{"id":2604,"date":"2017-03-18T11:32:00","date_gmt":"2017-03-18T09:32:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/"},"modified":"2021-05-24T01:05:23","modified_gmt":"2021-05-23T23:05:23","slug":"verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/","title":{"rendered":"VERKLARING: MENSEREGTEDAG 2017 &#8211; DIE GRONDWET ONDER DRUK"},"content":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse pers is grootliks vry &#8211; en baie menseregteskendings wat grootskaals plaasgevind het, soos die Marikana- en Esidimeni-sterftes, is oorspronklik in die media berig &#8211; wat goed is ten opsigte daarvan om die Staat aanspreeklik te hou. Suid-Afrika se Regbank speel steeds &#8216;n belangrike rol om die Staat se nakoming van die Grondwet te verseker, deur optrede of wette wat ongrondwetlik is, ongeldig te verklaar. Die ware uitdaging vir die nasie is egter die versuim van die Staat in &#8216;n paar noemenswaardige gevalle om aan die besluite van die Howe gehoor te gee.<\/p>\n<p>Xenofobie is weer in die kollig, asook gerapporteerde voorvalle van lesbiese, gay, biseksuele, transgender en interseksuele Suid-Afrikaners wat aangeval is of selfs vermoor is. In daardie opsig is die reg op gelykheid en waardigheid onder geweldige druk.<\/p>\n<p>Oor die algemeen blyk dit of Suid-Afrikaners burgerlike en politieke regte tot &#8216;n groter mate geniet as sosio-ekonomiese regte. Die vryheid om te vergader, te betoog, betooglinies te vorm en petisies voor te l&ecirc; word byvoorbeeld wyd geniet, soos gesien kan word aan die getal sogenaamde betogings teen swak dienslewering. Onderwys is steeds hoogs omstrede, soos die #FeesMustFall-betogings van getuig, wat die opskrifte vir die grootste gedeelte van die jaar oorheers het. Wat eiendomsregte betref, ten spyte van die hernude gevoel van dringendheid wat die openbare diskoers oorheers, het grondhervorming grootliks daarin misluk om aan sy doel te voldoen om gelyke toegang tot natuurlike bronne vir baie Suid-Afrikaners te verseker. Taal- en kultuurregte word wyd geniet, maar die dood van baie jong mans by inisiasieskole plaas die fokus op skadelike kulturele praktyke. Die kwessie van taal by instellings van ho&euml;r onderrig is steeds onopgelos, met Afrikaans wat grootliks as onderrigmedium uitgefaseer word by instellings van ho&euml;r onderrig.<\/p>\n<p>Wat wel duidelik is is dat Suid-Afrika steeds &#8216;n baie ongelyke samelewing is, wat weer &#8216;n uitwerking het op hoe verskeie regte en vryhede uitgevoer word. Voorbeelde hiervan is toegang tot geregtigheid, gesondheidsorg en behuising, waar jou ervaring van daardie regte ingelig word deur jou inkomste.<\/p>\n<p>21 jaar na die aanvaarding van die finale Grondwet is Suid-Afrika inderdaad &#8216;n grondwetlike demokrasie. Die mislukkings in sekere opsigte, soos hier bo uitgewys, om die Handves van Regte te beskerm en bevorder, beteken dat die Grondwet onder geweldige druk verkeer.<\/p>\n<p>Hierdie verklaring is &#8216;n opsomming van die SGR se jaarlikse Menseregteverslagkaart, waarin die Staat se grondwetlike verpligtinge om die Handves van Regte te respekteer, bevorder, beskerm en uit te voer, ge&euml;valueer word. Die volledige verslag kan <a href=\"index.php\/document-library\/human-rights-report-cards\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\"><strong>HIER<\/strong><\/a> afgelaai word.<a href=\"index.php\/document-library\/human-rights-report-cards\"><br \/><\/a><\/p>\n<p><em>Deur me Phephelaphi Dube: Direkteur, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/statement-condemning-recent-targeting-of-mosques\/'>STATEMENT CONDEMNING RECENT TARGETING OF MOSQUES<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 309.21K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/statement-condemning-recent-targeting-of-mosques\/?wpdmdl=4566&refresh=6aacf9cf256431789721039\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2553\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg\" alt=\"foter ConCourt\" width=\"150\" height=\"113\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg 500w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt-300x225.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Menseregtedag op 21 Maart word gedenk om die nasie se verbintenis tot die Handves van Regte, wat in die Grondwet verskans is, te vier en weer te beklemtoon. Die Grondwet dien as skans teen die mag van die Staat, terwyl dit terselfdertyd die Staat verplig om menseregte te respekteer, beskerm, bevorder en uit te voer.&nbsp;<\/p>\n<p>21 jaar na die aanvaarding van die finale Grondwet, is Suid-Afrika &#8216;n funksionerende grondwetlike demokrasie &#8211; die relatief vreedsame oorhandiging van mag in die plaaslike verkiesings van 2016 getuig grootliks hiervan. Endemiese vlakke van korrupsie in baie staatsdepartemente en ander staatsorgane belemmer die mate waarin regte geniet kan word. Die onlangse ingryping deur die Konstitusionele Hof, waar die Hof &#8216;n bevel uitgereik het vir die verlenging van &#8216;n andersins onwettige kontrak tussen die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (SASSA) en Cash Paymaster Services (CPS), ten einde &#8216;n krisis betreffende maatskaplike sekerheidstoelae te verhoed, is maar een voorbeeld hiervan. Net so loop staatsinstellings soos die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK), die Passasierspooragentskap (PRASA) en PetroSA deur onder probleme met leierskap, finansi&euml;le en regsuitdagings. Dieselfde geld vir organisasies wat misdaad beveg, soos die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD). Dit het &#8216;n uitwerking op hul vermo&euml; om hul mandate uit te voer, wat weer die Staat se vermo&euml; om sy grondwetlike mandaat uit te voer, belemmer.