{"id":2679,"date":"2016-11-19T02:00:00","date_gmt":"2016-11-19T00:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/"},"modified":"2021-05-24T01:05:35","modified_gmt":"2021-05-23T23:05:35","slug":"artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: UNIVERSELE KINDERDAG: 19.7 MILJOEN STERK"},"content":{"rendered":"<\/p>\n<p>Suid-Afrika het een van die meer lewendige regsraamwerke vir die beskerming van sy kinders. Kinderregte is aan die kern van die Grondwet, wat in artikel 28(1) verklaar, &ldquo;<em>[e]lke kind het die reg op basiese voeding, skuiling, basiese gesondheidsorgdienste en maatskaplike dienste; [en] om teen mishandeling, verwaarlosing, misbruik of vernedering beskerm te word<\/em>&rdquo;. Vreemd genoeg het hierdie groep, weens ho&euml; vlakke van ongelykheid, geweldig gely. Baie laste, oorblyfsels van &lsquo;n apartheidstelsel, berus op disproporsionele wyse op die land se jeug.<\/p>\n<p>Die <em>Nasionale Ontwikkelingsplan<\/em> (NOP) is &lsquo;n raamwerk vir Suid-Afrika, wat ten doel het om armoede en ongelykheid teen 2030 uit te wis. Alhoewel vordering gemaak is in die twee dekades sedert die nasie se oorgang na demokrasie, vier armoede steeds hoogty en ongelykheid is steeds die hoogste in die w&ecirc;reld. Die NOP gee beleidsvoorstelle vir kinders op die gebied van vroe&euml; kinderontwikkeling en maatskaplike beskerming, maar verdere ontwikkeling is nodig.<\/p>\n<p>Die nie-regeringsorganisasie, Save the Children van Suid-Afrika, beveel aan dat &lsquo;n nasionale plan ontwikkel word wat kinderregte wesenlik aanpak, met inbegrip van verskeie belanghebbendes soos &lsquo;n burgerlike samelewing, die media en die privaatsektor. Hulle samewerking is noodsaaklik om te verseker dat die regte gebiede finansier word om korrupsie uit te wis en deursigtigheid te verseker. Benewens die NOP is &lsquo;n <em>Nasionale Jeugbeleid<\/em> (NJB) vir 2015-2020 ontwikkel vir alle jongmense in Suid-Afrika, ten einde &lsquo;n omgewing te verseker wat hulle in staat stel om hul uiteindelike vermo&euml;ns te verwesenlik. Die NJB erken die internasionale standaarde vir kinders, wat in die VOD uiteengesit is, en vestig die aandag op die maatstawwe wat katalisators is vir die potensiaal van die jeug in Suid-Afrika.&nbsp;<\/p>\n<p>Alhoewel beleide soos die NOP en NJB belangrike komponente is in die uiteensetting en doelwitte vir kinderregte, is dit regspraak wat nodig is om die beleidsdoelwitte te verwesenlik. Daar is &lsquo;n oorvloed van wetgewing wat die regte van kinders beskerm, maar twee van die oorkoepelende wette is die <em>Children&rsquo;s Act<\/em> van 2005 en die <em>Child Justice Act<\/em> van 2008. Die <em>Children&rsquo;s Act<\/em> gee uitvoering aan die spesifieke regte van kinders, wat in artikel 2(b)(i) beklemtoon word: &ldquo;die doelwit van die Wet is om die gees van Ubuntu in die kinderregstelsel te bevorder deur kinders se gevoel van waardigheid en waarde te bevorder&rdquo;. Alhoewel dit die aard van hierdie wette is om kinders te beskerm, voer Save the Children in Suid-Afrika aan dat &lsquo;n gebrek aan hulpbronne die volledige inwerkingstelling van beide stukke wetgewing belemmer.&nbsp;<\/p>\n<p>Suid-Afrika skiet grootliks tekort wat betref sy grondwetlike belofte om die regte van kinders te bevorder en armoede neig om hand-aan-hand te gaan met gevaarlike maatskaplike bepalers van die gesondheid van kinders. Dit is veral duidelik in die verslag van 2016, <em>Global goals for every child: Progress and disparities among children in South Africa<\/em> (die Verslag), wat deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) en die Verenigde Nasies se Kinderfonds (UNICEF) saamgestel is, wat wys op die vordering en verskille onder kinders in Suid-Afrika. Volgens die Verslag lewe byna 7 uit 10 kinders tans onder die boonste vlak van die broodlyn. Kindersterftes bly ook hoog, met groot ongelykhede tussen swart en wit kinders: swart kinders is vyf keer meer geneig om voor die ouderdom van een te sterf, in vergelyking met hul wit eweknie&euml;. Daarbenewens kom wanvoeding wyd voor, wat manifesteer in ondervoeding en vetsug, wat volgens die Verslag &lsquo;n dubbele las is. Een in vyf kinders se groei word vertraag, en onder arm kinders styg hierdie koers na 28%. Ondervoeding kan &lsquo;n nadelige uitwerking h&ecirc; op kognitiewe ontwikkeling op die lang termyn, en kan ook kinders verhoed om hul volle potensiaal te verwesenlik, wat tipies die gevolg sal wees van die voldoende inname van kalorie&euml;. Benewens wanvoeding, is kinders voorts ook kwesbaar vir aansteeklike siektes. &lsquo;n Geskatte 235&nbsp;000 kinders onder die ouderdom van 15 lewe tans met MIV.