{"id":2743,"date":"2016-07-29T02:00:00","date_gmt":"2016-07-29T00:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/"},"modified":"2021-05-24T01:05:47","modified_gmt":"2021-05-23T23:05:47","slug":"artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: DIE NADRAAI VAN DIE ONGELDIGVERKLARING VAN DIE WYSIGINGSWET OP DIE HERSTEL VAN GRONDREGTE"},"content":{"rendered":"<\/p>\n<p>In hierdie spesifieke saak voor die Hof het die aansoekers beweer dat die NRVP en sommige van die provinsiale wetgewers versuim het om &lsquo;n voldoende mate van openbare deelname te verseker soos deur die Grondwet vereis word. Die aansoekers het voorts die geldigheid van die <em>Wysigingswet<\/em> betwis op grond daarvan dat die heropening van die venstertydperk vir nuwe grondeise eisers sal benadeel wat hul eise voor 31 Desember 1998 ingestel het, maar wie se eise steeds nie opgelos is nie. Ingevolge die heropende proses, sal nuwe eisers vry wees om eise in te stel op grond wat reeds opge&euml;is is of wat toegeken is aan bestaande eisers, wat dus tot onsekerheid sal lei. Die aansoekers het ook aangevoer dat die Kommissie op Grondeise &lsquo;n tekort aan kapasiteit het, soos gesien kan word aan die getal eise wat steeds afgehandel moet word. Die <em>Wysigingswet<\/em> sal net die huidige ondraaglike situasie vererger. Daarbenewens word aangevoer dat die <em>Wysigingswet<\/em> ontoelaatbaar vaag is en dus nie in staat is om die belange van bestaande eisers voldoende te beskerm nie.&nbsp;<\/p>\n<p>Die Hof het daarop gewys dat die provinsies minder as een kalendermaand het om die wetgewing te verwerk, met slegs drie tot vyf kalenderdae om die publiek van verhore in te lig. Die Hof het die argument verwerp dat die publiek nie aan die wetgewende proses hoef deel te neem nie aangesien sy verkose verteenwoordigers namens die publiek praat &#8211; wat die feit beklemtoon dat Suid-Afrika se demokrasie beide verteenwoordigende en deelnemende elemente vervat wat direkte openbare deelname in die wetgewende proses noodsaak. Op grond hiervan het die Hof bevind dat die NRVP onredelik opgetree het deur te versuim om die betrokkenheid van die publiek in te sluit in sy proses om die <em>Wysigingswet<\/em> in te stel, en om hierdie rede is dit ongeldig verklaar.<\/p>\n<p>Hierdie besluit is belangrik weens die betekenis daarvan vir die <em>Onteieningswetsontwerp<\/em>. Dit weerspie&euml;l, op &lsquo;n manier, dit wat fout is met grondhervorming in die nasie &#8211; die onenigheid tussen die Grondwet aan die een kant, en regeringsbeleide aan die ander kant, wat ten doel gehad het om die Staat se grondwetlike verpligtinge te verwesenlik. Dit wil voorkom of die <em>Wysigingswet<\/em> haastig deur die wetgewende proses gestoot is sonder behoorlike aandag te skenk aan die versekering van voldoende openbare deelname of om selfs die uitvoerbaarheid van sy bepalings te oorweeg. Die <em>Wysigingswet<\/em> is aanvaar ten spyte van kommer dat 25.9% van die totale grondeise wat by die Departement van Landelike Ontwikeling en Gronhervorming geregistreer is, nog nie afgehandel is nie. &lsquo;n Verdere 50% van die grond wat reeds bekom is vir hersteldoeleindes is ook nogsteeds nie aan die begunstigdes oorgedra nie. Die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming raam dat 379&nbsp;000 nuwe eise tussen 2014 en 2019 ingestel sal word ingevolge die <em>Wysigingswet<\/em>. Volgens die Kommissie op Grondeise se prestasie sal dit 144 jaar neem om al die eise op te los.<\/p>\n<p>Met die aanvaarding van die Onteieningswetsontwerp, net soos met die <em>Wysigingswet<\/em>, was daar, op provinsiale vlak, bewerings van onvoldoende openbare deelname in die wetgewende proses. Verskeie mediaberigte het daarop gewys hoe die Oos-Kaap, byvoorbeeld, die publiek slegs drie dae voordat die geskeduleerde openbare verhore &lsquo;n aanvang sou neem, daarvan ingelig is. In die Vrystaat is die plekke waar die verhore sou plaasvind na bewering op die laaste minuut verander na ander plekke as di&eacute; wat oorspronklik adverteer is, wat verwarring veroorsaak het. Dit is te betwyfel of die provinsies daarin kon slaag om &lsquo;n voldoende mate van openbare deelname te verseker, wat dus die regmatigheid van die NRVP se finale mandaat in twyfel trek.