{"id":2781,"date":"2016-05-13T02:00:00","date_gmt":"2016-05-13T00:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/"},"modified":"2021-05-24T01:05:54","modified_gmt":"2021-05-23T23:05:54","slug":"artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: SILIKOSE-KLASAKSIE &#8211; BESIGHEID EN MENSEREGTE NIE VERSOENBAAR NIE"},"content":{"rendered":"<p>Terwyl die sertifisering bloot die eerste stap is om &lsquo;n presedent te skep indien die hof in die myners se guns bevind, verteenwoordig dit steeds &lsquo;n belangrike ontwikkeling waaraan ander rolspelers in die bedryf aandag behoort te skenk. Die saak handel oor twee o&euml;nskynlik teenstrydige konsepte; besigheid en menseregte. Dit is egter blote persepsie dat die twee onversoenbaar is. &lsquo;n Toepaslike balans tussen die erkenning van die Handves van Regte aan die een kant, en besigheid aan die ander, sal Suid-Afrika se groei en ontwikkeling verseker.<\/p>\n<p>Die saak bied groter begrip van die pligte wat mag ontstaan uit sekere indiensnemingsverhoudings. Dit volg op die hakke van Anglo American en AngloGold se ooreenkoms in Maart 2016, om &lsquo;n vergoedingskema in te stel vir voormalige werknemers wat silikose en silikose-tuberkulose ontwikkel het, wat volgens hulle opgedoen is toe hulle in onveilige omstandighede in die myne gewerk het.<\/p>\n<p>Die saak is ook &lsquo;n aanduiding van die mate waarin besigheid &lsquo;n uitwerking het nie net op die welstand van sy werknemers nie, maar op gemeenskappe in die algemeen. In die Suid-Afrikaanse konteks is besigheid oor die algemeen bewus van die morele imperatief om die Handves van Regte na te kom, maar wat minder duidelik is is hoe die respek vir menseregte gebruik kan word as &lsquo;n maatstaf waardeur besighede hul prestasie kan verbeter. Dit is dus belangrik vir besighede om beide plaaslike en internasionale wetgewing wat met die beginsels van menseregte verband hou, na te kom.<\/p>\n<p>Die Grondwet dien as &lsquo;n riglyn vir besighede oor hoe om te verseker dat menseregte gerespekteer word, en voorts om stelsels van verantwoordbaarheid te verseker. In hierdie verband het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) in 2015 &lsquo;n verslag oor menseregtevergrype in die plaaslike sakesektor publiseer. Die SAMRK het voorts onderneem om besigheid en menseregte as een van sy strategiese fokuspunte in te sluit. Die <em>Maatskappywet<\/em> van 2008 het ook maatskaplike en etiek-komitees in spesifieke maatskappye ingestel, wie se rol dit is om te verseker dat die maatskappy aan menseregtestandaarde voldoen. Hierdie regte sluit in die Verenigde Nasies se riglyne oor Besigheid en Menseregte.<\/p>\n<p>Dit was eers in 2011 toe die Verenigde Nasies se Raad vir Menseregte die Verenigde Nasies se riglyne oor besigheid en menseregte eenparig gesteun het &#8211; waardeur Suid-Afrika gebind word. Die nasie is verplig om &lsquo;n Nasionale Aksieplan (NAP) op te stel ten einde die inwerkingstelling van die beginsels om besigheid en menseregte te bestuur, te bevorder. Die Suid-Afrikaanse regering het hom egter nog nie daartoe verbind om die NAP betreffende besigheid en menseregte te ontwikkel nie, ten spyte van pogings van die burgerlike samelewing om die proses aan die gang te kry.<\/p>\n<p>Suid-Afrika het &lsquo;n ingewikkelde geskiedenis van besigheid en menseregte, maar baie daarvan word gekenmerk deur uitbuiting en geweld, met die Marikana-moorde as een van die belangrikste voorbeelde in Suid-Afrika se grondwetlike era. Terwyl die Grondwet oor &lsquo;n Handves van Regte beskik, is dit egter nie &lsquo;n selfuitvoerende dokument nie. Dit noodsaak verdere pogings deur die staat, besigheid en individue om die regte en vryhede in die Grondwet ten volle te geniet.<\/p>\n<p>Dit is noodsaaklik dat Suid-Afrikaanse besigheid belangrike arbeidstandaarde nakom, soos nie-diskriminasie, vryheid van assosiasie en die reg op regverdige arbeidspraktyke na te kom. Die ideaal sou wees dat besigheid die beskerming van menseregte binne die sfeer van hul invloed moet steun en respekteer, en ook verseker dat hul eie korporasies nie meedoen in menseregte vergrype nie. Terselfdertyd gebeur dit alles op &lsquo;n tydstip wanneer die Suid-Afrikaanse mynbedryf die gevolge dra van jare se lae kommoditeitspryse, stakings en &lsquo;n baie onsekere beleggingsklimaat. Verlede jaar het mynproduksie met 18% gedaal. &lsquo;n Vereiste dat die bedryf nou vergoeding moet betaal aan duisende myners wat oor die jare aan silikose en tuberkulose gely het sal &lsquo;n ernstige uitwerking op die bedryf se lewensvatbaarheid h&ecirc;.