{"id":2718,"date":"2016-09-25T02:00:00","date_gmt":"2016-09-25T00:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/"},"modified":"2021-05-24T01:05:43","modified_gmt":"2021-05-23T23:05:43","slug":"artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: WAARHEEN NOU VIR DIE NASIONALE VERVOLGINGSGESAG OOR JIBA EN MRWEBI?"},"content":{"rendered":"<\/p>\n<p>Die beslissing is die gevolg van Jiba (in haar kapasiteit as die destydse waarnemende Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging) se goedkeuring van die vervolging van generaal-majoor Booysen (Booysen) vir die oortreding van sekere bepalings van die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad &#8211; ingevolge waarvan vervolging slegs kan plaasvind indien dit skriftelik deur die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging goedgekeur is. Booysen het Jiba se goedkeuring van die vervolging op suksesvolle wyse betwis. Dit het aan die lig gekom dat Jiba toegee het dat valse bewerings gemaak is om sy vervolging goed te keur. In hierdie verband was die Hof nie oortuig van haar ontslag of skorsing nie, ten spyte daarvan dat die Hof haar pogings om die howe te mislei, erken het.<\/p>\n<p>In verband met die tweede punt teen Jiba, naamlik di&eacute; van die spioenasiebande waar die App&egrave;lhof negatiewe opmerkings gemaak het oor haar versuim om die opnames aan die DA in ooreenstemming met &lsquo;n hofbevel te oorhandig, het die Hof bevind dat sy nie hierop moes antwoord nie aangesien daar geen bewyse was dat sy ter kwade trou of met &lsquo;n versteekte agenda opgetree het nie. In hierdie verband was die Hof nie oortuig dat sy nie van die rol van advokate geskors of geskrap moes word nie. Soos met die Booysen-saak hier bo na verwys, het die Hof, ten spyte van duidelike oortredings deur Jiba, bevind dat die oortredings dit nie haar skrapping van die rol van advokate sal regverdig nie.<\/p>\n<p>In die Mdluli-saak waaroor die App&egrave;lhof vroe&euml;r beslis het, het die Hof bevind dat haar besluit om die vervolging van Mdluli te laat vaar, nie getuig van die gedrag van iemand wat betaamlik is vir &lsquo;n amptenaar van die hof nie, en ook nie van &lsquo;n persoon van haar kaliber in die NVG nie. Ten spyte van sterk bewyse van oortredings deur Mdluli, het Jiba daarop aangedring dat die klagte teen hom laat vaar word. Dit is op grond hiervan dat die Hof bevind het dat sy &lsquo;n versteekte motief gehad het en dus nie geskik en gepas vir haar werk is nie. Wat Mrwebi betref, het die Hof bevind dat hy ook oneerlik opgetree het en dat hy ten doel gehad het om die Hof in daardie spesifieke verrigtinge te mislei. Hy was ook nie geskik en gepas vir sy werk nie, gebaseer op sy optrede.<\/p>\n<p>Oor wat volgende gaan gebeur &#8211; die kanse van sukses van enige app&egrave;laansoek is baie skraal. Dit is weens die feit dat hierdie Noord-Gautengse Ho&euml; Hof-beslissing volg op vorige bevindings deur ander howe wat verband hou met die besluit om die vervolging van Mdluli te laat vaar. Dit is gevestigde reg dat verlof tot app&egrave;l gewoonlik toegestaan word waar daar &lsquo;n redelike moontlikheid bestaan dat &lsquo;n ander hof tot &lsquo;n ander gevolgtrekking kan kom gebaseer op &oacute;f die feite, &oacute;f die reg, of albei. In hierdie geval sou dit onwaarskynlik wees.<\/p>\n<p>Dit is nie die eerste keer dat &lsquo;n hof die integriteit, en by tye, die onwettige optrede van beide Jiba en Mrwebi bevraagteken het nie. In beide Booysen se sake voor die KwaZulu-Natalse Ho&euml; Hof en in 2014 voor die App&egrave;lhof oor die Mdluli-aangeleentheid, is Mrwebi en Jiba se optrede en karakters in twyfel getrek. Dit is dus hoogs onwaarskynlik dat &lsquo;n ander hof sal bevind dat die twee met integriteit opgetree het, gegewe die feite soos reeds genoem.<\/p>\n<p>Gevolglik sal die besluit dat hulle nie geskik en gepas is nie, in alle waarskynlikheid steeds geld, asook die feit dat hulle van die rol van advokate geskrap sal word. Om van die rol van advokate geskrap te word beteken dat beide Jiba en Mrwebi eenvoudig nie in aanmerking kom vir hul posisies nie, wat vereis dat jy, onder andere, &lsquo;n geskikte en gepaste persoon moet wees. Op grond van die App&egrave;lhof se redenasie in Democratic Alliance v President of the Republic of South Africa and Others, waarin die President se aanstelling van Menzi Simelane as Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging nie met die Grondwet versoenbaar was nie en dus ongeldig was &#8211; sal dit moeilik wees om hul voortgesette indiensneming by die Nasionale Vervolgingsgesag te regverdig. Die besluit bevestig uiteindelik die howe se rol om diegene met mag verantwoordelik te hou vir die wyse waarop sodanige mag uitgeoefen word.