{"id":21697,"date":"2024-03-28T12:02:00","date_gmt":"2024-03-28T10:02:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/?p=21697"},"modified":"2024-03-28T12:07:49","modified_gmt":"2024-03-28T10:07:49","slug":"wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/","title":{"rendered":"WYSIGINGS AANVAAR: ONTLEDING VAN VERANDERINGE AAN DIE ALGEMENE INTELLIGENSIE WET SE WYSIGINGSWET"},"content":{"rendered":"\t\t<div data-elementor-type=\"wp-post\" data-elementor-id=\"21697\" class=\"elementor elementor-21697\" data-elementor-post-type=\"post\">\n\t\t\t\t\t\t<section class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-70d513b9 elementor-section-boxed elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"70d513b9\" data-element_type=\"section\" data-e-type=\"section\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\n\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-100 elementor-top-column elementor-element elementor-element-586167f8\" data-id=\"586167f8\" data-element_type=\"column\" data-e-type=\"column\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-0fd42bd elementor-widget elementor-widget-spacer\" data-id=\"0fd42bd\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"spacer.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-spacer\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-spacer-inner\"><\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-eee07b9 elementor-align-right elementor-widget elementor-widget-button\" data-id=\"eee07b9\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"button.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-button-wrapper\">\n\t\t\t\t\t<a class=\"elementor-button elementor-button-link elementor-size-sm\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/amendments-adopted-analysis-of-changes-to-the-general-intelligence-laws-amendment-bill\/\">\n\t\t\t\t\t\t<span class=\"elementor-button-content-wrapper\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<span class=\"elementor-button-text\">Read this article in English<\/span>\n\t\t\t\t\t<\/span>\n\t\t\t\t\t<\/a>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-37e27da elementor-widget elementor-widget-heading\" data-id=\"37e27da\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"heading.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t<h2 class=\"elementor-heading-title elementor-size-default\">WYSIGINGS AANVAAR: ONTLEDING VAN VERANDERINGE AAN DIE ALGEMENE INTELLIGENSIE WET SE WYSIGINGSWET<\/h2>\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-8d23333 elementor-widget elementor-widget-spacer\" data-id=\"8d23333\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"spacer.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-spacer\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-spacer-inner\"><\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-5fb4e50b elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"5fb4e50b\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"text-editor.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<p><span style=\"font-weight: 400;\">Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting op<\/span><span style=\"font-weight: 400;\"> 28\/03\/2024<\/span><\/p><p>\u00a0<\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">In terme van die wetgewende proses rondom <\/span><a href=\"https:\/\/www.parliament.gov.za\/storage\/app\/media\/Bills\/2023\/B40_2023_General_Intelligence_Laws_Bill\/B40_2023_General_Intelligence_Laws_Bill.pdf\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><span style=\"font-weight: 400;\">die Algemene Intelligensie Wet se Wysigingswet [B40-2023]<\/span><\/a><span style=\"font-weight: 400;\"> (\u201cGILAB\u201d), vereis die <\/span><a href=\"https:\/\/static.pmg.org.za\/240313General_Intelligence_Laws_Amendment_Bill_40-2023_A-_list_1st_final_draft....pdf\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><span style=\"font-weight: 400;\">voorgestelde wysigings<\/span><\/a><span style=\"font-weight: 400;\"> deur die Ad Hoc-komitee noukeurige ondersoek in die lig van besorgdhede wat deur die FW de Klerk Stigting uitgespreek is. Die wysigings beoog om sleutelkwessies aan te spreek wat in die oorspronklike wetsontwerp ge\u00efdentifiseer is, insluitend problematiese definisies, verpligte nagaan en voldoening aan konstitusionele standaarde. Die Wetsontwerp is op 26 Maart 2024 deur die Nasionale Vergadering <\/span><a href=\"https:\/\/pmg.org.za\/hansard\/38708\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><span style=\"font-weight: 400;\">aanvaar<\/span><\/a><span style=\"font-weight: 400;\"> en beoog om buitelandse en binnelandse intelligensie eenhede te skei, die besluit oor die oprigting van die Staatsveiligheidsagentskap (\u201cSSA\u201d) om te keer en <\/span><a href=\"https:\/\/www.gov.za\/sites\/default\/files\/gcis_document\/201903\/high-level-review-panel-state-security-agency.pdf\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><span style=\"font-weight: 400;\">voorgestelde hervormings<\/span><\/a><span style=\"font-weight: 400;\"> te implementeer.