{"id":2677,"date":"2016-11-30T11:32:00","date_gmt":"2016-11-30T09:32:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/"},"modified":"2021-05-24T01:05:34","modified_gmt":"2021-05-23T23:05:34","slug":"artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: DIE STRYD TEEN DIE MIV-EPIDEMIE &#8211; IS SUID-AFRIKA BESIG OM TE WEN?"},"content":{"rendered":"<p>Die grondwetlike reg op toegang tot gesondheidsorg soos waarvoor in artikel 27(1)(a) van die Grondwet voorsiening gemaak is, gelees met artikel 27(2) van die Grondwet, wat bepaal dat die Staat &ldquo;redelike wetgewende en ander maatre&euml;ls [moet] tref om binne sy beskikbare middele elk van hierdie regte in toenemende mate te verwesenlik&rdquo;, is in die TAC-uitspraak gedefinieer en inhoud is daaraan verleen. Die regering het sedertdien aktiewe stappe gedoen in die stryd teen hierdie siekte.<\/p>\n<p>Volgens die jongste internasionale inligting oor Vigs deur die Gesamentlike Program van die Verenigde Nasies oor MIV en Vigs (UNAIDS), het Suid-Afrika byna 3.4 miljoen mense op anti-retrovirale terapie &#8211; wat meer is as enige ander land ter w&ecirc;reld. Die getal sterftes weens Vigs in oostelike en suider-Afrika het ook afgeneem van 36% sedert 2010. Dit alleen is &lsquo;n merkwaardige prestasie. Voorts, op &lsquo;n globale skaal, is meer as 17 miljoen mense met MIV tans op anti-retrovirale behandeling, wat blykbaar twee miljoen meer is as die aanvanklike doelwit vir 2015.<\/p>\n<p>Dit is egter duidelik uit UNAIDS se verslag dat Afrika suid van die Sahara spesifiek groot uitdagings in die gesig staar in die stryd teen Vigs. Jong vroue tussen die ouderdom van 15 &#8211; 24 blyk om meer kwesbaar te wees vir MIV-infeksie en maak 25% uit van nuwe MIV-infeksies onder volwassenes. Hierdie spesifieke toename hou blykbaar verband met veelvuldige faktore, soos onvoldoende toegang tot onderrig, &lsquo;n gebrek aan seksuele en reproduktiewe gesondheidsdienste, en armoede. In hierdie verband het Suid-Afrika &lsquo;n paar progressiewe stappe in die afgelope jaar gedoen om hierdie toename in die voorkoms van MIV aan te pak.<\/p>\n<p>In Maart 2016 het die Minister van Gesondheid, dr PA Motsoaledi, die bekendstelling van die <em>South African National Sex Worker HIV Plan<\/em> vir 2016 &#8211; 2019 aangekondig (die Plan vir Sekswerkers). Hierdie progressiewe inisiatief het ten doel om innoverende maniere daar te stel om die ho&euml; voorkoms van MIV onder sekswerkers te verminder. Volgens die Suid-Afrikaanse Nasionale Raad vir Vigs (SANAC) het in &lsquo;n studie in 2013 daarop gewys dat daar ongeveer 153&nbsp;000 sekswerkers in Suid-Afrika is en dat die voorkoms van MIV in di&eacute; groep wissel van 40% tot 88%. Net in Johannesburg is 71.8% van sekswerkers met MIV besmet.<\/p>\n<p>Die Plan vir Sekswerkers maak spesifiek voorsiening vir &lsquo;n geko&ouml;rdineerde nasionale en streekplan, wat nie net die voorsiening van MIV-sorg, -behandeling en -voorkoming insluit nie, maar ook toegang tot geregtigheid en regsdienste. Hierdie gekombineerde dienste word na verwys as &lsquo;n kernpakketplan&rdquo;. Die plan maak ook voorsiening vir &ldquo;portuuropvoeders&rdquo;, &lsquo;n unieke manier om sekswerkers op te voed nie net oor die voorkoming van MIV nie, maar ook oor hul wetlike regte, ten einde te verseker dat teistering en mishandeling aangemeld word. &lsquo;n Portuuropvoeder moet ingevolge die Plan tans &lsquo;n sekswerker wees of &lsquo;n voormalige sekswerker wees wat ook die verteenwoordiger van die plaaslike sekswerkergemeenskap moet wees. Hierdie model vir &ldquo;portuuropvoeders&rdquo; sal hopelik &lsquo;n veilige gemeenskapsomgewing bied om sekswerkers te benader en om hulle van gesondheidsorg te voorsien.<\/p>\n<p>Suid-Afrika neem ook aktiewe stappe om veilige en doeltreffende middels teen MIV te voorsien. Die Plan vir Sekswerkers maak spesifiek daarvoor voorsiening dat die anti-retrovirale medikasie, preblootstellingsprofilakse(PrEP), aan sekswerkers wat MIV-negatief is, voorsien moet word. Volgens navorsing blyk PrEP om hoogs doeltreffend te wees teen MIV-infeksie en studies deur SANAC wys daarop dat dit die risiko van MIV-infeksie deur onbeskermde seks met 90% kan verminder. Nie net was Suid-Afrika in staat om &lsquo;n generiese vorm van PrEP te verseker nie, maar die Nasionale Departement van Gesondheid het ook in Junie die 10 plekke aangekondig waar PrEP aanvanklik bekendgestel sal word.