<\/p>\n<p>Die versuim van een van die Huise van die Parlement om te voldoen aan &lsquo;n grondwetlike verpligting kom uiteindelik neer op die versuim van die Parlement. Die howe het dit baie duidelik gestel dat die wetgewer &lsquo;n plig het om die publiek by die wetgewende proses te betrek. Dit kan aangevoer word dat goeie wette gemaak word, en burgerskap bevorder word, wanneer wetgewers vereis word om die publiek uit te nooi om insette te maak en om daaraan aandag te skenk. Die Parlement versuim sy grondwetlike plig indien die Nasionale Vergadering of die Nasionale Raad van Provinsies nie voldoende openbare deelname fasiliteer nie.<\/p>\n<p><em>Deur Phephelaphi Dube: Direkteur, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-lesse-uit-die-nene-van-rooyen-gordhan-fiasko\/'>DIE LESSE UIT DIE NENE-\/ VAN ROOYEN-\/GORDHAN-FIASKO<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 75.61K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-lesse-uit-die-nene-van-rooyen-gordhan-fiasko\/?wpdmdl=4468&refresh=6a89b7bc9d0231787410364\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2553\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg\" alt=\"foter ConCourt\" width=\"150\" height=\"113\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg 500w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt-300x225.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Die Konstitusionele Hof (die Hof) het gepraat &#8211; vanaf 28 Julie 2016 is die <em>Wysigingswet op die Herstel van Grondregte<\/em>, Wet 15 van 2014 (die <em>Wysigingswet<\/em>) ongeldig, grootliks te wyte aan die gebrekkige proses wat daartoe gelei het dat dit deur die Nasionale Vergadering as wet aanvaar is. Die besluit beklemtoon die belangrikheid van openbare deelname aan die wetgewende proses. Dit is immers vanselfsprekend dat die einste mense wat die onderdane van die gereg sal word, nie net geraadpleeg sal word nie, maar dat hul menings ook in ag geneem moet word wanneer wette opgestel word. Die besluit het uiteindelik &lsquo;n uitwerking op veral die <em>Onteieningswetsontwerp<\/em>, in verband waarmee die President onlangs aan die Speaker van die Nasionale Vergadering en die Voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies (NRVP) geskryf het om duidelikheid te kry oor prosedurele aangeleenthede, met inbegrip van onvoldoende openbare deelname.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2553,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[137],"class_list":["post-2743","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-ander"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: DIE NADRAAI VAN DIE ONGELDIGVERKLARING VAN DIE WYSIGINGSWET OP DIE HERSTEL VAN GRONDREGTE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: DIE NADRAAI VAN DIE ONGELDIGVERKLARING VAN DIE WYSIGINGSWET OP DIE HERSTEL VAN GRONDREGTE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Konstitusionele Hof (die Hof) het gepraat - vanaf 28 Julie 2016 is die Wysigingswet op die Herstel van Grondregte, Wet 15 van 2014 (die Wysigingswet) ongeldig, grootliks te wyte aan die gebrekkige proses wat daartoe gelei het dat dit deur die Nasionale Vergadering as wet aanvaar is. Die besluit beklemtoon die belangrikheid van openbare deelname aan die wetgewende proses. Dit is immers vanselfsprekend dat die einste mense wat die onderdane van die gereg sal word, nie net geraadpleeg sal word nie, maar dat hul menings ook in ag geneem moet word wanneer wette opgestel word. Die besluit het uiteindelik &lsquo;n uitwerking op veral die Onteieningswetsontwerp, in verband waarmee die President onlangs aan die Speaker van die Nasionale Vergadering en die Voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies (NRVP) geskryf het om duidelikheid te kry oor prosedurele aangeleenthede, met inbegrip van onvoldoende openbare deelname.