{"id":2819,"date":"2016-03-31T08:36:00","date_gmt":"2016-03-31T06:36:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/"},"modified":"2021-05-24T01:05:59","modified_gmt":"2021-05-23T23:05:59","slug":"verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/","title":{"rendered":"VERKLARING: NKANDLA-BESLISSING KERN VAN SUID-AFRIKA SE GRONDWET"},"content":{"rendered":"<p>Die saak spruit uit die Openbare Beskermer se opdrag betreffende regstellende stappe waarvolgens die President, bygestaan deur sommige staatsdepartemente, &lsquo;n gedeelte van die onbehoorlike voordeel wat die President en sy familie uit sy Nkandla-aftreewoning getrek het, moet bepaal en terug betaal. D&iacute;t na opgraderings aan sy woning gebring is wat nie met sekuriteit verband hou nie, met inbegrip van &lsquo;n besoekersentrum, &lsquo;n swembad en &lsquo;n hoenderhok. Daarbenewens is die President ook opdrag gegee om die Ministers wat by die projek betrokke was, vir hul spesifieke onre&euml;lmatighede te berispe. Die Openbare Beskermer se Verslag is aan die President en die Nasionale Vergadering voorgel&ecirc; ten einde die regstellende stappe in te stel. Dit het nie gebeur totdat die EVV en die DA die Konstitusionele Hof genader het nie.<\/p>\n<p>Die hoofvraag wat voor die Hof gedien het is die presiese aard van die Openbare Beskermer se mag om regstellende stappe voor te skryf. Hierop het die Hof bevind dat die magte van die Openbare Beskermer om regstellende stappe in te stel &lsquo;n regsuitwerking het en bindend is. Gevolglik kon die President en die Nasionale Vergadering nie optree asof die regstellende stappe nie van krag is nie, tensy die regstellende stappe deur &lsquo;n hof ter syde gestel is. Geen sodanige regsgeding is ingestel nie. Die Hof het dus bevind dat die Nasionale Vergadering se besluit (gebaseer op die Minister se bevindings), wat die President van aanspreeklikheid vryspreek, strydig met die Grondwet is en dus onwettig is.<\/p>\n<p>Die Hof het ook bevind dat, deur nie die Openbare Beskermer se bevel na te kom nie, die President versuim het om die Grondwet te &ldquo;handhaaf, verdedig en respekteer&rdquo; in ooreenstemming met artikel 83, aangesien die onus om die geld terug te betaal spesifiek op hom geplaas is deur die Openbare Beskermer se grondwetlike mag. Die Hof het voorts verklaar dat die President en die Nasionale Vergadering se optrede strydig met hul grondwetlike verpligtinge is. Dit is ook die plig van die Nasionale Vergadering om toesig te hou oor die uitvoerende gesag en sy grondwetlike verpligtinge en om alle staatsorgane tot verantwoording te bring. Die Nasionale Vergadering se versuim om dringend aandag te skenk aan die President se nakoming met die regstellende stappe &#8211; of om in te gryp deur fasilitering &#8211; &lsquo;n skending is van die Nasionale Vergadering se plig om optrede deur die uitvoerende gesag te ondersoek en daaroor toesig te hou.<\/p>\n<p>Die belangrikheid van die besluit kan nie genoeg beklemtoon word nie. Die besluit &#8211; wat spruit uit &lsquo;n uitdaging deur die twee hoof opposisiepartye oor die optrede van &lsquo;n sittende Parlement en die regerende party &#8211; handel nie net oor party-politiek nie. Die besluit strek ook verder as die Openbare Beskermer se rol in &lsquo;n grondwetlike demokrasie en die geskiktheid van &lsquo;n spesifieke individu vir die presidensi&euml;le amp&#8230; Die besluit het eerder betrekking op die nasie se grondliggende waardes. Dit beantwoord belangrike vrae oor wat dit beteken om oor Oppergesag van die Grondwet en Oppergesag van die Reg te beskik, en wat die vereistes is vir verantwoordbare, responsiewe en oop regeringsbestuur.<\/p>\n<p><em>Deur Me Phephelaphi Dube: Regsbeampte, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt;\">Foto: mg.co.za<\/span><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/birthday-wishes-for-archbishop-tutu\/'>BIRTHDAY WISHES FOR ARCHBISHOP TUTU<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 43.87K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/birthday-wishes-for-archbishop-tutu\/?wpdmdl=4425&refresh=6a88ca5d91f1f1787349597\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-833\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/NKANDLA.jpg\" alt=\"NKANDLA\" width=\"150\" height=\"84\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/NKANDLA.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/NKANDLA-300x169.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) verwelkom die eenparige beslissing van die Konstitusionele Hof in die gekombineerde sake van <em>Economic Freedom Fighters (EFF) v The Speaker of the National Assembly and Others<\/em> en <em>Democratic Alliance (DA) v the Speaker of the National Assembly and Others<\/em>. Die besluit is &lsquo;n duidelike bevestiging van nie net die Oppergesag van die Reg nie, maar ook van die oppergesag van die Grondwet. Die eenparige besluit beklemtoon voorts die belangrikheid van die skeiding van magte in &lsquo;n grondwetlike demokrasie, asook die noodsaaklikheid van wigte en teenwigte om teen die misbruik van mag te waak. Wat belangrik is, is dat die besluit duidelikheid bied oor die bindende aard van die Openbare Beskermer se regstellende stappe wat deur haar Kantoor aanbeveel word.