{"id":2187,"date":"2019-04-26T07:57:53","date_gmt":"2019-04-26T05:57:53","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/"},"modified":"2021-05-24T01:02:34","modified_gmt":"2021-05-23T23:02:34","slug":"verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/","title":{"rendered":"VERKLARING: OM DIE NVG TERUG OP DIE WEG NA ONAFHANKLIKHEID TE PLAAS"},"content":{"rendered":"<p>Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) verwelkom die President se besluit, aangesien dit die belangrikheid van die onafhanklikheid van die Kantoor van die NVG herbevestig. Dit vereis dat aanklaers hul funksies moet vervul sonder \u201c<em>vrees, guns of vooroordeel<\/em>\u201d.<\/p>\n<p>Die Mokgoro-kommissie, wat kragtens artikel 12(6) van die Wet op die NVG ingestel is, is ingestel om te ondersoek of beide advokate geskik en gepas was om ampte binne die NVG te beklee, na aanleiding van verskeie negatiewe kommentaar wat teen hulle in hofbeslissings gemaak is.&nbsp;Hierdie negatiewe kommentaar het betrekking op hul professionele gedrag, hantering van die Hof en die wyse waarop hulle hul diskresie uitgeoefen het om strafregtelike verrigtinge in te stel, uit te voer en te staak. Dit het spesifiek betrekking op die omstrede onttrekking van aanklagte teen die voormalige hoof van die misdaad-intelligensie-eenheid binne die Suid-Afrikaanse Polisiediens, mnr Richard Mdluli, die Spy Tapes-saak en die vervolging van die voormalige KwaZulu-Natalse Valke baas, Johan Booysen.<\/p>\n<p>Die&nbsp;Kommissie se Verslag, wat amptelik op 26 April 2019 bekendgestel is, het aangevoer dat, wat die sake betref wat oor die algemeen met advokaat Jiba verband hou, \u201c<em>&#8230;the Courts\u2019 observance of Jiba\u2019s attitude throughout the course of the various reviews was characterised by non-responsiveness and irreverence towards the Courts. Furthermore, Jiba lacked accountability and sought to shift responsibility when she was expected to act under an order<\/em>\u201d.&nbsp;Die Kommissie het beklemtoon dat aanklaers beamptes van die Hof is en verplig is om die Hof by te staan en sodoende die regstaat te handhaaf. Met betrekking tot advokaat Mrwebi, het die Kommissie spesifiek bevind dat hy nie met integriteit opgetree het soos vereis ingevolge die NVG-wet nie, en dat die wyse waarop hy sy pligte uitgevoer het, \u201c<em>openlik in stryd was met dit wat van &#8216;n persoon in sy posisie verwag word<\/em>\u201d.<\/p>\n<p>Die President se besluit, sy redes, asook verto\u00eb deur die advokate, moet binne 14 dae by die Parlement ingedien word &#8211; indien die Parlement in sessie is. Indien nie in sessie nie, dan binne 14 dae nadat die Parlement weer begin. Die Parlement word dan versoek om binne 30 dae na ontvangs van sodanige kennisgewing (of so gou as redelikerwys moontlik) &#8216;n besluit te gee, met vermelding of die ontheffing aanbeveel word of nie.<\/p>\n<p>Alhoewel hierdie besluit die einde van die pad vir advokate Jiba en Mrwebi in die NVG aandui, moet die Konstitusionele Hof nog uitspraak lewer oor hul verwydering van die Rol van Advokate &#8211; wat verskil van hul geskiktheid om ampte in die NVG te beklee.&nbsp;<\/p>\n<p>Die bevindings van die Kommissie herinner ons aan die belangrike feit dat aanklaers die Oppergesag van die Reg moet handhaaf. Deur dit te handhaaf, kan die vertroue van die publiek in die institusionele onafhanklikheid van die NVG hopelik herstel word. In die woorde van die Kommissie moet \u201cdie NVG &#8216;n sterk gevoel van grondwetlike waardes en geloof in die oppergesag van die reg skep\u201d.<\/p>\n<p>Hierdie besluit van die President &#8211; terwyl daar nog op parlement\u00eare goedkeuring gewag word &#8211; is &#8216;n klein maar baie belangrike stap om een van die belangrikste staatsinstellings weg te vat van individue wat nie opgetree het soos die Grondwet voorskryf nie.<\/p>\n<p><em>Deur me Christine Botha: Waarnemende Direkteur, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><br \/>26 April 2019<\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/statement-on-acceptance-of-resignation-of-mr-nene-and-appointment-of-mr-mboweni\/'>STATEMENT ON ACCEPTANCE OF RESIGNATION OF MR NENE AND APPOINTMENT OF MR MBOWENI<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 273.38K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/statement-on-acceptance-of-resignation-of-mr-nene-and-appointment-of-mr-mboweni\/?wpdmdl=4771&refresh=6a88a42bbbe8b1787339819\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2185\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg\" alt=\"npa\" width=\"150\" height=\"113\" style=\"margin-right: 15px; margin-bottom: 3px; border: 4px solid #efefef; float: left;\" \/><\/p>\n<p>Volgens &#8216;n verklaring van die presidensie op 26 April 2019 het die President op 25 April advokate Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwebi in kennis gestel dat hulle onderskeidelik van hul pos as Adjunk-nasionale Direkteur van Openbare Vervolging (ANDOV) en Spesiale Direkteur van Openbare Vervolging onthef word. Die besluit volg dus die aanbevelings van die Mokgoro-kommissie van Ondersoek na die fiksheid van die twee advokate om senior posisies binne die Kantoor van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) te vervul.