{"id":2037,"date":"2017-05-09T08:00:00","date_gmt":"2017-05-09T06:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/"},"modified":"2021-05-24T01:02:17","modified_gmt":"2021-05-23T23:02:17","slug":"artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: VMKMV EN DIE BEPERKINGS OP VRYHEID VAN ASSOSIASIE"},"content":{"rendered":"<p>Jy sou vergewe word indien jy aangeneem het dat die regerende party &#8216;n private weermag het &#8211; een wat gereed is om die belange van die regerende party te verdedig en om enige opstand te stuit wat die regerende party of sy individue kan bedreig. Die Grondwet maak immers voorsiening vir vryheid van assosiasie, en dit word wyd erken dat vryheid van assosiasie &#8216;n belangrike komponent van &#8216;n goed georganiseerde samelewing is. Deelnemende demokrasie word bevorder deur die vryheid om vrylik te assosieer. Gegewe dat die Grondwet &#8216;n beslissende breuk met Suid-Afrika se apartheid-verlede verteenwoordig, is die vryheid om te assosieer &#8216;n belangrike aanwyser van &#8216;n beslissende breuk met die verlede. Groepe individue is meer geneig om hulself te laat geld deur hul gesamentlike pogings. Maar strek daardie vryheid van uitdrukking tot die strewe na dit wat die welstand van die samelewing of individue bedreig?&nbsp;<\/p>\n<p>Alhoewel uMkhonto weSizwe die gewapende vleuel van die regerende party was gedurende die apartheidsjare, is alle gewapende optrede in 1990 gestaak. Voormalige soldate is by die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW), die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), asook die staatsdiens ingelyf. Wat van die groep oorgebly het is &#8216;n vrywillige vereniging van veterane wie se verklaarde doelwit dit is om &#8220;&#8230;onsself in die samelewing te integreer deur onsself polities, kultureel en sosio-ekonomies te bemagtig.\u201d<\/p>\n<p>Kragtens die Grondwet is dit slegs die Weermag wat die Republiek, sy territoriale integriteit en sy mense verdedig en beskerm, in ooreenstemming met die Grondwet en die beginsels van internasionale reg wat die gebruik van geweld reguleer. Die Verdedigingswet het voorts ook net betrekking op die SA Nasionale Weermag en enige hulpdiens wat die Minister van Verdediging mag aanstel. Enige sodanige hulpdiens is dan gebonde deur die bepalings van die Verdedigingswet. Meer belangrik nog, die Verdedigingswet stel beginsels daar wat die SANW reguleer. Sodanige beginsels sluit in die verbod op partypolitieke belange of om op partydige wyse op te tree om partypolitieke belange te bevorder. Suid-Afrika het &#8216;n florerende private sekuriteitsbedryf wat nietemin in &#8216;n hoogs gereguleerde omgewing bedryf word, wat individuele asook organisatoriese aanspreeklikheid vereis, met die Minister van Polisie wat die toesighoudende funksie oor die bedryf het.&nbsp;<\/p>\n<p>Dit blyk of die VMKMV&nbsp;&nbsp;&#8211; geklee in milit\u00eare uitrustings &#8211; wel beskou kan word as &#8216;n weermag buite die staat, sonder om deur die Grondwet, die Verdedigingswet en selfs die&nbsp;<em>Private Security Industry Regulation Act<\/em>&nbsp;erken te word. Duidelik oorskry dit die grense met betrekking tot vryheid op assosiasie waarvoor die Grondwet voorsiening maak. In elke geval blyk dit of die lede van die VMKMV se ouderdomme nie aan die status van &#8220;veteraan&#8221; te voldoen nie. Dit suggereer dat jongmense manipuleer word soos die politieke behoefte op kom. In &#8216;n land met &#8216;n groot jeugbevolking &#8211; met die grootste werkloosheidskoers in hierdie groep &#8211; voorspel hierdie politieke roekeloosheid niks goed vir die nasie se toekomstige stabiliteit nie.<\/p>\n<p>Die feit dat daar reeds liggame bestaan, met inbegrip van die SAPD, wat die sekuriteit en beskermingsaspekte van die VMKMV kan uitoefen, beteken dat daar geen regverdiging, ten minste wat vryheid van assosiasie betref, vir die optrede van die VMKMV is nie. Dit beteken nie dat daar nie meer &#8216;n plek vir die VMKMV in demokratiese Suid-Afrika is nie &#8211; in teendeel &#8211; dit is moontlik juis groepe soos hulle wat die wrede jare van apartheid deurgemaak het, wat &#8216;n belangrike rol het om betreffende nasiebou in die grondwetlike demokrasie te speel. Daardie rol sluit egter nie in pogings tot intimidasie en die oorname van die werk van liggame wat deur die reg erken word en wie se rol dit is om die sekuriteit vir die land te voorsien nie.