{"id":2160,"date":"2019-06-27T08:57:53","date_gmt":"2019-06-27T06:57:53","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/"},"modified":"2021-05-24T01:02:31","modified_gmt":"2021-05-23T23:02:31","slug":"artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: DIE NEGE LEWENS VAN JIBA EN MRWEBI"},"content":{"rendered":"<p>Die saak het toe in Julie 2018 voor die App\u00e8lhof gedien, waar die uitspraak van die Ho\u00eb&nbsp;Hof omgekeer is, en daar is bevind dat Jiba en Mrwebi nie van die rol van advokate geskrap moet word nie. Die uitspraak was verdeeld onder vyf regters &#8211; drie het beslis ten gunste van Jiba en Mrwebi, en die ander het nie saamgestem nie en &#8216;n minderheidsuitspraak gelewer. Die meerderheidsuitspraak het bevind dat die Algemene Balieraad geen wangedrag aan die kant van Jiba kon bewys nie en dat die getuienis wat deur die Algemene Balieraad voorgel\u00ea&nbsp;is, tesame met die verduideliking van Jiba, nie die beweerde wangedrag op grond van waarskynlikheid kon bewys nie. Ten opsigte van Mrwebi het die meerderheid aanvaar dat wangedrag teen hom bewys is, maar dat daar geen bewys was van oneerlikheid nie, omdat hy nie voordeel getrek het uit die wangedrag nie. Ondanks hierdie bevindings het die App\u00e8lhof met die Ho\u00eb&nbsp;Hof saamgestem dat Jiba en Mrwebi, as advokate, nie aan die vereiste standaard van integriteit en eerlikheid voldoen nie.<\/p>\n<p>Die Algemene Balieraad het toe die Konstitusionele Hof genader om verlof tot app\u00e8l teen die uitspraak van die App\u00e8lhof (d.w.s. om die uitspraak van die App\u00e8lhof ter syde te stel). Daar moet aan sekere vereistes voldoen word om &#8216;n saak in die Konstitusionele Hof aan te hoor. Die Algemene Balieraad kon nie bewys dat daar &#8216;n grondwetlike aangeleentheid is wat aangehoor moet word, dat uitleg van die Grondwet nodig was of dat &#8216;n grondwetlike reg beskerm moes word nie. Die Hof het die aansoek om verlof tot app\u00e8l dus van die hand gewys op grond daarvan dat dit geen jurisdiksie oor die aangeleentheid het nie. Dit beteken dat beide Jiba en Mrwebi lede van die Balie bly en in staat is om werk te kry as advokate &#8211; behalwe by die nasionale vervolgingsgesag, vir nou.<\/p>\n<p>Dit is belangrik om daarop te let dat hulle vroe\u00ebr vanjaar deur die President van hul pligte by die NVG onthef is. Die besluit volg op die aanbevelings wat deur die Mokgoro-kommissie van ondersoek gedoen is oor die geskiktheid van die twee om senior poste binne die NVG te beklee. Die verslag van die Mokgoro-kommissie, wat in April 2019 vrygestel is, het betreffende advokaat Jiba aangevoer as volg:<\/p>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><em>\u201c&#8230;the Courts\u2019 observance of Jiba\u2019s attitude throughout the course of the various reviews was characterised by non-responsiveness and irreverence towards the Courts. Furthermore, Jiba lacked accountability and sought to shift responsibility when she was expected to act under an order\u201d.&nbsp;<\/em><\/p>\n<p>Die Kommissie het benadruk dat aanklaers beamptes van die hof is en verplig is om die hof by te staan en sodoende die oppergesag van die reg te handhaaf. Met betrekking tot advokaat Mrwebi het die Kommissie spesifiek ges\u00ea dat hy nie met die integriteit opgetree het soos vereis in terme van die&nbsp;<em>Wet op die Nasionale Vervolgingsgesag<\/em>&nbsp;nie, en die manier waarop hy sy pligte vervul het, \u201copenlik verskil van wat verwag word van &#8216;n persoon in sy posisie\u201d.<\/p>\n<p>Die President se besluit om hulle af te dank, sy redes, sowel as verto\u00eb deur die advokate, moet binne 14 dae aan die Parlement voorgel\u00ea word &#8211; as die Parlement in sitting is. Indien dit nie in sitting nie, is dit binne 14 dae nadat die Parlement weer begin. Daar word dan van die Parlement verwag om binne 30 dae na ontvangs van sodanige kennisgewing (of so gou as wat redelikerwys moontlik is) &#8216;n resolusie te neem met vermelding of die afdanking aanbeveel word of nie. Hierdie besluit van die President moet nog deur die Parlement goedgekeur word, aangesien die vyfde parlement verdaag het geneem het toe die besluit geneem is. Dit is uiters noodsaaklik dat die sesde parlement hierdie saak dringend aanspreek. Na aanleiding van die bevindings van die hof vandag, het Jiba se regsverteenwoordigers aangedui dat hulle, afhangend van die bevindinge van die Parlement in verband met die President se besluit, die verslag van die Mokgoro-kommissie op hersiening kan neem.