{"id":2792,"date":"2016-04-20T08:36:00","date_gmt":"2016-04-20T06:36:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/"},"modified":"2021-05-24T01:05:56","modified_gmt":"2021-05-23T23:05:56","slug":"artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: VERTROUE IN DIE STELSEL &#8211; DIE WERKING VAN DIE SUID-AFRIKAANSE MENSEREGTEKOMMISSIE IN ONS DEMOKRASIE"},"content":{"rendered":"<p>Na afloop van die klagte wat die SGR by die SAMRK in Julie 2011 ingedien het, het die SAMRK bevind dat verskeie van mnr Maxwele se regte geskend is, met inbegrip van sy menswaardigheid, die vryheid en sekerheid van sy persoon en sy regte as aangehoudene, soos in die Grondwet verskans word. Aanbevelings om die bogenoemde aan te spreek is na die Minister van Polisie gestuur. Die Minister het versuim om die vermelde aanbevelings na te kom en het app&eacute;l teen die bevindings aangeteken. Die SAMRK het die app&eacute;l van die hand gewys en by sy bevindings gehou. Die aangeleentheid is toe deur die Minister op hersiening na die Suid-Gautengse Ho&euml; Hof gestuur. Die Hof het die aansoek om die bevindings van die SAMRK te hersien, van die hand gewys.<\/p>\n<p>Die aanbevelings wat na die Minister en lede van die Spesiale Beskermingseenheid gestuur is, vereis dat hulle erken dat hulle die oppergesag van die Grondwet en die Heerskappy van die Reg in ooreenstemming met die Grondwet aanvaar. Voorts het die verslag die Staat se plig benadruk om die regte in die Handves van Regte te respekteer, beskerm, bevorder en uit te voer. Die SAMRK het ook aanbeveel dat die Minister die stappe kragtens artikel 199(5) van die Grondwet moet aandui ten opsigte van wat die SAPD sy lede leer en wat dit van sy lede vereis &#8211; en spesifiek die lede van die Eenheid &#8211; betreffende optrede in ooreenstemming met die Grondwet en die reg.&nbsp;<\/p>\n<p>In 2014, n&aacute; die Minister se versuim om die bogenoemde aanbevelings na te kom en samewerking in hierdie verband te gee, het die SAMRK &lsquo;n brief by die Speaker van die Nasionale Vergadering ingedien waarin sy van die bogenoemde in kennis gestel is en waarin sy gevra is om in te gryp ten einde die Minister se nakoming van die aanbevelings te verseker. Gevolglik het die Minister in &lsquo;n brief aan die SAMRK die plig van die SAPD, as deel van die Staat, se plig erken om die regte in die Handves van Regte te respekteer, beskerm, bevorder en om dit uit te voer. Hy het ook die bestaan erken van polisiebeamptes wat nie in ooreenstemming met die Grondwet en die <em>Wet op die Suid-Afrikaanse Polisiediens<\/em> optree nie. Hy het die SAMRK verseker dat die Nasionale Kommissaris van Polisie oorweging sou skenk aan die wyse waarop die aanbevelings ingestel sou word. Die Minister het ook &lsquo;n geskrewe verskoning aan mnr Maxwele gerig.<\/p>\n<p>Die SAMRK het voorts &lsquo;n komitee van kundiges kragtens artikel 11 van die <em>Wet op die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie<\/em> oor Menseregte in Wetstoepassing ingestel, waarheen die Nasionale Kommissaris van Polisie uitgenooi is en wat hy bygewoon het. Voorts het die SAPD en die SAMRK in 2014 vergader en menseregte in polisi&euml;ring bespreek. Daar is ooreengekom op &lsquo;n Memorandum van Verstandhouding en dit is vroeg in 2015 onderteken. Die SAMRK se komitee het ook skakeling van komitees van kundiges gefasiliteer oor die voorkoming van marteling. Sedert die Memorandum van Verstandhouding onderteken is, is verskeie vergaderings gehou ten einde die verbetering van basiese opleiding vir die SAPD te verseker. Dit het gelei tot die byeenkoms van &lsquo;n operasionele groep in 2015, bestaande uit senior bestuur van die SAPD, die SAPD-akademie en die SAMRK.<\/p>\n<p>Terwyl die aangeleentheid afgehandel is, het die SAMRK onderneem om voort te gaan met ingrypings ten opsigte van die SAPD se opleiding en die monitering van polisie se optrede. Dit is &lsquo;n welkome maatre&euml;l aangesien hierdie voorval nie &lsquo;n ge&iuml;soleerde een is nie. Polisiewreedheid of die gebruik van oormatige geweld deur die SAPD is niks nuuts nie. Die dood van stakende werkers by Marikana is moontlik die mees ontnugterende voorbeeld hiervan. In die verslag van die Marikana-kommissie (wat ingestel is om die tragiese gebeure te ondersoek wat by die Lonmin-myn in Marikana plaasgevind het), word daarop gewys dat die optrede van die polisie in Suid-Afrika nie aan internasionale standaarde voldoen nie. Dit is in hierdie gees wat die <em>Witskrif oor Polisie<\/em> (steeds in konsepvorm) &lsquo;n beroep doen om die toepassing van &lsquo;n menseregte-beleid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hieride bevinding is &lsquo;n goeie voorbeeld van die rol van Hoofstuk 9-instellings oor die bewaring van ons demokrasie. Organisasies soos die SGR wat streef om die Grondwet te handhaaf, lewer &lsquo;n bydrae in hierdie verband. Ook, met die onlangse bevinding deur die Konstitusionele Hof in <em>Economic Freedom Fighters v Speaker of the National Assembly en Others<\/em>; <em>Democratic Alliance v Speaker of the National Assembly and Others<\/em>, betreffende die aanbevelings deur die kantoor van die Openbare Beskermer in gedagte, is dit die moeite werd om aandag aan die bogenoemde te skenk. Hoofstuk 9-instellings is belangrik en dien as waghonde van ons demokrasie en die Handves van Regte. Hul bevindings moet met groot respek behandel word. Die saak is bewys daarvan dat alhoewel die stelsel soms stadig en burokraties mag wees, dit wel werk.