<\/p>\n<p>Suid-Afrika is ook aan die voorpunt van baanbrekende navorsing in die stryd teen MIV en veral in die soeke na &lsquo;n toekomstige entstof. By die Internasionale Vigs-konferensie wat in Durban in Julie 2016 gehou is, is &lsquo;n MIV-proefneming enig in sy soort aangekondig, wat volgens berigte aan die einde van November 2016 bekendgestel is. Hierdie entstof-proefneming, bekend as HVTN 702, is glo &lsquo;n placebo-beheerde proefneming, wat spesifiek vir die Suid-Afrikaanse mark vervaardig is. Hierdie entstof sal op 5&nbsp;400 mans en vroue met MIV getoets word oor die verloop van twee jaar by 15 navorsingsfasiliteite. Indien dit suksesvol is, kan dit tot die eerste voorkomende enstof teen MIV in die w&ecirc;reld wees.<\/p>\n<p>Ten spyte van die opdraande stryd teen MIV en die toename in nuwe infeksies van die virus onder jong vroue, moet die positiewe stappe wat gedoen is &#8211; veral met betrekking tot innoverende maniere om bewusmaking en voorkoming oor MIV te takel &#8211; erken word. Die konkrete ontwikkelings wat deur die Minister van Gesondheid nagestreef is ten einde die progressiewe verwesenliking van die reg op toegang tot gesondheidsdienste vir almal te verseker, soos vereis in artikel 27(1)(a) en (2) van die Grondwet, is &lsquo;n bron van hoop in die verbintenis om teen 2030 &lsquo;n einde aan Vigs te maak. Ons hoop meer inisiatiewe en maniere om hierdie epidemie aan te pak, veral in landelike gebiede, sal volg.&nbsp;<\/p>\n<p><em>Deur me Christine Botha: Regsbeampte, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/suid-afrika-keer-terug-na-rassigheid-wat-amptelik-in-sport-opgele-word\/'>SUID-AFRIKA KEER TERUG NA RASSIGHEID WAT AMPTELIK IN SPORT OPGEL\u00ca WORD<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 71.85K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/suid-afrika-keer-terug-na-rassigheid-wat-amptelik-in-sport-opgele-word\/?wpdmdl=4509&refresh=6aae6a8daadfa1789815437\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2675\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/HIV_TEST.jpg\" alt=\"HIV TEST\" width=\"150\" height=\"99\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/HIV_TEST.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/HIV_TEST-300x199.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Op 1 Desember 2016 herdenk ons W&ecirc;reld Vigsdag &#8211; die internasionale inisiatief wat ten doel het om mense in die stryd teen die siekte te verenig. In die gees van die dag is dit dalk gepas om &lsquo;n oomblik te neem en na te dink oor die belangrike vooruitgang wat hierdie jaar gemaak is deur verskeie rolspelers in die stryd teen MIV en Vigs.<\/p>\n<p>Suid-Afrika het &lsquo;n lang pad gekom sedert die baanbrekende uitspraak deur die Konstitusionele Hof (die Hof) in <em>Minister of Health and others v Treatment Action Campaign and Others<\/em> in 2002 (TAC), ingevolge waarvan die Regering beveel het dat die anti-retrovirale middel, Nevirapine, aan alle staatshospitale en klinieke beskikbaar gestel word, en nie slegs aan di&eacute; wat as navorsingsfasiliteite geklassifiseer is nie.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2675,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[137],"class_list":["post-2677","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-ander"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: DIE STRYD TEEN DIE MIV-EPIDEMIE - IS SUID-AFRIKA BESIG OM TE WEN? - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: DIE STRYD TEEN DIE MIV-EPIDEMIE - IS SUID-AFRIKA BESIG OM TE WEN? - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Op 1 Desember 2016 herdenk ons W&ecirc;reld Vigsdag - die internasionale inisiatief wat ten doel het om mense in die stryd teen die siekte te verenig. In die gees van die dag is dit dalk gepas om &lsquo;n oomblik te neem en na te dink oor die belangrike vooruitgang wat hierdie jaar gemaak is deur verskeie rolspelers in die stryd teen MIV en Vigs. Suid-Afrika het &lsquo;n lang pad gekom sedert die baanbrekende uitspraak deur die Konstitusionele Hof (die Hof) in Minister of Health and others v Treatment Action Campaign and Others in 2002 (TAC), ingevolge waarvan die Regering beveel het dat die anti-retrovirale middel, Nevirapine, aan alle staatshospitale en klinieke beskikbaar gestel word, en nie slegs aan di&eacute; wat as navorsingsfasiliteite geklassifiseer is nie.