<\/span><\/p><p>\u00a0<\/p><p><b>Verfyning van Definisies<\/b><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Die voorgestelde wysigings om sleuteldefinisies binne die GILAB te verfyn, poog om die beduidende dreiging wat deur die wetsontwerp se aanvanklike gebrek aan duidelikheid en spesifisiteit in sy definisies veroorsaak is, reg te stel. Die oorspronklike weergawe van die Wetsontwerp het kritieke terme soos &#8220;bedreiging,&#8221; &#8220;nasionale veiligheid,&#8221; en &#8220;persoon of instelling van nasionale veiligheidsbelang&#8221; ongedefinieerd gelaat \u00f3f dubbelsinnig gedefinieer. Die Stigting se <\/span><a href=\"https:\/\/acrobat.adobe.com\/id\/urn:aaid:sc:eu:4d278976-a4eb-46f5-aedc-47c48dba8685\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><span style=\"font-weight: 400;\">skriftelike indiening<\/span><\/a><span style=\"font-weight: 400;\"> het tereg die risiko&#8217;s uitgelig wat met sulke vae definisies geassosieer word, waardeur die potensiaal vir geregtelike oorkryding en skending van konstitusionele regte beklemtoon is. Daarom is &#8216;n deeglike analise en verfyning nodig om die aanvanklike bedreiging wat die wetsontwerp se dubbelsinnige taal inhou, te mitigeer en te verseker dat dit in lyn is met konstitusionele beginsels.<\/span><\/p><p>\u00a0<\/p><p><b>Verpligte Sekerheidsklaring<\/b><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Voorgestelde veranderinge aan verpligte sekerheidsklaring soos vereis deur GILAB word weerspie\u00ebl in wysigings aan spesifieke klousules soos klousule 1(r) &#8211; &#8220;sekuriteitsbevoegdheidstoets&#8221; en die nuwe bepalings wat in klousule 4 ingevoeg is. Hierdie wysigings poog om die omvang van verpligte sekerheidsklaring te verfyn en besorgdhede aan te spreek wat deur die Stigting uitgespreek is oor moontlike skendings van konstitusionele regte. Die hersiene klousules beoog om die kriteria vir die uitvoering van sekuriteitsbevoegdheidstoetse in detail te omskryf, waarby die behoefte beklemtoon word om individue se geskiktheid vir die verkryging van geklassifiseerde inligting of kritieke infrastruktuur te assesseer, terwyl die risiko van arbrit\u00eare skending van privaatheid en politieke regte geminimaliseer word.<\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Terwyl die wysigings aan klousule 4 prim\u00ear fokus op die totstandkoming en funksies van die intelligensiediens, het dit \u2018n indirekte invloed op die nagaanproses deur te verseker dat intelligensie-aktiwiteite binne wettige raamwerke en met behoorlike oorweging van konstitusionele regte uitgevoer word. Deur teenintelligensie-maatre\u00ebls in te stel, departementele intelligensie te versamel, en deur nasionale veiligheids-inligtingsessies te hou, beoog die wysigings om die doeltreffendheid van intelligensie-operasies te verbeter terwyl konstitusionele beginsels gehandhaaf word.<\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">In klousule 3 is daar aanpassings aan bepaalde definisies binne die Wetsontwerp gemaak, wat indirek die omvang en toepassing van verpligte nagaanvereistes be\u00efnvloed. Klousule 3 laat na om &#8216;n omskrywing van &#8216;n &#8220;persoon of instelling van nasionale veiligheidsbelang&#8221; in te sluit. Hierdie weglatings dui op die noodsaak om kriteria vir die bepaling van wie onderworpe is aan verpligte nagaanondersoeke te formuleer, met die doel om bepaalde kategorie\u00eb van individue of instellings wat hieraan onderwerp moet word, duidelik uit te spel.<\/span><\/p><p>\u00a0<\/p><p><b>Regulering van Grootmaat Sekuriteitstoesighouding<\/b><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Die voorgestelde wysigings aan klousule 2 van die GILAB beoog om toesighouding en regulering van intelligensie-aktiwiteite te versterk, veral met betrekking tot grootmaat onderskepping en oorsig. Die wysigings stel streng prosedures vir massa onderskepping in, onder regterlike toesig en met die goedkeuring van &#8216;n afgetrede regter wat deur die President aangestel is, in ooreenstemming met konstitusionele beginsels en internasionale ooreenkomste.