{"id":2029,"date":"2017-06-09T11:32:00","date_gmt":"2017-06-09T09:32:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/"},"modified":"2021-05-24T01:02:16","modified_gmt":"2021-05-23T23:02:16","slug":"bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/","title":{"rendered":"BESPREKING VAN HOFSAAK: DIE PLIGTE VAN POLISIE TEENOOR VROUE &#8211; BEPALINGS BETREFFENDE AANHOUDING RAKENDE VOORVERHOOR"},"content":{"rendered":"<p>Met hul aankoms by die polisiestasie is die vroue in &#8216;n sel geplaas en nie &#8216;n geleentheid gegun om enige iemand te kontak kragtens hul artikel 35(2)(f)-regte nie. Slegs hierna is hulle ingelig dat hulle van prostitusie aangekla word. Die Grondwet vereis in artikel 35(2)(a) dat enige persoon in aanhouding spoedig oor die rede vir hul aanhouding ingelig moet word. In hierdie geval moes die vroue &#8216;n ruk wag voordat dit gebeur het. Hulle is eers 07h00 ingelig nadat hulle vir ure aangehou is.&nbsp;<\/p>\n<p>Die sel waarin hulle aangehou is, het vyf mense in gehad en dit was vuil. Die sel het een toilet gehad wat nie gewerk het nie, en een moes noodgedwonge die toilet gebruik ten spyte van die omstandighede, voor al die ander mense in die sel. Die sel het komberse gehad, wat net se sel vuil was en nie gebruik kon word nie, en wat gestink het weens die geblokte toilet.&nbsp;<\/p>\n<p>Die beproewing het byna 37 uur aangehou.<\/p>\n<p>Die Grondwet bepaal in artikel 35(2)(e) dat persone in aanhouding die reg het op aanhoudingsomstandighede wat met menswaardigheid ooreenstem. Die reg op vryheid en sekuriteit van die persoon is noodsaaklik vir menswaardigheid en die arbitr\u00eare ontneming daarvan word deur die Grondwet verbied. Die feit dat die beamptes wat hulle in hegtenis geneem het, &#8216;n aanname gemaak het oor die vroue en hulle in hegtenis geneem het vir &#8216;n misdaad wat hulle nie gepleeg het nie, kom neer op die ontneming van vryheid sonder &#8216;n geldige rede. Soos die hof op gewys het, is dit hoogs onwaarskynlik dat daar so &#8216;n voorval sou gewees het indien die vroue mans was. Vroue is geregtig op gelyke behandeling en hierdie diskriminasie is gebaseer op hul geslag, en dus &#8216;n skending van hierdie red.<\/p>\n<p>Voorts, in &#8216;n samelewing waar vroue reeds kwesbaar is, word die SAPD vertrou met die beskerming van die mense (soos in artikel 205 van die Grondwet bepaal word). Die eerste instik van beskermers, wanneer hulle met kwesbare elemente van die samelewing te doen kry, moet wees om ondersoek in te stel na watter hulp verleen kan word. Die beamptes kon saam met die vroue gewag het totdat hul vervoer opgedaag het. In plaas daarvan het hulle die vroue in &#8216;n motor geboender sonder om prosedure te volg, en het hulle hul grondwetlike regte geskend.&nbsp;<\/p>\n<p>Om dinge te vereger het die sel waarin hulle vir &#8216;n dag en &#8216;n half aangehou is, nie voldoen aan die noodsaaklike basiese standaarde nie. Selfs indien die inhegtenisname regmatig was, oet die aanhoudingsomstandighede voldoen aan &#8216;n standaard wat met menswaardigheid ooreenstem. Behoorlike sanitasie, warmte en voeding behoort as die minimum standaard beskou te word. Dit is ook&nbsp;&nbsp;waar dat die vernederende behandeling van aangehoudenes en swak omstandighede in fasiliteite waar mense voor verhore aangehou word (met inbegrip van polisiekantore se aanhoudingselle) kom algemeen in Afrika voor. Dit voldoen selfde aan internasionale en streekstandaarde. Die SAPD het &#8216;n verpligting om te beskerm en verdedig, maar ook om so ver moontlik aan die menseregte te voldoen wat in die Grondwet verskans is.&nbsp;<\/p>\n<p>Die arbitr\u00eare ontneming van persoonlike vryheid het die klaer verneder en gelei tot die skending van haar menswaardigheid. Haar reg op gelyke beskerming voor die reg is geskend. Tesame met haar vryheid en sekerheid van haar persoon, is haar reg op vryheid van beweging ook geskend &#8211; deur haar by die polisiekantoor te profileer. Die ontneming van vryheid is &#8216;n ernstige aangeleentheid. Die SAPD is deur die reg verplig om versigtig daarmee om te gaan, binne die bestek van die reg, en beslis in ooreenstemming met die gees van die Handves van Regte. Hierdie uitspraak wys ook op die gebrek aan &#8216;n kultuur van menseregte in die polisie, wat herhaaldelik aangeraak is. In &#8216;n tyd waar die kwesbaarheid van vroue daagliks beklemtoon word, moet die SAPD die Grondwet nakom en aan &#8216;n ho\u00ebr standaard voldoen as enige iemand anders.