{"id":2765,"date":"2016-06-15T02:00:00","date_gmt":"2016-06-15T00:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/"},"modified":"2021-05-24T01:05:51","modified_gmt":"2021-05-23T23:05:51","slug":"artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: JEUGDAG &#8211; PIONNE IN IEMAND ANDERS SE STRYD"},"content":{"rendered":"<p>Oor die afgelope paar maande was die media vol van berigte oor gewelddadige betogings wat &lsquo;n negatiewe uitwerking op die reg op onderwys het. Die bekendste hiervan is die Vuwani-betogings (in Limpopo), wat in Mei plaasgevind het en waartydens meer as 25 skole in die gebied afgebrand is en meer as 100 ander skole deur die geweld geraak is. Tussen 20&nbsp;000 en 60&nbsp;000 leerders is geraak. Die rede vir die betogings was dat die Munisipale Afbakeningsraad se besluit om dele van Vuwani en Malamulele saam te smelt om &lsquo;n nuwe munisipaliteit te vorm &#8211; na bewering sonder om met die publiek oorleg te pleeg.<\/p>\n<p>Ontevrede lede van die gemeenskap het skole afgebrand as &lsquo;n manier om hul ongelukkigheid oor die besluit van die Munisipale Afbakeningsraad uit te beeld. Hierdie optrede het &lsquo;n negatiewe uitwerking gehad op leerders wat gevolglik nie skool kon bywoon nie. Dit het voorts ook beteken dat meer as 2000 matriekleerders moontlik nie hul finale eksamens sal kan afl&ecirc; nie omdat hul klasse ontwrig is. Dit is ten spyte van die mobiele klaskamers, tafels en handboeke wat deur die Departement van Basiese Onderrig afgelewer is in &lsquo;n poging om die situasie te verlig.<\/p>\n<p>Tot op datum word die skade aan skole op R175 miljoen geraam. Dit alles het in Limpopo afgespeel, &lsquo;n provinsie met &lsquo;n onstuimige geskiedenis met betrekking tot toegang tot opvoedkundige bronne. In die opspraakwekkende saak betreffende handboeke in Limpopo het die App&egrave;lhof in Desember 2015 beslis dat elke leerder die reg het op &lsquo;n volledige stel handboeke aan die begin van die skooljaar. Volgens &lsquo;n verslag van Statistiek SA wat in 2015 gepubliseer is, <em>Education Series I, Focus on schooling in Limpopo<\/em>, het slegs 10% skole in Limpopo toegang tot &lsquo;n biblioteek, 25% beskik oor &lsquo;n administrasiegebou, minder as 7.8% het &lsquo;n laboratorium en minder as 67.4% het lopende water. Hierdie syfers wys op &lsquo;n provinsie wat versuim om sy jong mense se grondwetlike regte te verwesenlik.<\/p>\n<p>Dit is nie die eerste keer dat gemeenskapsbetogings die regte van jong mense negatief raak nie. In 2014 het betogings in vyf dorpies in Kuruman in die Noord-Kaap &#8211; wat ontstaan het weens eise dat &lsquo;n pad geteer word &#8211; gelei tot die sluiting van skole, wat ongeveer 17 000 leerders geraak het. Leerders is in wese gyselaar gehou deur die eise van die gemeenskap. Net soos in Vuwani het dit &lsquo;n negatiewe uitwerking op hul reg op onderwys gehad.<\/p>\n<p>Volgens berigte is meer as 50 skole in Port Elizabeth in Februarie 2016 gesluit weens &lsquo;n tekort aan onderwysers, wat oorbevolking in skole veroorsaak het. Ouers het aangedring daarop dat die Departement van Onderwys hieraan aandag skenk, en toe die Departement nie het nie, het sommige ouers hul kinders tuis gehou in verdere verset. Hierdie wegblyery het langer as drie weke aangehou. Ander skole het leerders huis toe gestuur uit vrees vir hul veiligheid.<\/p>\n<p>Hierdie voorbeelde is slegs &lsquo;n paar van die betogings waarin die regte van die jong mense onderwerp is aan die eise van die gemeenskap.<\/p>\n<p>Vandag is die beeld van Hector Pieterson se jong liggaam wat weggedra word nadat hy tydens die Soweto-opstande geskiet is, sinoniem met Jeugdag. Terwyl daar geen ikoniese beelde is van gewonde kinders om die probleme te simboliseer van leerders wat geraak word deur die betogings wat hul regte ondermyn nie, moet die ontneming van onderrig die samelewing tot stilstand ruk, op dieselfde wyse as wat die beeld van Hector Pieterson doen.<\/p>\n<p>Artikel 17 van die Grondwet beskerm die reg om te vergader, te betoog, betooglinies voor te l&ecirc;. Hierdie reg sluit vreedsame en ongewapende byeenkomste in. Dit gee nie aan betogers die reg om onderrig te ontwrig en jong mense van hul grondwetlike reg op onderrig te ontneem nie.<\/p>\n<p>40 jaar nadat jong mense hul lewens verloor het vir die reg op ordentlike onderwys, is dit ironies dat sommige gemeenskappe niks daarvan dink om die toekoms van jong mense te misbruik om politieke punte te wen nie. Dit is onaanvaarbaar dat betogende gemeenskappe leerders as pionne gebruik. Die herdenking van die Soweto-opstande van 16 Junie dien as herinnering van die belangrikheid van onderrig, veral met betrekking tot die belangrike rol wat dit speel om lewens te transformeer en gemeenskappe ten goede te verander.&nbsp;<\/p>\n<p><em>Deur Rebecca Sibanda: Regsassistent, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/fw-de-klerk-foundation-condemns-remarks-made-by-ms-penny-sparrow\/'>FW DE KLERK FOUNDATION CONDEMNS REMARKS MADE BY MS PENNY SPARROW<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 108.41K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/fw-de-klerk-foundation-condemns-remarks-made-by-ms-penny-sparrow\/?wpdmdl=4454&refresh=6a85f3b14c4691787163569\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2430\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/Learners.jpg\" alt=\"Learners\" width=\"150\" height=\"225\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/Learners.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/Learners-200x300.jpg 200w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>16 Junie &#8211; Jeugdag &#8211; word jaarliks in Suid-Afrika gevier ter herinnering van die skoolkinders wat in 1976 deur die apartheidspolisie doodgemaak is. Die betogings was in antwoord op Bantoe-onderrig en die afdwinging van Afrikaans as onderrigmedium in skole. Die beweging het soos &lsquo;n veldbrand oor die land versprei en hierdie jaar is die 40ste herdenking van wat nou na verwys word as die Soweto-opstande.