<\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Daarbenewens omskryf die invoeging van die nuwe klousule 4 spesifieke funksies vir die \u201cNasionale Kommunikasiesentrum\u201d met betrekking tot nasionale veiligheidsdreigings. Hierdie funksies sluit in die versameling, korrelering, evaluering, en analisering van intelligensie-inligting in om bedreigings te identifiseer, asook die ko\u00f6rdinering van kuber-ge\u00efnspireerde aktiwiteite om kuberbedreigings af te weer. Deur die sentrum se verantwoordelikhede in hierdie opsig uit te brei, beoog die wysigings om die sentrum vermo\u00eb te verbeter om verskeie bedreigings wat risiko&#8217;s vir nasionale veiligheid mag inhou, te identifiseer, te assesseer en daarop te reageer.<\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Gevolglik ondersteun die FW de Klerk Stigting hierdie wysigings, wat daarop afgestem is regterlike toesig te versterk en beskermingsmeganismes in plek te stel om individuele regte te beskerm. Die Stigting beklemtoon altyd die belangrikheid om toesighoudingspraktyke met konstitusionele beginsels te belyn, veral met die reg op privaatheid.<\/span><\/p><p>\u00a0<\/p><p><b>Duidelikheid oor die Konsep &#8220;Bedreiging vir Nasionale Veiligheid&#8221;<\/b><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Voorgestelde veranderinge om groter duidelikheid te kry oor wat \u2018n &#8220;bedreiging vir nasionale veiligheid&#8221; binne die GILAB behels, word vervat in wysigings aan klousule 1. In hierdie klousule word verskeie veranderinge voorgestel om die konsep van &#8220;nasionale veiligheidsbedreiging&#8221; te belyn en te verduidelik. Dit sluit in die weglaat van frases soos &#8220;potensi\u00eble geleentheid&#8221; en &#8220;potensi\u00eble dreiging&#8221;, terwyl verwysings na &#8220;nasionale veiligheid&#8221; uit sekere definisies verwyder word. Hierdie aanpassings dui op &#8216;n meer presiese bepaling van wat &#8216;n bedreiging vir nasionale veiligheid uitmaak, om dubbelsinnigheid te voorkom en &#8216;n gefokusde benadering tot die aanspreek van sulke besorgdhede te verseker.<\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Deur hierdie voorgestelde wysigings met die Stigting se skriftelike indiening te vergelyk, dui op &#8216;n gesamentlike poging om besorgdhede oor die moontlike skending van konstitusionele regte aan te spreek, veral vryheid van meningsuiting (artikel 16) en samekoms (artikel 17), wat burgers se regte beskerm om aan politieke diskoers deel te neem en aan vreedsame protes sonder vrees vir arbrit\u00eare staatsoptrede te deel te neem.<\/span><\/p><p>\u00a0<\/p><p><b>Versterkte Toesigmeganismes<\/b><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Die voorgestelde klousules versterk aansienlik die toesigmeganismes binne die intelligensiedienste deur streng prosedures vir verantwoordelikheid en deursigtigheid in te stel. Klousule 7 skets &#8216;n gedetailleerde proses vir die aanstelling van die Adjunk Inspekteur-Generaal van Intelligensie, waardeur die genomineerde onderworpe is aan goedkeuring deur die Nasionale Vergadering wat parlement\u00eare toesig bied oor sleutelaanstellings binne die intelligensiehi\u00ebrargie. Daarbenewens skets dit die bevoegdhede, verwyderingsprosedures, en termynbeperkings vir die Adjunk Inspekteur-Generaal, wat toesig versterk deur duidelike riglyne vir sy rol en verantwoordelikhede te vestig.<\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Op dieselfde wyse bepaal klousule 11 dat die begroting wat toegewys is aan die Inspekteur-Generaal van Intelligensie deur die Parlement toegewys moet word, met uitgawes wat beheer word deur die Wet op Openbare Finansi\u00eble Bestuur (\u201cPFMA\u201d). Hierdie bepaling verseker dat finansi\u00eble toesig deur die wetgewer uitgeoefen word, wat die misbruik of wanbesteding van fondse binne die intelligensie-apparaat voorkom. Deur begrotingsbesluite aan parlement\u00eare ondersoek te onderwerp en onderworpe te wees aan bestaande finansi\u00eble regulasies, versterk hierdie klousule deursigtigheid en aanspreeklikheid in finansi\u00eble aangeleenthede wat verband hou met intelligensie-aktiwiteite.