{"id":2759,"date":"2016-06-21T02:00:00","date_gmt":"2016-06-21T00:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/"},"modified":"2021-05-24T01:05:49","modified_gmt":"2021-05-23T23:05:49","slug":"verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/","title":{"rendered":"VERKLARING: DIE WEG NA VREEDSAME VERKIESINGS"},"content":{"rendered":"<\/p>\n<p>Die Grondwet bepaal dat Suid-Afrika &lsquo;n nasie is wie se grondliggende waardes universele stemreg, &lsquo;n nasionale algemene kiesersrol, gereelde verkiesings en &lsquo;n veelpartystelsel van demokratiese regering daarstel ten einde verantwoordbaarheid, &lsquo;n responsiewe ingestelheid en openheid te verseker. Politieke regte word ook verskans in die Handves van Regte, ingevolge waarvan Suid-Afrikaanse burgers vry is om politieke keuses uit te oefen. Die Grondwet gee ook aan burgers die reg op vry, regverdige en gereelde verkiesings, terwyl dit ook dieselfde burgers se reg waarborg om in verkiesings te stem, asook die vermo&euml; om &lsquo;n kandidaat vir &lsquo;n openbare amp te wees, en indien verkies, die amp te beklee.<\/p>\n<p>Die Verkiesingskommissie is &lsquo;n liggaam wat deur die Grondwet ingestel is om verkiesings op alle vlakke te bestuur, wat ook die verdere rol het om te verseker dat verkiesings vry en regverdig is. Die Kieswet bevat &lsquo;n gedragskode ten opsigte van verkiesings, wat ten doel het om toestande te bevorder wat bevorderlik is vir vry en regverdige verkiesings en wat &lsquo;n klimaat skep van verdraagsaamheid, vrye politieke veldtogte en oop openbare debatte. Al die partye wat geregistreer het om aan die verkiesings op 3 Augustus deel te neem, asook die kandidate wie se name op die verskeie partylyste verskyn, het tot die Kode ingestem.<\/p>\n<p>Die Kode verbied pertinent gewelddadige optrede, benewens die gebruik van taal wat geweld aanhits. Die Kode verbied ook die intimidasie van kandidate of kiesers, benewens die misbruik van magsposisies, bevoordeling of om die uitslag van verkiesings te be&iuml;nvloed. Individue, so wel as politieke partye, wat daarvan skuldig bevind word dat hulle die Kode ondermyn, kan &lsquo;n boete en\/of gevangenisstraf opgel&ecirc; word. Uiteindelik het politieke partye &lsquo;n plig om hul kiesafdelings te bestuur, asook die prosesse wat die aanstelling van verkiesingskandidate bepaal, ten einde te verseker dat daar geen openbare geweld plaasvind nie.<\/p>\n<p>Politieke partye en kandidate moet in gedagte hou dat &lsquo;n vry en regverdige verkiesing nie net gaan oor die prosesse en die tel van stemme op Verkiesingsdag nie. Verkiesingsuitslae moet vertroue waardig wees &#8211; die geweld, verwoesting van eiendom, moorde en beweerde intimidasie kan moontlik die komende verkiesing in &lsquo;n negatiewe lig stel.<\/p>\n<p>Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) erken dat die voortgesette geweld wat met verkiesings verband hou nie net &lsquo;n uitwerking het op die nasie se grondliggende waardes het nie, maar ook op die politieke regte van individuele Suid-Afrikaners. Uiteindelik maak dit saak, beide plaaslik en in die internasionale arena, dat Suid-Afrika vreedsame, geloofwaardige, vry en regverdige verkiesings het. Dit skep vertroue in Suid-Afrika se demokrasie, asook vertroue in die Staat se vermo&euml; om die Oppergesag van die Reg na te kom. Gevolglik doen die SGR &lsquo;n beroep om vreedsame dialo&euml; betreffende die oplossing van konflik, en herinner ook die gemeenskappe wat ongelukkig is met politieke leierskap dat hulle ook hul ongelukkigheid op 3 Augustus 2016 by die stembus kan laat hoor.<\/p>\n<p><em>Deur me Phephelaphi Dube: Direkteur, Sentrum vir Grondwetlike Regte&nbsp;<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt;\">Foto: www.tshwane.gov.za<\/span><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/goodwill-award-2016-acceptance-speech\/'>GOODWILL AWARD 2016 ACCEPTANCE SPEECH<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 300.01K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/goodwill-award-2016-acceptance-speech\/?wpdmdl=4460&refresh=6a87701c302a81787260956\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2148\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/tshwane_gov_za.jpg\" alt=\"tshwane gov za\" width=\"150\" height=\"76\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/tshwane_gov_za.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/tshwane_gov_za-300x152.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Gedeeltes in die Stad Tshwane word gekenmerk deur geweld, met mediaberigte wat uitgebrande motorvoertuie en strate besaai met brandende motorbande wys. Een persoon is na bewering in die geweld dood. Die gewelddadige betogings is o&euml;nskynlik as gevolg van partylede se ongelukkigheid met die regerende party se Nasionale Uitvoerende Raad se besluit om &lsquo;n burgemeesterskandidaat te kies b&oacute; die kandidate wat deur die Tshwane-tak van die regerende party verkies word.<\/p>\n<p>Daarbenewens het die Minister van Polisie, Nathi Nhleko, verlede week aangekondig dat hy &lsquo;n taakspan daargestel het, wie se mandaat dit is om die &ldquo;toename in politieke moorde&rdquo; te ondersoek. Hy het voorts kommer uitgespreek oor die aantal moorde wat met die komende verkiesings op 3 Augustus 2016 verband hou. Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) voer aan dat daar ongeveer 50 polities-verwante moorde oor die afgelope vyf jaar plaasgevind het, hoofsaaklik in KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) het ook daarop gewys dat politieke moorde die gevolg is van plaaslike konflikte en mededinging.