{"id":22244,"date":"2024-04-24T14:55:40","date_gmt":"2024-04-24T12:55:40","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/?p=22244"},"modified":"2024-04-24T15:47:56","modified_gmt":"2024-04-24T13:47:56","slug":"die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/","title":{"rendered":"DIE TERUGKEER VAN KOMPETISIE TUSSEN SUPERMOONDHEDE EN GEO-POLITIEKE RISIKO&#8217;S"},"content":{"rendered":"\t\t<div data-elementor-type=\"wp-post\" data-elementor-id=\"22244\" class=\"elementor elementor-22244\" data-elementor-post-type=\"post\">\n\t\t\t\t\t\t<section class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-70d513b9 elementor-section-boxed elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"70d513b9\" data-element_type=\"section\" data-e-type=\"section\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\n\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-100 elementor-top-column elementor-element elementor-element-586167f8\" data-id=\"586167f8\" data-element_type=\"column\" data-e-type=\"column\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-0fd42bd elementor-widget elementor-widget-spacer\" data-id=\"0fd42bd\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"spacer.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-spacer\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-spacer-inner\"><\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-eee07b9 elementor-align-right elementor-widget elementor-widget-button\" data-id=\"eee07b9\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"button.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-button-wrapper\">\n\t\t\t\t\t<a class=\"elementor-button elementor-button-link elementor-size-sm\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/the-return-of-competition-between-superpowers-and-geo-political-risks\/\">\n\t\t\t\t\t\t<span class=\"elementor-button-content-wrapper\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<span class=\"elementor-button-text\">Read this article in English<\/span>\n\t\t\t\t\t<\/span>\n\t\t\t\t\t<\/a>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-37e27da elementor-widget elementor-widget-heading\" data-id=\"37e27da\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"heading.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t<h2 class=\"elementor-heading-title elementor-size-default\">DIE TERUGKEER VAN KOMPETISIE TUSSEN SUPERMOONDHEDE EN GEO-POLITIEKE RISIKO'S<\/h2>\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-8d23333 elementor-widget elementor-widget-spacer\" data-id=\"8d23333\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"spacer.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-spacer\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-spacer-inner\"><\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-5fb4e50b elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"5fb4e50b\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"text-editor.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<p>Saamgestel deur Shaun Kinnes, Intern by die FW de Klerk Stigting, op 24\/04\/2024<\/p><p>\u00a0<\/p><p><strong>Inleiding:<\/strong><\/p><p>Hierdie is die derde en laaste artikel in die reeks oor kernwapens en die toenemende bedreiging wat hierdie wapens weereens vir die beskawing inhou. In die vorige twee artikels het ons gekyk na die <a href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/geo-political-rivalry-and-nuclear-weapons-in-the-21st-century\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">geopolitiek van kernwapens<\/a> en die <a href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/the-intersection-of-nuclear-production-programmes-artificial-intelligence-and-cybersecurity-critical-synergies-or-destructive-trio\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">effek van kunsmatige intelligensie (\u201cKI\u201d) op kernproduksieprogramme<\/a>. Hierdie artikel ondersoek milit\u00eare spandering gegewe die nuutste geo-politieke stand van sake.<\/p><p>\u00a0<\/p><p><strong>Die <\/strong><strong>Geo-politieke atmosfeer in Europa:<\/strong><\/p><p>Oorlog het weereens in Europa uitgebreek. Dit het veroorsaak dat verhoogde geo-politieke spanning en onsekerheid in die globale politieke arena weer sy kop uitgesteek het. Die Poolse premier, <a href=\"https:\/\/www.msn.com\/en-ca\/news\/world\/polish-pm-warns-we-are-in-pre-war-era-as-putin-s-missiles-fire-close-to-border\/ar-BB1kJXSS\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Donald Tusk<\/a>, het <a href=\"https:\/\/www.msn.com\/en-ca\/news\/world\/polish-pm-warns-we-are-in-pre-war-era-as-putin-s-missiles-fire-close-to-border\/ar-BB1kJXSS\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">onlangs ges\u00ea<\/a> dat Europa, as gevolg van die Russiese inval in die Oekra\u00efne, nou in &#8216;n vooroorlogse era is, wat beklemtoon dat Europa sedert 1945 nog ni\u00e9 in so &#8216;n situasie was ni\u00e9.