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-07-29T00:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:05:47+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"375\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: DIE NADRAAI VAN DIE ONGELDIGVERKLARING VAN DIE WYSIGINGSWET OP DIE HERSTEL VAN GRONDREGTE\",\"datePublished\":\"2016-07-29T00:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:47+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/\"},\"wordCount\":730,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg\",\"keywords\":[\"Ander\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/\",\"name\":\"ARTIKEL: DIE NADRAAI VAN DIE ONGELDIGVERKLARING VAN DIE WYSIGINGSWET OP DIE HERSTEL VAN GRONDREGTE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg\",\"datePublished\":\"2016-07-29T00:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:47+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg\",\"width\":500,\"height\":375,\"caption\":\"foter ConCourt\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: DIE NADRAAI VAN DIE ONGELDIGVERKLARING VAN DIE WYSIGINGSWET OP DIE HERSTEL VAN GRONDREGTE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: DIE NADRAAI VAN DIE ONGELDIGVERKLARING VAN DIE WYSIGINGSWET OP DIE HERSTEL VAN GRONDREGTE - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: DIE NADRAAI VAN DIE ONGELDIGVERKLARING VAN DIE WYSIGINGSWET OP DIE HERSTEL VAN GRONDREGTE - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Konstitusionele Hof (die Hof) het gepraat - vanaf 28 Julie 2016 is die Wysigingswet op die Herstel van Grondregte, Wet 15 van 2014 (die Wysigingswet) ongeldig, grootliks te wyte aan die gebrekkige proses wat daartoe gelei het dat dit deur die Nasionale Vergadering as wet aanvaar is. Die besluit beklemtoon die belangrikheid van openbare deelname aan die wetgewende proses. Dit is immers vanselfsprekend dat die einste mense wat die onderdane van die gereg sal word, nie net geraadpleeg sal word nie, maar dat hul menings ook in ag geneem moet word wanneer wette opgestel word. Die besluit het uiteindelik &lsquo;n uitwerking op veral die Onteieningswetsontwerp, in verband waarmee die President onlangs aan die Speaker van die Nasionale Vergadering en die Voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies (NRVP) geskryf het om duidelikheid te kry oor prosedurele aangeleenthede, met inbegrip van onvoldoende openbare deelname.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-07-29T00:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:05:47+00:00","og_image":[{"width":500,"height":375,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: DIE NADRAAI VAN DIE ONGELDIGVERKLARING VAN DIE WYSIGINGSWET OP DIE HERSTEL VAN GRONDREGTE","datePublished":"2016-07-29T00:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:47+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/"},"wordCount":730,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg","keywords":["Ander"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/","name":"ARTIKEL: DIE NADRAAI VAN DIE ONGELDIGVERKLARING VAN DIE WYSIGINGSWET OP DIE HERSTEL VAN GRONDREGTE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg","datePublished":"2016-07-29T00:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:47+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg","width":500,"height":375,"caption":"foter ConCourt"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nadraai-van-die-ongeldigverklaring-van-die-wysigingswet-op-die-herstel-van-grondregte\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: DIE NADRAAI VAN DIE ONGELDIGVERKLARING VAN DIE WYSIGINGSWET OP DIE HERSTEL VAN GRONDREGTE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2743","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2743"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2743\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6159,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2743\/revisions\/6159"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2553"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2743"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2743"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2743"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}