{"id":2043,"date":"2019-05-22T07:57:53","date_gmt":"2019-05-22T05:57:53","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/"},"modified":"2021-05-24T01:02:18","modified_gmt":"2021-05-23T23:02:18","slug":"artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: NA AFLOOP VAN VERKIESING 2019 &#8211; TYD VIR KIESHERVORMING EN OM WEER NA DIE VAN ZYL SLABBERT-VERSLAG TE KYK"},"content":{"rendered":"<p>Op nasionale en provinsiale vlak, in teenstelling met plaaslike regeringsverkiesings, stem ons net vir geregistreerde politieke partye wat verkiesings betwis. Ingevolge die Kieswet moet hierdie geregistreerde politieke partye &#8216;n lys kandidate aan die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) voorl\u00ea wat ooreenstem met die aantal setels in die Parlement. Die party se verteenwoordiging in die Nasionale Vergadering (NV) &#8211; d.w.s die aantal setels wat aan die party toegewys word &#8211; weerspie\u00ebl proporsioneel die aantal stemme wat die party ontvang het, gebaseer op &#8216;n formule. Dieselfde vind plaas op provinsiale vlak in die Nasionale Raad van Provinsies (NRVP). Daar is 400 setels in die NV, waarvan 200 gevul word uit partye se streekslyste en die oorblywende 200 word gevul uit die partye se nasionale lys. N\u00e1 die algemene verkiesing in 2019 het die ANC dus 230 setels in die NV gehad, met die twee groot opposisiepartye, die DA en EFF, met onderskeidelik 84 en 44 setels.<\/p>\n<p>Bogenoemde stelsel staan bekend as die geslote lys proporsionele verteenwoordigingstelsel. Die voordeel met die proporsionele verteenwoordigingstelsel is dat kleiner partye ook in die Parlement verteenwoordig word, en dit is &#8216;n relatief eenvoudige en inklusiewe kiesstelsel. Die nadeel is egter die verwydering tussen die kiesers en lede van die parlement (LPs). Aangesien die kiesers nie oor die politieke party se kandidaatlys beskik en wie die party in die Parlement in wese gaan verteenwoordig nie, kan ontevredenheid deur die kiesers eers werklik uitgedruk word by die volgende algemene verkiesing, teen die party as geheel.<\/p>\n<p>Alhoewel die Parlement grondwetlik gemagtig is om die mense te verteenwoordig en &#8220;die regering deur die mense te verseker&#8221;, bepaal artikel 47(3)(c) van die Grondwet dat &#8220;&#8216;n persoon lidmaatskap van die Nasionale Vergadering verloor as daardie persoon ophou om &#8216;n lid te wees van die party wat daardie persoon as &#8216;n lid van die Vergadering benoem het.&#8221; Dit beteken in werklikheid dat LPs nie verantwoording doen teenoor die mense nie, hulle doen verantwoording aan hul onderskeie partye. Hulle dien hul partye. As jy dus nie met die party ooreenstem nie, kan dit beteken dat jy uit die Parlement geskop word en al die voordele van &#8216;n politieke loopbaan sal verloor.<\/p>\n<p>Hierdie effektiewe beheer wat politieke partye oor LPs oefen, ondermyn ook &#8216;n behoorlike skeiding van magte tussen die Uitvoerende Gesag en die Wetgewer. Dit was veral duidelik tydens die Zuma-era, waar die Parlement sy konstitusionele mandaat versuim het om behoorlike wetgewende toesig oor die Uitvoerende Gesag uit te oefen, tot so &#8216;n mate dat die howe moes ingryp. In Desember 2017 het die Konstitusionele Hof in&nbsp;<em>Economic Freedom Fighters and Others v the Speaker of the National Assembly and Another<\/em>&nbsp;die Parlement berispe vir sy versuim om re\u00ebls in te stel wat die verwydering van &#8216;n president ingevolge artikel 89(1) van die Grondwet bepaal.&nbsp;<\/p>\n<p>Die kwessie van aanspreeklikheid in ons kiesstelsel het ook indirek na vore gekom in die onlangse regsgeding in&nbsp;<em>New Nation Movement PPC and others&nbsp;(New Nation)&nbsp;versus the President and Others<\/em>. Die saak het betrekking op die versuim van die Kieswet om voorsiening te maak vir onafhanklike kandidate om in die nasionale en provinsiale verkiesings te staan. In plaaslike regeringsverkiesings kan onafhanklike kandidate as wykskandidate benoem word, indien 50 geregistreerde kiesers so iemand in die wyk se stemdistrik benoem het. New Nation se argument was hoofsaaklik dat elke volwasse burger kragtens artikel 19(3)(b) van die Grondwet die reg het om &#8220;vir openbare amp te staan en, indien verkies, om daardie amp te beklee&#8221;. Dit sal dit moontlik maak vir onafhanklike kandidate om in aanmerking kom om lede van die Parlement te word sonder om &#8216;n lid van &#8216;n politieke party te wees.