{"id":2161,"date":"2019-03-26T07:57:53","date_gmt":"2019-03-26T05:57:53","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/"},"modified":"2021-05-24T01:02:31","modified_gmt":"2021-05-23T23:02:31","slug":"artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: WAT IS IN &#8216;N NUWE DIREKTORAAT"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p>President Cyril Ramaphosa het die openbarings van die Kommissie beskryf as &#8216;n uitdaging vir die \u201cgrondslag van ons demokratiese staat\u201d. In sy Staatsrede het hy gevra vir vervolging waar daar bewyse van kriminele aktiwiteite na vore gekom het. President Ramaphosa het hierdie taak eksplisiet aan adv Shamila Batohi, wat in Februarie as Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging (NDOV) aangestel is, toegeken.<\/p>\n<p>Haar aanstelling in Desember verlede jaar was die resultaat van &#8216;n deursigtige proses wat rede tot optimisme was. Die President het ook aangekondig dat daar &#8216;n nuwe Direktoraat in die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) geskep sal word wat sal fokus op die bewyse wat die Kommissie en ander ondersoeke na korrupsie opgelewer. Die presidensie het die Proklamasie van hierdie nuwe Direktoraat op 20 Maart 2019 aangekondig.<\/p>\n<p>Ondersoekende en vervolgingsmagte sal aan die Direktoraat toegeken word. Sommige joernaliste het dit vergelyk met die Skerpioene, wat in 2008 ontbind is. Die President het egter beswaar gemaak teen opskrifte wat die terugkeer van die Skerpioene verkondig het, en volgehou dat die nuwe eenheid heeltemal anders sou wees.&nbsp;Dit is nog nie duidelik wat die samestelling van die Direktoraat sal wees nie. Volgens mnr Michael Masutha, Minister van Justisie, sal die Direktoraat slegs sowat vyf jaar in plek wees. Verder sal dit kundiges van die Valke, Nasionale Tesourie, die Finansi\u00eble Intelligensiesentrum (FIC), die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SARS), die Spesiale Ondersoekeenheid (SIU) en kundiges van die privaatsektor bymekaarbring. Die Direktoraat sal uitsluitlik sake ondersoek wat direk verband hou met Staatskaping en korrupsie en sal blykbaar nie permanente ondersoekers kan aanstel nie. Dit wil voorkom asof die bedoeling is om ondersoeke voort te sit wat voortspruit uit die bevindings van die Zondo-kommissie.<\/p>\n<p>In die openbaar word Ramaphosa hoofsaaklik geloof dat hy in die regte rigting beweeg. As &#8216;n mens weer daarna kyk, identifiseer sy skuif &#8216;n gaping in die huidige samestelling van die openbare vervolgingstelsel, terwyl sodanige gaping nie amptelik bestaan nie.&nbsp;Sy aankondiging toon dat hy moontlik bedenkinge kan h\u00ea oor diegene wat tans met hierdie taak besig is, naamlik die Valke onder die leiding van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD). Hul doelwit, soos uiteengesit in die&nbsp;<em>Wet op die Suid-Afrikaanse Polisiediens<\/em>, is uitdruklik om misdrywe met betrekking tot korrupte aktiwiteite te \u201cvoorkom, bestry en ondersoek\u201d. Ten opsigte van Staatskaping het die leier van die Valke, Luitenant-Generaal Godfrey Lebeya, in September 2018 die daarstelling van &#8216;n taakspan aangekondig om hierdie sake te versnel. Maar as &#8216;n mens na sy rekord kyk, is Angelo Agrizzi, Andries van Tonder, Linda Mti en vier ander die enigste verdagtes wat tot dusver gearresteer is, volgens berigte in die media.<\/p>\n<p>&#8216;n Kort verduideliking is hier nodig. Danksy die reg teen selfinkriminasie, en volgens regulasie 8(2) van die Regulasies van die Zondo-kommissie, kan verklarings deur getuies nie as bewyse teen hulle in enige strafregtelike verrigtinge gebruik word nie. &#8216;n Ondersoekende eenheid moet &#8216;n onafhanklike saak bou gebaseer op bewyse wat ingesamel is &#8211; en nie die getuie se verklaring nie.&nbsp;Dit maak die werk van &#8216;n ondersoekeenheid meer belangrik, aangesien Zondo se bydrae net \u201copenheid\u201d sal bring. Die \u201caanspreeklikheid\u201d moet van die vervolgingsafdeling kom. Intussen kan wat aanvanklik as &#8216;n administratiewe besluit beskou word, ook as &#8216;n moontlike voorbeeld van interne magbotsings binne die ANC beskou word. Die President blyk te poog om die vervolging van leidende figure agter Staatskaping verder weg van die politieke gebied te verskuif.<\/p>\n<p>Dit is onduidelik of Ramaphosa se plan doeltreffend sal wees, aangesien befondsing nog nie bekom is nie. In sy Begrotingsrede van 2019 het die Minister van Finansies, Mboweni, geen geld vir die nuwe Direktoraat geoormerk nie en die begroting van die NVG het ernstige beperkings. Hulpbronne is van kritieke belang om die NVG te omskep in &#8216;n ware wapen teen korrupsie, om nie eens te praat van die implementering van &#8216;n nuwe Direktoraat nie. Indien finansi\u00eble kapasiteit nie gebied word nie, sal Ramaphosa se aankondiging maar lippediens aan die kiesers bly.<\/p>\n<p>Dit is bemoedigend om &#8216;n President te sien wat die stryd teen korrupsie ernstig op neem deur belowende institusionele besluite te neem. Hy moet egter sy integriteit bewys deur te verseker dat hierdie Direktoraat ondersteun word deur die finansies en hulpbronne om die werk te doen. Dit sal ook van kritieke belang wees dat die President nie beskou word dat hy inmeng nie en dat die vervolging van hierdie gevalle ontbreek aan enige politieke inmenging. Ter wille van alle Suid-Afrikaners, laat ons hoop dat nie die nie-administratiewe konflikte tussen die Valke en die NVG, of &#8216;n gebrek aan politieke wil om die Direktoraat behoorlik te finansier, in die Staat se pad staan sal staan om korrupsie doeltreffend te bestry nie, soos deur die Grondwet vereis word nie.