<\/p>\n<p>&#8216;n Mens moet versigtig wees as die bevindinge van die Konstitusionele Hof oorweeg word, aangesien daar geen proklamasie oor die meriete van die saak was nie. Die uitspraak het Jiba en Mrwebi nie onderskryf of vrygestel van hul wangedrag nie. Beide die Ho\u00eb&nbsp;Hof sowel as die App\u00e8lhof se uitsprake het erkenning gegee aan die twee se oneerlikheid, gewetenlose gedrag en ernstige wangedrag. Dit moet beklemtoon word, aangesien dit van kritieke belang is dat advokate &#8216;geskikte&#8217; en &#8216;regte&#8217; mense moet wees as hulle hul belangrike verantwoordelikhede moet uitvoer, waar veelvuldige howe en &#8216;n Kommissie wat ingevolge die NVG-wet ingestel is negatiewe bevindings teen hul maak, moet versigtig oorweeg word waar hulle in die regstelsel gele\u00eb is.<\/p>\n<p><em>Deur me Rebecca Sibanda: Regsassistent, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><br \/>27 Junie 2019<\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/twenty-five-years-later-celebrating-the-roots-of-our-great-national-transformation\/'>TWENTY-FIVE YEARS LATER - CELEBRATING THE ROOTS OF OUR GREAT NATIONAL TRANSFORMATION<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 314.66K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/twenty-five-years-later-celebrating-the-roots-of-our-great-national-transformation\/?wpdmdl=4826&refresh=6aaffeb84861b1789918904\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2158\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/foter_-_concourt_exterior.jpg\" alt=\"foter concourt exterior\" width=\"150\" height=\"113\" style=\"margin-right: 15px; margin-bottom: 3px; border: 4px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/foter_-_concourt_exterior.jpg 500w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/foter_-_concourt_exterior-300x225.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Die Konstitusionele Hof (die Hof) het vandag uitspraak gelewer in die saak van die&nbsp;<em>Algemene Balieraad van Suid-Afrika v Jiba en Andere<\/em>. Die hof het die Algemene Balieraad se aansoek om verlof tot app\u00e8l teen die uitspraak van die App\u00e8lhof van die hand gewys, wat bevind het dat Jiba en Mrwebi nie van die rol van advokate geskrap moet word nie.<\/p>\n<p>Jiba en Mrwebi is aanvanklik in September 2016 van die rol van advokate geskrap, nadat die Ho\u00eb&nbsp;Hof in Pretoria (die Ho\u00eb&nbsp;Hof) met die Algemene Balieraad saamgestem het dat hulle nie geskik of gepas is om advokate te wees nie. Artikel 7(2) van die&nbsp;<em>Wet op Toelating van Advokate&nbsp;<\/em>bepaal dat &#8216;n advokaat van die rol van Advokate geskrap kan word as die Ho\u00eb&nbsp;Hof oortuig is dat hy of sy nie &#8216;n geskikte en gepaste persoon is om voort te gaan om as advokaat te praktiseer nie. Die saak is gebaseer op die wyse waarop die twee in 2011 onder meer die aanklag teen die voormalige hoof van misdaadintelligensie, Richard Mdluli, hanteer het. Die Ho\u00eb&nbsp;Hof was krities oor die twee se optrede in verband met die verrigtinge. Verder het die Ho\u00eb&nbsp;Hof bevind dat Jiba en Mrwebi in hul be\u00ebdigde verklarings gelieg het en dat hulle inligting onderdruk het met die opset om die Ho\u00eb&nbsp;Hof te mislei.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2158,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-2160","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: DIE NEGE LEWENS VAN JIBA EN MRWEBI - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: DIE NEGE LEWENS VAN JIBA EN MRWEBI - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Konstitusionele Hof (die Hof) het vandag uitspraak gelewer in die saak van die&nbsp;Algemene Balieraad van Suid-Afrika v Jiba en Andere. Die hof het die Algemene Balieraad se aansoek om verlof tot app\u00e8l teen die uitspraak van die App\u00e8lhof van die hand gewys, wat bevind het dat Jiba en Mrwebi nie van die rol van advokate geskrap moet word nie. Jiba en Mrwebi is aanvanklik in September 2016 van die rol van advokate geskrap, nadat die Ho\u00eb&nbsp;Hof in Pretoria (die Ho\u00eb&nbsp;Hof) met die Algemene Balieraad saamgestem het dat hulle nie geskik of gepas is om advokate te wees nie. Artikel 7(2) van die&nbsp;Wet op Toelating van Advokate&nbsp;bepaal dat &#039;n advokaat van die rol van Advokate geskrap kan word as die Ho\u00eb&nbsp;Hof oortuig is dat hy of sy nie &#039;n geskikte en gepaste persoon is om voort te gaan om as advokaat te praktiseer nie. Die saak is gebaseer op die wyse waarop die twee in 2011 onder meer die aanklag teen die voormalige hoof van misdaadintelligensie, Richard Mdluli, hanteer het. Die Ho\u00eb&nbsp;Hof was krities oor die twee se optrede in verband met die verrigtinge. Verder het die Ho\u00eb&nbsp;Hof bevind dat Jiba en Mrwebi in hul be\u00ebdigde verklarings gelieg het en dat hulle inligting onderdruk het met die opset om die Ho\u00eb&nbsp;Hof te mislei.