<\/p><p>Met Europese lidlande behorend aan die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (\u201cNAVO\u201d) wat hul wapenproduksie tot gereedheidsvlakke vir oorlog verhoog en NAVO wat sy milit\u00eare strategie belyn vir oorloggereedheid, is dit veilig om te s\u00ea dat &#8216;n era van &#8220;kollektiewe verdediging&#8221; nou momentum begin kry. (M.a.w. waar &#8216;n aanval op een geallieerde staat as &#8216;n aanval op almal gesien word.) Die Verenigde Koninkryk se <a href=\"https:\/\/www.msn.com\/en-us\/money\/markets\/uk-warns-of-world-entering-pre-war-phase-marking-end-of-peace-dividend\/ar-AA1n3aPO\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Verdedigingsekretaris<\/a> is van mening dat dit nou tyd is dat alle geallieerde en demokratiese nasies regoor die w\u00eareld hul verdedigingsbesteding verhoog, omdat hulle in vyf jaar se tyd werklike oorlogbedreigings deur Rusland, Sjina, Iran en Noord-Korea in die gesig kan staar.<\/p><p><strong>\u00a0<\/strong><\/p><p><strong>Vooroorlogse era:<\/strong><\/p><p>Die Verenigde Koninkryk sal meer as <a href=\"https:\/\/www.msn.com\/en-us\/money\/markets\/uk-warns-of-world-entering-pre-war-phase-marking-end-of-peace-dividend\/ar-AA1n3aPO\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">20 000<\/a> personeellede stuur om een van NAVO se grootste ontplooiings sedert die einde van die Koue Oorlog met die kodenaam \u201cExercise Steadfast Defender\u201d, te lei. Pole se regerende party, ook bekend as die <em>Law and Justice\u00a0 Party <\/em>(\u201cPiS\u201d) het sekuriteit die kern van sy 2024-veldtog gemaak. Dit kom te midde van vrese vir toenemende onsekerheid op die land se oostelike grens met Belarus weens <a href=\"https:\/\/www.bbc.com\/news\/world-europe-66410230\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">beweerde<\/a> aanvalle deur Belarusiese milit\u00eare helikopters en huursoldate van die Russiese Wagner-groep. (Milit\u00eare ontleders beskou die beweerde invalle as &#8216;n manier vir Rusland en Belarus om NAVO se reaksie te toets, eerder as &#8216;n onmiddellike voor-aanval.) Die Poolse regering beoog om 4% van sy <a href=\"https:\/\/www.reuters.com\/world\/europe\/polands-2024-budget-see-big-spending-defence-social-benefits-2023-08-24\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">BBP<\/a> aan verdediging te bestee (byna dubbel NAVO se <a href=\"https:\/\/www.reuters.com\/world\/europe\/polands-2024-budget-see-big-spending-defence-social-benefits-2023-08-24\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">riglyn<\/a>). NAVO se kerndoelwit het ook verskuif na die herbevoorrading van sy wapenarsenale, terwyl dit terselfdertyd ondersteuning aan die Oekra\u00efne bied.<\/p><p>Verder het die Duitse kanselier, Olaf Scholz, <a href=\"https:\/\/www.politico.eu\/article\/germany-war-military-bundeswehr-defense-nato\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">beklemtoon<\/a> dat &#8220;<em>Ons (menende Duitsland) se vredesbestaan in gevaar is<\/em>&#8220;. Daarom is die Duitse weermag opgeskerp om te reageer op die risiko&#8217;s van \u2018n era waarin die w\u00eareld hom nou in bevind. Dit kom omdat die Duitse Ministerie van Verdediging een van sy naaste bure \u2013 Rusland \u2013 as die grootste bedreiging vir vrede en veiligheid beskou, met Sjina wat ook toenemend aggressief word. In die lig van hierdie ontwkkelinge, het die Duitse weermag &#8216;n dokument van <a href=\"https:\/\/www.bmvg.de\/resource\/blob\/5701724\/eacb54dfc428b6808c9088402de91836\/broschuere-verteidigungspolitische-richtlinien-2023-data.pdf\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">34 bladsye<\/a> vrygestel wat daarop gemik is om sy milit\u00eare gereedheid te beklemtoon weg van &#8216;n vredestydmag na een wat oorloggereed is, bekend as die Duitse Milit\u00eare en Strategiese Riglyne.<\/p><p>Lank gelede het die groot Romeinse generaal, Renatus, gegewe hierdie konteks die volgende te s\u00ea gehad &#8220;<em>as jy vrede wil h\u00ea, berei voor vir oorlog<\/em>&#8220;. &#8216;n Mens moet die vraag vra: Staan die w\u00eareld nou &#8216;n tyd in die gesig, waar ons moet voorberei vir oorlog om &#8216;n vreedsame toekoms te verseker? Oorlog vernietig samelewings, verontagsaam menselewe en het uiters negatiewe ekonomiese gevolge tot gevolg. &#8216;n Derde W\u00eareldoorlog hou eksistensi\u00eble bedreigings vir die hele mensdom in. Diplomasie <strong>moet<\/strong> se\u00ebvier, maar met sogenaamde \u201c<em>supermoondhede<\/em>\u201d (state met onge\u00ebwenaarde mag en invloed) wat aan die toeneem is, kan dit vir regerings buitengewoon moeilik wees om betrokke te raak by aktiewe diplomasie waar daar min tot geen belyning van gemeenskaplike waardes en posisies is nie.