<\/p>\n<p>New Nation het staatgemaak op die hoofregter se opmerkings in die uitspraak van die Konstitusionele Hof van 2018 in&nbsp;<em>My Vote Counts NPC v Minister of Justice and Correctional Services&nbsp;and Another<\/em>&nbsp;(My Vote Counts)&nbsp;om te argumenteer dat die Kieswet ongrondwetlik is in soverre dit nie uitvoering gee aan artikel 19(3)(b) van die Grondwet nie. In My Vote Counts het die hoofregter ges\u00ea dat &#8220;die reg om te staan vir openbare amp verbind word met die reg om in verkiesings te stem vir enige wetgewende liggaam &#8230; elke volwasse burger kan volgens die Grondwet as onafhanklike kandidaat staan om verkies word tot munisipaliteite, provinsiale wetgewers of die nasionale vergadering. Hierdie reg is nie deur die Grondwet verbied nie. Dit word nie net deur die wetgewing gefasiliteer nie&#8221;.<\/p>\n<p>Die Wes-Kaapse Ho\u00eb Hof het New Nation se aansoek April 2019 van die hand gewys en die hof het bevind dat die bewoording van artikel 19 (3) (b) van die Grondwet nie spesifiek na onafhanklike kandidate verwys nie, in teenstelling met lede van &#8216;n politieke party. New Nation het aanvanklik gevra vir &#8216;n bevel wat die Parlement dwing om die verkiesingskema voor die 2019-verkiesings te verander (wat hoogs onrealisties was), maar hulle het later &#8216;n aansoek in die Ho\u00ebr Hof gebring om so gou moontlik verkiesingshervorming aan te vra. Ten spyte van die naderende verkiesings, het New Nation egter voortgegaan met &#8216;n dringende aansoek om verlof tot app\u00e8l van die uitspraak aan die Konstitusionele Hof, met die argument dat &#8216;n grondwetlike krisis die dringendheid regverdig.<\/p>\n<p>Die Konstitusionele Hof het New Nation se dringende aansoek om verlof tot app\u00e8l aangehoor net ses dae voor die algemene verkiesing. Die realiteit is dat die kwessie van die begin af ingewikkelde vrae oor die kiesstelsel geopper het. Dit was hoogs onwaarskynlik dat die hof die meriete van die saak sou hanteer en New Nation het gevolglik nie die dringendheid van die saak bewys nie. Soos die OVK daarop gewys het, is 63.6 miljoen stembriewe in die stadium gedruk, versprei en stemmery by buitelandse missies reeds afgehandel. Dit kon nie net &#8216;n kwessie wees van die druk van &#8216;n addisionele tweede stembrief met onafhanklike kandidate se name nie, soos voorgestel New Nation in hul konstitusionele hofstukke voorgestel het nie. Die oplossing self sal &#8216;n lang wetlike hervorming van die kiesstelsel vereis, om te sien hoe onafhanklike kandidate gekies kan word. Soos die OVK ges\u00ea het, sal dit waarskynlik vereis dat kiesafdelings op nasionale en provinsiale vlak ingestel word (soortgelyk aan plaaslike regeringsverkiesing). Die saak is egter tot 15 Augustus 2019 uitgestel. Dit sal belangrik wees vir die Konstitusionele Hof om finaliteit te gee oor hierdie aangeleentheid, veral aangesien teenstrydige sienings oor die betekenis van artikel 19(3)(b) van die Grondwet bestaan.<\/p>\n<p>Die kwessie van verkiesingshervorming in post-demokratiese Suid-Afrika is omvattend ontleed en &#8216;n moontlike bloudruk vir hervorming bestaan.<\/p>\n<p>In 2002 het die Kabinet &#8216;n Verkiesingstaakspan, onder leiding van dr. Frederik Van Zyl Slabbert, aangestel om verkiesingshervorming te ondersoek. Hulle sou &#8216;n voorkeurverkiesingsstelsel voorstel, aangesien die Grondwet nie beoog het dat die huidige verkiesingsstelsel van proporsionele verteenwoordiging na die eerste twee demokratiese verkiesings uitgebrei sou word nie. Die Taakspan het vier kriteria ge\u00efdentifiseer wat &#8216;n kiesstelsel moet bevredig, naamlik billikheid, inklusiwiteit, eenvoud en verantwoordbaarheid. Verantwoordbaarheid is spesifiek as &#8216;n swakheid ge\u00efdentifiseer. Openbare meningspeilings het gewys op die behoefte aan individuele aanspreeklikheid in die kiesstelsel &#8211; met &#8216;n verteenwoordiger wat op &#8216;n aangewese gebied rekenskap gee. Kollektiewe aanspreeklikheid was nie genoeg nie.<\/p>\n<p>Die Van Zyl Slabbert-meerderheidsverslag het dienooreenkomstig &#8216;n &#8220;gemengde stelsel&#8221; aanbeveel, waar 300 lede van die NA gekies word uit multi-lid-kiesafdelings (wat daargestel moet word) en die oorblywende 100 op die huidige proporsionele verteenwoordigingstelsel. Die Meerderheidsverslag het voorgestel dat 69 multi-lid-kiesafdelings gevestig word en afhangende van die aantal kiesers in so &#8216;n kiesafdeling, kan die aantal LPs wat daardie kiesafdeling verteenwoordig, van drie tot sewe LPs wissel. Dit sal waarskynlik voorsiening maak vir nadere interaksie tussen die kiesers en LPs.