{"id":2527,"date":"2017-07-07T08:00:00","date_gmt":"2017-07-07T06:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/"},"modified":"2021-05-24T01:05:10","modified_gmt":"2021-05-23T23:05:10","slug":"artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: DIE INTERNASIONALE STRAFHOF EN SUID-AFRIKA &#8211; DIE STREWE OM &#8216;N EINDE AAN STRAFFELOOSHEID TE MAAK"},"content":{"rendered":"<\/p>\n<p>Die ISH se besluit som op wat Suid-Afrika se App&egrave;lhof voorheen beslis het &#8211; dat toe Suid-Afrika die <em>Statuut van Rome<\/em> onderteken en bekragtig het, dit met die verstande was dat alle vorme van immuniteit, met inbegrip van Staatshoofde, nie die vervolging van internasionale misdade teen die mensdom sal verhoed nie. Hierdie belangrike bevestiging deur &#8216;n internasionale liggaam van Suid-Afrika se regbank kom op &#8216;n tyd van herhaalde aanvalle in die media op die regbank deur lede van die Uitvoerende Gesag, asook individue van die regerende party.<\/p>\n<p>Die ISH het egter nie Suid-Afrika se nie-nakoming na die ISH se Vergadering van Staatspartye en die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad verwys nie, op grond daarvan dat Suid-Afrika, voordat Al-Bashir die land toegelaat is, met die ISH geskakel het oor die vraag of Al-Bashir immuniteit geniet. Ten spyte van die ISH se negatiewe reaksie in daardie verband, was Suid-Afrika steeds sy gasheer, en het later probeer om die gasheerooreenkoms tussen die Afrika-unie en Suid-Afrika as grondslag te gebruik om immuniteit van inhegtenisneming toe te staan. Dit ten spyte van die uitdruklike bepaling van artikel 27(2) van die <em>Statuut van Rome<\/em>, wat uitdruklik verklaar dat immuniteit wat gewoonlik aan amptenare toegestaan word, nie &#8216;n hindernis vir die jurisdiksie van die ISH kan wees nie. Soos die ISH uitgewys het, het Suid-Afrika probeer om die reg te gebruik om te ontsnap uit &#8216;n politieke ontwrigting.<\/p>\n<p>Ten spyte van die afwesigheid van regspraak deur die ISH &#8211; moontlik om diplomatieke redes &#8211; is it opmerklik dat die ISH se uitspraak oorweging geskenk het daaraan dat die Regering sy uitdaging van die App&egrave;lhof teruggetrek het, en hierdie onttrekking beskou het as Suid-Afrika se stille aanvaarding dat hy verkeerd opgetree het.<\/p>\n<p>Die Beleidskonferensie van die regerende party wat pas verby is, het baie skeure in die party onthul &#8211; maar dit is kommerwekkend dat Suid-Afrika se onttrekking van die ISH een aangeleentheid is waaroor wye konsensus bereik is. Dit is kommerwekkend dat party-politieke belange klaarblyklik bo die belange van die Suid-Afrikaanse publiek gestel word. Daar is geen ander internasionale hof op die vasteland met dieselfde jurisdiksie as die ISH nie. Gevolglik sal die ware slagoffers van Suid-Afrika se onttrekking van die ISH die mense van die Afrika-vasteland wees.<\/p>\n<p>Die ISH se besluit bring meer duidelikheid oor hoe internasionale reg toegepas moet word. In lig van o&euml;nskynlike teenstrydige bepalings oor immuniteit, wat wissel van internasionale gewoontereg, tot regspraak van internasionale tribunale, met inbegrip van die Internasionale Strafhof, was dit nodig vir die ISH om hom uit te spreek oor Suid-Afrika se versuim om President Al-Bashir inhegtenis te neem en uit te lewer.<\/p>\n<p><em>Deur me Phephelaphi Dube: Direkteur, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/land-where-does-the-hunger-lie\/'>LAND - WHERE DOES THE HUNGER LIE?<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 429.02K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/land-where-does-the-hunger-lie\/?wpdmdl=4610&refresh=6aac9c4c76ce71789697100\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2525\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg\" alt=\"icc logo sml\" width=\"150\" height=\"74\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml-300x148.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) verwelkom die uitspraak van die Internasionale Strafhof (ISH), waarin die Strafhof bevind het dat die Regering van Suid-Afrika versuim het om aan sy verpligtinge kragtens die <em>Statuut van Rome<\/em> te voldoen, omdat hy versuim het om President Al-Bashir in hegtenis te neem en aan die ISH uit te lewer.<\/p>\n<p>Die besluit spruit uit Suid-Afrika se versuim om President Al-Bashir in 2015 in hegtenis te neem tydens sy amptelike besoek aan Suid-Afrika om aan die samesprekings van die Afrika-unie deel te neem.<\/p>\n<p>As gevolg van die ondersoek deur die ISH, word President Al-Bashir beskuldig van verskeie ernstige internasionale misdade, met inbegrip van oorlogsmisdade, misdade teen die mensdom en aanklagte van volksmoord. Die uitspraak van die ISH verwerp onomwonde immuniteit as verdediging. Sodoende bevestig dit die ISH se <em>raison d&#8217;&ecirc;tre<\/em> &#8211; om die straffeloosheid vir oortreders van ernstige menseregteskendings te be&euml;indig.