&nbsp;<\/p>\n<p><i><span lang=\"EN-US\">Deur me Phephelaphi Dube: Direkteur, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/span><\/i><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/advertisement-director-fw-de-klerk-foundation\/'>ADVERTISEMENT: DIRECTOR, FW DE KLERK FOUNDATION<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 255.11K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/advertisement-director-fw-de-klerk-foundation\/?wpdmdl=4833&refresh=6a8a4902a2b871787447554\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2035\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/ARMY_MK_opt.jpg\" alt=\"ARMY MK opt\" width=\"150\" height=\"100\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/ARMY_MK_opt.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/ARMY_MK_opt-300x200.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Vrydag, 7 April was &#8216;n groot dag in die meeste van Suid-Afrika se groter stede. In reaksie op gebeure wat tans in die land plaasvind, met inbegrip van die afgradering van Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte deur internasionale graderingsagentskappe, het duisende Suid-Afrikaners die strate ingevaar om strenger, meer etiese en meer beslissende politieke leierskap te eis. Terwyl die betogings grootliks vreedsaam was, is dit noemenswaardig dat Luthuli-huis omring is deur mans in kamoefleerdrag, o\u00ebnskynlik lede van die Vereniging vir uMkhonto weSizwe Milit\u00eare Veterane (VMKMV), wat die hoofkwartiere van die regerende party wou &#8220;verdedig&#8221;.<\/p>\n<p>&#8216;n Maand later, op 7 Mei, hierdie keer in Vuwani, Limpopo. Die gebied was die plek van gewelddadige betogings, wat tot die vernietiging van meer as 20 skole gelei het. Die inwoners van Vuwani is gekant teen hul inlywing by &#8216;n nuwe munisipaliteit, en betoog al vir byna twee jaar. Gevolglik was die byeenkoms &#8211; wat President Zuma veronderstel was om toe te spreek &#8211; veronderstel om die gemeenskap gerus te stel dat die uitvoerende gesag bereid is om, op die heel minste, na sy burgers se eise te luister. Maar President Zuma het nie die geleentheid bygewoon soos beplan nie, na bewering weens kommer oor veiligheid. Nietemin was lede van VMKMV teenwoordig, weereens geklee in hul weermag-uitrustings.&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2035,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-2037","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: VMKMV EN DIE BEPERKINGS OP VRYHEID VAN ASSOSIASIE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: VMKMV EN DIE BEPERKINGS OP VRYHEID VAN ASSOSIASIE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Vrydag, 7 April was &#039;n groot dag in die meeste van Suid-Afrika se groter stede. In reaksie op gebeure wat tans in die land plaasvind, met inbegrip van die afgradering van Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte deur internasionale graderingsagentskappe, het duisende Suid-Afrikaners die strate ingevaar om strenger, meer etiese en meer beslissende politieke leierskap te eis. Terwyl die betogings grootliks vreedsaam was, is dit noemenswaardig dat Luthuli-huis omring is deur mans in kamoefleerdrag, o\u00ebnskynlik lede van die Vereniging vir uMkhonto weSizwe Milit\u00eare Veterane (VMKMV), wat die hoofkwartiere van die regerende party wou &quot;verdedig&quot;. &#039;n Maand later, op 7 Mei, hierdie keer in Vuwani, Limpopo. Die gebied was die plek van gewelddadige betogings, wat tot die vernietiging van meer as 20 skole gelei het. Die inwoners van Vuwani is gekant teen hul inlywing by &#039;n nuwe munisipaliteit, en betoog al vir byna twee jaar. Gevolglik was die byeenkoms - wat President Zuma veronderstel was om toe te spreek - veronderstel om die gemeenskap gerus te stel dat die uitvoerende gesag bereid is om, op die heel minste, na sy burgers se eise te luister. Maar President Zuma het nie die geleentheid bygewoon soos beplan nie, na bewering weens kommer oor veiligheid. Nietemin was lede van VMKMV teenwoordig, weereens geklee in hul weermag-uitrustings.