<\/p>\n<p><em><span lang=\"EN-US\">Deur Jonas Pauly: Intern, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/span><\/em><br \/>26 Maart 2019<\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/nine-months-in-the-ramaphosa-report-card\/'>NINE MONTHS IN - THE RAMAPHOSA REPORT CARD<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 358.55K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/nine-months-in-the-ramaphosa-report-card\/?wpdmdl=4780&refresh=6a88a2b9b2c291787339449\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2120\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg\" alt=\"gavel small\" width=\"150\" height=\"99\" style=\"margin-right: 15px; margin-bottom: 3px; border: 4px solid #efefef; float: left;\" \/><\/p>\n<p>In 2010 het die Konstitusionele Hof in die saak van&nbsp;<em>Glenister v die President van die Republiek van Suid-Afrika<\/em>&nbsp;bevind dat artikel 7(2) van die Grondwet die Staat verplig om doeltreffende maatre\u00ebls vir die stryd teen korrupsie te implementeer. Alhoewel dit nie eksplisiet in die Grondwet gestel word nie, belemmer korrupsie die Staat se vermo\u00eb om die regte in die Handves van Regte te respekteer, beskerm, bevorder en vervul; &#8216;n aspek wat veral nodig is om positiewe sosio-ekonomiese regte te verwesenlik.<\/p>\n<p>Die missie om korrupsie teen te werk word deur die Zondo-kommissie van Ondersoek na Staatskaping (die Kommissie) ondersoek. Die doel is om &#8216;n ondersoek te doen, bevindinge te maak, verslag te doen en aanbevelings te maak rakende Staatskaping, soos in die Kommissie se verwysingsraamwerk vermeld word.&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2120,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-2161","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: WAT IS IN &#039;N NUWE DIREKTORAAT - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: WAT IS IN &#039;N NUWE DIREKTORAAT - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"In 2010 het die Konstitusionele Hof in die saak van&nbsp;Glenister v die President van die Republiek van Suid-Afrika&nbsp;bevind dat artikel 7(2) van die Grondwet die Staat verplig om doeltreffende maatre\u00ebls vir die stryd teen korrupsie te implementeer. Alhoewel dit nie eksplisiet in die Grondwet gestel word nie, belemmer korrupsie die Staat se vermo\u00eb om die regte in die Handves van Regte te respekteer, beskerm, bevorder en vervul; &#039;n aspek wat veral nodig is om positiewe sosio-ekonomiese regte te verwesenlik. Die missie om korrupsie teen te werk word deur die Zondo-kommissie van Ondersoek na Staatskaping (die Kommissie) ondersoek. Die doel is om &#039;n ondersoek te doen, bevindinge te maak, verslag te doen en aanbevelings te maak rakende Staatskaping, soos in die Kommissie se verwysingsraamwerk vermeld word.&nbsp;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-03-26T05:57:53+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:02:31+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"240\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: WAT IS IN &#8216;N NUWE DIREKTORAAT\",\"datePublished\":\"2019-03-26T05:57:53+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:31+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/\"},\"wordCount\":793,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/\",\"name\":\"ARTIKEL: WAT IS IN 'N NUWE DIREKTORAAT - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg\",\"datePublished\":\"2019-03-26T05:57:53+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:31+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg\",\"width\":240,\"height\":159,\"caption\":\"gavel small\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: WAT IS IN &#8216;N NUWE DIREKTORAAT\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: WAT IS IN 'N NUWE DIREKTORAAT - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: WAT IS IN 'N NUWE DIREKTORAAT - FW de Klerk Foundation","og_description":"In 2010 het die Konstitusionele Hof in die saak van&nbsp;Glenister v die President van die Republiek van Suid-Afrika&nbsp;bevind dat artikel 7(2) van die Grondwet die Staat verplig om doeltreffende maatre\u00ebls vir die stryd teen korrupsie te implementeer. Alhoewel dit nie eksplisiet in die Grondwet gestel word nie, belemmer korrupsie die Staat se vermo\u00eb om die regte in die Handves van Regte te respekteer, beskerm, bevorder en vervul; 'n aspek wat veral nodig is om positiewe sosio-ekonomiese regte te verwesenlik. Die missie om korrupsie teen te werk word deur die Zondo-kommissie van Ondersoek na Staatskaping (die Kommissie) ondersoek. Die doel is om 'n ondersoek te doen, bevindinge te maak, verslag te doen en aanbevelings te maak rakende Staatskaping, soos in die Kommissie se verwysingsraamwerk vermeld word.&nbsp;","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2019-03-26T05:57:53+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:02:31+00:00","og_image":[{"width":240,"height":159,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: WAT IS IN &#8216;N NUWE DIREKTORAAT","datePublished":"2019-03-26T05:57:53+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:31+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/"},"wordCount":793,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg","articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/","name":"ARTIKEL: WAT IS IN 'N NUWE DIREKTORAAT - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg","datePublished":"2019-03-26T05:57:53+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:31+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/gavel_small.jpg","width":240,"height":159,"caption":"gavel small"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wat-is-in-n-nuwe-direktoraat\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: WAT IS IN &#8216;N NUWE DIREKTORAAT"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2161","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2161"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2161\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5877,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2161\/revisions\/5877"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2120"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2161"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2161"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2161"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}