&nbsp;<\/p>\n<p><em>Deur Rebecca Sibanda; Regsassistent: Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/25-jaar-later-die-viering-van-die-oorsprong-van-ons-wonderlike-nasionale-transformasie\/'>25 JAAR LATER - DIE VIERING VAN DIE OORSPRONG VAN ONS WONDERLIKE NASIONALE TRANSFORMASIE<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 313.76K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/25-jaar-later-die-viering-van-die-oorsprong-van-ons-wonderlike-nasionale-transformasie\/?wpdmdl=4837&refresh=6a8a48efbb9641787447535\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2027\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/police_jacket_opt.jpg\" alt=\"police jacket opt\" width=\"150\" height=\"78\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/police_jacket_opt.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/police_jacket_opt-300x155.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Die Suid-Gautengse Ho\u00eb Hof het onlangs beslis, onder andere, oor die bepalings betreffende aanhouding in polisieselle. Die&nbsp;<em>Mathe v the Minister of Police<\/em>-saak was &#8216;n aansoek om skadevergoeding as gevolg van die trauma wat deur die eiser aan die hand van die SA Polisiediens ervaar het. Alhoewel dit &#8216;n eis om skadevergoeding was, is belangrike grondwetlike vrae geopper.&nbsp;<\/p>\n<p>&#8216;n Opsomming van die feite van die saak: die eiser en haar vriende is in hegtenis geneem op &#8216;n klag van prostitusie nadat hulle gevind is waar hulle in die vroe\u00eb oggendure buite &#8216;n petrolstasie gesit en wag het vir openbare vervoer. &#8216;n Ongemerkte polisiemotor het opgedaag, en polisiebeamptes in gewone klere het hulle in hegtenis geneem sonder om hulle eers in kennis te stel van hul regte kragtens artikel 35(1) van die Grondwet. Hierdie bepaling hou verband met die regte van diegene wat in hegtenis geneem is vir &#8216;n beweerde kriminele oortreding, en sluit in die reg om oor hul regte ingelig te word. Die beamptes het ook versuim om hul identiteit as polisiebeamptes bekend te maak voordat die vroue in die motor geboender is. Daar was &#8216;n kort woordewisseling voordat hulle na die polisiestasie is, en in wese is die vroue in hegtenis geneem slegs omdat hulle vroue was wat buite &#8216;n petrolstasie gesit het in die middel van die nag.&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2027,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-2029","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>BESPREKING VAN HOFSAAK: DIE PLIGTE VAN POLISIE TEENOOR VROUE - BEPALINGS BETREFFENDE AANHOUDING RAKENDE VOORVERHOOR - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"BESPREKING VAN HOFSAAK: DIE PLIGTE VAN POLISIE TEENOOR VROUE - BEPALINGS BETREFFENDE AANHOUDING RAKENDE VOORVERHOOR - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Suid-Gautengse Ho\u00eb Hof het onlangs beslis, onder andere, oor die bepalings betreffende aanhouding in polisieselle. Die&nbsp;Mathe v the Minister of Police-saak was &#039;n aansoek om skadevergoeding as gevolg van die trauma wat deur die eiser aan die hand van die SA Polisiediens ervaar het. Alhoewel dit &#039;n eis om skadevergoeding was, is belangrike grondwetlike vrae geopper.&nbsp; &#039;n Opsomming van die feite van die saak: die eiser en haar vriende is in hegtenis geneem op &#039;n klag van prostitusie nadat hulle gevind is waar hulle in die vroe\u00eb oggendure buite &#039;n petrolstasie gesit en wag het vir openbare vervoer. &#039;n Ongemerkte polisiemotor het opgedaag, en polisiebeamptes in gewone klere het hulle in hegtenis geneem sonder om hulle eers in kennis te stel van hul regte kragtens artikel 35(1) van die Grondwet. Hierdie bepaling hou verband met die regte van diegene wat in hegtenis geneem is vir &#039;n beweerde kriminele oortreding, en sluit in die reg om oor hul regte ingelig te word. Die beamptes het ook versuim om hul identiteit as polisiebeamptes bekend te maak voordat die vroue in die motor geboender is. Daar was &#039;n kort woordewisseling voordat hulle na die polisiestasie is, en in wese is die vroue in hegtenis geneem slegs omdat hulle vroue was wat buite &#039;n petrolstasie gesit het in die middel van die nag.&nbsp;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-06-09T09:32:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:02:16+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/police_jacket_opt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"207\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"BESPREKING VAN HOFSAAK: DIE PLIGTE VAN POLISIE TEENOOR VROUE &#8211; BEPALINGS BETREFFENDE AANHOUDING RAKENDE VOORVERHOOR\",\"datePublished\":\"2017-06-09T09:32:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:16+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/\"},\"wordCount\":681,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/police_jacket_opt.