<span style=\"font-size: 11pt; font-family: Calibri;\"> <\/span><\/p>\n<p><em>Deur Rebecca Sibanda: Regsassistent, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/language-policy-at-the-university-of-stellenbosch\/'>LANGUAGE POLICY AT THE UNIVERSITY OF STELLENBOSCH<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 128.28K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/language-policy-at-the-university-of-stellenbosch\/?wpdmdl=4437&refresh=6a8771d21381f1787261394\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2790\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/SAHRC_logo.jpg\" alt=\"SAHRC logo\" width=\"150\" height=\"214\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/SAHRC_logo.jpg 235w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/SAHRC_logo-210x300.jpg 210w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>In Maart 2010 het die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR), in ooreenstemming met sy missie om die Grondwet te handhaaf en te beskerm, &lsquo;n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) namens mnr Chumani Maxwele ingedien. Die SAMRK het &lsquo;n grondwetlike mandaat om menseregte in Suid-Afrika te beskerm, bevorder en te monitor. Die SAMRK word voorts deur die <em>Wet op die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie<\/em> bemagtig om die handhawing van menseregte in die land te ondersoek en daaroor verslag te doen, en om stappe te doen om die toepaslike regstellings te verseker waar menseregte geskend is. Die klagte hou verband met die aanranding van mnr Maxwele deur lede van die President se Spesiale Beskermingseenheid, en sodoende die skending van sy grondwetlike regte. Die President se Spesiale Beskermingseenheid het mnr Maxwele daarvan beskuldig dat hy &lsquo;n onwelvoeglike teken na die President se konvooi gemaak het toe dit in Kaapstad verby hom gery het. Gevolglik het dieselfde Eenheid hom in hegtenis geneem en hom in een van die voertuie gegooi, waarna hy vasgebind en geblinddoek is met &lsquo;n swart sak. Hy is oornag aangehou en ondervra, terwyl hy die hele tyd ontken het dat hy die vermelde teken gebaar gemaak het.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2790,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[137,143],"class_list":["post-2792","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-ander","tag-oppergesag-van-die-reg"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: VERTROUE IN DIE STELSEL - DIE WERKING VAN DIE SUID-AFRIKAANSE MENSEREGTEKOMMISSIE IN ONS DEMOKRASIE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: VERTROUE IN DIE STELSEL - DIE WERKING VAN DIE SUID-AFRIKAANSE MENSEREGTEKOMMISSIE IN ONS DEMOKRASIE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"In Maart 2010 het die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR), in ooreenstemming met sy missie om die Grondwet te handhaaf en te beskerm, &lsquo;n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) namens mnr Chumani Maxwele ingedien. Die SAMRK het &lsquo;n grondwetlike mandaat om menseregte in Suid-Afrika te beskerm, bevorder en te monitor. Die SAMRK word voorts deur die Wet op die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie bemagtig om die handhawing van menseregte in die land te ondersoek en daaroor verslag te doen, en om stappe te doen om die toepaslike regstellings te verseker waar menseregte geskend is. Die klagte hou verband met die aanranding van mnr Maxwele deur lede van die President se Spesiale Beskermingseenheid, en sodoende die skending van sy grondwetlike regte. Die President se Spesiale Beskermingseenheid het mnr Maxwele daarvan beskuldig dat hy &lsquo;n onwelvoeglike teken na die President se konvooi gemaak het toe dit in Kaapstad verby hom gery het. Gevolglik het dieselfde Eenheid hom in hegtenis geneem en hom in een van die voertuie gegooi, waarna hy vasgebind en geblinddoek is met &lsquo;n swart sak. Hy is oornag aangehou en ondervra, terwyl hy die hele tyd ontken het dat hy die vermelde teken gebaar gemaak het.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-04-20T06:36:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:05:56+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/SAHRC_logo.