<\/span><\/p><p>\u00a0<\/p><p><b>Slot<\/b><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Die wysigings aan die GILAB dui op aansienlike vordering in die regstelling van dubbelsinnige kwessies en die versterking van toesig, soos vereis in terme van goedkeuring deur die Nasionale Vergadering. Tog is dit van uiterste belang om &#8216;n delikate balans te handhaaf tussen die beskerming van konstitusionele regte en die implementering van noodsaaklike veiligheidsmaatre\u00ebls.<\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Alhoewel hierdie wysigings op positiewe vordering neerkom, is voortgesette waaksaamheid en verfyning noodsaaklik om hierdie ewewig te handhaaf om sodoende demokratiese beginsels te handhaaf en individuele vryhede wat in die grondwet vervat is, te beskerm.<\/span><\/p>\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-1ac4cb3 elementor-widget elementor-widget-spacer\" data-id=\"1ac4cb3\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"spacer.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-spacer\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-spacer-inner\"><\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/section>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In die voortgesette wetgewende proses rondom die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette, regverdig die voorgestelde wysigings deur die Ad Hoc-komitee noukeurige ondersoek.<\/p>\n","protected":false},"author":10,"featured_media":21692,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[285,55,2063,431],"tags":[2307,160,2309,2058,2308,2243,2056],"class_list":["post-21697","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-articles","category-grondwet-rsa","category-fw-de-klerk-fondasie","category-persoonlike-vryheid","tag-die-gilab","tag-grondwet","tag-monitering","tag-nasionale-veiligheid","tag-sekuriteit","tag-toesig","tag-wysigingswetsontwerp-op-algemene-intelligensiewette"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>WYSIGINGS AANVAAR: ONTLEDING VAN VERANDERINGE AAN DIE ALGEMENE INTELLIGENSIE WET SE WYSIGINGSWET - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"In die voortgesette wetgewende proses rondom die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette, regverdig die voorgestelde wysigings deur die Ad Hoc-komitee noukeurige ondersoek.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"WYSIGINGS AANVAAR: ONTLEDING VAN VERANDERINGE AAN DIE ALGEMENE INTELLIGENSIE WET SE WYSIGINGSWET - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"In die voortgesette wetgewende proses rondom die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette, regverdig die voorgestelde wysigings deur die Ad Hoc-komitee noukeurige ondersoek.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-03-28T10:02:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-03-28T10:07:49+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/03\/2-1.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1080\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Abigail Baker\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Abigail Baker\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/\"},\"author\":{\"name\":\"Abigail Baker\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/a0dd416bbbcdadae0ddd242c471d44c6\"},\"headline\":\"WYSIGINGS AANVAAR: ONTLEDING VAN VERANDERINGE AAN DIE ALGEMENE INTELLIGENSIE WET SE WYSIGINGSWET\",\"datePublished\":\"2024-03-28T10:02:00+00:00\",\"dateModified\":\"2024-03-28T10:07:49+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/\"},\"wordCount\":1160,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/03\/2-1.jpg\",\"keywords\":[\"Die GILAB\",\"Grondwet\",\"Monitering\",\"Nasionale Veiligheid\",\"Sekuriteit\",\"Toesig\",\"Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette\"],\"articleSection\":[\"Articles\",\"Die Grondwet van Suid-Afrika\",\"FW de Klerk Fondasie\",\"Persoonlike Vryheid\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/\",\"name\":\"WYSIGINGS AANVAAR: ONTLEDING VAN VERANDERINGE AAN DIE ALGEMENE INTELLIGENSIE WET SE WYSIGINGSWET - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/03\/2-1.jpg\",\"datePublished\":\"2024-03-28T10:02:00+00:00\",\"dateModified\":\"2024-03-28T10:07:49+00:00\",\"description\":\"In die voortgesette wetgewende proses rondom die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette, regverdig die voorgestelde wysigings deur die Ad Hoc-komitee noukeurige ondersoek.