{"id":20970,"date":"2024-02-23T13:38:47","date_gmt":"2024-02-23T11:38:47","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/?p=20970"},"modified":"2024-02-23T15:29:39","modified_gmt":"2024-02-23T13:29:39","slug":"gilab-ontleed-verstaan-die-gevare","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/","title":{"rendered":"GILAB ONTLEED &#8211; VERSTAAN DIE GEVARE"},"content":{"rendered":"\t\t<div data-elementor-type=\"wp-post\" data-elementor-id=\"20970\" class=\"elementor elementor-20970\" data-elementor-post-type=\"post\">\n\t\t\t\t\t\t<section class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-70d513b9 elementor-section-boxed elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"70d513b9\" data-element_type=\"section\" data-e-type=\"section\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\n\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-100 elementor-top-column elementor-element elementor-element-586167f8\" data-id=\"586167f8\" data-element_type=\"column\" data-e-type=\"column\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-0fd42bd elementor-widget elementor-widget-spacer\" data-id=\"0fd42bd\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"spacer.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-spacer\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-spacer-inner\"><\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-00d2eb5 elementor-align-right elementor-widget elementor-widget-button\" data-id=\"00d2eb5\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"button.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-button-wrapper\">\n\t\t\t\t\t<a class=\"elementor-button elementor-button-link elementor-size-sm\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/decoding-the-gilab-understanding-the-dangers\/\">\n\t\t\t\t\t\t<span class=\"elementor-button-content-wrapper\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<span class=\"elementor-button-text\">Read this article in English<\/span>\n\t\t\t\t\t<\/span>\n\t\t\t\t\t<\/a>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-37e27da elementor-widget elementor-widget-heading\" data-id=\"37e27da\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"heading.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t<h2 class=\"elementor-heading-title elementor-size-default\">GILAB ONTLEED - VERSTAAN DIE GEVARE <\/h2>\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-5fb4e50b elementor-widget__width-initial elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"5fb4e50b\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"text-editor.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<p><span style=\"font-weight: 400;\">Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting op 21\/02\/2024<\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">\u00a0<\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Die Parlement oorweeg tans die <\/span><a href=\"https:\/\/static.pmg.org.za\/B40-2023_General_Intelligence_Laws.pdf\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><span style=\"font-weight: 400;\">Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette<\/span><\/a><span style=\"font-weight: 400;\"> (\u201cdie GILAB\u201d) wat &#8216;n wesenlike bedreiging vir die regte en vryhede van Suid-Afrikaners inhou. Die verwatering van die reg op privaatheid, die uitbreiding van staatsinmenging en die onderdrukking van meningsverskille is nie net bloot teoretiese bekommernisse nie, maar tasbare risiko&#8217;s wat hierdie Wetsontwerp op die voorgrond plaas.<\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Die Wetsontwerp, wat daarop gemik is om drie intelligensiewette te wysig &#8211; die Nasionale Strategiese Intelligensiewet, 1994; die Wet op Intelligensiedienste, 2002, en die Wet op Oorsig oor Intelligensiedienste, 1994 \u2013 het skerp kritiek van verskeie burgerlike organisasies ontlok.<\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Die FW de Klerk Stigting, wat toegewy is aan die handhawing van die Grondwet en om te verseker dat ons grondwetlike demokrasie &#8216;n werklikheid word vir alle Suid-Afrikaners, het beide <\/span><a href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/general-intelligence-laws-amendment-bill-submission\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><span style=\"font-weight: 400;\">skriftelike<\/span><\/a><span style=\"font-weight: 400;\"> en <\/span><a href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/general-intelligence-laws-amendment-bill-oral-submission\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><span style=\"font-weight: 400;\">mondelinge<\/span><\/a><span style=\"font-weight: 400;\"> verto\u00eb aan die Parlement gemaak. Daarbenewens het die Stigting ook aan die <\/span><a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=WYZoA1HEmJo\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><span style=\"font-weight: 400;\">openbare verhore<\/span><\/a><span style=\"font-weight: 400;\"> oor die Wetsontwerp deelgeneem.