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"235\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"335\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: VERTROUE IN DIE STELSEL &#8211; DIE WERKING VAN DIE SUID-AFRIKAANSE MENSEREGTEKOMMISSIE IN ONS DEMOKRASIE\",\"datePublished\":\"2016-04-20T06:36:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:56+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/\"},\"wordCount\":846,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/SAHRC_logo.jpg\",\"keywords\":[\"Ander\",\"Oppergesag van die Reg\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/\",\"name\":\"ARTIKEL: VERTROUE IN DIE STELSEL - DIE WERKING VAN DIE SUID-AFRIKAANSE MENSEREGTEKOMMISSIE IN ONS DEMOKRASIE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/SAHRC_logo.jpg\",\"datePublished\":\"2016-04-20T06:36:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:56+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/SAHRC_logo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/SAHRC_logo.jpg\",\"width\":235,\"height\":335,\"caption\":\"SAHRC logo\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: VERTROUE IN DIE STELSEL &#8211; DIE WERKING VAN DIE SUID-AFRIKAANSE MENSEREGTEKOMMISSIE IN ONS DEMOKRASIE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: VERTROUE IN DIE STELSEL - DIE WERKING VAN DIE SUID-AFRIKAANSE MENSEREGTEKOMMISSIE IN ONS DEMOKRASIE - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: VERTROUE IN DIE STELSEL - DIE WERKING VAN DIE SUID-AFRIKAANSE MENSEREGTEKOMMISSIE IN ONS DEMOKRASIE - FW de Klerk Foundation","og_description":"In Maart 2010 het die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR), in ooreenstemming met sy missie om die Grondwet te handhaaf en te beskerm, &lsquo;n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) namens mnr Chumani Maxwele ingedien. Die SAMRK het &lsquo;n grondwetlike mandaat om menseregte in Suid-Afrika te beskerm, bevorder en te monitor. Die SAMRK word voorts deur die Wet op die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie bemagtig om die handhawing van menseregte in die land te ondersoek en daaroor verslag te doen, en om stappe te doen om die toepaslike regstellings te verseker waar menseregte geskend is. Die klagte hou verband met die aanranding van mnr Maxwele deur lede van die President se Spesiale Beskermingseenheid, en sodoende die skending van sy grondwetlike regte. Die President se Spesiale Beskermingseenheid het mnr Maxwele daarvan beskuldig dat hy &lsquo;n onwelvoeglike teken na die President se konvooi gemaak het toe dit in Kaapstad verby hom gery het. Gevolglik het dieselfde Eenheid hom in hegtenis geneem en hom in een van die voertuie gegooi, waarna hy vasgebind en geblinddoek is met &lsquo;n swart sak. Hy is oornag aangehou en ondervra, terwyl hy die hele tyd ontken het dat hy die vermelde teken gebaar gemaak het.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-04-20T06:36:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:05:56+00:00","og_image":[{"width":235,"height":335,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/SAHRC_logo.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: VERTROUE IN DIE STELSEL &#8211; DIE WERKING VAN DIE SUID-AFRIKAANSE MENSEREGTEKOMMISSIE IN ONS DEMOKRASIE","datePublished":"2016-04-20T06:36:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:56+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/"},"wordCount":846,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/SAHRC_logo.jpg","keywords":["Ander","Oppergesag van die Reg"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/","name":"ARTIKEL: VERTROUE IN DIE STELSEL - DIE WERKING VAN DIE SUID-AFRIKAANSE MENSEREGTEKOMMISSIE IN ONS DEMOKRASIE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/SAHRC_logo.jpg","datePublished":"2016-04-20T06:36:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:56+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/SAHRC_logo.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/SAHRC_logo.jpg","width":235,"height":335,"caption":"SAHRC logo"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vertroue-in-die-stelsel-die-werking-van-die-suid-afrikaanse-menseregtekommissie-in-ons-demokrasie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: VERTROUE IN DIE STELSEL &#8211; DIE WERKING VAN DIE SUID-AFRIKAANSE MENSEREGTEKOMMISSIE IN ONS DEMOKRASIE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2792","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2792"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2792\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6187,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2792\/revisions\/6187"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2790"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2792"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2792"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2792"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}