&nbsp;<\/p>\n<p>Die besluit beklemtoon ook die ho&euml; standaard wat van amptenare van die hof vereis word met betrekking tot die wyse waarop hulle hulself gedra, ten einde te voldoen aan die standaard wat deur wetgewing ingestel is dat jy &lsquo;geskik en gepas&rsquo; moet wees. Dit moet ook genoem word dat die NVG, in ooreenstemming met die Grondwet, sy funksies sonder vrees, begunstiging of vooroordeel moet uitoefen. Die besluite wat deur die NVG geneem word kan egter steeds deur &lsquo;n hof hersien word indien sodanige besluite irrasioneel en onwettig is. Suid-Afrika is immers &lsquo;n grondwetlike demokrasie waar enige wet of optrede wat nie aan sy bepalings en verpligtinge voldoen nie, geen plek het nie. Die Grondwet bemagtig nie slegs diegene wat oor staatsmag geskik nie, maar beperk ook hul mag. Die Oppergesag van die Reg is ook &lsquo;n grondliggende waarde en op grond daarvan is niemand bo die reg verhewe nie, en almal is aan die Grondwet en die Reg onderworpe.<\/p>\n<p><em>Deur me Phephelaphi Dube: Direkteur, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/robbery-at-the-offices-of-the-helen-suzman-foundation-in-johannesurg\/'>ROBBERY AT THE OFFICES OF THE HELEN SUZMAN FOUNDATION IN JOHANNESURG<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 52.45K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/robbery-at-the-offices-of-the-helen-suzman-foundation-in-johannesurg\/?wpdmdl=4482&refresh=6a85eb8c679cc1787161484\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2185\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg\" alt=\"npa\" width=\"150\" height=\"113\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" \/>Dit is &lsquo;n ingewikkelde saak en &#8211; waar daar sin van kan gemaak word &#8211; dit dui op &lsquo;n organisasie wat vasgevang is in onderduimse aktiwiteite en wanadministrasie. Met die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) wat sedert sy instelling nog nie &lsquo;n hoof gehad het wat &lsquo;n volle termyn suksesvol voltooi het sonder om te bedank of wat gedruk is om die pos te verlaat nie, is een van die aanduiders hiervan.<\/p>\n<p>Die jongste slag vir die vervolgingsliggaam is die onlangse bevinding deur die Noord-Gautengse Ho&euml; Hof (die Hof) waarin die Algemene Balieraad &lsquo;n aansoek gebring het dat Nomgcobo Jiba (Jiba) en Lawrence Mrwebi (Mrwebi) van die rol van advokate geskrap word &#8211; wat toe toegestaan is. In die beslissing het die Hof verdoemende bevindings teen die twee gemaak. Dit is van groot kommer dat die volgende ges&ecirc; is van individue aan die stuur van die nasie se organisasie wat misdaad beveg: &ldquo;Ek kan nie glo dat twee amptenare van die hof (advokate), wat sulke ho&euml; poste in die vervolgingsgesag beklee, so laag sal daal vir die beskerming en verdediging van een individue wat by ernstige oortredings betrek word nie.&rdquo;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2185,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[137,145,143,141],"class_list":["post-2718","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-ander","tag-nasionale-vervolgingsgesag","tag-oppergesag-van-die-reg","tag-verantwoordbaarheid"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: WAARHEEN NOU VIR DIE NASIONALE VERVOLGINGSGESAG OOR JIBA EN MRWEBI? - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: WAARHEEN NOU VIR DIE NASIONALE VERVOLGINGSGESAG OOR JIBA EN MRWEBI? - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Dit is &lsquo;n ingewikkelde saak en - waar daar sin van kan gemaak word - dit dui op &lsquo;n organisasie wat vasgevang is in onderduimse aktiwiteite en wanadministrasie. Met die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) wat sedert sy instelling nog nie &lsquo;n hoof gehad het wat &lsquo;n volle termyn suksesvol voltooi het sonder om te bedank of wat gedruk is om die pos te verlaat nie, is een van die aanduiders hiervan. Die jongste slag vir die vervolgingsliggaam is die onlangse bevinding deur die Noord-Gautengse Ho&euml; Hof (die Hof) waarin die Algemene Balieraad &lsquo;n aansoek gebring het dat Nomgcobo Jiba (Jiba) en Lawrence Mrwebi (Mrwebi) van die rol van advokate geskrap word - wat toe toegestaan is. In die beslissing het die Hof verdoemende bevindings teen die twee gemaak. Dit is van groot kommer dat die volgende ges&ecirc; is van individue aan die stuur van die nasie se organisasie wat misdaad beveg: &ldquo;Ek kan nie glo dat twee amptenare van die hof (advokate), wat sulke ho&euml; poste in die vervolgingsgesag beklee, so laag sal daal vir die beskerming en verdediging van een individue wat by ernstige oortredings betrek word nie.