<\/p>\n<p>Die Soweto-opstande dien as &lsquo;n herinnering aan hoe belangrik onderrig vir jong mense is. Dit is dus belangrik om te besin oor die belangrikheid van die dag vir die jeug en vir onderwys vandag. Artikel 29 van die Grondwet verskans die reg op onderwys en bepaal dat elkeen die reg op basiese onderwys het. Basiese onderwys behels die jare tot met en insluitend matrikulasie.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2430,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[137,142],"class_list":["post-2765","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-ander","tag-onderwys"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: JEUGDAG - PIONNE IN IEMAND ANDERS SE STRYD - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: JEUGDAG - PIONNE IN IEMAND ANDERS SE STRYD - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"16 Junie - Jeugdag - word jaarliks in Suid-Afrika gevier ter herinnering van die skoolkinders wat in 1976 deur die apartheidspolisie doodgemaak is. Die betogings was in antwoord op Bantoe-onderrig en die afdwinging van Afrikaans as onderrigmedium in skole. Die beweging het soos &lsquo;n veldbrand oor die land versprei en hierdie jaar is die 40ste herdenking van wat nou na verwys word as die Soweto-opstande. Die Soweto-opstande dien as &lsquo;n herinnering aan hoe belangrik onderrig vir jong mense is. Dit is dus belangrik om te besin oor die belangrikheid van die dag vir die jeug en vir onderwys vandag. Artikel 29 van die Grondwet verskans die reg op onderwys en bepaal dat elkeen die reg op basiese onderwys het. Basiese onderwys behels die jare tot met en insluitend matrikulasie.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-06-15T00:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:05:51+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/Learners.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"600\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: JEUGDAG &#8211; PIONNE IN IEMAND ANDERS SE STRYD\",\"datePublished\":\"2016-06-15T00:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:51+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/\"},\"wordCount\":729,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/Learners.jpg\",\"keywords\":[\"Ander\",\"Onderwys\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/\",\"name\":\"ARTIKEL: JEUGDAG - PIONNE IN IEMAND ANDERS SE STRYD - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/Learners.jpg\",\"datePublished\":\"2016-06-15T00:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:51+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/Learners.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/Learners.jpg\",\"width\":400,\"height\":600,\"caption\":\"Learners\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: JEUGDAG &#8211; PIONNE IN IEMAND ANDERS SE STRYD\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: JEUGDAG - PIONNE IN IEMAND ANDERS SE STRYD - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: JEUGDAG - PIONNE IN IEMAND ANDERS SE STRYD - FW de Klerk Foundation","og_description":"16 Junie - Jeugdag - word jaarliks in Suid-Afrika gevier ter herinnering van die skoolkinders wat in 1976 deur die apartheidspolisie doodgemaak is. Die betogings was in antwoord op Bantoe-onderrig en die afdwinging van Afrikaans as onderrigmedium in skole. Die beweging het soos &lsquo;n veldbrand oor die land versprei en hierdie jaar is die 40ste herdenking van wat nou na verwys word as die Soweto-opstande. Die Soweto-opstande dien as &lsquo;n herinnering aan hoe belangrik onderrig vir jong mense is. Dit is dus belangrik om te besin oor die belangrikheid van die dag vir die jeug en vir onderwys vandag. Artikel 29 van die Grondwet verskans die reg op onderwys en bepaal dat elkeen die reg op basiese onderwys het. Basiese onderwys behels die jare tot met en insluitend matrikulasie.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-06-15T00:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:05:51+00:00","og_image":[{"width":400,"height":600,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/Learners.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: JEUGDAG &#8211; PIONNE IN IEMAND ANDERS SE STRYD","datePublished":"2016-06-15T00:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:51+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/"},"wordCount":729,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/Learners.jpg","keywords":["Ander","Onderwys"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/","name":"ARTIKEL: JEUGDAG - PIONNE IN IEMAND ANDERS SE STRYD - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/Learners.jpg","datePublished":"2016-06-15T00:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:51+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/Learners.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/Learners.jpg","width":400,"height":600,"caption":"Learners"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jeugdag-pionne-in-iemand-anders-se-stryd\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: JEUGDAG &#8211; PIONNE IN IEMAND ANDERS SE STRYD"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2765","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2765"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2765\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6172,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2765\/revisions\/6172"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2430"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2765"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2765"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2765"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}