{"id":2033,"date":"2017-06-27T08:00:00","date_gmt":"2017-06-27T06:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/"},"modified":"2021-05-24T01:02:17","modified_gmt":"2021-05-23T23:02:17","slug":"artikel-die-gupta-spioenasie-saga","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: DIE GUPTA-SPIOENASIE-SAGA"},"content":{"rendered":"<p>Die omvang van die spioenasie wat in nuusberigte uiteengesit is, suggereer dat die Guptas se sakenetwerk op dieselfde wyse as &#8216;n spioenasie-agentskap opgetree het. Die&nbsp;<em>National Strategic Intelligence Act<\/em>&nbsp;(Intelligensie-wet), wat kragtens die Grondwet ingestel is, definieer die funksies van die lede in die strukture van die nasionale intelligensiediens. Dit stel dit duidelik dat plaaslike intelligensie slegs ingesamel moet word ten einde potensi\u00eble bedreigings vir die veiligheid van die Republiek of sy mense te identifiseer. Die Intelligensie-wet erken dat liggame soos die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die Nasionale Weermag intelligensie mag insamel, maar die wet stel dit ook duidelik dat sodanige intelligensie binne sekere perke ingesamel moet word. Die Weermag sal slegs milit\u00eare intelligensie insamel, terwyl die SAPD slegs intelligensie kan insamel wat verband hou met die voorkoming, bekamping en ondersoek van misdaad. Die Intelligensie-wet beklemtoon die feit dat intelligensie binne Suid-Afrika nie op &#8216;n vreemde wyse ingesamel kan word nie, afgesien van liggame wat die mag het om dit te doen, vir &#8216;n spesifieke doel, in ooreenstemming met streng grondwetlike perke. Daar is ook geen voorsiening vir die gebruik van bronne oor staatsinligting om private belange te bevorder nie.&nbsp;<\/p>\n<p>Die Grondwet beskerm die reg op privaatheid, met inbegrip van die reg dat die privaatheid van jou kommunikasie nie geskend word nie. Dit is ook die wet dat persoonlike inligting slegs deur &#8216;n derde party verkry kan word, wat nie normaalweg gemagtig is om sodanige inligting te verkry nie, indien &#8216;n hofbevel toegestaan is om toegang tot sodanige inligting te verkry. Volgens nuusberigte is daar geen aanduiding dat sodanige hofbevel toegestaan is nie, of selfs dat daar om sodanige hofbevel aansoek gedoen is voordat daar begin is om die mense dop te hou nie. Die&nbsp;<em>Protection of Personal Information&nbsp;(POPI)&nbsp;Act&nbsp;<\/em>reguleer die insameling, stoor, gebruik asook die ontleding van persoonlike inligting. Die POPI-wet plaas voorts &#8216;n verpligting op organisasies om dit aan individue bekend te maak dat toegang verkry is tot persoonlike inligting of dat dit verkry is deur &#8216;n ongemagtigde persoon in die geval waar sekuriteitsmaatre\u00ebls oortree is. Het Trevor Manuel, Maria Ramos, Julius Malema, Laurie Dippenaar en GT Ferreira voor die nuusberigte oor die #GuptaEmails geweet dat hul persoonlike inligting onwettig verkry is? The POPI-wet stel strafmaatre\u00ebls in in die geval waar sy bepalings geskend word. Sodanige sanksies sluit in &#8216;n jaar se gevangenisstraf, of &#8216;n boete van tot R10 miljoen.<\/p>\n<p>Afgesien van &#8216;n siviele eis wat ingestel kan word gebaseer op die skending van die reg op privaatheid en die emosionele skade wat gepaardgaan met sodanige inbreuk wat gemaak is, kan die Parlement se Gesamentlike Staande Komitee oor intelligensie ook in kennis gestel word. Die JSCI oefen toesighouding uit oor die intelligensiedienste, met inbegrip van die intelligensie-afdeling van die SAPD, en het die taak om amptenare wat staatsbronne gebruik het om die onwettige versoek van die Gupta-familie uit te voer, te straf.&nbsp;<\/p>\n<p>Die Inspekteur-generaal vir Intelligensie, wat deur die Grondwet ingestel is, word verplig om burgerlike toesighouding oor die intelligensiedienste uit te oefen. Ten einde die onafhanklikheid van die Kantoor van die IGI te versterk, is die IGI nie &#8216;n lid van die intelligensiedienste nie, maar rapporteer eerder direk aan die JSCI. In hierdie geval sal die IGI verplig wees om die beweerde misbruik van mag te ondersoek indien enige van die intelligensiedienste na bevinding op private individue spioeneer het deur staatsbronne te gebruik, ten einde die sakebelange van die Gupta-familie te bevorder.&nbsp;<\/p>\n<p>Uiteindelik beskerm die Grondwet en sy wette individue se reg op privaatheid. Dit stel Suid-Afrikaners regoor die spektrum in staat om beheer uit te oefen oor hul persoonlike inligting en om hul persoonlike sake te verrig sonder ongewenste en ongevraagde inmenging. Stappe moet gedoen word teen individue wat verantwoordelik is vir die spioenasie, en die reg moet sy gang gaan. Terselfdertyd speel die intelligensiedienste &#8216;n belangrike rol in die handhawing van nasionale veiligheid &#8211; binne voorgeskrewe magte en funksies &#8211; waarvan enige afwyking onaanvaarbaar is.&nbsp;<\/p>\n<p><em>Me Phephelaphi Dube: Direkteur: Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/wat-doen-ek-in-die-dae-voor-die-sesde-demokratiese-verkiesing\/'>WAT DOEN EK IN DIE DAE VOOR DIE SESDE DEMOKRATIESE VERKIESING?<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 344.65K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/wat-doen-ek-in-die-dae-voor-die-sesde-demokratiese-verkiesing\/?wpdmdl=4835&refresh=6a8bbecf740071787543247\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2024\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/PRIVACY_opt.jpg\" alt=\"PRIVACY opt\" width=\"150\" height=\"113\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/PRIVACY_opt.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/PRIVACY_opt-300x225.