&nbsp;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-05-09T06:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:02:17+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/ARMY_MK_opt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"266\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: VMKMV EN DIE BEPERKINGS OP VRYHEID VAN ASSOSIASIE\",\"datePublished\":\"2017-05-09T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:17+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/\"},\"wordCount\":630,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/ARMY_MK_opt.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/\",\"name\":\"ARTIKEL: VMKMV EN DIE BEPERKINGS OP VRYHEID VAN ASSOSIASIE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/ARMY_MK_opt.jpg\",\"datePublished\":\"2017-05-09T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:17+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/ARMY_MK_opt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/ARMY_MK_opt.jpg\",\"width\":400,\"height\":266,\"caption\":\"ARMY MK opt\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: VMKMV EN DIE BEPERKINGS OP VRYHEID VAN ASSOSIASIE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: VMKMV EN DIE BEPERKINGS OP VRYHEID VAN ASSOSIASIE - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: VMKMV EN DIE BEPERKINGS OP VRYHEID VAN ASSOSIASIE - FW de Klerk Foundation","og_description":"Vrydag, 7 April was 'n groot dag in die meeste van Suid-Afrika se groter stede. In reaksie op gebeure wat tans in die land plaasvind, met inbegrip van die afgradering van Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte deur internasionale graderingsagentskappe, het duisende Suid-Afrikaners die strate ingevaar om strenger, meer etiese en meer beslissende politieke leierskap te eis. Terwyl die betogings grootliks vreedsaam was, is dit noemenswaardig dat Luthuli-huis omring is deur mans in kamoefleerdrag, o\u00ebnskynlik lede van die Vereniging vir uMkhonto weSizwe Milit\u00eare Veterane (VMKMV), wat die hoofkwartiere van die regerende party wou \"verdedig\". 'n Maand later, op 7 Mei, hierdie keer in Vuwani, Limpopo. Die gebied was die plek van gewelddadige betogings, wat tot die vernietiging van meer as 20 skole gelei het. Die inwoners van Vuwani is gekant teen hul inlywing by 'n nuwe munisipaliteit, en betoog al vir byna twee jaar. Gevolglik was die byeenkoms - wat President Zuma veronderstel was om toe te spreek - veronderstel om die gemeenskap gerus te stel dat die uitvoerende gesag bereid is om, op die heel minste, na sy burgers se eise te luister. Maar President Zuma het nie die geleentheid bygewoon soos beplan nie, na bewering weens kommer oor veiligheid. Nietemin was lede van VMKMV teenwoordig, weereens geklee in hul weermag-uitrustings.&nbsp;","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2017-05-09T06:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:02:17+00:00","og_image":[{"width":400,"height":266,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/ARMY_MK_opt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: VMKMV EN DIE BEPERKINGS OP VRYHEID VAN ASSOSIASIE","datePublished":"2017-05-09T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:17+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/"},"wordCount":630,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/ARMY_MK_opt.jpg","articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/","name":"ARTIKEL: VMKMV EN DIE BEPERKINGS OP VRYHEID VAN ASSOSIASIE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/ARMY_MK_opt.jpg","datePublished":"2017-05-09T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:17+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/ARMY_MK_opt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/ARMY_MK_opt.jpg","width":400,"height":266,"caption":"ARMY MK opt"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-vmkmv-en-die-beperkings-op-vryheid-van-assosiasie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: VMKMV EN DIE BEPERKINGS OP VRYHEID VAN ASSOSIASIE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2037","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2037"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2037\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5831,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2037\/revisions\/5831"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2035"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2037"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2037"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2037"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}