{"id":2661,"date":"2016-11-24T02:00:00","date_gmt":"2016-11-24T00:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/"},"modified":"2021-05-24T01:05:32","modified_gmt":"2021-05-23T23:05:32","slug":"artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: 16 DAE VAN AKTIVISME TEEN GESLAGSGEBASEERDE GEWELD &#8211; DIE ROL VAN DIE SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS"},"content":{"rendered":"<\/p>\n<p>Die <em>Domestic Violence Act<\/em> of 1998 (die Wet) is ingestel in reaksie op die kommerwekkende statistieke oor huishoudelike geweld in die land. Volgens die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se verslag oor Nasionale Misdaadstatistieke is byna 60 000 gevalle van seksuele misdade en 42&nbsp;596 gevalle van verkragting aangemeld en aangeteken in die tydperk 2015\/16. Volgens die Instituut vir Sekerheidstudies word hierdie soort misdaad dikwels nie aangemeld nie, en terwyl daar &lsquo;n merkbare 3.2% afname sedert hierdie tydperk was, kan die afname ook &lsquo;n aanduiding wees van minder mense wat seksuele oortredings aanmeld. Die Wet is beskou as &lsquo;n positiewe stap om geweld teen kwesbare groepe soos vroue en kinders aan te meld, en bied &lsquo;n regsraamwerk vir hul beskerming. Die Wet het ook ten doel om Suid-Afrika se internasionale verpligting te handhaaf om &lsquo;n einde aan geweld teen vroue en kinders te maak.<\/p>\n<p>Dit is &lsquo;n algemene tema wanneer dit kom by hierdie gesprek dat die verandering nie slegs deur vroue teweeg gebring kan word nie. Die samelewing as &lsquo;n geheel moet aktief skakel om vordering moontlik te maak. Terselfdertyd kan die samelewing nie geslagsgebaseerde geweld uitwis sonder die hulp van die Staat nie, en tog is daar ontstellende feite wat die swak inwerkingstelling van die SAPD se mandaat om te beskerm en dien, uitwys.<\/p>\n<p>Die toonaangewende hofsaak in hierdie verband is <em>Carmichele v The Minister for Safety and Security and The Minister of Justice and Constitutional Development<\/em>. In hierdie saak is die Konstitusionele Hof (die Hof) gevra om oorweging te skenk aan die Staat se grondwetlike plig om die regte van vroue te beskerm. Die applikant het die Ministers gedagvaar vir skade wat gespruit het uit &lsquo;n wrede aanval op haar deur &lsquo;n man wat verhoorafwagtend was en sonder borgtog vrygelaat is. Dit ten spyte van die feit dat hy &lsquo;n geskiedenis gehad het van seksuele geweld en verhoorafwagtend op &lsquo;n klag van verkragting was. Die Ho&euml; Hof en die App&egrave;lhof het beide beslis dat nie die polisie of die vervolging &lsquo;n plig gehad het teenoor haar nie, en nie aanspreeklik gehou kon word vir die skade wat aangegaan is nie. Die Hof het egter bevind dat die Staat verplig is deur beide die Grondwet en internasionale reg om geslagsgebaseerde diskriminasie te voorkom en die vryheid en sekuriteit van vroue te beskerm. Die Hof het die behoefte vir vroue om vry te wees van die bedreiging van seksuele geweld, beklemtoon. Voorts het die Hof bevind dat aanklaers wat daarvoor verantwoordelik is om tersaaklike inligting voor &lsquo;n hof te stel gedurende borgtogaansoeke, regtens aanspreeklik gehou kan word vir die nalatige versuim om daardie plig uit te voer.<\/p>\n<p>Die Noord-Gautengse Ho&euml; Hof het die sentimente van die <em>Carmichele<\/em>-saak onlangs herhaal en beklemtoon in <em>DW v The Minister of Police and the National Prosecuting Authority<\/em>. In hierdie saak is die eiser wreed aangeval (gesteek) en verkrag deur &lsquo;n man wat uit was op borgtog van R1 000, ten spyte van verskeie skuldigbevindings &#8211; met inbegrip van verkragting. Sy het aangevoer dat die betrokke aanklaers en ondersoekbeamptes versuim het om hul grondwetlike plig uit te voer en die oortreder agter tralies te hou omdat hy duidelik &lsquo;n bedreiging vir die samelewing was. Sy vrylating het tot die aanval op haar gelei. Dit is belangrik om kennis te neem van die eiser se beserings en dat sy aan depressie gely het, asook breintrauma wat haar kognetiewe funksies raak.<\/p>\n<p>&lsquo;n Kommerwekkende feit wat duidelik gemaak is in laasgenoemde saak is dat die SAPD nie net gereeld in stryd is met hul grondwetlike mandaat op &lsquo;n manier soortgelyk aan die bogenoemde, maar dat hulle soms die oortreders van gewelddadige misdade teen vroue is wat om een of ander rede hulle in die aanhouding of sorg van polisiebeamptes bevind. Die beslissing maak oorgenoeg verwysings na seksuele en ander fisiese aanrandings in polisie-aanhouding. Dit is &lsquo;n groot rede tot kommer dat daar tye is wanneer vroue in polisie-aanhouding nie as veilig beskou kan word nie.