{"id":2040,"date":"2017-03-06T11:32:00","date_gmt":"2017-03-06T09:32:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/"},"modified":"2021-05-24T01:02:17","modified_gmt":"2021-05-23T23:02:17","slug":"artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: DEURSIGTIGHEID, VERANTWOORDBAARHEID EN OPENHEID IN DIE AANSTELLING VAN KOMMISSARISSE OP DIE KOMMISSIE VIR GESLAGSGELYKHEID"},"content":{"rendered":"<p>Openbare deelname aan die aanstellingsproses gee uitvoering aan die idee van &#8216;n verteenwoordigende demokrasie, &#8216;n hoeksteen van die Grondwet, wat verseker dat lede van die publiek die geleentheid gegun word om deel te neem aan besluite wat hulle raak. Dit gee ook uitvoering aan die beginsel van verantwoordbaarheid. In die saak van die Konstitusionele Hof,&nbsp;<em>Doctors for Life International v Speaker of the National Assembly and Others<\/em>, het die Hof beklemtoon dat deelname deur die publiek op voortgesette basis uitvoering gee aan die funksionering van &#8216;n verteenwoordigende demokrasie en dat dit burgers van &#8216;n land aanmoedig om aktief betrokke te wees by openbare aangeleenthede, om hulself in te lig oor die instellings van die regering en oor die wette wat ingestel word. &nbsp;<\/p>\n<p>Die KGG is &#8216;n Hoofstuk 9-instelling kragtens die Grondwet. Sy mandaat kragtens artikel 187 van die Grondwet is om geslagsgelykheid te bevorder en respekteer deur beleide en praktyke in die Regering, die privaatsektor en ander organisasies te monitor en evalueer, en om &#8216;n belangrike rol te speel wat die ondersoek na ongelykheid betref. Die jongste&nbsp;<em>Quarterly Labour Force Survey<\/em>&nbsp;(QLFS) van Statistiek SA dui daarop dat swart Suid-Afrikaanse vroue steeds die mees kwesbares in die arbeidsmark is. Hulle het voorts ook die grootste indiensnemingsaandele in lae-geskoolde beroepe. Wat dit betref speel die KGG &#8216;n belangrike rol in die ondersoek na vroue se belange en hul toegang tot bronne in die informele sektor.<\/p>\n<p>Kragtens artikel 181 van die Grondwet moet die KGG onafhanklik wees en is slegs aan die Grondwet en die reg onderhewig. Die KGG is slegs aan die Nasionale Vergadering verantwoordelik en geen persoon of staatsorgaan kan met die funksionering van die KGG inmeng nie. Dit is dus belangrik dat die kandidate wat die KGG verteenwoordig, oor toepaslike vaardighede beskik, met die toepaslike ervaring, om te verseker dat die funksionering van hierdie instelling in lyn met sy grondwetlike mandidaat is.<\/p>\n<p>Die KGG moet ten minste sewe, maar nie minder as 11 lede h\u00ea nie, en die Voorsitter moet deur die President aangestel word. Dit is moontlik om of as voltydse of deeltydse lid aangestel te word, en die maksimum ampstermyn is vyf jaar. Daar is tans vier vakante poste op die KGG. OP 30 November 2016 het die Minister vir Vroue partye genooi om kandidate voor te stel vir hierdie vier vakante poste via die Staatskoerant. Die proses behels &#8216;n ad hoc komitee van die Nasionale Vergadering (met die taak om vakante poste van die KGG te vul) wat onderhoude voer en kandidate benoem, wat dan deur &#8216;n meerderheidstem in die Nasionale Vergadering goedgekeur moet word. Die President moet dan sodanige persoon aanstel. &#8216;n Parlement\u00eare mediaverklaring op 25 Januarie 2016 dui daarop dat die ad hoc komitee 46 aansoeke ontvang het en dat die CVs van hierdie kandidate op die Parlement se webtuiste gepubliseer is. 71 aansoeke en CVs van kandidate is egter 6 Februarie 2016 beskikbaar gestel.<\/p>\n<p>Volgens die Goewermentskennisgewing wat gepubliseer is, moet kandidate &#8216;n Suid-Afrikaanse bruger wees, &#8216;n gepaste en geskikte persoon, en &#8216;n rekord van verbintenis om geslagsgelykheid te bevorder.&nbsp;<\/p>\n<p>Die ad hoc komitee het &#8216;n kortlys van 21 kandidate op 15 Februarie gepubliseer en openbare onderhoude gaan op 13 en 14 Maart 2017 gevoer word.<\/p>\n<p>Die SGR glo dit is belangrik dat lede van die publiek bewus is van hul verkose verteenwoordigers en daarom het die SGR kort opsommings van die CVs van die kandidate op die kortlys saamgestel, wat via die SGR se webtuiste afgelaai kan word: www.cfcr.org.za. Die volledige CVs is op die Parlement se webtuiste beskikbar: www.parliament.gov.za.&nbsp;<\/p>\n<p>Volg die SGR se sosiale media-platforms vir verdere inligting in hierdie verband:&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li>facebook.com\/theCFCR&nbsp;<\/li>\n<li>instagram.com\/the_cfcr<\/li>\n<li>twitter.com\/theCFCR&nbsp;<\/li>\n<\/ul>\n<p><em>Deur Christine Botha: Regsbeampte, Sentrum vir Grondwetlike<br \/><\/em>7 Maart 2017&nbsp;<\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/confessions-of-a-tactical-voter\/'>CONFESSIONS OF A TACTICAL VOTER<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 269.87K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/confessions-of-a-tactical-voter\/?wpdmdl=4831&refresh=6a8bbed8313cf1787543256\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2038\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/CGE_opt.jpg\" alt=\"CGE opt\" width=\"150\" height=\"89\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/CGE_opt.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/CGE_opt-300x178.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Dit is uiters belangrik dat alle burgers deelneem aan die verkiesing van hul verteenwoordigers om &#8216;n regering deur die mense kragtens die Grondwet te verseker &#8211; nie net in die Parlement nie, maar ook in belangrike instellings, soos die Kommissie vir Geslagsgelykheid (KGG). Die KGG is tans in die proses om verskeie vakante poste te vul, en in belang van openbare deelname en &#8216;n verteenwoordigende demokrasie, sal die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) die publiek voorsien van meer inligting oor die KGG, die verkiesingsproses en die voornemende kandidate.