{"id":2780,"date":"2016-04-22T08:36:00","date_gmt":"2016-04-22T06:36:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/"},"modified":"2021-05-24T01:05:54","modified_gmt":"2021-05-23T23:05:54","slug":"verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/","title":{"rendered":"VERKLARING: NADRAAI VAN DIE SERITI-KOMMISSIE NOODSAAK HEROORWEGING VAN WET OP KOMMISSIES"},"content":{"rendered":"<\/p>\n<p>R113 miljoen is bestee, 54 getuies geroep, dit is verskeie kere uitgestel, net soveel keer teruggetrek, en, vier jaar later, het die Seriti-kommissie geen aanbevelings of bevindings gemaak nie. Die Seriti-kommissie se gebrek aan bevindings beteken dat niemand verantwoordelik gehou sal word vir die verkrygingspakkette vir strategiese verdediging (SDP) van R70 miljard wat in 1999 onderteken is nie. Die verslag kom tot die gevolgtrekking dat &ldquo;Ons redes aangevoer het waarom dit geen doel sal dien om aan te beveel dat die bewerings van bedrog, omkopery en korrupsie in die SDP-verkrygingsprosedures na &lsquo;n ander liggaam vir ondersoek verwys moet word nie.&rdquo; Ten spyte van die feit dat die aanvanklike dossier met bewerings van opkopery, bedrog en korrupsie tot die kriminele vervolging van Shabir Shaik en Tony Yengeni gelei het &#8211; kon die Seriti-kommissie geen individu aanspreeklik bevind nie.<\/p>\n<p>Aan die ander kant stel die Grondwet in artikel 1 &lsquo;n verantwoordbare, responsiewe en oop regering daar as fundamentele waardes van die nasie. Hierdie grondliggende waardes dra by tot die uitleg van die Grondwet en stel die standaard waaraan alle wetgewing moet voldoen. Voorts bepaal artikel 32 van die Grondwet dat elkeen die reg het op toegang tot inligting van die staat. Die Howe, asook wetgewing in die vorm van die <em>Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting<\/em>, beklemtoon voorts die idee dat openheid en toegang tot inligting gegewe waardes in &lsquo;n grondwetlike demokrasie is. Terwyl die reg op toegang tot inligting in sekere voorgeskrewe omstandighede beperk kan wees, het die howe dit baie duidelik gemaak dat die beperking slegs in openbare belang kan wees &#8211; soos die voorkoming van skade. Die <em>Wet op Kommissies<\/em>, aan die ander kant, blyk om voorkeur aan geheimhouding te gegee, gegewe sy diskresion&ecirc;re voorsiening van openbare toegang tot die Verslag. Die reg op toegang van inligting eis dat openbare beleide rasioneel geregverdig word in die openbaar en dat die werking van die politiek deursigtig vir almal moet wees. Die reg op toegang tot inligting stel Suid-Afrikaners in staat om ander regte uit te oefen en te beskerm, of dit nou vryheid van uitdrukking is of die reg om te stem.<\/p>\n<p>Dit is tyd dat die <em>Wet op Kommissies<\/em> gewysig word ten einde groter betekenis aan grondwetlike waardes te heg. Dit kan nie die geval wees dat die <em>Wet op Kommissies<\/em> dit moontlik gemaak het vir die Seriti-kommissie om geen bevindings en aanbevelings te maak nie, ten spyte van wat die media as oorweldigende bewyse van oortredings beskryf nie. Selfs indien die Seriti-kommissie se verhore vir die publiek oopgestel is, is die feit dat die diskresie om die finale Verslag aan die publiek vry te stel, by die Parlement berus, die antitese van Suid-Afrikaanse grondwetlike demokrasie, wat op openheid geskoei moet wees.&nbsp;<\/p>\n<p><em>Deur Phephelaphi Dube: Regsbeampte; Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-oor-die-huidige-taaldebat-by-die-universiteit-van-stellenbosch\/'>VERKLARING DEUR DIE FW DE KLERK STIGTING OOR DIE HUIDIGE TAALDEBAT BY DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 59.87K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-oor-die-huidige-taaldebat-by-die-universiteit-van-stellenbosch\/?wpdmdl=4445&refresh=6a885ee33e02f1787322083\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2778\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/seriti.jpg\" alt=\"seriti\" width=\"150\" height=\"84\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/seriti.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/seriti-300x169.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Dit is tyd dat die <em>Wet op Kommissies<\/em> gewysig word ten einde groter betekenis aan grondwetlike waardes te heg. Die Grondwet stel die President, asook provinsiale premiers, in staat om kommissies van ondersoek in te stel. Hierdie gesag om kommissies van ondersoek in te stel kan verder gedelegeer word ten einde ministeri&euml;le kommissies, asook ander Kommissies op plaaslike vlak toe te laat.<\/p>\n<p>Die kommissie van ondersoek na die wapentransaksie (alom bekend as die Seriti-kommissie) is kragtens die <em>Wet op Kommissies<\/em> van 1947 ingestel. Dieselfde Wet bepaal dat Kommissies hul bevindings aan die President bekend moet maak voordat sodanige bevindings aan die publiek bekendgemaak kan word. Voorts kan Kommissies slegs aanbevelings aan die regering maak. Gevolglik is Kommissies nie verplig om hul verslae bekend te maak nie en die regering is ook nie verplig om ingevolge die aanbevelings van die Kommissie op te tree nie.