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Die onlangse onthullings oor die #GuptaEmails wat uitgelek is, suggereer dat die prominente Gupta-familie op verskeie individue spioeneer het, met inbegrip van die voormalige Minister van Finansies, Trevor Manuel; sy vrou en Hoof Uitvoerende Beampte van ABSA, Maria Ramos; EFF-leier, Julius Malema en die base van FirstRand, Laurie Dippenaar en GT Ferreira. Hulle het ook toegang gehad tot inligting oor hul reisbewegings. Terwyl die motiewe vir die spioenasie op Manuel en Malema onduidelik is, suggereer berigte dat die spioenasie op die res uitgevoer is as gevolg van die Guptas se belangstelling om &#8216;n Suid-Afrikaanse bank te koop. Indien dit wel die geval is, is verskeie wette moontlik oortree.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2024,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-2033","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: DIE GUPTA-SPIOENASIE-SAGA - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: DIE GUPTA-SPIOENASIE-SAGA - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die onlangse onthullings oor die #GuptaEmails wat uitgelek is, suggereer dat die prominente Gupta-familie op verskeie individue spioeneer het, met inbegrip van die voormalige Minister van Finansies, Trevor Manuel; sy vrou en Hoof Uitvoerende Beampte van ABSA, Maria Ramos; EFF-leier, Julius Malema en die base van FirstRand, Laurie Dippenaar en GT Ferreira. Hulle het ook toegang gehad tot inligting oor hul reisbewegings. Terwyl die motiewe vir die spioenasie op Manuel en Malema onduidelik is, suggereer berigte dat die spioenasie op die res uitgevoer is as gevolg van die Guptas se belangstelling om &#039;n Suid-Afrikaanse bank te koop. Indien dit wel die geval is, is verskeie wette moontlik oortree.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-06-27T06:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:02:17+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/PRIVACY_opt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"300\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: DIE GUPTA-SPIOENASIE-SAGA\",\"datePublished\":\"2017-06-27T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:17+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/\"},\"wordCount\":680,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/PRIVACY_opt.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/\",\"name\":\"ARTIKEL: DIE GUPTA-SPIOENASIE-SAGA - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/PRIVACY_opt.jpg\",\"datePublished\":\"2017-06-27T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:17+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/PRIVACY_opt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/PRIVACY_opt.jpg\",\"width\":400,\"height\":300,\"caption\":\"PRIVACY opt\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: DIE GUPTA-SPIOENASIE-SAGA\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: DIE GUPTA-SPIOENASIE-SAGA - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: DIE GUPTA-SPIOENASIE-SAGA - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die onlangse onthullings oor die #GuptaEmails wat uitgelek is, suggereer dat die prominente Gupta-familie op verskeie individue spioeneer het, met inbegrip van die voormalige Minister van Finansies, Trevor Manuel; sy vrou en Hoof Uitvoerende Beampte van ABSA, Maria Ramos; EFF-leier, Julius Malema en die base van FirstRand, Laurie Dippenaar en GT Ferreira. Hulle het ook toegang gehad tot inligting oor hul reisbewegings. Terwyl die motiewe vir die spioenasie op Manuel en Malema onduidelik is, suggereer berigte dat die spioenasie op die res uitgevoer is as gevolg van die Guptas se belangstelling om 'n Suid-Afrikaanse bank te koop. Indien dit wel die geval is, is verskeie wette moontlik oortree.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2017-06-27T06:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:02:17+00:00","og_image":[{"width":400,"height":300,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/PRIVACY_opt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: DIE GUPTA-SPIOENASIE-SAGA","datePublished":"2017-06-27T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:17+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/"},"wordCount":680,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/PRIVACY_opt.jpg","articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/","name":"ARTIKEL: DIE GUPTA-SPIOENASIE-SAGA - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/PRIVACY_opt.jpg","datePublished":"2017-06-27T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:17+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/PRIVACY_opt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/PRIVACY_opt.jpg","width":400,"height":300,"caption":"PRIVACY opt"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-gupta-spioenasie-saga\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: DIE GUPTA-SPIOENASIE-SAGA"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2033","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2033"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2033\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5829,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2033\/revisions\/5829"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2024"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2033"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2033"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2033"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}