&rdquo;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-09-25T00:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:05:43+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"275\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"207\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: WAARHEEN NOU VIR DIE NASIONALE VERVOLGINGSGESAG OOR JIBA EN MRWEBI?\",\"datePublished\":\"2016-09-25T00:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:43+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/\"},\"wordCount\":930,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg\",\"keywords\":[\"Ander\",\"Nasionale Vervolgingsgesag\",\"Oppergesag van die Reg\",\"Verantwoordbaarheid\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/\",\"name\":\"ARTIKEL: WAARHEEN NOU VIR DIE NASIONALE VERVOLGINGSGESAG OOR JIBA EN MRWEBI? - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg\",\"datePublished\":\"2016-09-25T00:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:43+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg\",\"width\":275,\"height\":207,\"caption\":\"npa\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: WAARHEEN NOU VIR DIE NASIONALE VERVOLGINGSGESAG OOR JIBA EN MRWEBI?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: WAARHEEN NOU VIR DIE NASIONALE VERVOLGINGSGESAG OOR JIBA EN MRWEBI? - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: WAARHEEN NOU VIR DIE NASIONALE VERVOLGINGSGESAG OOR JIBA EN MRWEBI? - FW de Klerk Foundation","og_description":"Dit is &lsquo;n ingewikkelde saak en - waar daar sin van kan gemaak word - dit dui op &lsquo;n organisasie wat vasgevang is in onderduimse aktiwiteite en wanadministrasie. Met die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) wat sedert sy instelling nog nie &lsquo;n hoof gehad het wat &lsquo;n volle termyn suksesvol voltooi het sonder om te bedank of wat gedruk is om die pos te verlaat nie, is een van die aanduiders hiervan. Die jongste slag vir die vervolgingsliggaam is die onlangse bevinding deur die Noord-Gautengse Ho&euml; Hof (die Hof) waarin die Algemene Balieraad &lsquo;n aansoek gebring het dat Nomgcobo Jiba (Jiba) en Lawrence Mrwebi (Mrwebi) van die rol van advokate geskrap word - wat toe toegestaan is. In die beslissing het die Hof verdoemende bevindings teen die twee gemaak. Dit is van groot kommer dat die volgende ges&ecirc; is van individue aan die stuur van die nasie se organisasie wat misdaad beveg: &ldquo;Ek kan nie glo dat twee amptenare van die hof (advokate), wat sulke ho&euml; poste in die vervolgingsgesag beklee, so laag sal daal vir die beskerming en verdediging van een individue wat by ernstige oortredings betrek word nie.&rdquo;","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-09-25T00:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:05:43+00:00","og_image":[{"width":275,"height":207,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: WAARHEEN NOU VIR DIE NASIONALE VERVOLGINGSGESAG OOR JIBA EN MRWEBI?","datePublished":"2016-09-25T00:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:43+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/"},"wordCount":930,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg","keywords":["Ander","Nasionale Vervolgingsgesag","Oppergesag van die Reg","Verantwoordbaarheid"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/","name":"ARTIKEL: WAARHEEN NOU VIR DIE NASIONALE VERVOLGINGSGESAG OOR JIBA EN MRWEBI? - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg","datePublished":"2016-09-25T00:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:43+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg","width":275,"height":207,"caption":"npa"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-waarheen-nou-vir-die-nasionale-vervolgingsgesag-oor-jiba-en-mrwebi\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: WAARHEEN NOU VIR DIE NASIONALE VERVOLGINGSGESAG OOR JIBA EN MRWEBI?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2718","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2718"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2718\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6146,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2718\/revisions\/6146"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2185"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2718"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2718"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2718"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}