<\/span><\/p><p><span style=\"text-decoration: underline;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Bekommernisse:<\/span><\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">1. Die wetsontwerp se <\/span><b>definisies<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> \u2013 deurslaggewende terme is \u00f3f ongedefinieerd (bv. \u201c<\/span><i><span style=\"font-weight: 400;\">bedreiging<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400;\">\u201d) \u00f3f so dubbelsinnig gedefinieer dat dit onwerkbaar is (bv. \u201c<\/span><i><span style=\"font-weight: 400;\">nasionale veiligheid<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400;\">\u201d en \u201c<\/span><i><span style=\"font-weight: 400;\">geleentheid of potensi\u00eble geleentheid<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400;\">\u201d).<\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Ander is eenvoudig so wyd dat hulle onmoontlik daarin slaag om hul doel te bereik. Byvoorbeeld, &#8220;<\/span><i><span style=\"font-weight: 400;\">sekuriteitsbevoegdheidstoets<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400;\">&#8221; word op so &#8216;n manier gedefinieer dat dit &#8216;n ondersoek <\/span><i><span style=\"font-weight: 400;\">\u201com die sekuriteitsbevoegdheid van &#8216;n persoon of instansie te bepaal en of so &#8216;n persoon of instansie as kwesbaar vir afpersing, onbehoorlike invloed of manipulasie\u201d<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400;\"> kan insluit.<\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Nou, terwyl elke burger in die Republiek op een of ander stadium kwesbaar vir manipulasie kan wees, beteken dit <\/span><span style=\"text-decoration: underline;\"><b>nie<\/b><\/span><span style=\"font-weight: 400;\"> dat hulle &#8216;n bedreiging vir nasionale veiligheid is <\/span><span style=\"text-decoration: underline;\"><b>of<\/b><\/span><span style=\"font-weight: 400;\"> dat die Staat &#8216;n veiligheidsbevoegdheidstoets op hulle moet kan toepas nie.<\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">2. Deur aktiwiteite wat teenstrydig is met artikel 198 van die Grondwet (wat te make het met Suid-Afrikaners se voorneme om as gelykes in vrede en harmonie te lewe en vry van vrees en gebrek te wees en &#8216;n beter lewe te soek) gelyk te stel aan \u201c<\/span><i><span style=\"font-weight: 400;\">bedreigings teen nasionale veiligheid<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400;\">\u201d, laat die Wetsontwerp effektief toe dat <\/span><b>verpligte keuringsondersoeke<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> gedoen kan word op individue wat daarna streef om hul regte uit te oefen.<\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Die Wetsontwerp se omvang van &#8220;<\/span><i><span style=\"font-weight: 400;\">bedreigings vir nasionale veiligheid<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400;\">&#8220;, kan dus aktiviste insluit wat voorspraak maak vir sosiale geregtigheid, gemarginaliseerde gemeenskappe wat gelykheid soek, burgers wat aan vreedsame betogings deelneem, en individue wat afwykende menings opper. Die burgerlike samelewing kan dus gesien word as persone of instellings wat \u2018n bedreiging inhou vir nasionale veiligheid.<\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Deur wettige aktiwiteite met bedreigings vir nasionale veiligheid te verwar, erodeer die Wetsontwerp die grondslag van demokratiese regering en loop die Wetsontwerp die risiko om stemme stil te maak wat van kritieke belang is vir die bevordering van maatskaplike verandering en menseregte in Suid-Afrika.<\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Die bre\u00eb diskresie wat aan intelligensie-agentskappe verleen word om \u201c<\/span><i><span style=\"font-weight: 400;\">persone of instellings van nasionale veiligheidsbelang<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400;\">\u201d te identifiseer, l\u00ea die grondslag vir arbitr\u00eare besluitneming en die misbruik van mag.<\/span><\/p><p><span style=\"text-decoration: underline;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Kumulatiewe effek:<\/span><\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Die netto effek van die wetsontwerp op die gemiddelde Suid-Afrikaner is diepgaande: Dit kan &#8216;n wesenlike impak h\u00ea op die reg op vryheid van uitdrukking (artikel 16), kan die reg op privaatheid direk inkort (artikel 14), sal inbreuk maak op politieke regte (artikel 19), belemmer die vryheid van bedryf, beroep en professie (artikel 22), en erodeer die oppergesag van die reg (artikel 1(c) van die Grondwet).