<\/p>\n<p>Dit sal die taak van die howe wees om &lsquo;n toepaslike balans te vind. Aan die een kant sal hulle die wetlike en moreel regverdigbare eise van die myners moet oorweeg. Aan die ander kant sal hulle die toekomstige lewensvatbaarheid van die mynbedryf moet oorweeg. &lsquo;n Bedryf wat heeltemal voldoen aan elke moontlike mense- en werkersreg &#8211; maar wat uit besigheid gaan &#8211; sal nie in die belang van die myners, die mynmaatskappye of die land op die lang termyn wees nie. In die finale analise mag die howe bevind dat die behoorlike nakoming van die Handves van Regte besigheidspraktyke komplementeer deur &lsquo;n veiliger werksomgewing daar te stel, en dus &lsquo;n meer produktiewe arbeidsmag, wat uiteindelik &lsquo;n meer positiewe invloed op besigheid sal h&ecirc;. Besigheid en menseregte kan mekaar komplementeer. &lsquo;n Stabiele, re&euml;lgebaseerde samelewing is die sleutel tot die gemaklike funksionering van besigheid.<\/p>\n<p><em>Deur Phephelaphi Dube: Direkteur, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/statement-by-the-fw-de-klerk-foundation-on-the-current-language-debate-at-the-university-of-stellenbosch\/'>STATEMENT BY THE FW DE KLERK FOUNDATION ON THE CURRENT LANGUAGE DEBATE AT THE UNIVERSITY OF STELLENBOSCH<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 39.07K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/statement-by-the-fw-de-klerk-foundation-on-the-current-language-debate-at-the-university-of-stellenbosch\/?wpdmdl=4444&refresh=6a89c5d67b14e1787413974\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-447\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg\" alt=\"worker\" width=\"150\" height=\"104\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg 368w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker-300x209.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Die Suid-Gautengse Ho&euml; Hof het vandag die klasaksie betreffende voormalige werknemers van mynmaatskappye gesertifiseer. Dit beteken dat voormalige goudmyners en hul families goudmynmaatskappye gesamentlik kan dagvaar om skadevergoeding nadat hulle silikose en tuberkulose opgedoen het toe hulle die mineraal as deel van hul indiensnemingspligte opgedoen het.<\/p>\n<p>Dit is Suid-Afrika se grootste klasaksie, met 56 mynwerkers wat meer as 200 000 werkers en hul families verteenwoordig. Die saak berus op die feit dat die mynwerkers se gesondheid in gevaar gestel is toe hul in diens van die mynmaatskappye was. Daar word beweer dat die mynmaatskappye geweet het hoe om die moontlikheid van die inaseming van giftige silikastof te verminder, maar dat hulle versuim het om die maatre&euml;ls in te stel.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":447,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[137],"class_list":["post-2781","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-ander"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: SILIKOSE-KLASAKSIE - BESIGHEID EN MENSEREGTE NIE VERSOENBAAR NIE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: SILIKOSE-KLASAKSIE - BESIGHEID EN MENSEREGTE NIE VERSOENBAAR NIE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Suid-Gautengse Ho&euml; Hof het vandag die klasaksie betreffende voormalige werknemers van mynmaatskappye gesertifiseer. Dit beteken dat voormalige goudmyners en hul families goudmynmaatskappye gesamentlik kan dagvaar om skadevergoeding nadat hulle silikose en tuberkulose opgedoen het toe hulle die mineraal as deel van hul indiensnemingspligte opgedoen het. Dit is Suid-Afrika se grootste klasaksie, met 56 mynwerkers wat meer as 200 000 werkers en hul families verteenwoordig. Die saak berus op die feit dat die mynwerkers se gesondheid in gevaar gestel is toe hul in diens van die mynmaatskappye was. Daar word beweer dat die mynmaatskappye geweet het hoe om die moontlikheid van die inaseming van giftige silikastof te verminder, maar dat hulle versuim het om die maatre&euml;ls in te stel.