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-06-27T06:57:53+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:02:31+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/foter_-_concourt_exterior.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"375\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: DIE NEGE LEWENS VAN JIBA EN MRWEBI\",\"datePublished\":\"2019-06-27T06:57:53+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:31+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/\"},\"wordCount\":808,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/foter_-_concourt_exterior.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/\",\"name\":\"ARTIKEL: DIE NEGE LEWENS VAN JIBA EN MRWEBI - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/foter_-_concourt_exterior.jpg\",\"datePublished\":\"2019-06-27T06:57:53+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:31+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/foter_-_concourt_exterior.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/foter_-_concourt_exterior.jpg\",\"width\":500,\"height\":375,\"caption\":\"foter - concourt exterior\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: DIE NEGE LEWENS VAN JIBA EN MRWEBI\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: DIE NEGE LEWENS VAN JIBA EN MRWEBI - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: DIE NEGE LEWENS VAN JIBA EN MRWEBI - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Konstitusionele Hof (die Hof) het vandag uitspraak gelewer in die saak van die&nbsp;Algemene Balieraad van Suid-Afrika v Jiba en Andere. Die hof het die Algemene Balieraad se aansoek om verlof tot app\u00e8l teen die uitspraak van die App\u00e8lhof van die hand gewys, wat bevind het dat Jiba en Mrwebi nie van die rol van advokate geskrap moet word nie. Jiba en Mrwebi is aanvanklik in September 2016 van die rol van advokate geskrap, nadat die Ho\u00eb&nbsp;Hof in Pretoria (die Ho\u00eb&nbsp;Hof) met die Algemene Balieraad saamgestem het dat hulle nie geskik of gepas is om advokate te wees nie. Artikel 7(2) van die&nbsp;Wet op Toelating van Advokate&nbsp;bepaal dat 'n advokaat van die rol van Advokate geskrap kan word as die Ho\u00eb&nbsp;Hof oortuig is dat hy of sy nie 'n geskikte en gepaste persoon is om voort te gaan om as advokaat te praktiseer nie. Die saak is gebaseer op die wyse waarop die twee in 2011 onder meer die aanklag teen die voormalige hoof van misdaadintelligensie, Richard Mdluli, hanteer het. Die Ho\u00eb&nbsp;Hof was krities oor die twee se optrede in verband met die verrigtinge. Verder het die Ho\u00eb&nbsp;Hof bevind dat Jiba en Mrwebi in hul be\u00ebdigde verklarings gelieg het en dat hulle inligting onderdruk het met die opset om die Ho\u00eb&nbsp;Hof te mislei.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2019-06-27T06:57:53+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:02:31+00:00","og_image":[{"width":500,"height":375,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/foter_-_concourt_exterior.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: DIE NEGE LEWENS VAN JIBA EN MRWEBI","datePublished":"2019-06-27T06:57:53+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:31+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/"},"wordCount":808,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/foter_-_concourt_exterior.jpg","articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/","name":"ARTIKEL: DIE NEGE LEWENS VAN JIBA EN MRWEBI - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/foter_-_concourt_exterior.jpg","datePublished":"2019-06-27T06:57:53+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:31+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/foter_-_concourt_exterior.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/foter_-_concourt_exterior.jpg","width":500,"height":375,"caption":"foter - concourt exterior"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-nege-lewens-van-jiba-en-mrwebi\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: DIE NEGE LEWENS VAN JIBA EN MRWEBI"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2160","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2160"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2160\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5876,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2160\/revisions\/5876"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2158"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2160"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2160"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2160"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}