy beurt die magte saam met die ander lede van die Kabinet uitvoer. &lsquo;n Mosie van wantroue wat deur die meerderheid van die Nasionale Vergadering aanvaar word sal die President, lede van die Kabinet en die adjunkministers dwing om te bedank. Gevolglik word die President verkies deur die besluit van die meerderheid lede van die Nasionale Vergadering, en kan ook so verwyder word.<\/p>\n<p>Die Konstitusionele Hof in <em>Mazibuko v Sisulu<\/em> het voorts verklaar dat enige lid van die Nasionale Vergadering die reg het om &lsquo;n mosie van wantroue te formuleer en om te versoek dat dit gedebateer word en dat daaroor gestem word in die Nasionale Vergadering. Dit is veral belangrik in lig van die Parlement se plig om nie net uitvoerende optrede te ondersoek en daaroor toesig te hou nie, maar ook om &lsquo;n nasionale platform daar te stel vir die openbare oorweging van kwessies.<\/p>\n<p>&lsquo;n Mosie van wantroue in die President is &lsquo;n belangrike maatstaf waardeur demokrasie bevorder kan word. Artikel 102(2) onderstreep die grondliggende waardes van die Grondwet wat in artikel 1 verskans word &#8211; aangesien dit demokrasie, deursigtigheid, verantwoordbaarheid en openheid behels. Dit is wat verwag word van &lsquo;n veelpartystelsel van demokratiese regering &#8211; ten einde verantwoordbaarheid, &lsquo;n responsiewe ingesteldheid en openheid te verseker. Dit is ook onderstreep deur die Konstitusionele Hof in die bogenoemde saak wat verklaar dat &lsquo;n mosie van hierdie aard moontlik die belangrikste maatstaf is wat deur die Parlement gebruik kan word om die uitvoerende gesag tot verantwoording te bring en om die prestasie van die uitvoerende gesag te ondersoek. Hierdie reg is van toepassing op alle lede van die Vergadering.<\/p>\n<p>Selfs waar die kans van sukses van &lsquo;n mosie van wantroue klein is, mag die Parlement se Re&euml;ls nie die uitvoering van hierdie reg weier, op onredelike wyse vertraag of uitstel nie.&nbsp; Wanneer &lsquo;n lid van, of politieke party in die Nasionale Vergadering &lsquo;n mosie van wantroue kragtens artikel 102(2) in ooreenstemming met die Re&euml;ls ter tafel l&ecirc;, is die tersaaklike komitee in die Parlement verplig om ernstige en daadwerklike aandag aan die mosie te skenk. Stappe behoort dan gedoen te word om te verseker dat die mosie ter tafel gel&ecirc; word en sonder onredelike vertraging oor gestem word.<\/p>\n<p>Aangesien &lsquo;n mosie van wantroue &lsquo;n belangrike grondwetlike reg is, kan die vraag oor of &lsquo;n mosie van wantroue in die Parlement gedebateer moet word nie net aan enige politieke party in die Nasionale Vergadering oorgelaat word nie. Die reg moet ook nie die diskresie wees van enige politieke party of enige ander komitee van die Vergadering nie.<\/p>\n<p>Wanneer die Grondwet &lsquo;n lid of party in staat stel om &lsquo;n mosie van wantroue in die Nasionale Vergadering in te stel, moet die Re&euml;ls van die Parlement dan &lsquo;n prosedure vir die voorgenome proses daarstel. Hierdie prosedures moet egter geensins afbreek doen aan die grondwetlike reg nie.<\/p>\n<p>Die bevordering en verdieping van grondwetlikheid vereis dat enige mosie van wantroue in die President in ooreenstemming met die Re&euml;ls van die Parlement ingestel moet word. Ongeag of die besluit aanvaar word of nie, sal die daaropvolgende debat &lsquo;n meer verantwoordbare en oop stelsel van regering verseker.<\/p>\n<p><em>Deur Phephelaphi Dube: Regsbeampte, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/'>HOEKOM MOET BESIGHEID STEEDS IN SUID-AFRIKA BEL\u00ca?<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 80.43K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/hoekom-moet-besigheid-steeds-in-suid-afrika-bele\/?wpdmdl=4423&refresh=6a8c625bca1741787585115\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2821\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg\" alt=\"parliament\" width=\"150\" height=\"101\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament-300x203.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Die amptelike politieke opposisieparty het aangedui dat hy voornemens is om, in ooreenstemming met die Parlement se bestaande Re&euml;ls, &lsquo;n mosie van wantroue in die President in te stel. Die mosie sal op 1 Maart 2016 deur die Nasionale Vergadering gedebateer word. Die opposisieparty wys daarop dat die President se besluit om die Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, laat verlede jaar te verwyder &#8211; &lsquo;n besluit wat die ekonomie na bewering R500 miljard gekos het &#8211; die rede is vir die besluit om met die mosie voort te gaan. Dit is nie die eerste keer dat die opposisieparty gepoog het om &lsquo;n besluit oor wantroue in die Nasionale Vergadering te aanvaar nie.