&nbsp;<\/p>\n<p>&lsquo;n Kontras tussen ras en klas onder kinders het gelei tot groot ongelykhede wat toegang tot hulpbronne en dienste betref. Die Verslag voer aan dat byna een in vyf van die armste kinders in huishoudings lewe wat alleenlik op riviere, strome en ander onverbeterde bronne staatmaak vir hul drinkwater. Onlangse beramings deur groepe in die burgerlike samelewing voer aan dat dat waarskynlik meer as sewe miljoen meisies elke maand skool mis omdat hulle nie toegang tot sanit&ecirc;re produkte het nie. Daarbenewens is arm kinders minder geneig om blootgestel te word aan gehalte onderwys en is die helfte so geneig om vroe&euml; kinderontwikkeling van gehalte op te doen. Volgens die Verslag het 50% van kinders in Graad 9 nie hul huistaal bemeester nie, en gevolglik versuim byna almal om die nasionale standaarde vir wiskunde te haal. Kinders met gestremdhede en gesondheidsprobleme is ook steeds kwesbaar, met &lsquo;n gebrek aan fasiliteite om aan hul behoeftes te voldoen. Die Suid-Afrikaanse Depressie en Angs-groep (SADAG) voer aan dat een in 10 tienersterftes in die land weens selfdood is, met syfers in die Wes-Kaap wat wys op &lsquo;n skrikwekkende 20% van tienersterftes wat weens selfdood is.<\/p>\n<p>Alhoewel data nie &lsquo;n positiewe lig werp op die stand van kinders in Suid-Afrika nie, is vordering gemaak in die uitvoering van kinderregte sedert 1994. Soos egter deur die Sekretaris van die VN, Ban Ki-Moon, verklaar is, moet hierdie dag &lsquo;n verbintenis beklemtoon tot die kinders wat dikwels vergeet en misgekyk word, diegene wat van hul vryhede ontneem word. Die statistieke is meer as net nommers. Hulle verteenwoordig &lsquo;n groot deel van die 19.7 miljoen kinders van Suid-Afrika, wat moontlik deur die krake kan val weens die versuim om dit wat deur ons Grondwet belowe word, te verwesenlik. Hopeloos te veel kinders bly in die skaduwees, slagoffers van die sosio-politieke stelsel. Dit is die kinders wat op Universele Kinderdag erken moet word. Dit is die kinders wie se lot erken moet word wanneer ons daaraan herinner word dat elke kind die reg het &ldquo;op basiese voeding, skuiling, basiese gesondheidsorgdienste en maatskaplike dienste,&rdquo; en &ldquo;om teen mishandeling, verwaarlosing, misbruik of vernedering beskerm te word.&rdquo;<\/p>\n<p><em>Deur Kiah Murphy: Intern, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"color: #000000; font-size: 8pt;\">Foto:&nbsp;AwesomeSA&nbsp;via&nbsp;<a href=\"http:\/\/foter.com\/\" style=\"color: #000000;\">Foter.com<\/a>&nbsp;\/&nbsp;<a href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by-nd\/2.0\/\" style=\"color: #000000;\">CC BY-ND<\/a><\/span><\/p>\n<p><em>Hierdie artikel is onafhanklik geskryf deur &lsquo;n intern van die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en verteenwoordig die menings van die skrywer. Dit verteenwoordig nie noodwendig die menings van die Sentrum vir Grondwetlike Regte, sy personeel of lede van die Paneel van Kundiges nie. Die Sentrum vir Grondwetlike Regte is egter verbind tot &lsquo;n bre&euml; openbare dialoog wat ten doel het om die waardes, regte en beginsels in die Grondwet te bevorder en beskerm.<\/em><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/afrika-dag-wie-het-regtig-die-grootste-ekonomie\/'>AFRIKA-DAG: WIE HET REGTIG DIE GROOTSTE EKONOMIE?<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 63.85K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/afrika-dag-wie-het-regtig-die-grootste-ekonomie\/?wpdmdl=4507&refresh=6aae6a81342d01789815425\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2083\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/children_foter.jpg\" alt=\"children foter\" width=\"150\" height=\"113\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" \/>Op 20 November word Universele Kinderdag regoor die w&ecirc;reld gevier. Hierdie dag word toegewy aan die bevordering van die welsyn van kinders en dui op die aanvaarding van die <em>Verklaring van die Regte van die Kind<\/em> en die <em>Konvensie oor die Regte van die Kind<\/em> deur die Verenigde Nasies (VN). In Suid-Afrika word hierdie dag toegewy aan die 19.7 miljoen kinders onder die ouderdom van 18 regoor die land.&nbsp;<\/p>\n<p>Universele Kinderdag gaan verder as om bloot net die jeug van die w&ecirc;reld te vier &#8211; die doel is om bewusmaking te skep oor die mees kwesbare kinders, wat verskeie vorms van mishandeling, uitbuiting en onderdrukking moes deurmaak. Kinderregte is w&ecirc;reldwyd verder gevoer deur die <em>Millennium Ontwikkelingsdoelwitte<\/em> (MOD) en voorts ook deur die doelwitte wat in die <em>Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte<\/em> (VOD) vir 2015 &#8211; 2030 uiteengesit is.&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2083,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[137],"class_list":["post-2679","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-ander"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: UNIVERSELE KINDERDAG: 19.7 MILJOEN STERK - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: UNIVERSELE KINDERDAG: 19.7 MILJOEN STERK - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Op 20 November word Universele Kinderdag regoor die w&ecirc;reld gevier. Hierdie dag word toegewy aan die bevordering van die welsyn van kinders en dui op die aanvaarding van die Verklaring van die Regte van die Kind en die Konvensie oor die Regte van die Kind deur die Verenigde Nasies (VN). In Suid-Afrika word hierdie dag toegewy aan die 19.7 miljoen kinders onder die ouderdom van 18 regoor die land.