<\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Op grond van die redes wat omvattend in die Stigting se skriftelike voorlegging bespreek word, is die Stigting van mening dat GILAB as ongrondwetlik is.<\/span><\/p><p><span style=\"text-decoration: underline;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Remedies:<\/span><\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">In reaksie op hierdie wesenlike bekommernisse het die Stigting die volgende remedies aan die Parlement voorgestel:<\/span><\/p><ol><li style=\"font-weight: 400;\" aria-level=\"1\"><span style=\"font-weight: 400;\">Definisies moet duidelik en presies omskryf word om beide werkbaar te wees en arbitr\u00eare interpretasies en magsmisbruik te voorkom. (Die Stigting het verskeie moontlike definisies in ons skriftelike voorlegging voorgestel.)<\/span><\/li><li style=\"font-weight: 400;\" aria-level=\"1\"><span style=\"font-weight: 400;\">Verpligte keuringsondersoeke moet beperk word tot \u201c<\/span><i><span style=\"font-weight: 400;\">op kategorie\u00eb van aansoekers en werknemers van organe van die staat en staatsdepartemente<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400;\">\u201d.<\/span><\/li><\/ol><p><span style=\"text-decoration: underline;\"><span style=\"font-weight: 400;\">Slot:<\/span><\/span><\/p><p><span style=\"font-weight: 400;\">Dit is noodsaaklik dat die Parlement die implikasies van die GILAB noukeurig oorweeg en beslissende stappe neem om die gebreke daarvan aan te spreek. Deur ag te slaan op die kommer wat deur burgerlike organisasies, regskenners en besorgde burgers geopper word, kan die Parlement verseker dat ons intelligensiewette getrou bly aan die gees van die Grondwet en die aspirasies van alle Suid-Afrikaners.<\/span><\/p>\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-1ac4cb3 elementor-widget elementor-widget-spacer\" data-id=\"1ac4cb3\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"spacer.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-spacer\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-spacer-inner\"><\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/section>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Parlement oorweeg tans die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette wat &#8216;n wesenlike bedreiging vir die regte en vryhede van Suid-Afrikaners inhou.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":20957,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,55,433,425],"tags":[2055,1980,2058,2080,2057,2056],"class_list":["post-20970","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-grondwet-rsa","category-oppergesag-van-die-reg","category-vryheid-van-spraak","tag-gilab","tag-grondwetlikheid","tag-nasionale-veiligheid","tag-privaatheid","tag-sensuur","tag-wysigingswetsontwerp-op-algemene-intelligensiewette"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>GILAB ONTLEED - VERSTAAN DIE GEVARE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die Parlement oorweeg tans die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette wat &#039;n wesenlike bedreiging vir die regte en vryhede van Suid-Afrikaners inhou.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"GILAB ONTLEED - VERSTAAN DIE GEVARE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Parlement oorweeg tans die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette wat &#039;n wesenlike bedreiging vir die regte en vryhede van Suid-Afrikaners inhou.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-02-23T11:38:47+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-02-23T13:29:39+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/GILAB-article-image-123.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1080\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"FWdKadmin\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"FWdKadmin\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/\"},\"author\":{\"name\":\"FWdKadmin\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/ad33ac220c20eeef70f53ad3dc03bf93\"},\"headline\":\"GILAB ONTLEED &#8211; VERSTAAN DIE GEVARE\",\"datePublished\":\"2024-02-23T11:38:47+00:00\",\"dateModified\":\"2024-02-23T13:29:39+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/\"},\"wordCount\":708,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/GILAB-article-image-123.jpg\",\"keywords\":[\"GILAB\",\"Grondwetlikheid\",\"Nasionale Veiligheid\",\"Privaatheid\",\"Sensuur\",\"Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette\"],\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Die Grondwet van Suid-Afrika\",\"Oppergesag van die reg\",\"Vryheid van spraak\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/\",\"name\":\"GILAB ONTLEED - VERSTAAN DIE GEVARE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/GILAB-article-image-123.jpg\",\"datePublished\":\"2024-02-23T11:38:47+00:00\",\"dateModified\":\"2024-02-23T13:29:39+00:00\",\"description\":\"Die Parlement oorweeg tans die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette wat 'n wesenlike bedreiging vir die regte en vryhede van Suid-Afrikaners inhou.