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-11-30T09:32:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:05:34+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/HIV_TEST.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"265\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: DIE STRYD TEEN DIE MIV-EPIDEMIE &#8211; IS SUID-AFRIKA BESIG OM TE WEN?\",\"datePublished\":\"2016-11-30T09:32:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:34+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/\"},\"wordCount\":857,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/HIV_TEST.jpg\",\"keywords\":[\"Ander\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/\",\"name\":\"ARTIKEL: DIE STRYD TEEN DIE MIV-EPIDEMIE - IS SUID-AFRIKA BESIG OM TE WEN? - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/HIV_TEST.jpg\",\"datePublished\":\"2016-11-30T09:32:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:34+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/HIV_TEST.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/HIV_TEST.jpg\",\"width\":400,\"height\":265,\"caption\":\"HIV TEST\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: DIE STRYD TEEN DIE MIV-EPIDEMIE &#8211; IS SUID-AFRIKA BESIG OM TE WEN?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: DIE STRYD TEEN DIE MIV-EPIDEMIE - IS SUID-AFRIKA BESIG OM TE WEN? - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: DIE STRYD TEEN DIE MIV-EPIDEMIE - IS SUID-AFRIKA BESIG OM TE WEN? - FW de Klerk Foundation","og_description":"Op 1 Desember 2016 herdenk ons W&ecirc;reld Vigsdag - die internasionale inisiatief wat ten doel het om mense in die stryd teen die siekte te verenig. In die gees van die dag is dit dalk gepas om &lsquo;n oomblik te neem en na te dink oor die belangrike vooruitgang wat hierdie jaar gemaak is deur verskeie rolspelers in die stryd teen MIV en Vigs. Suid-Afrika het &lsquo;n lang pad gekom sedert die baanbrekende uitspraak deur die Konstitusionele Hof (die Hof) in Minister of Health and others v Treatment Action Campaign and Others in 2002 (TAC), ingevolge waarvan die Regering beveel het dat die anti-retrovirale middel, Nevirapine, aan alle staatshospitale en klinieke beskikbaar gestel word, en nie slegs aan di&eacute; wat as navorsingsfasiliteite geklassifiseer is nie.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-11-30T09:32:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:05:34+00:00","og_image":[{"width":400,"height":265,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/HIV_TEST.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: DIE STRYD TEEN DIE MIV-EPIDEMIE &#8211; IS SUID-AFRIKA BESIG OM TE WEN?","datePublished":"2016-11-30T09:32:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:34+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/"},"wordCount":857,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/HIV_TEST.jpg","keywords":["Ander"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/","name":"ARTIKEL: DIE STRYD TEEN DIE MIV-EPIDEMIE - IS SUID-AFRIKA BESIG OM TE WEN? - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/HIV_TEST.jpg","datePublished":"2016-11-30T09:32:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:34+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/HIV_TEST.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/HIV_TEST.jpg","width":400,"height":265,"caption":"HIV TEST"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-stryd-teen-die-miv-epidemie-is-suid-afrika-besig-om-te-wen\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: DIE STRYD TEEN DIE MIV-EPIDEMIE &#8211; IS SUID-AFRIKA BESIG OM TE WEN?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2677","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2677"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2677\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6119,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2677\/revisions\/6119"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2675"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2677"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2677"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2677"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}