{"id":2355,"date":"2018-02-09T12:43:49","date_gmt":"2018-02-09T10:43:49","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-onverkose-president\/"},"modified":"2021-05-24T01:04:45","modified_gmt":"2021-05-23T23:04:45","slug":"artikel-onverkose-president","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: ONVERKOSE PRESIDENT?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Daarna bepaal artikel 86(3) dat \u201c<em>\u2019n [v]erkiesing om \u02bcn vakature in die amp van President te vul, gehou [moet] word op \u2018n tyd en datum deur die Hoofregter bepaal, maar nie later nie as 30 dae nadat die vakature ontstaan.<\/em>\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gevolglik beteken artikels 90 en 86(3) dat \u2018n Waarnemende President slegs vir \u2018n tydperk van 30 dae in daardie posisie mag bly. Dan word die Nasionale Vergadering verplig om \u2018n nuwe President te kies, waarna die titel \u2018waarnemende\u2019 wegval en Suid-Afrika weer \u2018n \u2018permanente\u2019 President het. Die term \u2018permanente\u2019 is in ooreenstemming met die grondwetlike grense rakende die President se ampstermyn. Spesifiek bepaal artikel 88(2) dat &nbsp;\u201c<em>\u2026[n]iemand mag die amp van President vir meer as twee ampstermyne beklee nie, maar wanneer iemand verkies word om \u02bcn vakature in die amp van President te vul, word die tydperk tussen daardie verkiesing en die volgende verkiesing van \u02bcn President nie as \u02bcn ampstermyn beskou nie.<\/em>\u201d Enige sodanige President is dus vry om weer verkies te word, met die Grondwet wat dit tot twee termyne beperk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl die nasie oorweging skenk aan die besprekings wat by Luthuli-huis en Tuynhuys plaasvind, is dit duidelik dat indien President Jacob Zuma bedank, Adjunkpresident Cyril Ramaphosa, nadat hy \u2018n ampseed afgel\u00ea het, onmiddellik die kantoor van die President beklee. Al is dit in \u2018n waarnemende hoedanigheid, totdat die Nasionale Vergadering een van hulle kies om President Jacob Zuma se oorblywende maande in die amp te voltooi. Ten opsigte van wie dit is wat verkies sal word nadat die Waarnemende President se 30 dae aan die stuur van sake verby is, kan miskien ten beste beantwoord word deur politieke analiste wat die gedragspatrone van die beweerde faksies in die meerderheidsparty kan voorspel. In elke geval word die presidensi\u00eble verkiesing gewen deur \u2018n enkele meerderheidstem. Miskien is dit die gebrek aan sekerheid van die regerende party om 201 stemme vir hul voorkeurkandidaat te wen, gegewe die gerugte oor skeure wat die rondte doen, wat gelei het tot die uitgerekte proses om President Jacob Zuma se herroep.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Mens sou ook kon byvoeg dat indien die mosie van wantroue, wat deur die Ekonomiese Vryheidsvegters ingedien is, op 22 Februarie gedebatteer sou word en dit sou slaag, die President, die Adjunkpresident, alle kabinetsministers, asook adjunkministers hul ampte sou moet verlaat. Dit sou die Speaker van die Nasionale Vergadering in \u2018n opsigterposisie aan die stuur van die nasie se hoogste amp laat. Die Speaker beklee hierdie posisie todat die Nasionale Vergadering \u2018n nuwe President verkies, binne die 30 dae soos deur die Grondwet bepaal word. Dieselfde onsekerheid in die regerende party betreffende die nodige 201 stemme sal van toepassing wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dus, indien President Zuma uit sy amp sou bedank, sal die Adjunkpresident vir hoogtens 30 dae Gerald Ford se prestasie as &#8216;n onverkose President deel. Dit is belangrik om daarop te let dat sodanige Waarnemende President die magte, funksies en verantwoordelikhede van die President aanneem, met inbegrip van kabinetsaanstellings en kwytskeldings aan oortreders. Gerald Ford het presidensi\u00eble kwytskelding verleen aan Richard Nixon, vir enige misdade wat moontlik teen die Verenidge Nasies gepleeg is terwyl hy President was. Miskien moet die ooreenkomste liefs eindig voor sodanige stap wat die nuwe Suid-Afrikaanse President betref.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>Deur me Phephelaphi Dube: Direkteur, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><br \/>9 Februarie 2018<\/p>\n<p><a href=\"onverkose-president\" target=\"_self\" rel=\"noopener\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/anderkant-staatskaping-en-korrupsie\/'>ANDERKANT STAATSKAPING EN KORRUPSIE<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 106.09K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/anderkant-staatskaping-en-korrupsie\/?wpdmdl=4691&refresh=6aaeb26f42d881789833839\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" src=\"..