<\/p>\n<p>Nog &lsquo;n omstrede toedrag van sake is dat sake van huishoudelike geweld as gevalle van aanranding aangemeld word. Die SAPD maak nie inligting bekend oor die aantal aanrandings waarby intieme paartjies betrokke is nie, ten spyte van die feit dat daar van hulle vereis word om voorvalle van huishoudelike geweld in &lsquo;n register by polisiekantore aan te teken. In vorige jare is baie polisiekantore uitgewys omdat hulle nie die Wet nakom ten opsigte van die hantering van slagoffers van huishoudelike geweld nie. Die jaarverslag van die SAPD vir 2015\/16 wys egter daarop dat al 1140 polisiekantore landwyd slagoffer-vriendelike dienste lewer aan slagoffers van verkragting, seksuele oortredings en huishoudelike geweld\/aanranding. Dit is inderdaad &lsquo;n welkome ontwikkeling en is geprys as &#8216;n belangrike stap in die stryd teen geslagsgebaseerde geweld.<\/p>\n<p>Die ho&euml; aantal seksuele oortredings wat aangemeld is dui op &#8216;n behoefte aan bystand aan die betrokke slagoffers. &#8216;n Verandering in die houding van polisiebeamptes teenoor hierdie slagoffers is onvoldoende. In die Wes-Kaap is daar slegs 13 erkende skuilings vir vroue. Volgens die beskikbare data is hulle nie in staat om al die slagoffers van geslagsgebaseerde geweld by te staan nie. Ten opsigte van proaktiewe stappe het die regering die Thuthuzela-sorgsentrums bekendgestel as deel van die land se strategie teen verkragting. Dit is een-stop-fasiliteite wat ten doel het om sekond&ecirc;re trauma vir slagoffers te verminder en die koers van skuldigbevindings te verbeter deur die vervolgingsproses te versnel. Al die nodige dienste word op een plek aan slagoffers gebied, van aanmelding en mediese bystand tot berading. Hierdie sentrums is as revolusion&ecirc;r voorgehou, maar teen die einde van September sal die 39 sentrums na 14 verminder word weens internasionale skenkings wat gesny gaan word.<\/p>\n<p>Wat hulpbronne betref sal ingryping deur die Staat &#8216;n lang pad gaan om die lot van diegene aan te spreek wat hulself in dieselfde situasie bevind. Met die aanvang van vanjaar se 16 Dae-veldtog is dit belangrik dat aktivisme verder gaan as blote lippediens met betrekking tot die statut&ecirc;re bepalings ten einde die mees kwesbares in die Suid-Afrikaanse samelewing te beskerm.<\/p>\n<p><em>Deur Rebecca Sibanda: Regsassistent, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/director-centre-for-unity-in-diversity\/'>DIRECTOR: CENTRE FOR UNITY IN DIVERSITY<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 426.65K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/director-centre-for-unity-in-diversity\/?wpdmdl=4515&refresh=6aacfd4f27e1e1789721935\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2659\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/ORANGE_2016_opt.jpg\" alt=\"ORANGE 2016 opt\" width=\"150\" height=\"88\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/ORANGE_2016_opt.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/ORANGE_2016_opt-300x176.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Die tydperk van 25 November (Internasionale Dag vir die Uitwissing van Geweld teen Vroue) tot 10 Desember (Internasionale Menseregtedag) is die jaarlikse herdenking van die veldtog van 16 Dae van Aktivisme teen Geslagsgebaseerde Geweld. Die internasionale veldtog het sy oorspring in die eerste Women&#8217;s Global Leadership Institute wat deur die Center for Women&#8217;s Global Leadership in 1991 geko&ouml;rdineer is. Die United Nations Women voer jaarliks hierdie veldtog en hierdie jaar se tema fokus op bronne wat nodig is om geslagsgebaseerde geweld regoor die w&ecirc;reld te be&euml;indig.<\/p>\n<p>Suid-Afrika erken sy verpligting om te verseker dat die reg op sekuriteit van die persoon beskerm word. Hierdie reg word in artikel 12 van die Grondwet verskans, wat bepaal dat elkeen die reg het op vryheid en sekuriteit van die persoon, en sluit die reg in om vry te wees van alle vorms van geweld, van beide openbare en private bronne. Voorts verbied dit onmenslike of vernederende behandeling en strafmaatre&euml;ls.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2659,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[137,141],"class_list":["post-2661","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-ander","tag-verantwoordbaarheid"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: 16 DAE VAN AKTIVISME TEEN GESLAGSGEBASEERDE GEWELD - DIE ROL VAN DIE SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: 16 DAE VAN AKTIVISME TEEN GESLAGSGEBASEERDE GEWELD - DIE ROL VAN DIE SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die tydperk van 25 November (Internasionale Dag vir die Uitwissing van Geweld teen Vroue) tot 10 Desember (Internasionale Menseregtedag) is die jaarlikse herdenking van die veldtog van 16 Dae van Aktivisme teen Geslagsgebaseerde Geweld. Die internasionale veldtog het sy oorspring in die eerste Women&#039;s Global Leadership Institute wat deur die Center for Women&#039;s Global Leadership in 1991 geko&ouml;rdineer is. Die United Nations Women voer jaarliks hierdie veldtog en hierdie jaar se tema fokus op bronne wat nodig is om geslagsgebaseerde geweld regoor die w&ecirc;reld te be&euml;indig. Suid-Afrika erken sy verpligting om te verseker dat die reg op sekuriteit van die persoon beskerm word. Hierdie reg word in artikel 12 van die Grondwet verskans, wat bepaal dat elkeen die reg het op vryheid en sekuriteit van die persoon, en sluit die reg in om vry te wees van alle vorms van geweld, van beide openbare en private bronne. Voorts verbied dit onmenslike of vernederende behandeling en strafmaatre&euml;ls.