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2553,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[137],"class_list":["post-2604","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-ander"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: MENSEREGTEDAG 2017 - DIE GRONDWET ONDER DRUK - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: MENSEREGTEDAG 2017 - DIE GRONDWET ONDER DRUK - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Menseregtedag op 21 Maart word gedenk om die nasie se verbintenis tot die Handves van Regte, wat in die Grondwet verskans is, te vier en weer te beklemtoon. Die Grondwet dien as skans teen die mag van die Staat, terwyl dit terselfdertyd die Staat verplig om menseregte te respekteer, beskerm, bevorder en uit te voer.&nbsp; 21 jaar na die aanvaarding van die finale Grondwet, is Suid-Afrika &#039;n funksionerende grondwetlike demokrasie - die relatief vreedsame oorhandiging van mag in die plaaslike verkiesings van 2016 getuig grootliks hiervan. Endemiese vlakke van korrupsie in baie staatsdepartemente en ander staatsorgane belemmer die mate waarin regte geniet kan word. Die onlangse ingryping deur die Konstitusionele Hof, waar die Hof &#039;n bevel uitgereik het vir die verlenging van &#039;n andersins onwettige kontrak tussen die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (SASSA) en Cash Paymaster Services (CPS), ten einde &#039;n krisis betreffende maatskaplike sekerheidstoelae te verhoed, is maar een voorbeeld hiervan. Net so loop staatsinstellings soos die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK), die Passasierspooragentskap (PRASA) en PetroSA deur onder probleme met leierskap, finansi&euml;le en regsuitdagings. Dieselfde geld vir organisasies wat misdaad beveg, soos die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD). Dit het &#039;n uitwerking op hul vermo&euml; om hul mandate uit te voer, wat weer die Staat se vermo&euml; om sy grondwetlike mandaat uit te voer, belemmer.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-03-18T09:32:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:05:23+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"375\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: MENSEREGTEDAG 2017 &#8211; DIE GRONDWET ONDER DRUK\",\"datePublished\":\"2017-03-18T09:32:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:23+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/\"},\"wordCount\":439,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg\",\"keywords\":[\"Ander\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/\",\"name\":\"VERKLARING: MENSEREGTEDAG 2017 - DIE GRONDWET ONDER DRUK - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg\",\"datePublished\":\"2017-03-18T09:32:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:23+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg\",\"width\":500,\"height\":375,\"caption\":\"foter ConCourt\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"VERKLARING: MENSEREGTEDAG 2017 &#8211; DIE GRONDWET ONDER DRUK\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: MENSEREGTEDAG 2017 - DIE GRONDWET ONDER DRUK - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: MENSEREGTEDAG 2017 - DIE GRONDWET ONDER DRUK - FW de Klerk Foundation","og_description":"Menseregtedag op 21 Maart word gedenk om die nasie se verbintenis tot die Handves van Regte, wat in die Grondwet verskans is, te vier en weer te beklemtoon. Die Grondwet dien as skans teen die mag van die Staat, terwyl dit terselfdertyd die Staat verplig om menseregte te respekteer, beskerm, bevorder en uit te voer.&nbsp; 21 jaar na die aanvaarding van die finale Grondwet, is Suid-Afrika 'n funksionerende grondwetlike demokrasie - die relatief vreedsame oorhandiging van mag in die plaaslike verkiesings van 2016 getuig grootliks hiervan. Endemiese vlakke van korrupsie in baie staatsdepartemente en ander staatsorgane belemmer die mate waarin regte geniet kan word. Die onlangse ingryping deur die Konstitusionele Hof, waar die Hof 'n bevel uitgereik het vir die verlenging van 'n andersins onwettige kontrak tussen die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (SASSA) en Cash Paymaster Services (CPS), ten einde 'n krisis betreffende maatskaplike sekerheidstoelae te verhoed, is maar een voorbeeld hiervan. Net so loop staatsinstellings soos die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK), die Passasierspooragentskap (PRASA) en PetroSA deur onder probleme met leierskap, finansi&euml;le en regsuitdagings. Dieselfde geld vir organisasies wat misdaad beveg, soos die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD). Dit het 'n uitwerking op hul vermo&euml; om hul mandate uit te voer, wat weer die Staat se vermo&euml; om sy grondwetlike mandaat uit te voer, belemmer.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2017-03-18T09:32:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:05:23+00:00","og_image":[{"width":500,"height":375,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: MENSEREGTEDAG 2017 &#8211; DIE GRONDWET ONDER DRUK","datePublished":"2017-03-18T09:32:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:23+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/"},"wordCount":439,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg","keywords":["Ander"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/","name":"VERKLARING: MENSEREGTEDAG 2017 - DIE GRONDWET ONDER DRUK - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg","datePublished":"2017-03-18T09:32:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:23+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/foter_ConCourt.jpg","width":500,"height":375,"caption":"foter ConCourt"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-menseregtedag-2017-die-grondwet-onder-druk\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"VERKLARING: MENSEREGTEDAG 2017 &#8211; DIE GRONDWET ONDER DRUK"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2604","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2604"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2604\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6083,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2604\/revisions\/6083"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2553"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2604"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2604"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2604"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}