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2821,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[137,141],"class_list":["post-2823","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-ander","tag-verantwoordbaarheid"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTICLE: MOSIE VAN WANTROUE IN DIE PRESIDENT: WAT OM IN GEDAGTE TE HOU - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTICLE: MOSIE VAN WANTROUE IN DIE PRESIDENT: WAT OM IN GEDAGTE TE HOU - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die amptelike politieke opposisieparty het aangedui dat hy voornemens is om, in ooreenstemming met die Parlement se bestaande Re&euml;ls, &lsquo;n mosie van wantroue in die President in te stel. Die mosie sal op 1 Maart 2016 deur die Nasionale Vergadering gedebateer word. Die opposisieparty wys daarop dat die President se besluit om die Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, laat verlede jaar te verwyder - &lsquo;n besluit wat die ekonomie na bewering R500 miljard gekos het - die rede is vir die besluit om met die mosie voort te gaan. Dit is nie die eerste keer dat die opposisieparty gepoog het om &lsquo;n besluit oor wantroue in die Nasionale Vergadering te aanvaar nie.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-02-18T11:36:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:07:12+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"270\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTICLE: MOSIE VAN WANTROUE IN DIE PRESIDENT: WAT OM IN GEDAGTE TE HOU\",\"datePublished\":\"2016-02-18T11:36:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:07:12+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/\"},\"wordCount\":906,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg\",\"keywords\":[\"Ander\",\"Verantwoordbaarheid\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/\",\"name\":\"ARTICLE: MOSIE VAN WANTROUE IN DIE PRESIDENT: WAT OM IN GEDAGTE TE HOU - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg\",\"datePublished\":\"2016-02-18T11:36:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:07:12+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg\",\"width\":400,\"height\":270,\"caption\":\"parliament\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTICLE: MOSIE VAN WANTROUE IN DIE PRESIDENT: WAT OM IN GEDAGTE TE HOU\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTICLE: MOSIE VAN WANTROUE IN DIE PRESIDENT: WAT OM IN GEDAGTE TE HOU - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTICLE: MOSIE VAN WANTROUE IN DIE PRESIDENT: WAT OM IN GEDAGTE TE HOU - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die amptelike politieke opposisieparty het aangedui dat hy voornemens is om, in ooreenstemming met die Parlement se bestaande Re&euml;ls, &lsquo;n mosie van wantroue in die President in te stel. Die mosie sal op 1 Maart 2016 deur die Nasionale Vergadering gedebateer word. Die opposisieparty wys daarop dat die President se besluit om die Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, laat verlede jaar te verwyder - &lsquo;n besluit wat die ekonomie na bewering R500 miljard gekos het - die rede is vir die besluit om met die mosie voort te gaan. Dit is nie die eerste keer dat die opposisieparty gepoog het om &lsquo;n besluit oor wantroue in die Nasionale Vergadering te aanvaar nie.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-02-18T11:36:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:07:12+00:00","og_image":[{"width":400,"height":270,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTICLE: MOSIE VAN WANTROUE IN DIE PRESIDENT: WAT OM IN GEDAGTE TE HOU","datePublished":"2016-02-18T11:36:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:07:12+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/"},"wordCount":906,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg","keywords":["Ander","Verantwoordbaarheid"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/","name":"ARTICLE: MOSIE VAN WANTROUE IN DIE PRESIDENT: WAT OM IN GEDAGTE TE HOU - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg","datePublished":"2016-02-18T11:36:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:07:12+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/parliament.jpg","width":400,"height":270,"caption":"parliament"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/article-mosie-van-wantroue-in-die-president-wat-om-in-gedagte-te-hou\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTICLE: MOSIE VAN WANTROUE IN DIE PRESIDENT: WAT OM IN GEDAGTE TE HOU"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2823","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2823"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2823\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6201,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2823\/revisions\/6201"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2821"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2823"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2823"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2823"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}