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-11-24T00:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:05:32+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/ORANGE_2016_opt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"235\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: 16 DAE VAN AKTIVISME TEEN GESLAGSGEBASEERDE GEWELD &#8211; DIE ROL VAN DIE SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS\",\"datePublished\":\"2016-11-24T00:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:32+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/\"},\"wordCount\":1042,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/ORANGE_2016_opt.jpg\",\"keywords\":[\"Ander\",\"Verantwoordbaarheid\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/\",\"name\":\"ARTIKEL: 16 DAE VAN AKTIVISME TEEN GESLAGSGEBASEERDE GEWELD - DIE ROL VAN DIE SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/ORANGE_2016_opt.jpg\",\"datePublished\":\"2016-11-24T00:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:32+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/ORANGE_2016_opt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/ORANGE_2016_opt.jpg\",\"width\":400,\"height\":235,\"caption\":\"ORANGE 2016 opt\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: 16 DAE VAN AKTIVISME TEEN GESLAGSGEBASEERDE GEWELD &#8211; DIE ROL VAN DIE SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: 16 DAE VAN AKTIVISME TEEN GESLAGSGEBASEERDE GEWELD - DIE ROL VAN DIE SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: 16 DAE VAN AKTIVISME TEEN GESLAGSGEBASEERDE GEWELD - DIE ROL VAN DIE SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die tydperk van 25 November (Internasionale Dag vir die Uitwissing van Geweld teen Vroue) tot 10 Desember (Internasionale Menseregtedag) is die jaarlikse herdenking van die veldtog van 16 Dae van Aktivisme teen Geslagsgebaseerde Geweld. Die internasionale veldtog het sy oorspring in die eerste Women's Global Leadership Institute wat deur die Center for Women's Global Leadership in 1991 geko&ouml;rdineer is. Die United Nations Women voer jaarliks hierdie veldtog en hierdie jaar se tema fokus op bronne wat nodig is om geslagsgebaseerde geweld regoor die w&ecirc;reld te be&euml;indig. Suid-Afrika erken sy verpligting om te verseker dat die reg op sekuriteit van die persoon beskerm word. Hierdie reg word in artikel 12 van die Grondwet verskans, wat bepaal dat elkeen die reg het op vryheid en sekuriteit van die persoon, en sluit die reg in om vry te wees van alle vorms van geweld, van beide openbare en private bronne. Voorts verbied dit onmenslike of vernederende behandeling en strafmaatre&euml;ls.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-11-24T00:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:05:32+00:00","og_image":[{"width":400,"height":235,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/ORANGE_2016_opt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: 16 DAE VAN AKTIVISME TEEN GESLAGSGEBASEERDE GEWELD &#8211; DIE ROL VAN DIE SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS","datePublished":"2016-11-24T00:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:32+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/"},"wordCount":1042,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/ORANGE_2016_opt.jpg","keywords":["Ander","Verantwoordbaarheid"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/","name":"ARTIKEL: 16 DAE VAN AKTIVISME TEEN GESLAGSGEBASEERDE GEWELD - DIE ROL VAN DIE SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/ORANGE_2016_opt.jpg","datePublished":"2016-11-24T00:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:32+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/ORANGE_2016_opt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/ORANGE_2016_opt.jpg","width":400,"height":235,"caption":"ORANGE 2016 opt"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-16-dae-van-aktivisme-teen-geslagsgebaseerde-geweld-die-rol-van-die-suid-afrikaanse-polisiediens\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: 16 DAE VAN AKTIVISME TEEN GESLAGSGEBASEERDE GEWELD &#8211; DIE ROL VAN DIE SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2661","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2661"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2661\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6113,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2661\/revisions\/6113"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2659"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2661"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2661"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2661"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}