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/GILAB-article-image-123.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/GILAB-article-image-123.jpg\",\"width\":1920,\"height\":1080},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Tipe Dokument\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/tipe-dokument\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Artikel\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/tipe-dokument\/artikel\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"GILAB ONTLEED &#8211; VERSTAAN DIE GEVARE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/ad33ac220c20eeef70f53ad3dc03bf93\",\"name\":\"FWdKadmin\",\"sameAs\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\"]}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"GILAB ONTLEED - VERSTAAN DIE GEVARE - FW de Klerk Foundation","description":"Die Parlement oorweeg tans die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette wat 'n wesenlike bedreiging vir die regte en vryhede van Suid-Afrikaners inhou.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"GILAB ONTLEED - VERSTAAN DIE GEVARE - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Parlement oorweeg tans die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette wat 'n wesenlike bedreiging vir die regte en vryhede van Suid-Afrikaners inhou.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2024-02-23T11:38:47+00:00","article_modified_time":"2024-02-23T13:29:39+00:00","og_image":[{"width":1920,"height":1080,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/GILAB-article-image-123.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"FWdKadmin","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"FWdKadmin","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/"},"author":{"name":"FWdKadmin","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/ad33ac220c20eeef70f53ad3dc03bf93"},"headline":"GILAB ONTLEED &#8211; VERSTAAN DIE GEVARE","datePublished":"2024-02-23T11:38:47+00:00","dateModified":"2024-02-23T13:29:39+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/"},"wordCount":708,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/GILAB-article-image-123.jpg","keywords":["GILAB","Grondwetlikheid","Nasionale Veiligheid","Privaatheid","Sensuur","Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette"],"articleSection":["Artikel","Die Grondwet van Suid-Afrika","Oppergesag van die reg","Vryheid van spraak"],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/","name":"GILAB ONTLEED - VERSTAAN DIE GEVARE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/GILAB-article-image-123.jpg","datePublished":"2024-02-23T11:38:47+00:00","dateModified":"2024-02-23T13:29:39+00:00","description":"Die Parlement oorweeg tans die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette wat 'n wesenlike bedreiging vir die regte en vryhede van Suid-Afrikaners inhou.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/GILAB-article-image-123.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/GILAB-article-image-123.jpg","width":1920,"height":1080},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/gilab-ontleed-verstaan-die-gevare\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Tipe Dokument","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/tipe-dokument\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Artikel","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/tipe-dokument\/artikel\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"GILAB ONTLEED &#8211; VERSTAAN DIE GEVARE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/ad33ac220c20eeef70f53ad3dc03bf93","name":"FWdKadmin","sameAs":["https:\/\/fwdeklerk.org"]}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20970","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=20970"}],"version-history":[{"count":22,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20970\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":21001,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20970\/revisions\/21001"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/20957"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=20970"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=20970"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=20970"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}