&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2038,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-2040","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: DEURSIGTIGHEID, VERANTWOORDBAARHEID EN OPENHEID IN DIE AANSTELLING VAN KOMMISSARISSE OP DIE KOMMISSIE VIR GESLAGSGELYKHEID - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: DEURSIGTIGHEID, VERANTWOORDBAARHEID EN OPENHEID IN DIE AANSTELLING VAN KOMMISSARISSE OP DIE KOMMISSIE VIR GESLAGSGELYKHEID - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Dit is uiters belangrik dat alle burgers deelneem aan die verkiesing van hul verteenwoordigers om &#039;n regering deur die mense kragtens die Grondwet te verseker - nie net in die Parlement nie, maar ook in belangrike instellings, soos die Kommissie vir Geslagsgelykheid (KGG). Die KGG is tans in die proses om verskeie vakante poste te vul, en in belang van openbare deelname en &#039;n verteenwoordigende demokrasie, sal die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) die publiek voorsien van meer inligting oor die KGG, die verkiesingsproses en die voornemende kandidate.&nbsp;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-03-06T09:32:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:02:17+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/CGE_opt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"237\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: DEURSIGTIGHEID, VERANTWOORDBAARHEID EN OPENHEID IN DIE AANSTELLING VAN KOMMISSARISSE OP DIE KOMMISSIE VIR GESLAGSGELYKHEID\",\"datePublished\":\"2017-03-06T09:32:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:17+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/\"},\"wordCount\":638,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/CGE_opt.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/\",\"name\":\"ARTIKEL: DEURSIGTIGHEID, VERANTWOORDBAARHEID EN OPENHEID IN DIE AANSTELLING VAN KOMMISSARISSE OP DIE KOMMISSIE VIR GESLAGSGELYKHEID - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/CGE_opt.jpg\",\"datePublished\":\"2017-03-06T09:32:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:17+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/CGE_opt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/CGE_opt.jpg\",\"width\":400,\"height\":237,\"caption\":\"CGE opt\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: DEURSIGTIGHEID, VERANTWOORDBAARHEID EN OPENHEID IN DIE AANSTELLING VAN KOMMISSARISSE OP DIE KOMMISSIE VIR GESLAGSGELYKHEID\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: DEURSIGTIGHEID, VERANTWOORDBAARHEID EN OPENHEID IN DIE AANSTELLING VAN KOMMISSARISSE OP DIE KOMMISSIE VIR GESLAGSGELYKHEID - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: DEURSIGTIGHEID, VERANTWOORDBAARHEID EN OPENHEID IN DIE AANSTELLING VAN KOMMISSARISSE OP DIE KOMMISSIE VIR GESLAGSGELYKHEID - FW de Klerk Foundation","og_description":"Dit is uiters belangrik dat alle burgers deelneem aan die verkiesing van hul verteenwoordigers om 'n regering deur die mense kragtens die Grondwet te verseker - nie net in die Parlement nie, maar ook in belangrike instellings, soos die Kommissie vir Geslagsgelykheid (KGG). Die KGG is tans in die proses om verskeie vakante poste te vul, en in belang van openbare deelname en 'n verteenwoordigende demokrasie, sal die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) die publiek voorsien van meer inligting oor die KGG, die verkiesingsproses en die voornemende kandidate.&nbsp;","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2017-03-06T09:32:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:02:17+00:00","og_image":[{"width":400,"height":237,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/CGE_opt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: DEURSIGTIGHEID, VERANTWOORDBAARHEID EN OPENHEID IN DIE AANSTELLING VAN KOMMISSARISSE OP DIE KOMMISSIE VIR GESLAGSGELYKHEID","datePublished":"2017-03-06T09:32:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:17+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/"},"wordCount":638,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/CGE_opt.jpg","articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/","name":"ARTIKEL: DEURSIGTIGHEID, VERANTWOORDBAARHEID EN OPENHEID IN DIE AANSTELLING VAN KOMMISSARISSE OP DIE KOMMISSIE VIR GESLAGSGELYKHEID - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/CGE_opt.jpg","datePublished":"2017-03-06T09:32:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:17+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/CGE_opt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/CGE_opt.jpg","width":400,"height":237,"caption":"CGE opt"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-deursigtigheid-verantwoordbaarheid-en-openheid-in-die-aanstelling-van-kommissarisse-op-die-kommissie-vir-geslagsgelykheid\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: DEURSIGTIGHEID, VERANTWOORDBAARHEID EN OPENHEID IN DIE AANSTELLING VAN KOMMISSARISSE OP DIE KOMMISSIE VIR GESLAGSGELYKHEID"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2040","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2040"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2040\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5832,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2040\/revisions\/5832"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2038"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2040"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2040"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2040"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}