\/images\/generic\/acting_president.jpg\" alt=\"acting president\" width=\"150\" height=\"113\" style=\"border: 4px solid #efefef; margin-right: 15px; float: left;\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 1973 het die Watergate-skandaal op die lappe gekom, wat uiteindelik tot die Verenigde State van Amerika se President Richard Nixon se ondergang in 1974 gelei het. Die Adjunkpresident, Gerald Ford, is onverkose aangestel in die amp, wat hy vir &#8216;n verdere drie jaar beklee het. Hy is die enigste onverkose President van die VSA in die 20ste eeu. Terug by die huis skenk die Grondwet oorweging aan so \u2018n scenario, al is dit net vir \u2018n tydelike tydperk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Artikel 90 van die Grondwet het betrekking op die moontlikheid van \u2018n Waarnemende President in gevalle waar die President \u201c<em>uit&nbsp;die Republiek afwesig&nbsp;is of andersins nie in staat is om&nbsp;die&nbsp;pligte&nbsp;van die President te vervul nie<\/em>\u201d. Voordat die Waarnemende President die amp van die President in neem, moet hy of sy \u2018n eed of plegtige verklaring van getrouheid aan die Republiek en gehoorsaamheid aan die Grondwet afl\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-2355","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus-jongste-afr"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: ONVERKOSE PRESIDENT? - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: ONVERKOSE PRESIDENT? - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"In 1973 het die Watergate-skandaal op die lappe gekom, wat uiteindelik tot die Verenigde State van Amerika se President Richard Nixon se ondergang in 1974 gelei het. Die Adjunkpresident, Gerald Ford, is onverkose aangestel in die amp, wat hy vir &#039;n verdere drie jaar beklee het. Hy is die enigste onverkose President van die VSA in die 20ste eeu. Terug by die huis skenk die Grondwet oorweging aan so \u2018n scenario, al is dit net vir \u2018n tydelike tydperk. Artikel 90 van die Grondwet het betrekking op die moontlikheid van \u2018n Waarnemende President in gevalle waar die President \u201cuit&nbsp;die Republiek afwesig&nbsp;is of andersins nie in staat is om&nbsp;die&nbsp;pligte&nbsp;van die President te vervul nie\u201d. Voordat die Waarnemende President die amp van die President in neem, moet hy of sy \u2018n eed of plegtige verklaring van getrouheid aan die Republiek en gehoorsaamheid aan die Grondwet afl\u00ea.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-02-09T10:43:49+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:04:45+00:00\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: ONVERKOSE PRESIDENT?\",\"datePublished\":\"2018-02-09T10:43:49+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:04:45+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/\"},\"wordCount\":539,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/\",\"name\":\"ARTIKEL: ONVERKOSE PRESIDENT? - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"datePublished\":\"2018-02-09T10:43:49+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:04:45+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: ONVERKOSE PRESIDENT?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: ONVERKOSE PRESIDENT? - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: ONVERKOSE PRESIDENT? - FW de Klerk Foundation","og_description":"In 1973 het die Watergate-skandaal op die lappe gekom, wat uiteindelik tot die Verenigde State van Amerika se President Richard Nixon se ondergang in 1974 gelei het. Die Adjunkpresident, Gerald Ford, is onverkose aangestel in die amp, wat hy vir 'n verdere drie jaar beklee het. Hy is die enigste onverkose President van die VSA in die 20ste eeu. Terug by die huis skenk die Grondwet oorweging aan so \u2018n scenario, al is dit net vir \u2018n tydelike tydperk. Artikel 90 van die Grondwet het betrekking op die moontlikheid van \u2018n Waarnemende President in gevalle waar die President \u201cuit&nbsp;die Republiek afwesig&nbsp;is of andersins nie in staat is om&nbsp;die&nbsp;pligte&nbsp;van die President te vervul nie\u201d. Voordat die Waarnemende President die amp van die President in neem, moet hy of sy \u2018n eed of plegtige verklaring van getrouheid aan die Republiek en gehoorsaamheid aan die Grondwet afl\u00ea.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2018-02-09T10:43:49+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:04:45+00:00","author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: ONVERKOSE PRESIDENT?","datePublished":"2018-02-09T10:43:49+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:04:45+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/"},"wordCount":539,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/","name":"ARTIKEL: ONVERKOSE PRESIDENT? - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"datePublished":"2018-02-09T10:43:49+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:04:45+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-onverkose-president\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: ONVERKOSE PRESIDENT?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2355","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2355"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2355\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5960,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2355\/revisions\/5960"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2355"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2355"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2355"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}