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2525,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[137],"class_list":["post-2527","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr","tag-ander"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: DIE INTERNASIONALE STRAFHOF EN SUID-AFRIKA - DIE STREWE OM &#039;N EINDE AAN STRAFFELOOSHEID TE MAAK - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: DIE INTERNASIONALE STRAFHOF EN SUID-AFRIKA - DIE STREWE OM &#039;N EINDE AAN STRAFFELOOSHEID TE MAAK - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) verwelkom die uitspraak van die Internasionale Strafhof (ISH), waarin die Strafhof bevind het dat die Regering van Suid-Afrika versuim het om aan sy verpligtinge kragtens die Statuut van Rome te voldoen, omdat hy versuim het om President Al-Bashir in hegtenis te neem en aan die ISH uit te lewer. Die besluit spruit uit Suid-Afrika se versuim om President Al-Bashir in 2015 in hegtenis te neem tydens sy amptelike besoek aan Suid-Afrika om aan die samesprekings van die Afrika-unie deel te neem. As gevolg van die ondersoek deur die ISH, word President Al-Bashir beskuldig van verskeie ernstige internasionale misdade, met inbegrip van oorlogsmisdade, misdade teen die mensdom en aanklagte van volksmoord. Die uitspraak van die ISH verwerp onomwonde immuniteit as verdediging. Sodoende bevestig dit die ISH se raison d&#039;&ecirc;tre - om die straffeloosheid vir oortreders van ernstige menseregteskendings te be&euml;indig.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-07-07T06:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:05:10+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"197\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: DIE INTERNASIONALE STRAFHOF EN SUID-AFRIKA &#8211; DIE STREWE OM &#8216;N EINDE AAN STRAFFELOOSHEID TE MAAK\",\"datePublished\":\"2017-07-07T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:10+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/\"},\"wordCount\":466,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg\",\"keywords\":[\"Ander\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/\",\"name\":\"ARTIKEL: DIE INTERNASIONALE STRAFHOF EN SUID-AFRIKA - DIE STREWE OM 'N EINDE AAN STRAFFELOOSHEID TE MAAK - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg\",\"datePublished\":\"2017-07-07T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:05:10+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg\",\"width\":400,\"height\":197,\"caption\":\"icc logo sml\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: DIE INTERNASIONALE STRAFHOF EN SUID-AFRIKA &#8211; DIE STREWE OM &#8216;N EINDE AAN STRAFFELOOSHEID TE MAAK\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: DIE INTERNASIONALE STRAFHOF EN SUID-AFRIKA - DIE STREWE OM 'N EINDE AAN STRAFFELOOSHEID TE MAAK - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: DIE INTERNASIONALE STRAFHOF EN SUID-AFRIKA - DIE STREWE OM 'N EINDE AAN STRAFFELOOSHEID TE MAAK - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) verwelkom die uitspraak van die Internasionale Strafhof (ISH), waarin die Strafhof bevind het dat die Regering van Suid-Afrika versuim het om aan sy verpligtinge kragtens die Statuut van Rome te voldoen, omdat hy versuim het om President Al-Bashir in hegtenis te neem en aan die ISH uit te lewer. Die besluit spruit uit Suid-Afrika se versuim om President Al-Bashir in 2015 in hegtenis te neem tydens sy amptelike besoek aan Suid-Afrika om aan die samesprekings van die Afrika-unie deel te neem. As gevolg van die ondersoek deur die ISH, word President Al-Bashir beskuldig van verskeie ernstige internasionale misdade, met inbegrip van oorlogsmisdade, misdade teen die mensdom en aanklagte van volksmoord. Die uitspraak van die ISH verwerp onomwonde immuniteit as verdediging. Sodoende bevestig dit die ISH se raison d'&ecirc;tre - om die straffeloosheid vir oortreders van ernstige menseregteskendings te be&euml;indig.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2017-07-07T06:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:05:10+00:00","og_image":[{"width":400,"height":197,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: DIE INTERNASIONALE STRAFHOF EN SUID-AFRIKA &#8211; DIE STREWE OM &#8216;N EINDE AAN STRAFFELOOSHEID TE MAAK","datePublished":"2017-07-07T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:10+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/"},"wordCount":466,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg","keywords":["Ander"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/","name":"ARTIKEL: DIE INTERNASIONALE STRAFHOF EN SUID-AFRIKA - DIE STREWE OM 'N EINDE AAN STRAFFELOOSHEID TE MAAK - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg","datePublished":"2017-07-07T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:05:10+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/icc_logo_sml.jpg","width":400,"height":197,"caption":"icc logo sml"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-internasionale-strafhof-en-suid-afrika-die-strewe-om-n-einde-aan-straffeloosheid-te-maak\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: DIE INTERNASIONALE STRAFHOF EN SUID-AFRIKA &#8211; DIE STREWE OM &#8216;N EINDE AAN STRAFFELOOSHEID TE MAAK"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2527","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2527"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2527\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6039,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2527\/revisions\/6039"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2525"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2527"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2527"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2527"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}