<\/p><p>Die risiko&#8217;s van verhoogde gevegte tussen ondersteuners van Oos- en Westerse blokke sal gevolglik talle risiko&#8217;s vir baie state in die globale Suide inhou. Soos dit die geval was tydens die Koue Oorlog toe Asi\u00eb en Afrika as slagvelde tussen die Kommunisties geleide Sowjetblok en Kapitalisties geleide Westerse blok geteiken is. Die onstabiliteit sal reeds brose ontluikende markte bedreig soos die nagevolge ook na hulle toe oorspoel en gevolglik bedreigings vir voedselsekerheid, energiepryse en institusionalisme aanwakker. Nooit weer moet die w\u00eareld &#8216;n algehele \u201cw\u00eareldoorlog\u201d ervaar nie, maar met diplomasie wat misluk \u2013 en state wat in &#8216;n deurlopende toestand van strydlustigheid verkeer \u2013 moet &#8216;n mens die risiko erken dat dit kan gebeur.<\/p><p>In die nasleep van <a href=\"https:\/\/www.theguardian.com\/world\/2024\/apr\/01\/israeli-airstrike-on-iranian-consulate-in-damascus-kills-irgc-commander\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Israel<\/a> se bombardement op die Iranse ambassade in Siri\u00eb, wat twee top-Iraanse generaals doodgemaak het, het Iran sy onderneming nagekom om &#8216;n <a href=\"https:\/\/www.theguardian.com\/world\/2024\/apr\/14\/why-israel-attack-on-iranian-consulate-in-syria-was-a-gamechanger\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">missielaanval<\/a> teen Israel te loods. Israel het <a href=\"https:\/\/www.bbc.com\/news\/world-middle-east-68853402\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">teruggekap<\/a> met &#8216;n missielaanval van sy eie. Dit verhoog die risiko van die uitbreek van &#8216;n volskaalse <a href=\"https:\/\/www.thesun.co.uk\/news\/27200220\/israel-iran-nuclear-strike-ww3-syria-revenge-attack\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">streekoorlog<\/a> in die Midde-Ooste. Israel het selfs so ver gegaan as om te dreig om Iranse kernterreine aan te val sou Iran enige vergeldingsaanvalle loods. Dit sal uiteindelik die risiko van die ontplooiing van kernwapens verhoog en miljoene mense in die streek blootstel aan kernbestraling en -afval sou Israel &#8216;n aanval op Iranse kernfasiliteite loods. Die situasie is op \u2018n mespunt.<\/p>\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-de4399c elementor-widget elementor-widget-image\" data-id=\"de4399c\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"image.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<img fetchpriority=\"high\" decoding=\"async\" width=\"467\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Screenshot-2024-04-24-at-14.49.56-467x1024.png\" class=\"attachment-large size-large wp-image-22238\" alt=\"\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Screenshot-2024-04-24-at-14.49.56-467x1024.png 467w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Screenshot-2024-04-24-at-14.49.56-137x300.png 137w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Screenshot-2024-04-24-at-14.49.56.png 600w\" sizes=\"(max-width: 467px) 100vw, 467px\" \/>\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-856db49 elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"856db49\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"text-editor.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<p>Bron: <a href=\"https:\/\/www.thesun.co.uk\/news\/27200220\/israel-iran-nuclear-strike-ww3-syria-revenge-attack\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Israel &#8216;preparing to strike Iranian NUCLEAR facilities&#8217; amid tense wait for revenge attack and soaring WW3 fears | The Sun<\/a><\/p><p><strong>\u00a0<\/strong><\/p><p><strong>Ten slotte:<\/strong><\/p><p>Die globale politieke arena het besonder onseker en broos geword. <a href=\"https:\/\/www.piie.com\/research\/piie-charts\/2024\/2020s-mark-return-cold-war-levels-geopolitical-risk\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Sommige ontleders<\/a> het selfs die tye waarin ons nou leef, vergelyk met die Koue Oorlog (1947-1989).<\/p>\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-ad96e11 elementor-widget elementor-widget-image\" data-id=\"ad96e11\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"image.