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2148,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[137,143,141],"class_list":["post-2759","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-ander","tag-oppergesag-van-die-reg","tag-verantwoordbaarheid"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: DIE WEG NA VREEDSAME VERKIESINGS - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: DIE WEG NA VREEDSAME VERKIESINGS - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Gedeeltes in die Stad Tshwane word gekenmerk deur geweld, met mediaberigte wat uitgebrande motorvoertuie en strate besaai met brandende motorbande wys. Een persoon is na bewering in die geweld dood. Die gewelddadige betogings is o&euml;nskynlik as gevolg van partylede se ongelukkigheid met die regerende party se Nasionale Uitvoerende Raad se besluit om &lsquo;n burgemeesterskandidaat te kies b&oacute; die kandidate wat deur die Tshwane-tak van die regerende party verkies word. Daarbenewens het die Minister van Polisie, Nathi Nhleko, verlede week aangekondig dat hy &lsquo;n taakspan daargestel het, wie se mandaat dit is om die &ldquo;toename in politieke moorde&rdquo; te ondersoek. Hy het voorts kommer uitgespreek oor die aantal moorde wat met die komende verkiesings op 3 Augustus 2016 verband hou. Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) voer aan dat daar ongeveer 50 polities-verwante moorde oor die afgelope vyf jaar plaasgevind het, hoofsaaklik in KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) het ook daarop gewys dat politieke moorde die gevolg is van plaaslike konflikte en mededinging.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-06-21T00:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:05:49+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/tshwane_gov_za.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"203\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: DIE WEG NA VREEDSAME VERKIESINGS\",\"datePublished\":\"2016-06-21T00:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:49+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/\"},\"wordCount\":518,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/tshwane_gov_za.jpg\",\"keywords\":[\"Ander\",\"Oppergesag van die Reg\",\"Verantwoordbaarheid\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/\",\"name\":\"VERKLARING: DIE WEG NA VREEDSAME VERKIESINGS - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/tshwane_gov_za.jpg\",\"datePublished\":\"2016-06-21T00:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:49+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/tshwane_gov_za.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/tshwane_gov_za.jpg\",\"width\":400,\"height\":203,\"caption\":\"tshwane gov za\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"VERKLARING: DIE WEG NA VREEDSAME VERKIESINGS\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: DIE WEG NA VREEDSAME VERKIESINGS - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: DIE WEG NA VREEDSAME VERKIESINGS - FW de Klerk Foundation","og_description":"Gedeeltes in die Stad Tshwane word gekenmerk deur geweld, met mediaberigte wat uitgebrande motorvoertuie en strate besaai met brandende motorbande wys. Een persoon is na bewering in die geweld dood. Die gewelddadige betogings is o&euml;nskynlik as gevolg van partylede se ongelukkigheid met die regerende party se Nasionale Uitvoerende Raad se besluit om &lsquo;n burgemeesterskandidaat te kies b&oacute; die kandidate wat deur die Tshwane-tak van die regerende party verkies word. Daarbenewens het die Minister van Polisie, Nathi Nhleko, verlede week aangekondig dat hy &lsquo;n taakspan daargestel het, wie se mandaat dit is om die &ldquo;toename in politieke moorde&rdquo; te ondersoek. Hy het voorts kommer uitgespreek oor die aantal moorde wat met die komende verkiesings op 3 Augustus 2016 verband hou. Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) voer aan dat daar ongeveer 50 polities-verwante moorde oor die afgelope vyf jaar plaasgevind het, hoofsaaklik in KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) het ook daarop gewys dat politieke moorde die gevolg is van plaaslike konflikte en mededinging.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-06-21T00:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:05:49+00:00","og_image":[{"width":400,"height":203,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/tshwane_gov_za.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: DIE WEG NA VREEDSAME VERKIESINGS","datePublished":"2016-06-21T00:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:49+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/"},"wordCount":518,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/tshwane_gov_za.jpg","keywords":["Ander","Oppergesag van die Reg","Verantwoordbaarheid"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/","name":"VERKLARING: DIE WEG NA VREEDSAME VERKIESINGS - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/tshwane_gov_za.jpg","datePublished":"2016-06-21T00:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:49+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/tshwane_gov_za.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/tshwane_gov_za.jpg","width":400,"height":203,"caption":"tshwane gov za"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-weg-na-vreedsame-verkiesings\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"VERKLARING: DIE WEG NA VREEDSAME VERKIESINGS"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2759","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2759"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2759\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6166,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2759\/revisions\/6166"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2148"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2759"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2759"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2759"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}