<\/p>\n<p>In ooreenstemming met artikel 12 van die<em>&nbsp;Wet op die Nasionale Vervolgingsgesag<\/em> (NVG), moes die President binne ses maande vanaf die tyd waarop hy die voorlopige skorsing aangekondig het (in afwagting van die ondersoek na hul geskiktheid om ampte binne die NVG te beklee) besluit of hulle moes verwyder word.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2185,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-2187","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: OM DIE NVG TERUG OP DIE WEG NA ONAFHANKLIKHEID TE PLAAS - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: OM DIE NVG TERUG OP DIE WEG NA ONAFHANKLIKHEID TE PLAAS - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Volgens &#039;n verklaring van die presidensie op 26 April 2019 het die President op 25 April advokate Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwebi in kennis gestel dat hulle onderskeidelik van hul pos as Adjunk-nasionale Direkteur van Openbare Vervolging (ANDOV) en Spesiale Direkteur van Openbare Vervolging onthef word. Die besluit volg dus die aanbevelings van die Mokgoro-kommissie van Ondersoek na die fiksheid van die twee advokate om senior posisies binne die Kantoor van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) te vervul. In ooreenstemming met artikel 12 van die&nbsp;Wet op die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), moes die President binne ses maande vanaf die tyd waarop hy die voorlopige skorsing aangekondig het (in afwagting van die ondersoek na hul geskiktheid om ampte binne die NVG te beklee) besluit of hulle moes verwyder word.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-04-26T05:57:53+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:02:34+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"275\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"207\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: OM DIE NVG TERUG OP DIE WEG NA ONAFHANKLIKHEID TE PLAAS\",\"datePublished\":\"2019-04-26T05:57:53+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:34+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/\"},\"wordCount\":549,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/\",\"name\":\"VERKLARING: OM DIE NVG TERUG OP DIE WEG NA ONAFHANKLIKHEID TE PLAAS - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg\",\"datePublished\":\"2019-04-26T05:57:53+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:34+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg\",\"width\":275,\"height\":207,\"caption\":\"npa\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"VERKLARING: OM DIE NVG TERUG OP DIE WEG NA ONAFHANKLIKHEID TE PLAAS\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: OM DIE NVG TERUG OP DIE WEG NA ONAFHANKLIKHEID TE PLAAS - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: OM DIE NVG TERUG OP DIE WEG NA ONAFHANKLIKHEID TE PLAAS - FW de Klerk Foundation","og_description":"Volgens 'n verklaring van die presidensie op 26 April 2019 het die President op 25 April advokate Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwebi in kennis gestel dat hulle onderskeidelik van hul pos as Adjunk-nasionale Direkteur van Openbare Vervolging (ANDOV) en Spesiale Direkteur van Openbare Vervolging onthef word. Die besluit volg dus die aanbevelings van die Mokgoro-kommissie van Ondersoek na die fiksheid van die twee advokate om senior posisies binne die Kantoor van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) te vervul. In ooreenstemming met artikel 12 van die&nbsp;Wet op die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), moes die President binne ses maande vanaf die tyd waarop hy die voorlopige skorsing aangekondig het (in afwagting van die ondersoek na hul geskiktheid om ampte binne die NVG te beklee) besluit of hulle moes verwyder word.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2019-04-26T05:57:53+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:02:34+00:00","og_image":[{"width":275,"height":207,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: OM DIE NVG TERUG OP DIE WEG NA ONAFHANKLIKHEID TE PLAAS","datePublished":"2019-04-26T05:57:53+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:34+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/"},"wordCount":549,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg","articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/","name":"VERKLARING: OM DIE NVG TERUG OP DIE WEG NA ONAFHANKLIKHEID TE PLAAS - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg","datePublished":"2019-04-26T05:57:53+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:34+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/npa.jpg","width":275,"height":207,"caption":"npa"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-om-die-nvg-terug-op-die-weg-na-onafhanklikheid-te-plaas\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"VERKLARING: OM DIE NVG TERUG OP DIE WEG NA ONAFHANKLIKHEID TE PLAAS"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2187","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2187"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2187\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5886,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2187\/revisions\/5886"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2185"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2187"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2187"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2187"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}