<\/p>\n<p>Ongelukkig is die Van Zyl Slabbert-meerderheidsverslag nooit aangeneem nie. Daar was baie min politieke druk vir verkiesingshervorming van die regerende party, aangesien proporsionele verteenwoordiging hulle waarskynlik goed pas. Teen die tyd dat die Van Zyl Slabbert-verslag afgehandel is, was die tydsbeperking vir sulke wetgewende veranderinge (in die lig van die 2004 algemene verkiesing) &#8216;n kritieke hindernis. Met die fokus op die volgende algemene verkiesing en met die hangende verhoor van New Nation in die Konstitusionele Hof kan dit egter die regte tyd wees om te druk vir verkiesingshervorming en die heroorweging van die Van Zyl Slabbert-verslag. Dit sal verseker dat die Parlement die mense regtig verteenwoordig.<\/p>\n<p><em>Deur me Christine Botha: Waarnemende Direkteur, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><br \/>22 Mei 2019<\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/if-you-don-t-vote-see-it-as-voting-for-whoever-wins\/'>IF YOU DON\u2019T VOTE, SEE IT AS VOTING FOR WHOEVER WINS!<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 114.93K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/if-you-don-t-vote-see-it-as-voting-for-whoever-wins\/?wpdmdl=4830&refresh=6a88ad81569f01787342209\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2041\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/05\/iec.jpg\" alt=\"iec\" width=\"150\" height=\"84\" style=\"margin-right: 15px; margin-bottom: 3px; border: 4px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/05\/iec.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/05\/iec-300x169.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>N\u00e1 &#8216;n hoogs betwiste nasionale en provinsiale verkiesing moet vrae gevra word oor waarom dit blyk of slegs 65.99% van die geregistreerde kiesers gestem het, vergeleke met 89.3% in 1999. Daar kan heelwat faktore wees wat bydra tot hierdie lae opkoms, soos kiesers se ontnugtering na staatskaping, korrupsie, gebrek aan aanspreeklikheid en &#8216;n slegte ekonomie. Daar is egter ander moontlike verduidelikings: dit mag wees dat kiesers nie voel dat hulle behoorlik verteenwoordig word deur die mense wat in die Parlement is nie; en dat die Parlement eenvoudig &#8216;n rubberstempel in die hande van die Uitvoerende Raad geword het.<\/p>\n<p>Die werklike probleem is moontlik die gebrek aan &#8216;n behoorlike verhouding tussen kiesers en hul verteenwoordigers in die Parlement &#8211; waarvan die kern moontlik l\u00ea in ons kiesstelsel.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2041,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-2043","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: NA AFLOOP VAN VERKIESING 2019 - TYD VIR KIESHERVORMING EN OM WEER NA DIE VAN ZYL SLABBERT-VERSLAG TE KYK - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: NA AFLOOP VAN VERKIESING 2019 - TYD VIR KIESHERVORMING EN OM WEER NA DIE VAN ZYL SLABBERT-VERSLAG TE KYK - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"N\u00e1 &#039;n hoogs betwiste nasionale en provinsiale verkiesing moet vrae gevra word oor waarom dit blyk of slegs 65.99% van die geregistreerde kiesers gestem het, vergeleke met 89.3% in 1999. Daar kan heelwat faktore wees wat bydra tot hierdie lae opkoms, soos kiesers se ontnugtering na staatskaping, korrupsie, gebrek aan aanspreeklikheid en &#039;n slegte ekonomie. Daar is egter ander moontlike verduidelikings: dit mag wees dat kiesers nie voel dat hulle behoorlik verteenwoordig word deur die mense wat in die Parlement is nie; en dat die Parlement eenvoudig &#039;n rubberstempel in die hande van die Uitvoerende Raad geword het. Die werklike probleem is moontlik die gebrek aan &#039;n behoorlike verhouding tussen kiesers en hul verteenwoordigers in die Parlement - waarvan die kern moontlik l\u00ea in ons kiesstelsel.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-05-22T05:57:53+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:02:18+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/05\/iec.