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2778,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[137,141],"class_list":["post-2780","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-ander","tag-verantwoordbaarheid"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: NADRAAI VAN DIE SERITI-KOMMISSIE NOODSAAK HEROORWEGING VAN WET OP KOMMISSIES - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: NADRAAI VAN DIE SERITI-KOMMISSIE NOODSAAK HEROORWEGING VAN WET OP KOMMISSIES - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Dit is tyd dat die Wet op Kommissies gewysig word ten einde groter betekenis aan grondwetlike waardes te heg. Die Grondwet stel die President, asook provinsiale premiers, in staat om kommissies van ondersoek in te stel. Hierdie gesag om kommissies van ondersoek in te stel kan verder gedelegeer word ten einde ministeri&euml;le kommissies, asook ander Kommissies op plaaslike vlak toe te laat. Die kommissie van ondersoek na die wapentransaksie (alom bekend as die Seriti-kommissie) is kragtens die Wet op Kommissies van 1947 ingestel. Dieselfde Wet bepaal dat Kommissies hul bevindings aan die President bekend moet maak voordat sodanige bevindings aan die publiek bekendgemaak kan word. Voorts kan Kommissies slegs aanbevelings aan die regering maak. Gevolglik is Kommissies nie verplig om hul verslae bekend te maak nie en die regering is ook nie verplig om ingevolge die aanbevelings van die Kommissie op te tree nie.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-04-22T06:36:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:05:54+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/seriti.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"225\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: NADRAAI VAN DIE SERITI-KOMMISSIE NOODSAAK HEROORWEGING VAN WET OP KOMMISSIES\",\"datePublished\":\"2016-04-22T06:36:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:54+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/\"},\"wordCount\":481,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/seriti.jpg\",\"keywords\":[\"Ander\",\"Verantwoordbaarheid\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/\",\"name\":\"VERKLARING: NADRAAI VAN DIE SERITI-KOMMISSIE NOODSAAK HEROORWEGING VAN WET OP KOMMISSIES - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/seriti.jpg\",\"datePublished\":\"2016-04-22T06:36:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:54+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/seriti.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/seriti.jpg\",\"width\":400,\"height\":225,\"caption\":\"seriti\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"VERKLARING: NADRAAI VAN DIE SERITI-KOMMISSIE NOODSAAK HEROORWEGING VAN WET OP KOMMISSIES\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: NADRAAI VAN DIE SERITI-KOMMISSIE NOODSAAK HEROORWEGING VAN WET OP KOMMISSIES - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: NADRAAI VAN DIE SERITI-KOMMISSIE NOODSAAK HEROORWEGING VAN WET OP KOMMISSIES - FW de Klerk Foundation","og_description":"Dit is tyd dat die Wet op Kommissies gewysig word ten einde groter betekenis aan grondwetlike waardes te heg. Die Grondwet stel die President, asook provinsiale premiers, in staat om kommissies van ondersoek in te stel. Hierdie gesag om kommissies van ondersoek in te stel kan verder gedelegeer word ten einde ministeri&euml;le kommissies, asook ander Kommissies op plaaslike vlak toe te laat. Die kommissie van ondersoek na die wapentransaksie (alom bekend as die Seriti-kommissie) is kragtens die Wet op Kommissies van 1947 ingestel. Dieselfde Wet bepaal dat Kommissies hul bevindings aan die President bekend moet maak voordat sodanige bevindings aan die publiek bekendgemaak kan word. Voorts kan Kommissies slegs aanbevelings aan die regering maak. Gevolglik is Kommissies nie verplig om hul verslae bekend te maak nie en die regering is ook nie verplig om ingevolge die aanbevelings van die Kommissie op te tree nie.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-04-22T06:36:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:05:54+00:00","og_image":[{"width":400,"height":225,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/seriti.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: NADRAAI VAN DIE SERITI-KOMMISSIE NOODSAAK HEROORWEGING VAN WET OP KOMMISSIES","datePublished":"2016-04-22T06:36:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:54+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/"},"wordCount":481,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/seriti.jpg","keywords":["Ander","Verantwoordbaarheid"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/","name":"VERKLARING: NADRAAI VAN DIE SERITI-KOMMISSIE NOODSAAK HEROORWEGING VAN WET OP KOMMISSIES - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/seriti.jpg","datePublished":"2016-04-22T06:36:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:54+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/seriti.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/seriti.jpg","width":400,"height":225,"caption":"seriti"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nadraai-van-die-seriti-kommissie-noodsaak-heroorweging-van-wet-op-kommissies\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"VERKLARING: NADRAAI VAN DIE SERITI-KOMMISSIE NOODSAAK HEROORWEGING VAN WET OP KOMMISSIES"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2780","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2780"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2780\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6181,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2780\/revisions\/6181"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2778"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2780"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2780"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2780"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}