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<img decoding=\"async\" width=\"800\" height=\"431\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Screenshot-2024-04-24-at-14.52.11-1024x552.png\" class=\"attachment-large size-large wp-image-22240\" alt=\"\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Screenshot-2024-04-24-at-14.52.11-1024x552.png 1024w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Screenshot-2024-04-24-at-14.52.11-300x162.png 300w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Screenshot-2024-04-24-at-14.52.11-768x414.png 768w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Screenshot-2024-04-24-at-14.52.11-1536x828.png 1536w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Screenshot-2024-04-24-at-14.52.11.png 1752w\" sizes=\"(max-width: 800px) 100vw, 800px\" \/>\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-d48e96c elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"d48e96c\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"text-editor.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<p>Bron: <a href=\"https:\/\/www.piie.com\/research\/piie-charts\/2024\/2020s-mark-return-cold-war-levels-geopolitical-risk\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">The 2020s mark a return to Cold War levels of geopolitical risk | PIIE<\/a><\/p><p>Dit is dus die moeite werd om daarop te let dat indien organisasies soos die Verenigde Nasies, wat gestig is met die doel om dialoog te bevorder en die voorkoms van oorlog te vermy, nie bestaan het nie, dit gegewe die verhoogde geo-politieke en konflikrisiko&#8217;s, as \u2018n noodsaaklikheid en sonder aarseling tot stand gebring sou word.<\/p>\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-1ac4cb3 elementor-widget elementor-widget-spacer\" data-id=\"1ac4cb3\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"spacer.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-spacer\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-spacer-inner\"><\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/section>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hierdie is die derde en laaste artikel in die reeks oor kernwapens en die verhoogde bedreiging wat hierdie wapens weereens vir die beskawing inhou. Hierdie artikel ondersoek milit\u00eare uitgawes gegewe die huidige geo-politieke atmosfeer. <\/p>\n","protected":false},"author":10,"featured_media":22235,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[285,55,2063],"tags":[2473,2469,2293,2471,2470,2472],"class_list":["post-22244","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-articles","category-grondwet-rsa","category-fw-de-klerk-fondasie","tag-internasionale-betrekkinge","tag-kernoorlogvoering","tag-kernwapens","tag-koue-oorlog","tag-oorlog","tag-streeksoorloe"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>DIE TERUGKEER VAN KOMPETISIE TUSSEN SUPERMOONDHEDE EN GEO-POLITIEKE RISIKO&#039;S - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Hierdie is die derde en laaste artikel in die reeks oor kernwapens en die verhoogde bedreiging wat hierdie wapens weereens vir die beskawing inhou. Hierdie artikel ondersoek milit\u00eare uitgawes gegewe die huidige geo-politieke atmosfeer.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"DIE TERUGKEER VAN KOMPETISIE TUSSEN SUPERMOONDHEDE EN GEO-POLITIEKE RISIKO&#039;S - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is die derde en laaste artikel in die reeks oor kernwapens en die verhoogde bedreiging wat hierdie wapens weereens vir die beskawing inhou. Hierdie artikel ondersoek milit\u00eare uitgawes gegewe die huidige geo-politieke atmosfeer.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-04-24T12:55:40+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-04-24T13:47:56+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/1-1024x576.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"576\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Abigail Baker\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Abigail Baker\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/\"},\"author\":{\"name\":\"Abigail Baker\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/a0dd416bbbcdadae0ddd242c471d44c6\"},\"headline\":\"DIE TERUGKEER VAN KOMPETISIE TUSSEN SUPERMOONDHEDE EN GEO-POLITIEKE RISIKO&#8217;S\",\"datePublished\":\"2024-04-24T12:55:40+00:00\",\"dateModified\":\"2024-04-24T13:47:56+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/\"},\"wordCount\":1005,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/1.png\",\"keywords\":[\"Internasionale Betrekkinge\",\"Kernoorlogvoering\",\"Kernwapens\",\"Koue Oorlog\",\"Oorlog\",\"Streeksoorlo\u00eb\"],\"articleSection\":[\"Articles\",\"Die Grondwet van Suid-Afrika\",\"FW de Klerk Fondasie\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/\",\"name\":\"DIE TERUGKEER VAN KOMPETISIE TUSSEN SUPERMOONDHEDE EN GEO-POLITIEKE RISIKO'S - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/1.png\",\"datePublished\":\"2024-04-24T12:55:40+00:00\",\"dateModified\":\"2024-04-24T13:47:56+00:00\",\"description\":\"Hierdie is die derde en laaste artikel in die reeks oor kernwapens en die verhoogde bedreiging wat hierdie wapens weereens vir die beskawing inhou. Hierdie artikel ondersoek milit\u00eare uitgawes gegewe die huidige geo-politieke atmosfeer.