&nbsp; Universele Kinderdag gaan verder as om bloot net die jeug van die w&ecirc;reld te vier - die doel is om bewusmaking te skep oor die mees kwesbare kinders, wat verskeie vorms van mishandeling, uitbuiting en onderdrukking moes deurmaak. Kinderregte is w&ecirc;reldwyd verder gevoer deur die Millennium Ontwikkelingsdoelwitte (MOD) en voorts ook deur die doelwitte wat in die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (VOD) vir 2015 - 2030 uiteengesit is.&nbsp;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-11-19T00:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:05:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/children_foter.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"240\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"180\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: UNIVERSELE KINDERDAG: 19.7 MILJOEN STERK\",\"datePublished\":\"2016-11-19T00:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:35+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/\"},\"wordCount\":1120,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/children_foter.jpg\",\"keywords\":[\"Ander\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/\",\"name\":\"ARTIKEL: UNIVERSELE KINDERDAG: 19.7 MILJOEN STERK - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/children_foter.jpg\",\"datePublished\":\"2016-11-19T00:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:35+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/children_foter.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/children_foter.jpg\",\"width\":240,\"height\":180,\"caption\":\"children foter\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: UNIVERSELE KINDERDAG: 19.7 MILJOEN STERK\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: UNIVERSELE KINDERDAG: 19.7 MILJOEN STERK - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: UNIVERSELE KINDERDAG: 19.7 MILJOEN STERK - FW de Klerk Foundation","og_description":"Op 20 November word Universele Kinderdag regoor die w&ecirc;reld gevier. Hierdie dag word toegewy aan die bevordering van die welsyn van kinders en dui op die aanvaarding van die Verklaring van die Regte van die Kind en die Konvensie oor die Regte van die Kind deur die Verenigde Nasies (VN). In Suid-Afrika word hierdie dag toegewy aan die 19.7 miljoen kinders onder die ouderdom van 18 regoor die land.&nbsp; Universele Kinderdag gaan verder as om bloot net die jeug van die w&ecirc;reld te vier - die doel is om bewusmaking te skep oor die mees kwesbare kinders, wat verskeie vorms van mishandeling, uitbuiting en onderdrukking moes deurmaak. Kinderregte is w&ecirc;reldwyd verder gevoer deur die Millennium Ontwikkelingsdoelwitte (MOD) en voorts ook deur die doelwitte wat in die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (VOD) vir 2015 - 2030 uiteengesit is.&nbsp;","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-11-19T00:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:05:35+00:00","og_image":[{"width":240,"height":180,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/children_foter.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: UNIVERSELE KINDERDAG: 19.7 MILJOEN STERK","datePublished":"2016-11-19T00:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:35+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/"},"wordCount":1120,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/children_foter.jpg","keywords":["Ander"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/","name":"ARTIKEL: UNIVERSELE KINDERDAG: 19.7 MILJOEN STERK - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/children_foter.jpg","datePublished":"2016-11-19T00:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:35+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/children_foter.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/children_foter.jpg","width":240,"height":180,"caption":"children foter"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-universele-kinderdag-19-7-miljoen-sterk\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: UNIVERSELE KINDERDAG: 19.7 MILJOEN STERK"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2679","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2679"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2679\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6121,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2679\/revisions\/6121"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2083"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2679"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2679"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2679"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}