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/\",\"name\":\"BESPREKING VAN HOFSAAK: DIE PLIGTE VAN POLISIE TEENOOR VROUE - BEPALINGS BETREFFENDE AANHOUDING RAKENDE VOORVERHOOR - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/police_jacket_opt.jpg\",\"datePublished\":\"2017-06-09T09:32:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:16+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/police_jacket_opt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/police_jacket_opt.jpg\",\"width\":400,\"height\":207,\"caption\":\"police jacket opt\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"BESPREKING VAN HOFSAAK: DIE PLIGTE VAN POLISIE TEENOOR VROUE &#8211; BEPALINGS BETREFFENDE AANHOUDING RAKENDE VOORVERHOOR\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"BESPREKING VAN HOFSAAK: DIE PLIGTE VAN POLISIE TEENOOR VROUE - BEPALINGS BETREFFENDE AANHOUDING RAKENDE VOORVERHOOR - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"BESPREKING VAN HOFSAAK: DIE PLIGTE VAN POLISIE TEENOOR VROUE - BEPALINGS BETREFFENDE AANHOUDING RAKENDE VOORVERHOOR - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Suid-Gautengse Ho\u00eb Hof het onlangs beslis, onder andere, oor die bepalings betreffende aanhouding in polisieselle. Die&nbsp;Mathe v the Minister of Police-saak was 'n aansoek om skadevergoeding as gevolg van die trauma wat deur die eiser aan die hand van die SA Polisiediens ervaar het. Alhoewel dit 'n eis om skadevergoeding was, is belangrike grondwetlike vrae geopper.&nbsp; 'n Opsomming van die feite van die saak: die eiser en haar vriende is in hegtenis geneem op 'n klag van prostitusie nadat hulle gevind is waar hulle in die vroe\u00eb oggendure buite 'n petrolstasie gesit en wag het vir openbare vervoer. 'n Ongemerkte polisiemotor het opgedaag, en polisiebeamptes in gewone klere het hulle in hegtenis geneem sonder om hulle eers in kennis te stel van hul regte kragtens artikel 35(1) van die Grondwet. Hierdie bepaling hou verband met die regte van diegene wat in hegtenis geneem is vir 'n beweerde kriminele oortreding, en sluit in die reg om oor hul regte ingelig te word. Die beamptes het ook versuim om hul identiteit as polisiebeamptes bekend te maak voordat die vroue in die motor geboender is. Daar was 'n kort woordewisseling voordat hulle na die polisiestasie is, en in wese is die vroue in hegtenis geneem slegs omdat hulle vroue was wat buite 'n petrolstasie gesit het in die middel van die nag.&nbsp;","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2017-06-09T09:32:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:02:16+00:00","og_image":[{"width":400,"height":207,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/police_jacket_opt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"BESPREKING VAN HOFSAAK: DIE PLIGTE VAN POLISIE TEENOOR VROUE &#8211; BEPALINGS BETREFFENDE AANHOUDING RAKENDE VOORVERHOOR","datePublished":"2017-06-09T09:32:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:16+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/"},"wordCount":681,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/police_jacket_opt.jpg","articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/","name":"BESPREKING VAN HOFSAAK: DIE PLIGTE VAN POLISIE TEENOOR VROUE - BEPALINGS BETREFFENDE AANHOUDING RAKENDE VOORVERHOOR - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/police_jacket_opt.jpg","datePublished":"2017-06-09T09:32:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:16+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/police_jacket_opt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/police_jacket_opt.jpg","width":400,"height":207,"caption":"police jacket opt"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/bespreking-van-hofsaak-die-pligte-van-polisie-teenoor-vroue-bepalings-betreffende-aanhouding-rakende-voorverhoor\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"BESPREKING VAN HOFSAAK: DIE PLIGTE VAN POLISIE TEENOOR VROUE &#8211; BEPALINGS BETREFFENDE AANHOUDING RAKENDE VOORVERHOOR"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2029","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2029"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2029\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5827,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2029\/revisions\/5827"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2027"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2029"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2029"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2029"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}