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/1.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/1.png\",\"width\":1920,\"height\":1080},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"FW de Klerk Fondasie\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/fw-de-klerk-fondasie\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"DIE TERUGKEER VAN KOMPETISIE TUSSEN SUPERMOONDHEDE EN GEO-POLITIEKE RISIKO&#8217;S\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/a0dd416bbbcdadae0ddd242c471d44c6\",\"name\":\"Abigail Baker\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"DIE TERUGKEER VAN KOMPETISIE TUSSEN SUPERMOONDHEDE EN GEO-POLITIEKE RISIKO'S - FW de Klerk Foundation","description":"Hierdie is die derde en laaste artikel in die reeks oor kernwapens en die verhoogde bedreiging wat hierdie wapens weereens vir die beskawing inhou. Hierdie artikel ondersoek milit\u00eare uitgawes gegewe die huidige geo-politieke atmosfeer.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"DIE TERUGKEER VAN KOMPETISIE TUSSEN SUPERMOONDHEDE EN GEO-POLITIEKE RISIKO'S - FW de Klerk Foundation","og_description":"Hierdie is die derde en laaste artikel in die reeks oor kernwapens en die verhoogde bedreiging wat hierdie wapens weereens vir die beskawing inhou. Hierdie artikel ondersoek milit\u00eare uitgawes gegewe die huidige geo-politieke atmosfeer.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2024-04-24T12:55:40+00:00","article_modified_time":"2024-04-24T13:47:56+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":576,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/1-1024x576.png","type":"image\/png"}],"author":"Abigail Baker","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Abigail Baker","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/"},"author":{"name":"Abigail Baker","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/a0dd416bbbcdadae0ddd242c471d44c6"},"headline":"DIE TERUGKEER VAN KOMPETISIE TUSSEN SUPERMOONDHEDE EN GEO-POLITIEKE RISIKO&#8217;S","datePublished":"2024-04-24T12:55:40+00:00","dateModified":"2024-04-24T13:47:56+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/"},"wordCount":1005,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/1.png","keywords":["Internasionale Betrekkinge","Kernoorlogvoering","Kernwapens","Koue Oorlog","Oorlog","Streeksoorlo\u00eb"],"articleSection":["Articles","Die Grondwet van Suid-Afrika","FW de Klerk Fondasie"],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/","name":"DIE TERUGKEER VAN KOMPETISIE TUSSEN SUPERMOONDHEDE EN GEO-POLITIEKE RISIKO'S - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/1.png","datePublished":"2024-04-24T12:55:40+00:00","dateModified":"2024-04-24T13:47:56+00:00","description":"Hierdie is die derde en laaste artikel in die reeks oor kernwapens en die verhoogde bedreiging wat hierdie wapens weereens vir die beskawing inhou. Hierdie artikel ondersoek milit\u00eare uitgawes gegewe die huidige geo-politieke atmosfeer.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/1.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/1.png","width":1920,"height":1080},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/die-terugkeer-van-kompetisie-tussen-supermoondhede-en-geo-politieke-risikos\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"FW de Klerk Fondasie","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/fw-de-klerk-fondasie\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"DIE TERUGKEER VAN KOMPETISIE TUSSEN SUPERMOONDHEDE EN GEO-POLITIEKE RISIKO&#8217;S"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/a0dd416bbbcdadae0ddd242c471d44c6","name":"Abigail Baker"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22244","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/10"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=22244"}],"version-history":[{"count":22,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22244\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":22277,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22244\/revisions\/22277"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/22235"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=22244"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=22244"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=22244"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}