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/03\/2-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/03\/2-1.jpg\",\"width\":1920,\"height\":1080},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"FW de Klerk Fondasie\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/fw-de-klerk-fondasie\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"WYSIGINGS AANVAAR: ONTLEDING VAN VERANDERINGE AAN DIE ALGEMENE INTELLIGENSIE WET SE WYSIGINGSWET\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/a0dd416bbbcdadae0ddd242c471d44c6\",\"name\":\"Abigail Baker\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"WYSIGINGS AANVAAR: ONTLEDING VAN VERANDERINGE AAN DIE ALGEMENE INTELLIGENSIE WET SE WYSIGINGSWET - FW de Klerk Foundation","description":"In die voortgesette wetgewende proses rondom die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette, regverdig die voorgestelde wysigings deur die Ad Hoc-komitee noukeurige ondersoek.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"WYSIGINGS AANVAAR: ONTLEDING VAN VERANDERINGE AAN DIE ALGEMENE INTELLIGENSIE WET SE WYSIGINGSWET - FW de Klerk Foundation","og_description":"In die voortgesette wetgewende proses rondom die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette, regverdig die voorgestelde wysigings deur die Ad Hoc-komitee noukeurige ondersoek.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2024-03-28T10:02:00+00:00","article_modified_time":"2024-03-28T10:07:49+00:00","og_image":[{"width":1920,"height":1080,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/03\/2-1.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Abigail Baker","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Abigail Baker","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/"},"author":{"name":"Abigail Baker","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/a0dd416bbbcdadae0ddd242c471d44c6"},"headline":"WYSIGINGS AANVAAR: ONTLEDING VAN VERANDERINGE AAN DIE ALGEMENE INTELLIGENSIE WET SE WYSIGINGSWET","datePublished":"2024-03-28T10:02:00+00:00","dateModified":"2024-03-28T10:07:49+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/"},"wordCount":1160,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/03\/2-1.jpg","keywords":["Die GILAB","Grondwet","Monitering","Nasionale Veiligheid","Sekuriteit","Toesig","Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette"],"articleSection":["Articles","Die Grondwet van Suid-Afrika","FW de Klerk Fondasie","Persoonlike Vryheid"],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/","name":"WYSIGINGS AANVAAR: ONTLEDING VAN VERANDERINGE AAN DIE ALGEMENE INTELLIGENSIE WET SE WYSIGINGSWET - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/03\/2-1.jpg","datePublished":"2024-03-28T10:02:00+00:00","dateModified":"2024-03-28T10:07:49+00:00","description":"In die voortgesette wetgewende proses rondom die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette, regverdig die voorgestelde wysigings deur die Ad Hoc-komitee noukeurige ondersoek.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/03\/2-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/03\/2-1.jpg","width":1920,"height":1080},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wysigings-aanvaar-ontleding-van-veranderinge-aan-die-algemene-intelligensie-wet-se-wysigingswet\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"FW de Klerk Fondasie","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/fw-de-klerk-fondasie\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"WYSIGINGS AANVAAR: ONTLEDING VAN VERANDERINGE AAN DIE ALGEMENE INTELLIGENSIE WET SE WYSIGINGSWET"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/a0dd416bbbcdadae0ddd242c471d44c6","name":"Abigail Baker"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/21697","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/10"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=21697"}],"version-history":[{"count":10,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/21697\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":21713,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/21697\/revisions\/21713"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/21692"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=21697"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=21697"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=21697"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}