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-05-13T00:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:05:54+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"368\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"256\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: SILIKOSE-KLASAKSIE &#8211; BESIGHEID EN MENSEREGTE NIE VERSOENBAAR NIE\",\"datePublished\":\"2016-05-13T00:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:54+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/\"},\"wordCount\":815,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg\",\"keywords\":[\"Ander\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/\",\"name\":\"ARTIKEL: SILIKOSE-KLASAKSIE - BESIGHEID EN MENSEREGTE NIE VERSOENBAAR NIE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg\",\"datePublished\":\"2016-05-13T00:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:54+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg\",\"width\":368,\"height\":256,\"caption\":\"worker\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: SILIKOSE-KLASAKSIE &#8211; BESIGHEID EN MENSEREGTE NIE VERSOENBAAR NIE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: SILIKOSE-KLASAKSIE - BESIGHEID EN MENSEREGTE NIE VERSOENBAAR NIE - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: SILIKOSE-KLASAKSIE - BESIGHEID EN MENSEREGTE NIE VERSOENBAAR NIE - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Suid-Gautengse Ho&euml; Hof het vandag die klasaksie betreffende voormalige werknemers van mynmaatskappye gesertifiseer. Dit beteken dat voormalige goudmyners en hul families goudmynmaatskappye gesamentlik kan dagvaar om skadevergoeding nadat hulle silikose en tuberkulose opgedoen het toe hulle die mineraal as deel van hul indiensnemingspligte opgedoen het. Dit is Suid-Afrika se grootste klasaksie, met 56 mynwerkers wat meer as 200 000 werkers en hul families verteenwoordig. Die saak berus op die feit dat die mynwerkers se gesondheid in gevaar gestel is toe hul in diens van die mynmaatskappye was. Daar word beweer dat die mynmaatskappye geweet het hoe om die moontlikheid van die inaseming van giftige silikastof te verminder, maar dat hulle versuim het om die maatre&euml;ls in te stel.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-05-13T00:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:05:54+00:00","og_image":[{"width":368,"height":256,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: SILIKOSE-KLASAKSIE &#8211; BESIGHEID EN MENSEREGTE NIE VERSOENBAAR NIE","datePublished":"2016-05-13T00:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:54+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/"},"wordCount":815,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg","keywords":["Ander"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/","name":"ARTIKEL: SILIKOSE-KLASAKSIE - BESIGHEID EN MENSEREGTE NIE VERSOENBAAR NIE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg","datePublished":"2016-05-13T00:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:54+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/worker.jpg","width":368,"height":256,"caption":"worker"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-silikose-klasaksie-besigheid-en-menseregte-nie-versoenbaar-nie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: SILIKOSE-KLASAKSIE &#8211; BESIGHEID EN MENSEREGTE NIE VERSOENBAAR NIE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2781","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2781"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2781\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6182,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2781\/revisions\/6182"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/447"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2781"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2781"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2781"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}