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":833,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[137,143,141],"class_list":["post-2819","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-ander","tag-oppergesag-van-die-reg","tag-verantwoordbaarheid"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: NKANDLA-BESLISSING KERN VAN SUID-AFRIKA SE GRONDWET - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: NKANDLA-BESLISSING KERN VAN SUID-AFRIKA SE GRONDWET - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) verwelkom die eenparige beslissing van die Konstitusionele Hof in die gekombineerde sake van Economic Freedom Fighters (EFF) v The Speaker of the National Assembly and Others en Democratic Alliance (DA) v the Speaker of the National Assembly and Others. Die besluit is &lsquo;n duidelike bevestiging van nie net die Oppergesag van die Reg nie, maar ook van die oppergesag van die Grondwet. Die eenparige besluit beklemtoon voorts die belangrikheid van die skeiding van magte in &lsquo;n grondwetlike demokrasie, asook die noodsaaklikheid van wigte en teenwigte om teen die misbruik van mag te waak. Wat belangrik is, is dat die besluit duidelikheid bied oor die bindende aard van die Openbare Beskermer se regstellende stappe wat deur haar Kantoor aanbeveel word.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-03-31T06:36:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:05:59+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/NKANDLA.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"225\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: NKANDLA-BESLISSING KERN VAN SUID-AFRIKA SE GRONDWET\",\"datePublished\":\"2016-03-31T06:36:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:59+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/\"},\"wordCount\":549,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/NKANDLA.jpg\",\"keywords\":[\"Ander\",\"Oppergesag van die Reg\",\"Verantwoordbaarheid\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/\",\"name\":\"VERKLARING: NKANDLA-BESLISSING KERN VAN SUID-AFRIKA SE GRONDWET - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/NKANDLA.jpg\",\"datePublished\":\"2016-03-31T06:36:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:59+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/NKANDLA.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/NKANDLA.jpg\",\"width\":400,\"height\":225,\"caption\":\"NKANDLA\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"VERKLARING: NKANDLA-BESLISSING KERN VAN SUID-AFRIKA SE GRONDWET\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: NKANDLA-BESLISSING KERN VAN SUID-AFRIKA SE GRONDWET - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: NKANDLA-BESLISSING KERN VAN SUID-AFRIKA SE GRONDWET - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) verwelkom die eenparige beslissing van die Konstitusionele Hof in die gekombineerde sake van Economic Freedom Fighters (EFF) v The Speaker of the National Assembly and Others en Democratic Alliance (DA) v the Speaker of the National Assembly and Others. Die besluit is &lsquo;n duidelike bevestiging van nie net die Oppergesag van die Reg nie, maar ook van die oppergesag van die Grondwet. Die eenparige besluit beklemtoon voorts die belangrikheid van die skeiding van magte in &lsquo;n grondwetlike demokrasie, asook die noodsaaklikheid van wigte en teenwigte om teen die misbruik van mag te waak. Wat belangrik is, is dat die besluit duidelikheid bied oor die bindende aard van die Openbare Beskermer se regstellende stappe wat deur haar Kantoor aanbeveel word.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-03-31T06:36:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:05:59+00:00","og_image":[{"width":400,"height":225,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/NKANDLA.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: NKANDLA-BESLISSING KERN VAN SUID-AFRIKA SE GRONDWET","datePublished":"2016-03-31T06:36:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:59+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/"},"wordCount":549,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/NKANDLA.jpg","keywords":["Ander","Oppergesag van die Reg","Verantwoordbaarheid"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/","name":"VERKLARING: NKANDLA-BESLISSING KERN VAN SUID-AFRIKA SE GRONDWET - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/NKANDLA.jpg","datePublished":"2016-03-31T06:36:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:59+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/NKANDLA.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/NKANDLA.jpg","width":400,"height":225,"caption":"NKANDLA"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nkandla-beslissing-kern-van-suid-afrika-se-grondwet\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"VERKLARING: NKANDLA-BESLISSING KERN VAN SUID-AFRIKA SE GRONDWET"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2819","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2819"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2819\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6199,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2819\/revisions\/6199"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/833"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2819"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2819"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2819"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}