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"225\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: NA AFLOOP VAN VERKIESING 2019 &#8211; TYD VIR KIESHERVORMING EN OM WEER NA DIE VAN ZYL SLABBERT-VERSLAG TE KYK\",\"datePublished\":\"2019-05-22T05:57:53+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:18+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/\"},\"wordCount\":1386,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/05\/iec.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/\",\"name\":\"ARTIKEL: NA AFLOOP VAN VERKIESING 2019 - TYD VIR KIESHERVORMING EN OM WEER NA DIE VAN ZYL SLABBERT-VERSLAG TE KYK - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/05\/iec.jpg\",\"datePublished\":\"2019-05-22T05:57:53+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:18+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/05\/iec.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/05\/iec.jpg\",\"width\":400,\"height\":225,\"caption\":\"iec\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: NA AFLOOP VAN VERKIESING 2019 &#8211; TYD VIR KIESHERVORMING EN OM WEER NA DIE VAN ZYL SLABBERT-VERSLAG TE KYK\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: NA AFLOOP VAN VERKIESING 2019 - TYD VIR KIESHERVORMING EN OM WEER NA DIE VAN ZYL SLABBERT-VERSLAG TE KYK - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: NA AFLOOP VAN VERKIESING 2019 - TYD VIR KIESHERVORMING EN OM WEER NA DIE VAN ZYL SLABBERT-VERSLAG TE KYK - FW de Klerk Foundation","og_description":"N\u00e1 'n hoogs betwiste nasionale en provinsiale verkiesing moet vrae gevra word oor waarom dit blyk of slegs 65.99% van die geregistreerde kiesers gestem het, vergeleke met 89.3% in 1999. Daar kan heelwat faktore wees wat bydra tot hierdie lae opkoms, soos kiesers se ontnugtering na staatskaping, korrupsie, gebrek aan aanspreeklikheid en 'n slegte ekonomie. Daar is egter ander moontlike verduidelikings: dit mag wees dat kiesers nie voel dat hulle behoorlik verteenwoordig word deur die mense wat in die Parlement is nie; en dat die Parlement eenvoudig 'n rubberstempel in die hande van die Uitvoerende Raad geword het. Die werklike probleem is moontlik die gebrek aan 'n behoorlike verhouding tussen kiesers en hul verteenwoordigers in die Parlement - waarvan die kern moontlik l\u00ea in ons kiesstelsel.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2019-05-22T05:57:53+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:02:18+00:00","og_image":[{"width":400,"height":225,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/05\/iec.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"7 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: NA AFLOOP VAN VERKIESING 2019 &#8211; TYD VIR KIESHERVORMING EN OM WEER NA DIE VAN ZYL SLABBERT-VERSLAG TE KYK","datePublished":"2019-05-22T05:57:53+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:18+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/"},"wordCount":1386,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/05\/iec.jpg","articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/","name":"ARTIKEL: NA AFLOOP VAN VERKIESING 2019 - TYD VIR KIESHERVORMING EN OM WEER NA DIE VAN ZYL SLABBERT-VERSLAG TE KYK - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/05\/iec.jpg","datePublished":"2019-05-22T05:57:53+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:18+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/05\/iec.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/05\/iec.jpg","width":400,"height":225,"caption":"iec"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-na-afloop-van-verkiesing-2019-tyd-vir-kieshervorming-en-om-weer-na-die-van-zyl-slabbert-verslag-te-kyk\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: NA AFLOOP VAN VERKIESING 2019 &#8211; TYD VIR KIESHERVORMING EN OM WEER NA DIE VAN ZYL SLABBERT-VERSLAG TE KYK"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2043","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2043"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2043\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5833,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2043\/revisions\/5833"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2041"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2043"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2043"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2043"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}